SUBSCRIBE AND WIN WITH ST LUCIA TOURS & CHARTERS ADVANTAGE CRUISER CC Enjoy a stay of two nights accommodation for a family of four, two adults and two children, bed and breakfast at the beautiful Lalapanzi Guesthouse, to the value of R5 120 out of season. (Dates available: Sept 2018, Feb, March, May or June 2019) AND A Two hour boat trip for the family to enjoy the hippo and crocodile tour on the estuary with Advantage Cruiser, valued at R960. AND A Deep sea OR spear fishing trip with Advantage St Lucia Tours to the value of R7 000! ST LUCIA TOURS & CHARTERS Deep sea fishing, Whale and dolphin watching, Spear fishing, Boat cruises for hippo and crocs, Game reserve safaris, Night drives, Accommodation 035 590 1259 035 590 1180 Email : info@advantagetours.co.za Web: www.advantagetours.co.za FB: www.facebook.com/ stluciaadvantage Subscribe & SAVE YOUR PERSONAL DETAILS Name : Tel: Alternative Tel: q New Subscription q Renewal Postal Address : Code: Email: EFT PAYMENTS Account name: Nedbank, Eastgate : Account Number : Send Proof: Fax: email: PAYMENT INFORMATION PAYMENT INFORMATION All Lion Enterprises (Pty) Ltd 1924 05 1158 80 8089 011 979 2424 info@alllion.co.za I would like to subscribe to the following magazines: qtight Lines qthe Bank Angler qthe Carp Angler qthe Bass Angler qother countries STYWE LYNE TIGHT LINES YOUR #1 SOURCE OF ANGLING ADVENTURE! Per Month 6 Months 12 Months qr35 qr35 qr35 qr35 qr200 qr200 qr200 qr200 qr360 qr360 qr360 qr360 qr600 To make use of our debit order facility, contact us at info@alllion.co.za and we will forward you the form to complete. P.O Box. Stywe Lyne, P.O Box 10841, Aston Manor, 1630 Fax: 011 979 2424 email: info@alllion.co.za DIGITAL SUBSCRIPTIONS: WWW.MAGZTER.COM & WWW.MYSUBS.CO.ZA The magazine will be delivered to the distributors and Post Office four days prior to on sale date. We accept no responsibility for late Winner 701 Saxmere Getaway Francois Sprong, Pretoria delivery that is outside our control, i.e. third party distributors and the Post Office. If you do not receive your magazine by the Friday after on sale date please call our offices, we can then advise you of any known delay or arrange a replacement copy if necessary. STYWE LYNE / TIGHT LINES AUGUST 2018 1
CONTENTS AUGUST / AUGUSTUS 2018 Issue 702 FEATURES 34_HENGELAVONTURE Rohan Koegelenberg tells of the beautiful Witsand Breede River and the adventure he had there. 04_MY BEURT / MY TURN Editor-in-Chief Eugene Kruger verduidelik wat gebeur met hengel in die sakesektor. 06_UIT EN TUIS MET CHARMAGNE Charmagne Grimbeek vertel van haar hengelervaring by Kommandonek. 34æ 08_READER SHOWCASE / LESER VERTOONKAS Ons lesers vang oral vis en hulle lewer ook saaklike kommentaar. Gelukkige Trekking geborg deur The Kingfisher. Readers are catching fish all over and also provide pertinent comments. Lucky Draw sponsored by The Kingfisher. 16_SEESPESIEREEKS Chris Nolan beantwoord al die vrae wat te doen het met Elfhengel. 22_ SMALL BOAT ANGLING Francois Jacobs verduidelik hoe om n boot reg te anker in alle omstandighede. 24_SEEHENGELTEGNIEKE Neville Barnard wys hoe n vlieër kan gebruik word om vis by die see te vang. 28_KUNSAASHENGEL TEGNIEKE Bernard Venter verduidelik die laaste twee kunsaastegnieke vir baberhengel. 30_ACTUALITY / AKTUALITEIT Eugene Kruger explains why recreational angling is a valuable asset in our economy. 24æ 32æ 50æ 2 STYWE LYNE / TIGHT LINES AUGUST 2018
STYWE LYNE TIGHT LINES AUGUST 2018 ISSUE 702 is published by All Lion Enterprises (Pty) Ltd P.O. Box 10841, Aston Manor, 1630, Tel. 011 979 2766 PUBLISHER Annetjie Lubbe aclubbe@mweb.co.za 46æ 32_TRUE KAYAK FISHING STORIES Manie Combrinck gives insight to a troublesome situation and what to do to make a success of it. Coveræ Shawn and Lauren Mey during a trip to Angola with a beautiful Snapper. Photo: Supplied COMPETITIONS/KOMPETISIES GENERAL MANAGER Werner Lubbe werner@alllion.co.za EDITOR-IN-CHIEF Eugene Kruger editor@stywelyne.net NEWS EDITOR Charmagne Grimbeek charmagne@stywelyne.net 40_TRACE TALK Croc Couta trace step-by-step as done by Manie Combrinck. 42_TOURNAMENT NEWS Rasspl's first ever three-way international at Port Alfred reported by Chris Nolan. 44_ SALTWATER FISHFINDER What fish is hot this month. 01_Subscriber lucky draw sponsored by St Lucia Tours and Charters, St Lucia 08_Reader's letters - sponsored by The Kingfisher 13_Catch of the month sponsored by The Kingfisher 14_Junior catches - sponsored by Sensational Angling Supplies 41_Guess the Mass sponsored by Adrenalin CORRESPONDENTS IN THIS ISSUE Bernard Venter, Chris Nolan, Hennie Egen, Manie Combrinck, Molli van der Merwe, Neville Barnard, Rohan Koegelenberg. ADVERTISING Anel Riekert anel@alllion.co.za ART & DESIGN Laudette Sass production@alllion.co.za 46_GO FISH WITH Molli van der Merwe tells of monsters that get away... 50_TOERNOOI NUUS Super 32 business challenge by Hartbeespoortdam. Verslag deur Charmagne Grimbeek. 56_TECH TALK The latest gear coming to a store near you. 60_CALENDAR Hengelkalender / Fishing Calendar. 62_ADVERTISING DIRECTORY Products & Services you are sure to want. 64_OM MEE AF TE SLUIT "Die katrolle sing" - n rubriek deur Hennie Egen. ADVERTISERS Abu Garcia Adrenalin Digital Fish Gys Pitzer JKJ Express King Fisher Loskop Bonanza Lowrance Mias Benoni Mias Scuba Minn Kota Plastics SA Rapala Sensation Stealth Supercast Western Accessories Yamaha Pg 21 Pg 35, Pg 53 Pg 30 Pg 49 Pg 7 Pg 11 Pg 37 Pg 45 Pg 39 Pg 13 Pg 5 Pg 11 Pg 23 Pg 41 IFC, Pg 27, Pg 43 Pg 19 Pg 47, Pg 55 Pg 31 IBC PHOTOGRAPHERS Tobias Weber, Laudette, You, the reader. SUBSCRIPTIONS Marchell Swanepoel info@alllion.co.za DIGITAL SUBSCRIPTIONS www.magzter.com www.mysubs.co.za ACCOUNTS: Annetjie Lubbe aclubbe@mweb.co.za DISTRIBUTED NATIONWIDE Francis Olivier; RNA; Tel. 011 248 3534 WEB www.stywelynetightlines.co.za No part of this magazine may be reproduced without the express consent of the publisher. The views expressed in this magazine are not necessarily those of the publisher, the editors, the editorial contributors or Stywe Lyne / Tight Lines magazine. STYWE LYNE / TIGHT LINES AUGUST 2018 3
æmy TURN / MY BEURT - LETTER FROM THE EDITOR HENGEL EN DIE SAKESEKTOR TOP PICK/TOP KEUSE Shad (in KZN) or Elf (in the Cape) is arguably one of the most sought after species by holiday makers at the coast. On page 18 Chris Nolan provides all the advice you need to catch your share! Welkom aan almal by ons Augustus uitgawe! Soos die weer deesdae sy draaie rond en bont gooi, is dit glad nie raadsaam om enige kommentaar te opper oor hoe die Augustus-winde gaan waai nie. Baie veiliger om net te noem dat die ergste winterkoue verby is en dat somer net om die draai is. Maar wag n bietjie, in September in die vroeër tagtigs het sneeu in die Witwatersrand geval Ek bly liewer weg van die weer, behalwe om saam met almal Dankie! te sê vir die reën in die Kaap en dat ons ander groot hengeldamme so mooi vol is. Met genoegsame water voorrade is vanjaar se broeiseisoen sommer vol beloftes wat goeie hengelvooruitsigte vir die komende jaar voorspel. Maar toegegee, enige voorspellings as dit by hengelsake en die weer kom bly riskant, so ons kyk maar wat gebeur en hoop vir die beste! In hierdie uitgawe is n verslag oor n noemenswaardige hengelgebeurtenis, naamlik n hengelkompetisie met n verskil, die 32 Day Business Challenge (sien bladsy 50). Ek reken dis noemenswaardig want eerstens bring dit twee varswaterfasette konvensionele oewerhengel oftewel papgooi, en spesiekarphengel bymekaar, okei, bymekaar want hulle het dieselfde oewer betree, maar ook teen mekaar. Tweedens is dit n bewys dat hengel deur die sakesektor gebruik kan word nes ander sportsoorte soos byvoorbeeld gholf om verskeie niehengelverwante doelwitte te bereik. Gesonde kompetisie op n gelyke speelveld en spanbou is maar net twee sulke doelwitte. Maar dan het hengel ander voordele wat ander sportsoorte nie het nie, en dit lê in die uitdagings wat die Natuur aan die deelnemers bied. Die reëls op die oewer kan wel deur die mens opgestel word, maar daar voor in die water geld net die Natuur se reëls, en almal moet daarby aanpas. En as die kompetisie n nag of twee in die buitelug insluit, soveel so te meer! Dit alles bring n ander dimensie aan die deelname daaraan, en glo my, wanneer mense deur die natuur gekonfronteer word, veral in die winter, verander baie dinge. In elke geval, ek sien uit na nog sulke gebeurtenisse in die hengelwêreld, dit kan net hengel se algemene beeld as n sosiale aanvaarbare buitelug aktiwiteit verder uitbou en vestig. Bykomend, dink net hoe dit hengel in al sy vorms kan bevorder as die sakesektor van sy multi-miljard spandering op advertensies en borgskappe in ander sportsoorte kan herlei tot hengel! Continuing on this businessoriented theme, the results obtained by the survey commissioned in 2017 by the South African Consolidated Recreational Angling Association (SACRAA) has revealed that recreational fishing in South Africa is indeed a serious player in the country s economy. I reproduce their statement on page 30. This survey has once again proved that the recreational fishing industry from the primary, supply side to the end consumer is deserving of government recognition whenever policies and legislation that affect fishing are being developed in both coastal and inland waters. Its finding are particularly relevant to the Inland Small Scale Fisheries Policy that the government, via its Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF), is currently formulating. On inland waters recreational fishing has a proven track record of economic value and importance, while the value of any informal or formal commercial fishing is only perceived with no factual evidence to support it at all. Fortunately, or should I say thankfully, the Department s First Draft of its Policy acknowledges this fact, and I quote: It is therefore important that recreational anglers are recognised as important stakeholders in South African inland fisheries and that their interests are recognised in future fisheries development initiatives. Nowhere in the country has a formal, inland commercial fishing project been sustainable, and in my view (excuse me for this opinion in a fishing publication) it is being promoted only for political reasons. Meanwhile enjoy your late winter (early spring?) fishing, whether you are at the coast or inland, and as always, Take Care. * Lesers is welkom om my oor enige hengelaangeleentheid te kontak: editor@ stywelyne.net. / Feel free to contact me on any angling related issue. 4 STYWE LYNE / TIGHT LINES AUGUST 2018
æuit & TUIS MET CHARMAGNE - DEUR CHARMAGNE GRIMBEEK n Handgrootte skub Die eerste en sover ook die enigste keer wat ek by Kommandonek by Harties gaan hengel het, het ek saam met vriende langs die oewer gesit met groot verwagting van n goeie sessie, hopelik n PB karp. Dit was Septembermaand drie jaar gelede, toe die oord se oewer nog nie so gerieflik en netjies soos deesdae nie. Die eienaars het destyds begin om heelwat wildsoorte te vestig wat aan die oord n eiesoortige, natuurlike Afrika-atmosfeer verleen wat n hengelnaweek soveel te meer genotvol maak. Met my vorige besoek het my lyn n rukkie gelê voor dit gehardloop het en die baklei was aan met die geveg wat n ruk geduur het voor ek die karp naby die oewer kon kry. Min wetend dat dit sekerlik n monster moes wees, was die watervlak net nie diep genoeg om dit tot by die kant te kry nie, en die vis kom toe maklik los van die hoek af deur sy lyf een pluk teen die bodem te gee. Al wat ek toe oor het om te wys was n massiewe skub wat my hele hand vol gelê het. Groot was my hartseer oor die vinnige vang en vrylaat van my monstervis sonder een van sy massiewe skubbe! Tydens die Super 32 Business Challenge by Kommandonek in Junie, het die hele affêre weer voor my geestesoog afgespeel toe ek genooi was om diè unieke kompetisie by te woon, maar let wel, geen hengel vir my tydens die betrokke naweek nie! Ons tydskrif se wiele vennoot, Gys Pitzer Motoring het n span van vier hengelaars ingeskryf en was een van menige deelnemerspanne saam met ander besighede. Wat die kompetisie so interessant gemaak het, was dat spesie-en papgooi hengelaars saam vir R80 000 kontant meegeding het ( n volledige artikel hieroor verskyn op bl 50 Red.). Ek het heelwat tyd op die oewer deurgebring om die spanne se verskillende tegnieke dop te hou, selfs bygestaan waar daar mooi vangste geland was, hetsy vanaf n rubberboot, kano of selfs met n wader diep in die dam in te loop om die vis gemaklik te skep, wat my natuurlik n goeie les geleer het om volgende keer nie op die gras te staan en my vis in te bring nie, maar eerder die dam in te loop. Groot was my verbasing oor die verskillende tipe karp wat uitgekom het, naamlik donkerkleurige en ligtekleurige karpe, lang karpe, kort en vet karpe, meeste tussen 4 en 13,53 kilogram. Daar was ook heelwat bekendes in die hengelbedryf wie ek gereeld oor die jare met groot vangste by ander damme, of aan artikels waaraan ek werk, gesien het, waarvan een van hulle EG Sillands was. Hy was aan met n groot karp toe ek by hul kamp gekom het. Gou was hy op sy rubberboot en het hy die vis n hele ruk baklei tot die karp 20 meter voor hom om n boei beweeg en afgebreek het. Beslis nie n lekker gevoel as jou enigste inweegvis so verloor word nie, en dit twee ure voor die kompetisie sluit. Dit wys net, bekende of nie, goeie hengelaar of nie, as die vis wen, is dit sy beurt om te wen! Graag sal ek die groot, mooi en gesonde karpe wat by Kommandonek se oewer oor die naweek uitgekom en weer vrygelaat is, eendag binnekort as deel van my vangste lys wil sien. Kommandonek, vir jou sien ek weer, hierdie keer met my hengelgerei! 6 STYWE LYNE / TIGHT LINES AUGUST 2018
æwe CELEBRATE YOUR CATCHES + PUBLISH YOUR OPINIONS READER SHOWCASE LESER VERTOONKAS These pages are dedicated to our Readers to showcase reader s catches, publish opinions and/or comments on issues that affect our angling world. TO ENTER: email a hi-res jpg image and details of the catch (max 80 words!) as attachments to: stywelyne@stywelyne.net marked Lesers se vangste. All images/letters published are entered into a Lucky Draw sponsored by The Kingfisher. NB: Editor reserves the right to edit all material submitted. The Lucky Draw prize is a Kingfisher hamper consisting of various tackle items! Hierdie bladsye is opgedra aan ons Lesers om lesers se vangste te vertoon, opinies en/of kommentaar te publiseer oor kwessies wat ons hengel raak. OM IN TE SKRYF: E-pos ʼn hi-res jpg foto en detail van die vangs (nie meer as 80 woorde!) as aanhangsels na: stywelyne@stywelyne.net gemerk Lesers se vangste Alle gepubliseerde foto's/briewe word geplaas in ʼn Gelukkige Trekking geborg deur The Kingfisher. NB: Redakteur behou die reg voor om alle materiaal voorgelê te redigeer. Die prys vir die Gelukkige Trekking is ʼn Kingfisher geskenkpakket vol hengelgerei! FRED CLOETE ANDELENE VENTER Ons het November by Oosthuizens in die Vaalrivier gaan hengel. My vrou, Andelene het die grootbek geelvis van 4,9kg gevang op Raptor en Jinz. Sy het ook twee kleinbek geelvisse van 2,8kg elk gevang. Dankie vir n puik tydskrif, dit is baie leersaam. Danie Venter STEVEN BOYALL Ek is n gesoute hengelaar wat hierdie muddie uitgetrek het in die Vaalrivier naby Douglas. Hy is nie geweeg nie en gevang met mielies en ʼn degie. Ek en my vrou geniet dit om elke Sondag langs die viswaters deur te bring. WIAN POTGIETER Ek het hierdie bielie van n witsteenbras, ongeveer 11kg, by Waenhuiskrans gedurende laag gety gevang einde Meimaand. Dit was alles die moeite werd aangesien ek die vorige aand baie min geslaap het. Ek dink nie daar is iets meer opwindend as die skoon gestoei van n steenbras nie. Beslis sy naam gestand gedoen as die stoomtrein van alle visse. Die aas was n maanskyn wurm. Ek was so n rukkie terug met n baie goeie vriend van my, Jaco Groenewald, Rietvleidam toe. Hy het twee karpe gevang waarvan die grootste een 7,4kg was. Ek het n baber en n karp gevang waarvan die karp nou my nuwe PB van 9,8kg is. Al die vis was gevang op tigernut en pop-ups en is weer veilig vrygelaat. Dankie vir n puik tydskrif, dit leer my baie. Hou so aan! 8 STYWE LYNE / TIGHT LINES AUGUST 2018