OMSENDBRIEF : 03/2017 Geagte Ouers 2 Maart 2017 GR 6 FONDSINSAMELING PROJEK-VALENTYNSDAG Baie dankie aan elke leerder wat die dag ondersteun het.baie dankie aan elke Gr 6 ouer vir al die skenkings vir ons Gr 6 Fondsinsameling, dit was n groot sukses. So maak ons mekaar se hande sterk. JEUGSKOU 8 MAART Die eerste Gauteng Jeugskou aksie vir 2017 word deur Hoërskool Bekker aangebied. Die eerste kwalifiserende skou vind plaas op Woensdag 8 Maart 2017. Op hierdie dag word nuwe leerlinge deur elke stap geneem om te sien hoe om met die dier van sy/haar keuse te werk. Al drie prossesse word gedemonstreer, naamlik: was, voorbereiding en skoumankompetisie. Inskrywingsvorms beskikbaar by Me. V. Ellis BL TUSSENVERKIESING 24 MAART Nominasievorms is beskikbaar by Me. L. Ross in die kantoor. Nominasies vind plaas om 13:00 Verkiesing vind plaas vanaf 14:00-16:00 ATLETIEK Dit was n kort maar besige atletiekseisoen by Laerskool Bekker. Ons het 31 atlete wat ons skool gaan verteenwoordig het in Krugersdorp op 15 Februarie 2017 te Hoërskool Noordheuwel. Dit is ook die eerste jaar wat ons atlete aan spiesgooi en diskus deelgeneem het. Ons is baie trots op al die atlete en jul toewyding gaan nie ongesiens verby nie. Baie geluk aan ons 3 atlete Phumla Raphiri, Michaela Brunner en Sanele Simelane wat ons skool gaan verteenwoordig het by die D2-Kampioenskappe. Geluk aan Phumla Raphiri 2de in 200m Hekkies D 0/13 Michaela Brunner 2de plek in Verspring D 0/13 Sanele Simelane 3de plek in 70 m Hekkies S 0/11 Geluk Phula Raphiri en Michaela Brunner wat deurgedring het na die Gauteng Kampioenskappe. Ons hou styf duimvas vir goeie uitslae! PRETDAG 30 MAART Ons beplan n heerlike pretdag vir Donderdag 30 Maart. Hou asb.die spasie dop vir meer inligting! SKAAK Die skaakspelers sal oefen op die tye wat reeds met hulle bespreek is. Sien asb. die program vir die liga bepalings. Dit is ook beskikbaar op die D6 Communicator. VERVOER Ons doen n beroep op u as ouers om u kinders asseblief na sportoefening in die middae te kom haal. Daar is leerders wat misbruik maak van die vervoer, hulle neem nie deel aan sport nie en daarom sal hierdie leerlinge n bedrag van R20 per rit moet betaal aangesien die bussies oorlaai word. RUGBY & NETBAL Rugby- en Netbaloefening vind plaas op Maandae, Dinsdae en Donderdae vanaf 14:30 15:30. Sien asb. die program vir die wedstryde asook ligabepalings. RUGBYWEEK 0/9 & 0 /10 Die rugbyweek vind plaas vanaf Vrydag 31 Maart tot Saterdag 1 April 2017. Vrydag :Wedstryde begin vanaf 11:00 tot 17:35. Saterdag : Wedstryde begin om 07:30 tot 14:00. Koste per speler : R150-00.
-2- RUGBYWEEK 0/11, 2de & 0/13 Span Die rugbyweek vind plaas vanaf Maandag 3 April tot Woensdag 5 April. Maandag 3 April - Wedstryde begin vanaf 09:30-17:00 Dinsdag 4 April - Wedstryde begin vanaf 08:00-17:00 Woensdag 5 April Wedstryde begin vanaf 07:30-13:00 Koste per speler : R250-00. NASKOOL BY LAERSKOOL BEKKER Mev Barbara Harper is die naskool juffrou by Laerskool Bekker. Leerders word gehelp met hul huiswerk. Verder word hulle ondersteun met voorbereiding vir toetse en take. Vrydae geniet die kinders lekker mors jors kunsaktiwiteite. Mev Harper kan gekontak word vir enige navrae: 083 726 4076 Koste : R500 per kind / maand Tye : Maandae tot Vrydae 13:45-18:00 Ouderdom : Kleuterskool - Gr7 Middagete ingesluit. 20-21 MAART VAKANSIEDAE Skool sluit Vrydag 17 Maart om 13:30. 21 Maart is Menseregtedag. Die 20ste Maart is verklaar as n skoolvakansiedag. Neem kennis dat alle naweekroetes dus op Dinsdag 21 Maart leerders sal optel by hul verskeie punte. SKOOL SLUIT 31 Maart om 10:45. Skole heropen: 18 April vir leerlinge. Koshuisleerlinge sal op 17 April vanaf 14:00 terugkeer koshuis toe. Hekke van koshuis word gesluit om 18:00. BELANGRIKE DATUMS 03 Maart Gauteng Atletiekkampioenskappe 06 Maart Netbal O/12 Proewe L/S Protearif 07 Maart Netbal O/13 Proewe L/S Muldersdrift 08 Maart Jeugskou Hoërskool Bekker Plaas Opstal 09 Maart Rugby & Netbal - L/S Elandskraal (Weg) 10 11 Maart Netbalkamp Koste: R150 / speler 14 Maart Rugby & Netbal Monument Primary (Tuis) 16 Maart Individuele Skaakkampioenskappe H/S Nic Diederics 16 Maart Rugby - L/s Horison (Tuis) 20 Maart Skoolvakansiedag 21 Maart Menseregtedag 24 Maart BL. Tussenverkiesing 23-24 Maart SA Atletiekkampioenskappe 30 Maart Pretdag 31 Maart Skool sluit om 10:45. Rapporte word uitgedeel. 31 Maart 0/9 & 0/10 Rugbyweek Koste: R150 / Laerskool Bekker spelers 01 April 0/9 & 0/10 Rugbyweek 3 5 April 0/11, 2de, 1ste Rugbyweek Koste: R250 / Laerskool Bekker spelers 24 April Skaakliga L/S Muldersdrift 25 April Rugby & Netbal - L/S ML Fick (Weg) 01 Mei Publieke vakansiedag Werkersdag 2-6 Mei Rugbyliga Westgold (Weg) 03 Mei Skaakliga Tuis 8-12 Mei Rugbyliga Silverfields (Tuis) 10 Mei Skaakliga L/S Paardekraal
-3-15-19 Mei Rugbyliga L/S Ebenhaeser (Weg) 17 Mei Skaakliga L/S Muldersdrift 22-26 Mei Rugbyliga Trinity House (Tuis) 26-27 Mei Distrik Finaal Tuis 29 Mei 2 Junie Rugbyliga Curro (Tuis) 05-09 Junie Rugbyliga Laerskool Millinnium (Tuis) HIGIëNE Let asseblief op hierdie belangrike kennisgewing! Daar is ringwurms in die skool. Ondersoek asseblief u kind gereeld sodat vroegtydige voorsorg getref kan word. Bring dit asseblief onder die aandag van ons koshuisleerlinge om nie mekaar se handdoeke te gebruik nie! 1 April Groot skerm TV en Biertuin by Laerskool Bekker. Kom geniet die Super Rugby met u gade. Springkasteel met toesig sal vir kinders gereël word. Baie dankie aan almal vir hulle ondersteuning. MNR WC POTGIETER HOOF
CIRCULAR: 03/2017 2 March 2017 Dear Parents, GR 6 FUNDRAISING PROJECT VALENTINES DAY Thank you to every learner that supported the day. The day could not have been such a huge success without the donations and hard work from the Gr 6 learners and their parents. YOUTH SHOW - 8 MARCH Entry forms available from Mrs. Ellis. SGB BY ELECTIONS 24 MARCH Nomination forms available from Mrs. L. Ross in reception. Nominations take place from 13:00 in the school hall. Elections take place from 14:00 to 15:00 ATHLETICS We had a short, very successful athletics season. 31 athletes participated at the Krugersdorp Championships. The following learners represented us at the D2 Championships. 1. Phumla Raphiri 2nd in 200m Hurdles G U/13 2. Michaela Brunner 2nd in Long jump G U/13 3. Sanele Simelane 3rd place in 70 m Hurdles B U/11 Congratulations to Phumla Raphiri and Michaela Brunner that will represent Bekker Primary at Gauteng Championships. FUN DAY 30 MARCH We are planning a fun day on Thursday 30 March. Please watch this space for more information. CHESS Practice times will be arranged with learners. All fixtures available on the D6 Communicator. TRANSPORT We urge parents to collect learners after daily practice. There are learners not participating in any sport or cultural activities yet they stay after school. They then make use of the buses. This is of great concern to the school as this causes overloading of our buses. Therefore these learners will need to pay R20-00 per trip. RUGBY & NETBALL Rugby and Netball practice will take place on Mondays, Tuesdays and Thursdays from 14:30-15:45. Please find all matches and league fixtures on the program. RUGBY WEEK 0/9 & 0 /10 Our annual Rugby week will take place from 31 March to 1 April 2017. Friday: Matches - 11:00 to 17:35 Saturday: Matches - 07:00 to 14:00 Cost per Bekker Primary player: R150-00 RUGBY WEEK 0/11, 2de & 0/13 Span Our annual Rugby week will take place from 3-5 April 2017. Monday: Matches - 09:30 to 17:00 Tuesday: Matches - 08:00 to 17:00 Wednesday: Matches - 07:30 to 13:00 Cost per Bekker Primary player: R250-00
-2- AFTERCARE AT BEKKER PRIMARY Mrs. Barbara Harper is the aftercare teacher at Bekker Primary. Homework is done with learners and they are also assisted in preparing for tests and assignments. Friday learners enjoy messy art and games. Lunch is provided. Contact Mrs Harper on 083 726 4076 for any further information. Cost : R500 per month Time : Monday to Friday 13:45-18:00 Age group : Nursery School - Gr7 20-21 PUBLIC HOLIDAYS On 17 March the school will close at 13:30. We celebrate Human Rights Day on the 21 March. 20 March is a school holiday. Please note that hostel transport will transport learners on their regular routes on the 20 March. SCHOOL CLOSES School closes on 31 March at 10:45. Reports will also be handed out. HOSTEL RE -OPEN Hostel will re-open for learners on 17 April from 14:00-18:00. Please note that the Hostel gates will be locked at 18:00. SCHOOL RE OPEN School re-opens for learners on 18 April. IMPORTANT DATES 3 March Gauteng Athletic Championships 6 March Netball U/12 Trails L/S Protearif 7 March Netball U/13 Trails L/S Muldersdrift 8 March Gauteng Youth show Bekker High Farm 9 March Rugby & Netball - L/S Elandskraal (Away) 10 11 March Netball Camp - Cost: R150 / player 14 March Rugby & Netball Monument Primary (Home) 16 March Individual Chess Championships H/S Nic Diederics 16 March Rugby - L/S Horison (Home) 20 March School Holiday 21 March Human Rights Day 24 March SGB by Election 23-24 March SA Athletics Championships 30 March Fun day 31 March School closes 10:45. Reports handed out. 31 March U/9 & U/10 Rugby Week Cost: R150 / Bekker Primary Player 1 April Family Day at Bekker Primary 1 April U/9 & U/10 Rugby Week 3 5 April U/11, 2 nd, 1 st Rugby Week Cost: R250 / Bekker Primary Player 17 April Hostel open from 14:00 to 18:00 for learners. 18 April School Re-opens 24 April Chess league L/S Muldersdrift 25 April Rugby & Netball - L/S ML Fick (Away) 1 May Public Holiday Workers day
-3-2-6 May Rugby League Week 1 West Gold Primary 3 May Chess League (Home) 8-12 May Rugby League- Week 2 Silverfields Primary 10 May Chess League L/S Paardekraal 15 19 May Rugby League Week 3 L/S Ebenhaeser 17 May Chess League L/S Muldersdrift 22 26 May Rugby League Week 4 Trinity House 26-27 May Chess League -District Final (Home) 29 May 2 June Rugby league Week 5 Curro Krugersdorp 5 9 June Rugby league Week 6 L/S Millennium FAMILY DAY AT BEKKER PRIMARY 1 APRIL Big Screen TV & Beer tent at Laerskool Bekker. Come and enjoy the Super Rugby with your family. A Jumping Castle and supervision will be available to the children! HYGIENE Please take note of the following important notice! There are ringworms in the school. Please examine your child regularly, prevention is better than cure. Should your child be in the hostel, please bring it to their attention NOT to use each other s towels. Thank you for your support! MR WC POTGIETER PRINCIPAL