GEBEURE RONDOM DIE DOOD VAN CLODIUS EN CICERO SE VERDEDIGING VAN MILO
|
|
- Madeline Robinson
- 6 years ago
- Views:
Transcription
1 los HOOFSTUK VII GEBEURE RONDOM DIE DOOD VAN CLODIUS EN CICERO SE VERDEDIGING VAN MILO ~ Gebeure random die dood van Clodius, 'n man wat nie bestem was om in 'n b ed te sterf nie, het plaasgevind te midde van feitlik algehele anargie sedert 54 v.c. "Ambitus" was aan die orde van die dag en die tribune se vetoreg is meer misbruik as gebruik. As gevolg hiervan het die verkiesings van 53 en 52 begin met 'n "interregnum". Die kroniese wanorde en regeringsloosheid in Rome het opgelaai tot 'n openlik~ stryd tussen Clodius en Milo wat sy klimaks berei k het in die dood van Clodius gepaard met chaos en brandstigting waartydens indiwidue die wet en orde in eie hande geneem het. Die optrede van Pompeius om hierdie chaos te beeindig was genoegsaam om Rome te kalmeer tot die uitbreek van burgeroorlog t ussen hom en Caesar. Sy optrede het 'n noodgedwonge koal isie tussen hom en die senaat tot gevolg gehad - i ets wat nie die goedkeuring van Caesar en Crassus, die ander lede van die Triumviraat sou wegdra nie, alhoewel Crassus reeds op hierdie stadium gesneuwel het. Dit kon blykbaar die begin wees van die breuk tussen Caesar en P.ompeius. Die onmiddellike oorsaak van die finale botsing tussen Clodius en Milo was sekerlik hulle onderlinge geskille m.b.t. die verkiesingsveldtog. Milo was dieselfde tyd kandidaat vir die konsulaat as wat Clodius vir die praetorskap was (52 v. C. ) : "Occurrebat ei (Clodio) mancam et debilem praeturam fut uram suam consule Milone; eum porro summo consensu populi Romani consulem ieri
2 videbat... ~ Cicero skryf dat Clodius.. pal am agere coepi t d. 'd d M'l 112 et aperte 1cere occ1 en um 1 onem. 0 m d a t M'l 1 o di e steun van die 11 boni 11 gehad het asook die van die volk (danksy die groot somme geld wat hy aan publieke spele bestee het) was hy 'n sterk kandidaat. ~06 Milo se opponente was Plautius Hyps~eius, Pompeius se gewese quaestor en Quintus Caecilius Metellus Pius 11 Scipio Nasica, die skoonvader van Pompeius. Pompey was backing these two against Milo, once his powerful helper against Crassus and Clodius, but since Luca the optimate opponent of the triumvirs, while Clodius was backing Pompey's candidates against Milo, seeing that his own praetorship would be valuel ess if Milo were consul. 113 Marsh beweer dat Pompeius se optrede ook toe te skryf is aan sy vrees dat indien Milo verkies sou word, die senaat 4 se vryheid van optrede herstel sou word. Ook toe Milo in 54 v.c. vir Pompeius om steun vra, het laasgenoemde sy steun aan 'n ander kandidaat belowe: 11 Pompeius ei (= Milo) nihil tribuit e t omnia Guttae, dicitque se perfecturum ut illo Caesar incumbat. 115 Die vyandskap tussen Cl odius en Milo dateer eintlik al sedert 57 v.c. - 'n vyandskap gegrond op aanklagte van geweld. 11 Tamen se Milo continuit et P. Clodium in iudicium bis, ad vim numquam vocavit... 7 Natuurlik het die terugroeping van Cicero uit sy verbanning ook hernude vyandskap tussen Clodius en Milo laat opvlam omdat Milo ~. Op. cit. Cic. Pro Milone 9 ~ cf. 12, 13, Ibid Op. cit. Stockton p. 218~ cf. Rawson p. 137~ Marsh p. 217;.Strachan Davidson p. 286; Cic. Pro Milone Cf. Marsh p Op. cit. Cic. Ad. Quintum Fratrem 38, Cf. Gruen p ; Greenidge p. 353~ Stockton p. 202; Watson p. 135~ Lintott p. 8; Holmes p ; Dio 39, ~8; Cic. Pro Sest io Op. cit. Cic. Pro Milone 1 5; cf. Pro Sestio 95.
3 l07 openlik ten gunste van Cicero se terugroeping was en Clodius dit met alle mag teengegaan het. Omdat beide Clodius en Milo oor gewapende bendes beskik het en albei voorstaanders was van geweld en omdat hulle voortbestaan grootliks afhanklik was van geweld en omkopery, is dit voor-die-hand-liggend dat hulle wel een of ander tyd in 'n wapenstryd sou bots. Beide het die tqestand van anargie in Rome ten volle uitgebuit. Die aard van die stryd tussen Clodius en Milo le hierin dat Clodius dit vir homself ten doel gestel het om Milo se sukses te voorkom deur _verkiesings onmoontlik te maak terwyl Milo staatgemaak het op sy ou taktiek deur bendes daar te stel. So het straatgevegte 'n daaglikse verskynsel geword. Reeds i n 57 v.c. voorspel Cicero al die dood van Clodius as hy skryf: "Miranda virtus (Milo s'n) est. Comitia fore non arbitror; reum Publium, nisi ante occisus erit, fore a Milone puto; si se in turba ei iam obtulerit, occisum iri ab ipso Milone video. Non dubitat facere... " 8 Hieruit kan ons aflei dat Milo moontlik moordplanne teenoor Clodius gekoester het. Op die agtergrond was daar die politiek en handelinge van Cicero en die prestige van Pompeius. Die aristokrasie het gedurig gepoog om Clodius te beheer en om Pompeius se beeld te verkleineer en om sy bande met die ander lede van die Triumviraat te verswak. Gruen is van mening dat die aristokrasie se politiek geslaag het in soverre dat Pompeius en Clodius frustreerd begin raak het Op. cit. Cic. Ad. Att. IV 3, 5; cf. Cic. Pro Milone 9, l2, l3, ~4, 20, 2l. 9. Cf. Gruen p. 305.
4 Omdat Cicero en Pompeius albei betrokke was by die stryd tussen Clodius en Milo en veral met die verhoor van Milo, moet ons kortliks kyk na die verhouding van eersgenoemdes tot laasgenoemdes en hoe en waarom hulle gesindhede teenoor mekaar verander het. Sedert 57 v.c. was Milo 'n getroue volgeling van Pompeius. Gruen sien Milo as 'n militere handlanger van Pompeius in laasgenoemde se stryd teen Clodius. 10 t Volgens Cary was dit eintlik 'n stryd tussen Pompeius en Clodius en Milo was slegs 'n instrument van Pompeius om Clodius in 11 eie munt terug te betaal. In 56 v.c. het Pompeius vir Milo verdedig in laasgenoemde se stryd teen Clodius "only to be abused and shouted down." 12 Milo se straatmoleste het Pompeius se steun geniet. Gruen som die driehoek tussen Pompeius, Milo en Clodius soos volg op: "Pompey Magnus, whose presti ge had suffered most at Clodius' hands, led the way, moblizing his sources and organizing supporters like Milo and Sestius to collect bands and defy his inimicus." 13 Cicero, aan die anderkant, het weer daarna gestrewe om Pompeius weg te rokkel van sy metgeselle in die Tri umviraat: " and Clodius remained recalcitrant and influential."l3 108 In 54 v.c. het daar nou 'n skeuring tussen Pompeius en Milo ontstaan. Reeds in 57 v.c.. het Pompeius aan Milo die konsulaat belowe. Nou in 54 v.c. het Milo druk op Pompeius begin uitoefen om sy belofte na te kom, maar Pompeius was oortuig daarvan dat Milo se invloed en hulp nie meer nodig was nie. Boonop het die konferensie te Luca aan Pompeius nog meer sekuriteit verskaf.~ 4 Die J.O. Cf. Gruen pp. 64, 108; Cary p Cf. Cary p. 390; How p. 148; R. E. Smith p Op. cit. Grue n p ~3. Op. cit. Gruen p J.4. Ibid. P 150.
5 ~09 keuse van Milo as konsul sou 'n ernstige bedreiging wees vir Pompeius se uitvoering van sy fyn deurdagte doelstellings om diktator te word, hoewel hy dit ontken: "Pompeius plane negat velle; antea mihi ipse non negabat. Hirrus auctor fore videtur Hirro tamen agente nolle se non probabit."ls ~ Intussen het Clodius meer bevriend geraak met Pompeius. "The fickle but powerful Clodius transferred allegiance to Pompey, but the bitterness with Milo remained unaffected. " 16 Dit, meen Gruen, hetdie verhouding tussen Pompeius en Milo vertroebel. 16 Milo het hom egter nie van stryk laat bring nie en staatgemaak op ander vriende waaronder Cicero, wat baie aan Milo verskuldig was.~ 7 Milo het ook die steun van Caelius, Cato en menige invloedryke aristokrate wat elke geleentheid aangegryp het om Pompeius in te doen, geniet. Sodoende was Milo taamlik verseker van sukses: "habemus haec omnia... ~ 8 Nou, na die dood van Clodius, het Pompeius des te meer die koue skouer vir Milo gegee. kan hiervoor aangevoer word: Die volgende redes "As a showcase for his new judicial structure, Pompey had decided to make an example of Milo." 19 Soos reeds beskryf was Milo 'n instrument van Pompeius om Clodius teen te staan en noudat Clodius uit die weggeruim was, het Pompeius nie meer hierdie instrument benodig as deel van sy plan om sy doel te bereik nie. ~5. Op. cit. Cic. Q. Frat. III 8, Op. cit. Grue n P 150; cf. R.E. Smith pp. 190, ~94 Marsh p Vide pp. 111, Op. cit. Cicero Ad Faro. 2' 6, 3. ~9. Op. cit. Gruen p. 338; cf. P 342.
6 Dit bring ons by die vraag: wie het Milo voor die hof gedaag oor die moord op Clodius? Feitlik alle skrywers is dit eens dat Pompeius 'n groot aandeel daarin gehad het. "Sed me recreat.. Cn. Pompei... consilium, qui profecto nee iustitiae suae putaret esse,... d ' t d'd' t " 20 St k quem reum sententlls lu lcum ra l lsse. octon beweer dat "the attack was launched with Clodius' young nephews (the sons of his dead brother Gaius) to the fore, but with the weight of Pompey behind them." 21 Stockton vermoed ook dat Pompeius se optrede toe te skryf is aan sy vrees vir 'n alliansie tussen Caesar en Milo. 21 Sommige skrywers is die mening t oegedaan dat Pompeius 'n ondersoek na die dood van Clodius gelas het, ten einde verdere chaos en wanorde te voorkom. 22 Rawson se dat Pompeius se optrede toe te skryf is aan sy vrees vir Milo. 23 Ons moet egter onthou dat.daar algehele chaos geheers het na die dood van Clodius en dat Pompeius se hulp ingeroep is om wet en orde te herstel, aangesien hy oor die outoriteit en troepe beskik het. it Milo se verhoor was dus maar deel van Pompeius se groot onderneming. "Itaque prima factum erat S.C. ut interrex et tribuni plebis et Cn. Pompeius, qui pro cos. ad urbem erat, viderent ne quid detrimenti res publica caperet, dilectus autem Pompeius tota Italia haberet." Op. cit. Cic. Pro Milone 1; cf. Hilone 6, 8; cf. Gruen pp. 154, 338; cf. Strachan Davidson p. 286; Scullard p Op. cit. Stockton p Cf. C.A.H. deel IX p. 625; R.E. Smith p Cf. Rawson p Op. cit. Ascon 34; cf. Plut. Cic. 35; Cic. Pro Milone 26; Ta c. An. 3, 28; Abbot p. 1~4; Greenidge p. 390; Cary p. 392; Marsh p. 2~6; C. A.H. p. 624.
7 Dit het o.a. beteken dat die ou Romeinse konstitusie alreeds op sy sterfbed was. Pompeius was natuurlik aanvanklik ten gunste van geweld sodat sy hulp later ingeroep moes word om orde te herstel. Cicero skryf in sy Pro Milone (hoofstukke 6-8) dat Pompeius deur die omstandighede gelei is om die saak te laat ondersoek. Gruen meen dat Pompeius besluit het om 'p voorbeeld van Milo te maak. 25 Cicero se motiewe om Milo te verdedig werp hier meer lig op eersgenoemde se stryd teen Clodius. Blykbaar was Cicero se hoofmotief uit dankbaarheid vir. 26 Mil o se lojaliteit jeens hom sedert 57 v.c. en veral tydens Cicero se stryd teen Clodius: "beneficium sequor.. non causam, ut in Milone." 27 Ons moet onthou dat Cicero se verdediging van Milo, wat bo alle twyfel skuldig was, nie 'n maklike taak was nie, veral nie te midde van Pompeius se grimmige soldate nie. Afgesien van die feit dat Clodius nou uit die weggeruim was en nie meer 'n bedreiging vir Cicero was nie en dus ook nie meer vir die rus en vrede van die Republiek nie, is dit duidelik dat Cicero nog 'n behoefte gehad het om Clodius te veroordeel en sy skuld te bewys. Cicero se Pro Milone is vol voorbeelde hiervan. 28 Miskien het Cicero besef dat hy besig was met 'n verlore saak, maar blykbaar het sy verdediging nie soseer gegaan om Milo as om Clodius nie. Of het dit dalk in 'n sekere sin om Pompeius gegaan? Na my mening het twee sake Cicero gedryf om Milo te verdedig.nl. haat en dankbaar- 25. Cf. Gruen p Cf. Stockto n p. 218; Stracha n Da vidson p. 288; Havel p. 510; L.R. Taylor p. 36; Rawson p. 130; R.E. Smith p. 197; Grue n pp. 151, 341; C. A.H. vol. IX p Op. cit. Cic. Ad. At t. IX 7, Vide p. 114.
8 heid - 'n minstens nege-jaarlange haat teenoor Clodius hoewel hy nou reeds dood was e n dankbaarheid teenoor Milo. Cicero geniet ook die steun van Cato en sy vri ende wat daarop uit was om Pompeius se doelstellin gs te dwarsboom. Een van Cicero se hoofargumente ter verdediging van Milo was dat Clodius se dood tot voordeel van en in belang van die Republ iek was Cicero, die meester wat sy toehoorders se gevoelens kon beheer soos 'n groat musikant die snare van sy lier kan reguleer, se verdediging van Milo was, teenstrydig met meeste van sy ander sake, nie geslaagd nie. Hier was Cicero se optrede teleurstellend en het hy minder oortuigend voorgekom as gewoonlik: "non eagua solitus erat constantia dixit." 30 Die opvallendste rede hiervoor was "the howls of the Clodians, the packed ranks of Pompey 's soldiers, the atmosphere of crisis." 31 Cicero skryf self: "Silent enim leges inter arma." Plutarchus meen dat een van die hoofredes vir Milo se veroordeling was dat hy nie gerou het nie en ook nie soos gewoonlik sy hare laat groei het nie. 33 Dit is ook duidelik dat Milo se saak reeds verlore was voordat dit bepleit was, want die woede van die volk was voldoende om 'n veroordeling te bewerkstellig, veral onder die omstandighede van vyandskap en intimidasie. Boonop het Milo nie onskuldig gepleit nie en sy opdrag aan sy manne om Clodius dood te maak, was op hierdie stadium openlik en alom bekend. 29. Vide p. ~ Ascon. (Clark) Op. cit~ Stockton p. 224; cf. Scullard p. 124; Gruen pp. 339, 341; Lintott p. 91; Rawson p. 138; R.E. Smith p. 197; Ca rcopino p. 257; Watson p. 148; Plut. Cic. 35; Schol Bob Op. cit. Pro Milone Cf. Plut. Cic. 35; cf. Cic. Pro Mi l one 35.
9 .ll3 Milo is skuldig bevind deur 'n stemming van 38 teen.l3 - dit kan 'n aanduiding wees dat die jurie oorwegend van mening was dat Milo se teenwoordigheid in Rome 'n ernstige bedreiging was vir die algemene rus en vrede en dat dit nou vir eens en vir altyd wortel en tak uitgeroei moes word. Caesar was nie ten gunste van Milo se verbanning nie, maar later toe hy vir Pompeius in die burgeroorlog uit Italie verdryf het, en tn groot aantal bannelinge se regte herstel het, was Milo nie onder hulle nie. Hieruit kan ons aflei dat Caesar nog v!r Milo was toe Pompeius 'n bedreiging was, maar met Pompeius uit die weg geruim, het Caesar nie meer omgegee vir Milo nie en het hy miskien vir Milo as ' n bedreiging beskou. Die feit dat Cicero na die verhoor 'n verbeterde toespraak geskryf het, toon vir ons dat hyself moes besef het dat sy eintlike verdediging nie geslaagd was nie. "Scripsit vero hanc quam legimus ita perfecte ut iure prima haberi possit." 34 Rawson gaan selfs so ver om te skryf dat die Clodiese tribune op die dag van die verhoor die volk aangespoor het om toe te sien dat Milo nie ontsnap nie en die indruk te skep dat Cicero verantwoordelik was vir Clodius -s-e dood. 35 Dat daar groot reaksie op die dood v a n Clodius was, is nie te betwyfel nie. "The death of Clodius caused intense excitement amongst the lowest classes in Rome." 36 "His death shook the Rep'ublic. " 37 Nie alleen omdat Clodius talle aanhangers onder die lede van die "populus" 34. Op. cit. As con~ Cf. Rawson p Op. cit. Strachan Davidson p. 286; cf. L.R. Taylor p Op. cit. C.A.H. IX p. 625; cf. Cic. Pro Milone 33.
10 gehad het nie, maar die wyse van die moord was so wreed en koelbloedig, dat di t verontwaardiging en \veers in gewek het, selfs by diegene wat 'n vyandige gesindheid teenoor Clodius gehad het. So heftig was die reaksie op Clodius se dood, dat tesame met die verbranding van sy liggaam (netsoos in die geval van Caesar in 44 v.c) die 38 Senaatshuis in die slag gebly het. "Incendium curiae ~ maiorem aliquanto indignationem civitatis moverat quam interfectio Clodi." Cicero se verdediging van Milo soos ons dit vind in sy Pro Milone, werp heelv.;at lig op die aard van sy vete met Clodius. Soos reeds beskryf (vide p. 111) het hierdie vete blykbaar daartoe bygedra dat Cicero onderneem het om Milo te verdedig, want hier was weer eens 'n geleentheid om in die openbaar uiting te gee aan sy wrok teen sy "inimicus". cicero beskryf sy haat teenoor Clodius soos volg: "odio mearum inimicitiarum inflarnrnatus," 40 en hy sien Clodius as "communis omnium ille hostis." 40 Hy meen dat woorde ontbreek om Clodius se swakhede en gebreke te beskryf: "Non potest dici satis, ne cogitari quidem, quantum in illo sceleris, quantum exiti fuerit." 40 As voorstaander en handhawe r van wet en orde meen Cicero dat geen wet instaat was om Clodius te beteuel nie: "ei us furores, quos nullis iam 41 legibus, nullis iudiciis frenare poter amus." Volgens Cicero is hy nie by magte om Sextus (wat die leiding geneem het toe Clodius se liggaam verbrand is) te prys 38. Cf. Cic. Pro Milone 5; cf. Syme p. 39; Cary p. 392; Rawson p. 138; C.A.H. p. 624; Strachan Davidson p. 138; As con Op. cit. Asco~ Op. cit. Pro Milone Op. cit. Pro Milone 28.
11 vir sy daad nie, maar dat hy definitief nie kwaad is vir Milo nie. 42 Hy sien Clodius as sy grootste vyand: "inirnicissirnurn." Cicero ontsien nie Clodius se koelbloedige dood as hy die volgende beledigings tot horn rig nie: quam cum sorore gerrnana nefariurn stuprurn fecisse; fl. qui regna dedit adernit; eurn qui plurirnis caedibus factis; "Clodium eurn eurn cui nihil urnquarn nefas fuit nee in facinore nee in libidine. eurn cui iarn nulla lex erat; nullurn civile ius; nulli possessionurn termini qui non calurnnia litiurn etc." 44 Clodius se sterfplek word met sy entering van die Bona Dea geassosieer orndat die twee gebeurtenisse byna op dieselfde plek plaasgevind het en dan korn Cicero tot die gevolgtrekking dat dit eintlik die gode self is wat Clodius geruineer het: "Nisi forte hoc etiarn casu factum esse dicernus, ut ante ipsurn sacrariurn Bonae Deae.. ante ipsarn, inquarn, Bonarn Dearn, cum proeliurn cornrnisisset, prirnurn illud volnus acciperet quo taeterrirnarn mortem obiret, ut non absolutus iudicio illo nefario videretur, sed ad hanc insignern poenarn reser- 45 ' vatus." Die woede van die gode het selfs veroorsaak dat Clodius geen eerbare ~egrafnis gehad het nie. 46 Die gode het die idee in Clodius se kop geplant om 'n hinderlaag vir Milo voor te berei waarin hyself sou ornkorn, rn.a.w. Clodius sou self nie sterf nie, as dit nie vir die gode was nie: ~aliter perire pestis illa, non potuit nurnquarn illurn res publica suo iure esset.. 47 u lt a. 42. Cf. Pro Milone Op. cit. Pro Milone Op. cit. Pro Milone Op. cit. Pro Milone 31; Ibid Cf. Pro Milone Op. cit. Pro Milone 33.
12 Cicero se verbittering teenoor Clodius is so groat, dat hy glo dat indien Pompei us die mag sou he om Clodius weer te laat lewe, hy dit n i e sal doen nie want "propter rem publicam non fecisset." Hoewel Pompeius self amptelik neutraal gestaan het tydens die verhoor, is dit algemene kennis dat hy gehoop het op 'n veroordeling. Cicero probeer sy uiterste bes om hierdie pynlike feit ~ te vermy, maar sy eie getuienis bewys die waarheid daarvan as hy skryf: "qua de.nique ille facilitate, qua humanitate tulit contentiam meam pro Milone adversante interdum.actionibus suis." Vir die soveelste keer word dit duidelik dat Clodius se bedreiging vir Cicero se "res publica" grootliks bygedra het tot die Cicero/Clodius vete. Een van Cicero se hoofargume nte in Cicero se verdediging van Milo is dat laasgenoemde 'h guns aan die' staat bewys het toe hy Clodius vermoor het: "Nihil dico quid res publica con-. 49 secuta sit.. quih una rem publicam vosque servaret." So belangrik is Milo se daad vir Cicero, dat hy dit bel angrl ' k er b es k ou as enlge ' generaa 1 se oorwlnnlng.. SO N ou het Cicero vertroue in die t oekoms van die Romeinse volk en sy kinders maar "vivo P. Clodio, nihil eorum (= bonorum multorum) vos v.isuros fuisse... so Vir Cicero hou die dood van Clodius die volgende in: "mul ta bona; spem maximam et verissimam; cupiditatibus fractis; 1egibus et iudiciis constitutis; salutarem (diem) civitati fore; ius perpetuae possessionis." 50 Cicero glo dat Milo vir Clodius gehaa t het e n hy sien die belangriks te r e de hiervoor soos volg: erat ut odis set primum defensore m salutis me ae "Ille 115~ 48. Op. cit. Cic. Ad Faro. 3, ~0, ~0; cf. Pro Milone ~ Op. cit. Cic. Pr o Milone ~ 1 ; Cf. Cic Pro Milone 28. cf. 28 e t 33. 5~. Op. cit. Pro Milone 13.
13 Clodius kan nie vergewe word vir die feit.dat hy verantwoordelik was vir Cicero se verbanning nie en Cicero staan daarby dat sy verbanning ongegrond was "nisi fuisset iniusta eiciendi" 52 en hy gee selfs weer die rede aan waarom hy uit eie wil Rome verlaat het: "servorum et egentium civium et facinorosorum armis meos civis meis consiliis periculisque servatos pro me obici nolui." 52 t 117 Wanneer Cicero na Clodius verwys gee hy weer eens 'n lys van al Clodius se misdade en wandade o.a. dat hy vir Cicero die "conservatorem urbis ac vitae civium" uit sy vaderland verdryf het. 53 Verder in sy narratio verwys Cicero weer na al Clodius se misdade, maar hier raak hy so heftig en vurig dat hy gebruik maak van kort sinsnedes: "me patria expulerat; bona diripuerat; domum indenderat; coni.ugem meam vexara t etc. " 54 As ons nou aanneem dat Cicero self getwyfel het aan die sukses van hierdie saak (Vide p.. 111) kom ons tot die gevolgtrekking dat, na aanleiding van al bogenoemde voorbeelde en baie meer, Cicero waarlik gebruik HOU maak van 'n gulde geleentheid om Clodius ook met die tong te vermoor. 52. Op. cit~ Pro Milone Op. cit. Pro Milone Op. cit. Cic. Pro Milone 32.
News Flash. 6 September Dear Members
News Flash 6 September 2013 Dear Members Please take note of the following announcements, as they are very important to every member who wants to be part of the decision-making process of the Club. Please
More informationSpecial News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS
Special News Flash 14 November 2014 Dear members LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS Ons B en C liga spanne het die afgelope naweek geskiedenis gemaak deur skoonskip te maak tydens die Suidkaap Liga finale
More informationBUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2
Verw. : Vaardigheids-ontwikkelingsprogram 2019 Dept. : Sportontwikkeling Kontak : Mev. Salomina du Plessis Datum : 9 Januarie 2019 10 BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL 1-2019: GRAAD
More informationTHE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND
THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND Claire Patterson Assignment presented in partial fulfillment of the requirements for the degree of Master of Philosophy (M. Phil. in Applied Ethics)
More informationWE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row
26 NOVEMBER 2018 Nuusbrief 37 van 2018 WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row I N S I D E T H I S I S S U E : Kennisgewing Bord 2 Races / Birthdays for the month 4 Gallery 3/6/9 Brian
More information2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande
2015 HEREFORD SHOW Age calculated at: 1 st day of the month the show starts / Ouderdom bepaal op die 1ste dag van die maand waarop skou begin. 1 April 2015 is die bepalende datum vir ouderdomme vir die
More informationCore exercises/ Kernspiere - oefeninge
Core exercises/ Kernspiere - oefeninge deur Rudolph Cloete, ASA en VSAAV Vlak III In sports, the core is highly involved in nearly every movement. Force is transferred between the lower body and the upper
More informationVan af die Voorsitter
September 2011 The Association of the Friesian Horse Studbook of Southern Africa Van af die Voorsitter NAME VAN VULLENS: Alle vullens wat in 2011 gebore word se name moet begin met die le ers J, K of L
More informationWe had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria.
Ren- Form together with Jumping Giants and African Compass Trading joined hands to sponsor Jumping Castles, Juices and Bar One chocolates to the Suffer The Li@le Children event held at Marks Park Sports
More informationNews Flash MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT VOLMAAKTE GELUK. 11 December 2013
News Flash 11 December 2013 Dear Members MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT Ek kan dit skaars glo, maar 2013 lê op sy rug en die vakansiegangers is besig om in te pak vir hul tog na
More informationAFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE
www.xtremepapers.com Paper 0548/01 Reading and Writing (Core) Kommentaar op spesifieke vrae Afdeling 1 Oefening 1: Vrae 1 tot 4: Kandidate het hierdie vrae oor die algemeen redelik goed beantwoord, alhoewel
More informationPLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013
News Flash 22 March 2013 Dear members PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013 The South African Golf Association,
More informationBRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS. 8 SEPTEMBER Nelson Mandela University Port Elizabeth
BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 8 SEPTEMBER 2018- Nelson Mandela University Port Elizabeth Dear Athlete Congratulations on your selection onto the team to the
More informationBRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM
BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER 2017- NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM Dear Athlete Congratulations on your selection onto the team to the above-mentioned
More informationIN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Northern Cape Division)
Reportable: Circulate to Judges: Circulate to Magistrates: Circulate to Regional Magistrates: YES / NO YES / NO YES / NO YES / NO IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Northern Cape Division) Date heard:
More informationWorld Bowls schedule
World Bowls schedule Day/Date Matches Venue Times Matches Venue Times Day 1 Nov 24 Opening Ceremony Men's fours 9:30am 12:30pm, 5pm 12:30pm, 5pm Women's pairs Women's triples Day 2 Nov 25 Men's fours,
More informationAFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE
AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE Paper 0548/01 Reading and Writing Kernwenke Ten einde goed in hierdie eksamen te vaar, behoort die kandidate die volgende te doen: In Oefening 1: Skryf bondige antwoorde
More informationDANS AFDELING DANCE SECTION
DANS AFDELING DANCE SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as eenkeer aan dieselfde item deelneem nie.
More informationIRENE NEWS. 24 September No The following members earned medals at the AGN Racewalking GP: Sandra Steenkamp Danie Labuschagne
IRENE NEWS 24 September 2018 No 38-2018 ACHIEVEMENTS Kromberg & Shubert 15/25 Marie van Dyk 1 st GGM lady 15 km (2:07:49) Bophelong 10/21 Joey Cloete 1 st GM lady and 3 rd lady 10 km (51:21) Elsa Meyer
More informationAfrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria
Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria bied met trots aan: 28 September - 1 Oktober 2016 VEREISTES EN PROGRAM Die Il Vento Nasionale Blaasinstrument-kompetisie is vir
More informationEMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015
Noordwes / North West Nuusbrief / Newsletter 012 436 0900 / 086 072 6843 012 348 9658 saou@saou.co.za www.saou.co.za NUUS IN DIE BRANDING 38 VAN 2015 2015/09/01 BEMAGTIGING: POTENSIëLE LEIERS: 2015 EMPOWERMENT:
More informationRUGBY / NETBAL / HOKKIE
SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT RUGBY / NETBAL / HOKKIE WINTER PROGRAM Ons vertrou dat u die wintersportseisoen saam met ons gaan geniet. Ons wil graag die volgende inligting aangaande die verskillende
More information53479 The death Acre (Doodsakker)
53479 The death Acre (Doodsakker) These are emails and postings on the T4A Forum and it should be read bottom up. From: Francois Rossouw Sent: 28 May 2009 18:00 To: wouter@tracks4africa.com Subject: Fw:
More informationHoërskool Roodepoort
Hoërskool Roodepoort Geagte ouer/voog Dear Parent/Guardian NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 2 9/2/2018 A message from the Principal Uit die hoof se kantoor It is important for all parents to take note of the School
More informationNO 15 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS. 7 Februarie 2018
7 Februarie 2018 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS NO 15 n Nuwe jaar vir die Weskus Tak skop af by die Riviera Hotel in Velddrif met die Algemene Jaarvergadering. Voor dit egter kon begin het die
More informationKenridge Hockey Newsletter Term
Kenridge Hockey Newsletter Term 2-2014 Wedstrydverslag Seuns 1ste Span Kenridge vs Panorama 26 Mei 2014 Dit was ʼn koue, winderige dag toe ons o/13a seuns hokkiespan sekerlik een van ons sterkste opponente
More information18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week:
SCHOLARSHIP 18 SEPTEMBER 2018 18 SEPTEMBER 2018 ISSUE: 32 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers Die Boishaaiveiling het Donderdagaand plaasgevind. Dit was die eerste keer dat HJS, die Oudstudente Unie
More informationUniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore
Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore (36-17) 25-09-2017 UIT DIE SAKEKAMER Die jaar se K2C was weer n groot sukses. Goed georganiseerd en n groot ekonomiese inspuiting vir die dorp. Duisende
More informationBehind the Backline Agter die Backline
LOWVELD ANGLING & BOATING ASSOCATION LAEVELD HENGEL & BOOT VERENIGING L.A.B.A. SKI BOAT Spyker Kroeg, White River, 1240 Telephone No. 082 816 8332 Fax No. 086 242 0869 E-mail: mike@fhsa.co.za Behind the
More informationSA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE
www.wrestling.org.za SA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE - 2016 28 Desember 2015 Inleiding: Die vraebank dek die hele UWW reëlboek Oktober 2015 en dit word
More informationPINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY
PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY Nuusbrief / Newsletter KERRYDALE PINZGAUER STUD Volume 3 / Issue 3 April 2015 Dale Wheeler farms in the Devon area near Johannesburg. He send us some information
More informationSENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter
Nu usb rief / News letter This newsletter serve as a communication tool between and among breeders of Senepol and to inform people interested in the Senepol Breed. Any contribution to the contents of the
More informationFROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT
30 JANUARY 2018 ISSUE: 3 30 JANUARIE 2018 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Dear Parents Thank you to all parents who attended the Information Evening on 23 January. It was wonderful to see so many parents
More informationDeur Christus Alleen
Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org 1 Die God van heerlikheid en die geboorte en lewe van die kerk Reeks preke oor die openbaring van die God van heerlikheid,
More informationESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA
ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA Item No. Discussion / Bespreking 1. Verwelkoming en bekendstelling
More information7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015
NGUNI BEESTELERSGENOOTSKAP NGUNI CATTLE BREEDERS SOCIETY Agenda vir die Algemene Jaar Vergadering te Maselspoort, Bloemfontein op Vrydag, 13 November 2015 om 12h00. Agenda for the Annual General Meeting
More informationSpeelreëls. Rules of Play
Speelreëls Rules of Play October 2013 pg. 1 1. NAMIBIA JUKSKEI SKEIDSREGTERSKOMITEE VOORSITTER: Mnr. G.S. Coetzee Posbus 21586 Windhoek Sel: 0812431500 Epos: jukskei@mweb.com.na SEKRETARESSE: Me. A. Coetzee
More informationCongratulations to the following members who were podium finishers at the Run for Bibles race on Saturday:
Achievements Congratulations to the following members who were podium finishers at the Run for Bibles race on Saturday: Myrna van Wyk Sheren Naidoo Tillie Kamper Sandra Steenkamp Jaap Willemse SP Botha
More information2016/17 REGLEMENT C REGULATION C JUKSKEI SA. SPEELREëLS GAME RULES
2010 2016/17 REGLEMENT C REGULATION C JUKSKEI SA SPEELREëLS GAME RULES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING ARTICLE DESCRIPTION 1 NAVRAE ENQUIRIES 4 2 INLEIDING INTRODUCTION 4 3 DEFINISIES DEFINITIONS 4
More informationBOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach
BOWLS SOUTH AFRICA Message from the President QUARTERLY NEWSLETTER April 2007 In this Issue Piet Breitenbach We are already in the fourth month of 2007 and it felt like just the other day that we celebrated
More information2015/16 REGLEMENT C JUKSKEI. SPEELREëLS
2010 REGLEMENT C 2015/16 2010 JUKSKEI SA SPEELREëLS SA INHOUD / INDEX NR ARTIKEL ARTICLE P 1 NAVRAE ENQUIRIES 4 2 INLEIDING INTRODUCTION 4 3 DEFINISIES DEFINITIONS 5 4 SPESIFIKASIES VAN FASILITEITE EN
More informationTina Cowley reading centre 25 April
Newsletter for Durbanville Preparatory NEWS Uit die kantoor / From the office Newsletter # 11 of 2018 https://downloads.d6communicator.com/downloads/resources/91_resource_5ae17e2eadb46805475344.pdf?1524727343
More informationVOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis
Vol 1 No 1 AUTUMN HERFS 2008 R16.76 (VAT incl) ISSN: 1998-4901 WRSA publication for the wildlife ranching industry WRSA-publikasie vir die wildboerderybedryf 9 771998 490005 n Voëltjie met VOORDELE Game
More informationONS REIS NA GOUD. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May Annette vd Sandt
Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May 2016 Our 2016 Inter Districts players did Boland proud with no fewer than one GOLD and three BRONZE medals!! Gold went to the Ladies
More informationDG NEWSLETTER. District 410D December 2017
DG NEWSLETTER District 410D December 2017 Eden Lions - We Serve Eden Lions - We Serve Off to University Even with the odds stacked against her, Alfrieda is off to university next year. She was raised
More informationMENLO PERDESPORTSKOU 2019
MENLO PERDESPORTSKOU 2019 Die Hoërskool Menlopark nooi alle ruiters vriendelik uit na ons jaarlikse perdesportskou: Datum: Saterdag, 26 Januarie 2019 Plek: The Burgh Equestrian Centre, Pretoria Oos (deur
More informationRUGBY / NETBAL / HOKKIE
SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT RUGBY / NETBAL / HOKKIE WINTER PROGRAM - 2018 12 April 2018 Ons vertrou dat u die wintersportseisoen saam met ons gaan geniet. Ons wil graag die volgende inligting
More informationArrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast.
COUNTRY TRAX: Marchant Maasdorp senior instructor 083 441 0988 countrytraxeden@vodamail.co.za BOOKING ADMINISTRATOR: Poldine Odendaal Celia le Roux Bikebookings 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086
More informationCHIEF MARKER S REPORT
CHIEF MARKER S REPORT SUBJECT: AFRIKAANS FIRST ADDITIONAL LANGUAGE P2 1. ANALYSIS OF QUESTION BY QUESTION PERFORMANCE QUESTION 1 OPSTELVRAAG ( 250-300 WOORDE) Kringe in n Bos Kandidate moes die verhaalgebeure
More informationBasiese beginsels van meetkunde: Punte, lyne en hoeke *
OpenStax-CNX module: m39628 1 Basiese beginsels van meetkunde: Punte, lyne en hoeke * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons
More informationCHASA Sportskiet / CHASA Sport Shoot. CHASA Sportskiet / Shoot Version /03/2014 Authors: Elmo Scheffer, Siegfried Liebner
1 CHASA Sportskiet / CHASA Sport Shoot 2 www.chasaranking.co.za CHASA Sportskiet CHASA Sport Shoot Classification system for CHASA Sport shooters. This is based on the USA NRA system as described in their
More informationFarmVet AMITRAZ 20 % Reg. No. G0000 Act 36/1947. Emulsifiable concentrate/emulsifiseerbare konsentraat
ABBREVIATED LABEL: OUTER CONTAINER 100 ml, 200 ml AND 500 ml FOR EXTERNAL ANIMAL USE ONLY SLEGS VIR UITWENDIGE DIEREGEBRUIK Reg. No. G0000 Act 36/1947 Emulsifiable concentrate/emulsifiseerbare konsentraat
More informationGeneral information Country Trax Amersfoort, Mpumalanga
COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor ctrax@lantic.net BOOKING ADMINISTRATOR Bikebookings Poldine Odendaal & Celia le Roux 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086 528 5633 General information
More informationSouth African Maritime Safety Authority
South African Maritime Safety Authority Marine Notice No. 17 of 2008 National Certificates of Competence for skippers trained by the SAPS Water Wing Division TO THE SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE WATER WING
More informationTHE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA
THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA CASE NUMBER 188/97 In the matter between: Multilateral Motor Vehicle Accidents Fund First Appellant Multilateral Motor Vehicle Accidents Fund (Substituted for
More informationLAERSKOOL ROODEKRANS SENIORFASE GRAAD 7 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE
LAERSKOOL ROODEKRANS SENIORFASE GRAAD 7 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE AKADEMIE CAPS Curriculum and Assessment Policy Statement KABV Kurrikulum en Assesserings
More informationGANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB
GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB Nuusbrief 31 Julie Newsletter 31 Julie 2018 DIE MEES SUIDELIKE GHOLFBAAN IN AFRIKA THE SOUTHERNMOST GOLF COURSE IN AFRICA Beste lede Die jaar toon alle tekens van op sy rug
More informationNuusbrief 17 van 2018
Nuusbrief 17 van 2018 8 MAY 18 BAIE DANKIE Ons wil graag aan ELKEEN wat Sondag gehelp het met die Long Run BAIE DANKIE se vir die opoffering van julle tyd om ander te help. Brian Organisering van die run
More informationSouth African Maritime Safety Authority
South African Maritime Safety Authority Marine Notice No. 19 of 2008 Certificates of competence issued to holders of the Naval Coxswains certificates TO SAMSA EXAMINERS, REGISTRAR OF SEAFARERS, NAVAL OFFICERS
More informationSkoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011
Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 Danielle Smit The winners being crowned ON a hot summer s night, it was extreme glamour at the Mr. & Ms. Brackenfell event 2011. The theme of the evening
More informationFROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR
Munies Newsletter October 2017 Edition 2, 2017 SIMPLY THE BEST FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR en toe skop ons Limpopo se. En toe is ons al klaar by ons 2de nuusbrief. Dankie vir
More informationFROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT
SCHOLARSHIP 13 FEBRUARY 2018 13 FEBRUARIE 2018 ISSUE: 5 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers Ek wil u graag bedank vir u geduld met ons tydens die kragonderbreking van verlede week. Dit was nogal
More informationNuusbrief / Newsletter June 2015
Nuusbrief / Newsletter June 2015 www.pmfsa.co.za Trusted Worldwide Role of livestock guard dogs in predator control on Namibian farmlands Livestock guard dogs are promoted as a non-lethal, environmentally
More informationPurebred Arabian Northern Cape Regional Championships: Upington EXPO 2 4 MAY 2013 1 ORGANISER Northern Cape Arabian Horse Club PO Box 3224 UPINGTON 8800 2. ENQUIRIES Dr WL Harris 071 870 4276 veeartsnrv@telkomsa.net
More information2018 PUREBRED & PART-BRED ARABIAN GAUTENG CHAMPIONSHIPS
2018 PUREBRED & PART-BRED ARABIAN GAUTENG CHAMPIONSHIPS 1. ORGANISER Gauteng Region of the Arabian Horse Society 2. ENQUIRIES Fanie Rootman 082 9244432 fr@lantic.net 3. DATE AND VENUE Johan du Plessis
More informationGANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB
GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB Nuusbrief 26 March Newsletter 26 Maart 2018 DIE MEES SUIDELIKE GHOLFBAAN IN AFRIKA THE SOUTHERNMOST GOLF COURSE IN AFRICA Beste gholfvriende Ons wens almal n vreugdevolle
More informationAKSIE. ANDER LEDE VAN DIE RAAD Rdh. A De Vries [DA] : Speaker
s MUNISIPALE KANTORE, PIKETBERG TEENWOORDIG: LEDE VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Rdh. EB Manuel [DA] : Uitvoerende Burgemeester Rdd. SM Crafford [DA] : Uitvoerende Onderburgemeester Rdh. RM van
More informationGANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB
GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB Nuusbrief 26 February Newsletter 26 Februarie 2018 DIE MEES SUIDELIKE GHOLFBAAN IN AFRIKA THE SOUTHERNMOST GOLF COURSE IN AFRICA Beste gholfvriende ***Ons gholfklub is n
More informationWinkerkReader vir Android kan:
LW: WinkerkReader vir Android kan: Gemeente se Winkerk data op selfoon vertoon. Detail inligting van Lidmaat Bel Sms (Verjaarsdag Groepe Geselekteerdes Almal) E-pos Whatsapp (beperk) Soek Lidmate Filter
More informationSHELLEY POINT NEWS. A community newsletter dedicated to fostering a sense of community and the free flow of information at Shelley Point
SHELLEY POINT NEWS November 2016 A community newsletter dedicated to fostering a sense of community and the free flow of information at Shelley Point FROM THE EDITOR Hi All As we begin to gear up for another
More informationGANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB. Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017
NSBI HOLFKLUB/ OLF CLUB Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017 TH SOUTHNMOST OLF COUS IN FIC DI MS SUIDLIK HOLFBN IN FIK Beste gholf vriende / dear golf friends Die vergange maand het n paar
More informationComment Date & Event Raised by Response
Comment Date & Event Raised by Response Planning Related Issues Kan Eskom asb hulle beplanning vir die volgende 50 jaar vir ons gee sodat ons weet hoeveel lyne, substasies en kragstasies beplan hulle vir
More information2 No PROVINCIAL GAZETTE, 16 APRIL 2018
NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI VA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO lomntla KOlONI Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 25 KIMBERLEY 16 APRIL 2018 16
More informationCHESS congratulations to Ameer Kadir and Anchen Smith who have both
Newsletter 4 23 February 2018 Dear Parents and Friends A warm welcome to Max du Plessis who has joined our Junior Playgroup and to Mikayla Styger who is in Grade 4. SIMOND SUCCESS For the sixth year in
More information* APRIL 2018 *
SADDLEBRED SOCIETY OF SOUTH AFRICA SAALPERDGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA NATIONAL CHAMPIONSHIPS P.O.BOX 3853 HENRYSTR. 118, BLOEMFONTEIN 9300 E-MAIL: saddle@studbook.co.za Tel: 051 4100956/4100948 Fax 086
More informationDie amptelike kwartaalblad van die leerders van Paul Roos Gimnasium. Official quarterly of the pupils of Paul Roos Gymnasium
Die amptelike kwartaalblad van die leerders van Paul Roos Gimnasium Semper Official quarterly of the pupils of Paul Roos Gymnasium Volume 71 Founded 1962 Gestig Gratis Free Matrieks, let op! p. 12 World
More informationESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP VERGADERING 17 APRIL :00 VEILINGSKRALE - SENTRUM
MARGEN INDUSTRIAL SERVICES PBA INTERNATIONAL SA ESKOM TRANSMISSION LINES MATIMBA MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP
More informationNSC 2015 CHIEF MARKER S REPORT
- ASSESSMENT AND EXAMINATIONS DIRECTORATE Bundy Park, Private Bag 4571, King William s Town, 5600 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA, Website: www.ecdoe.gov.za NSC 2015 CHIEF MARKER S REPORT SUBJECT AFRIKAANS HUISTAAL
More informationTOERGIDS ~ 2017 ~ TOUR GUIDE Inhoud Content
2 Hockey Clinic TOERGIDS ~ 2017 ~ TOUR GUIDE Inhoud Content 1. Dekbrief - Covering Letter 2. TUKS Hockey Clinic Covering Letter - TUKS Hokkiekliniek Dekbrief 3. TUKS Hockey Clinic Programme - TUKS Hokkiekliniek
More informationOMSENDBRIEF : 03/ Maart Geagte Ouers
OMSENDBRIEF : 03/2017 Geagte Ouers 2 Maart 2017 GR 6 FONDSINSAMELING PROJEK-VALENTYNSDAG Baie dankie aan elke leerder wat die dag ondersteun het.baie dankie aan elke Gr 6 ouer vir al die skenkings vir
More information19 PARK SEWESTOERNOOI PARK SEWESTOERNOOI BY Laerskool Park. Sewes Toernooi
20 1 2 PARK SEWESTOERNOOI 2017 19 PARK SEWESTOERNOOI 2017 BY Laerskool Park Sewes Toernooi 2017 TYD SEUNS - GROEP 1 SEUNS - GROEP 2 SEUNS - GROEP 3 VELD A VELD C RUGBYVELD E 18 HOKKIE: VRYDAG, 28 JULIE
More informationRAAKSKOOT TOUCHER BOLAND SAKELIGA FINAAL. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls Mei / May 2017
RAAKSKOOT TOUCHER Die Sakeliga Toernooie van ons klubs wys onteenseglik dat ons hier op n wenpad is, en dat ons nou begin om die dividende daarvan te oes. Dit is nou drie jaar waar ek persoonlik betrokke
More informationGANSBAAI GOLF CLUB / GHOLKLUB
GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLKLUB Nuusbrief 31 Oktober Newsletter 31 October 2018 DIE MEES SUIDELIKE GHOLFBAAN IN AFRIKA THE SOUTHERNMOST GOLF COURSE IN AFRICA Beste gholfvriende Hierdie uitgawe is die viering
More information8. Description points Discussion points Competition results Winners of competitions Awards 149
Table of contents 1. Agenda 4 2. Minutes of annual general meeting 9 November 2013 5 3. Minutes of semi-annual general meeting 7 June 2014 22 4. Minutes of semi-annual general meeting 16 July 2014 23 5.
More informationGeneral information: Dirt Bike Training Weekend Country TRAX Amersfoort, Mpumalanga
COUNTRY TRAX Herman Cremer instructor 082 806 5030 herman@countrytrax.co.za BOOKING ADMINISTRATOR Bikebookings Poldine Odendaal& Celia le Roux 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086 528 5633 General
More informationCOMMENTS AND RESPONSE REPORT 1 Issues Relating To The Listed Activities Only PROPOSED UPGRADE OF LOUIS FOURIE ROAD (TRUNK ROAD 33/1), MOSSEL BAY
COMMENTS AND RESPONSE REPORT 1 Issues Relating To The Listed Activities Only COMMENTS RECEIVED DURING PRE-APPLICATION CONSULTATION PROCESS ISSUE OF CONCERN / COMMENT / IMPACT IDENTIFIED NAME RESPONSE Ontwerp
More informationT u l i j o u r n a l
T u l i j o u r n a l 2 0 1 3 6 1 6 2 kan doeltreffend geselekteer word vir diere wat geneties vrugbaarder is, veral binne kudde verband waar alle diere aan dieselfde voeding en bestuur onderworpe is.
More informationThe friendly Club. Start training with a goal in mind! That is what is required to become stronger and faster.
The Tekkie The Newsletter of Vaal Athletic Club. AUGUST 2017 The friendly Club Die Tekkie Die Nuusbrief van Vaal Atletiekklub AUGUSTUS 2017 # 57 HI, Eish, difficult to get members to write me something.
More information2018 SIMMENTALER SKOUKLASSE
DIE SIMMENTALER/SIMBRA BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SUIDELIKE AFRIKA 2018 SIMMENTALER SKOUKLASSE AMPTELIKE STATUS (aanstelling van beoordelaars en amptelike katalogus) ONDERWORPE AAN MINIMUM 50 DIERE ALGEMENE
More informationBIG GAME CORNER 49 From the editor: Hunting, game & ammunition 50 Africa land of big-game hunting Part 1. Uit die Woord
3 InhoudContents Spesie / Species: Nile crocodile The Nile crocodile is the largest living, lizard-like reptile in Africa and is responsible for hundreds of human deaths every year by attacking prey in
More informationCOUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor
COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor ctrax@lantic.net ` BOOKING ADMINISTRATOR Celia le Roux Bikebookings 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086 528 5633 General information >>>> COUNTRY TRAX
More informationHUNTING PACKAGE AUCTION NOVEMBER :30 15:00 ATTERBURY THEATRE, LYNNWOOD BRIDGE, 4 DAVENTRY STREET, PRETORIA
HUNTING PACKAGE AUCTION 2016 24 NOVEMBE 2015 13:30 15:00 ATTEBUY THEATE, LYNNWOOD BIDGE, 4 DAVENTY STEET, PETOIA N UNIEKE NUWE KONSEP ONS EESTE JAGPAKKETVEILING eeds voor ons kommersieel die mark betree
More informationTO THE POINT (10) Issue 10 December/January 2005
Page----1 of 8 BOWLS SOUTH AFRICA TECHNICAL OFFICIALS TO THE POINT (10) Issue 10 December/January 2005 2005 A WARM WISH FOR THE NEW YEAR AND MAY 2005 BE A GREAT YEAR I trust that we all had a wonderful
More informationLees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5
Quarterly bulletin of Boland Bowls Kwartaalblad van Boland Rolbal MAY / MEI 2014 Lees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5 Die A-perk van Wingate Park Country Club, Pretoria, waar die finale wedstryde
More informationBGN SENIOR PLAYERS ASSOCIATION BGN SENIOR SPELERS VERENIGING
BGN SENIOR SPELERS VERENIGING Notule van die agtiende Algemene Jaarvergadering van die BGN Seniors Spelers Vereniging, gehou by die Munisipale Rolbalklub op 4 November 2015 om 09:00 1. Kennisgewing van
More information2016/17 REGLEMENT O REGULATION O JUKSKEI SA SKEIDSREGTERS UMPIRES
2010 2016/17 REGLEMENT O REGULATION O JUKSKEI SA SKEIDSREGTERS UMPIRES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING ARTICLE DESCRIPTION P 1 DOEL OBJECTIVE 4 2 REIKWYDTE VAN DIE JSA SKEIDSREG- TERSKOMITEE SCOPE
More informationSUNDAY / SONDAG 18 MARCH 2018 MONDAY / MAANDAG 19 MARCH 2018
PROGRAMME FREE STATE PROVINCIAL OPEN CHAMPIONSHIPS Friday 16th & Saturday 17th MARCH 2018 Please note the Free State Championship ends at 12h00 on Saturday 17th March. The Scottish Sword which is a SABU
More informationIRENE NEWS. 27 June No
IRENE NEWS 27 June 2016 No 26-2016 ACHIEVEMENTS Congratulations to the following members who were on the podium at the Riana van Niekerk Run for Bibles race on Saturday: Mike du Bruto 1 st GM 10 km (43:46)
More informationThe 87th rendition of the men s fours AYALA Classic held at Hermanus Bowling Club and
Quarterly bulletin of Boland Bowls Kwartaalblad van Boland Rolbal FEBRUARY / FEBRUARIE 2013 AYALA CLASSIC 2013 John Carroll The 87th rendition of the men s fours AYALA Classic held at Hermanus Bowling
More informationDISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT
DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT DECEMBER 2013 IF MY DREAM IS TO BE, IT S UP TO ME Eden Lions have a busy festive season The Eden Lions Club did not take a break
More information