Van af die Voorsitter

Similar documents
News Flash. 6 September Dear Members

WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row

PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013

MENLO PERDESPORTSKOU 2019

BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2

Special News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS

Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS. 8 SEPTEMBER Nelson Mandela University Port Elizabeth

* APRIL 2018 *

2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM

Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria

Tina Cowley reading centre 25 April

7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015

DANS AFDELING DANCE SECTION

Braunvieh S.A. Nuus News. Posbus 7864 P.O. Box Kantoor Tel en Faks Office Phone & Fax. Webblad

2018 PUREBRED & PART-BRED ARABIAN GAUTENG CHAMPIONSHIPS


RUGBY / NETBAL / HOKKIE

Hoërskool Roodepoort

AKSIE. ANDER LEDE VAN DIE RAAD Rdh. A De Vries [DA] : Speaker

Behind the Backline Agter die Backline

FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR

DG NEWSLETTER. District 410D December 2017

RUGBY / NETBAL / HOKKIE

GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB

Nuusbrief 17 van 2018

18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week:

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY

We had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria.

THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND

GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB

World Bowls schedule

EMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015

BOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach

FarmVet AMITRAZ 20 % Reg. No. G0000 Act 36/1947. Emulsifiable concentrate/emulsifiseerbare konsentraat

SENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter

2018 ARABIAN NATIONAL CHAMPIONSHIPS

Core exercises/ Kernspiere - oefeninge

2018 SIMMENTALER SKOUKLASSE

UITSLAE UPINGTON SKOU 3-4 MEI 2013 RESULTS UPINGTON SHOW 3-4 MAY 2013 KLAS/CLASS 2 BESTE PAAR - HINGS EN MERRIE / BESTE PAIR - STALLION AND MARE

Reëls en Regulasies Januarie 2017

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB

General information Country Trax Amersfoort, Mpumalanga

Arrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast.

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA

AKSIE BKN014/07/2017 OPENING EN VERWELKOMING

THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA JUDGMENT THE SA HACKNEY PONY BREEDERS SOCIETY

DIE SUID AFRIKAANSE MINIATUURPERD TELERS GENOOTSKAP NUUSBRIEF2/ Logix vir Perde. Toegang

Nuusbrief / Newsletter June 2015

General information: Dirt Bike Training Weekend Country TRAX Amersfoort, Mpumalanga

KAAPSE BOERPERDTELERS EN SABAU NUUS Posbus 55

News Flash MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT VOLMAAKTE GELUK. 11 December 2013

NUUSBRIEF NOVEMBER 2018 NEWSLETTER

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP VERGADERING 17 APRIL :00 VEILINGSKRALE - SENTRUM

75 Feesjaar Vieringe National Championship Percheron at Agri Mega Week. Dreams are necessary to live Anias Nin

SA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE

CHASA Sportskiet / CHASA Sport Shoot. CHASA Sportskiet / Shoot Version /03/2014 Authors: Elmo Scheffer, Siegfried Liebner

SHELLEY POINT NEWS. A community newsletter dedicated to fostering a sense of community and the free flow of information at Shelley Point

VOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

SABoerperd INTERNASIONALE KAMPIOENSKAPPE * INTERNATIONAL CHAMPIONSHIPS Junie / June 2018, Parys Afridome

NEWSLETTER 21 November 2017

53479 The death Acre (Doodsakker)

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB. Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017

Beliefs have the power to create and the power to destroy ANTHONY ROBBINS

OMSENDBRIEF : 03/ Maart Geagte Ouers

INTERNASIONALE SA BOERPERD KAMPIOENSKAPPE 2017 INTERNATIONAL SA BOERPERD CHAMPIONSHIPS 2017

ONS REIS NA GOUD. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May Annette vd Sandt

Hunting Permits per Province and other Related Information

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 2-9 NOVEMBER 2018 ALGEMEEN

Nuusbrief. Geseënde Kersfees. Passports - The status. Boodskap van die President. Dec Die Suid Afrikaanse Miniatuur Perd Telers Genootskap

Mpumalanga Ope Verslag

WinkerkReader vir Android kan:

2 No PROVINCIAL GAZETTE, 16 APRIL 2018

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLKLUB

8. Description points Discussion points Competition results Winners of competitions Awards 149

South African Maritime Safety Authority

SUNDAY / SONDAG 18 MARCH 2018 MONDAY / MAANDAG 19 MARCH 2018

South African Maritime Safety Authority

COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor

2 No PROVINCIAL GAZETTE, 12 MARCH 2018

Comment Date & Event Raised by Response

IRENE NEWS. 24 September No The following members earned medals at the AGN Racewalking GP: Sandra Steenkamp Danie Labuschagne

T u l i j o u r n a l

Dié voorkeur skool in die ooste

NEWS LETTER JUNE Scribe s Chat

2016/17 REGLEMENT O REGULATION O JUKSKEI SA SKEIDSREGTERS UMPIRES

Nuusbrief 25 van 2018

CHIEF MARKER S REPORT

THE PLATFORM. BRUCE PIPER AWARD MONOLOGUE COMPETITION

NEWSLETTER / NUUSBRIEF

19 PARK SEWESTOERNOOI PARK SEWESTOERNOOI BY Laerskool Park. Sewes Toernooi

TOERGIDS ~ 2017 ~ TOUR GUIDE Inhoud Content

LAERSKOOL NELSPRUIT NELLIES RUGBY Al die talent in die wêreld sal vir jou niks beteken sonder jou spanmaats nie.

VOLGENDE WEEK SE PROGRAM GEAGTE OUERS. 11 Maart 2016 Webtuiste: Uitgawe: 9

baan het sommer gou weer mooi groen geword. turned green very quickly. The days are getting

DIE SUID AFRIKAANSE MINIATUUR PERD TELERS GENOOTSKAP NUUS BRIEF.

SUID AFRIKAANSE TWEEKAMP: PRESIDENT SE JAARVERSLAG AANGEBIED BY DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU IN PORT ELIZABETH OP 29 MAART 2019

Transcription:

September 2011 The Association of the Friesian Horse Studbook of Southern Africa Van af die Voorsitter NAME VAN VULLENS: Alle vullens wat in 2011 gebore word se name moet begin met die le ers J, K of L Vullens wat in 2012 gebore word se name moet begin met M, N of O Beste Lede, Ek is seker dat ons almal teen hierdie tyd die warmer weer geniet in aanloop tot Lente en dat gedeeltes van ons land welkome reën ontvang het. Dit is ook net n paar kort weke voordat die seisoen se eerste vullens aankom en die nuwe teelseisoen inlui. Voordat die teelseisoen in volle swang begin, moet ek die geleentheid gebruik om alle lede te waarsku teen die gevare wat CEM inhou ons het onlangs n kennisgewing aan alle lede uitgestuur. Dit blyk dat hierdie siekte redelik onlangs in Suid-Afrika kop uitgesteek het en dat ons land voorheen CEM-vry was. Die Departement van Landbou beskou hierdie siekte in n baie erns ge lig. Neem asb kennis dat dit in alle lede se beste belang is om hingste te gebruik wat CEM-vry geser fiseer is, andersins kan dit verreikende nega ewe gevolge vir u kudde hê. Die Departement van Landbou het aangedui dat hulle ALLE hingste wat vir teeldoeleindes gebruik word, se uitslae wil hê nie slegs die KFPS hingste nie. U veearts moet beves g dat hy/sy 2 nega ewe toetsmonsters van die hings geneem het, ten minste 7 dae uitmekaar. Indien hierdie nega ewe uitslag nie geser fiseer word nie, sal die betrokke hings se nageslag nie geregistreer word nie. Uit n telersoogpunt is dit uiters belangrik dat die hings wat gebruik word CEM vry getoets en as sulks geser fiseer word. Die FPSSA sal alle lede inlig indien een van die hingste met KFPS dekvergunning posi ef toets vir CEM. Die onus berus egter by elke merrie-eienaar om seker te maak dat die hings wat hy gebruik CEM-vry geser fiseer is. Op n ligter trant, ek hoop dat ons Jaarlikse Skou in Parys die grootste ooit sal wees. Besoek asb die website vir alle besonderhede, klasse, stal besprekings en kostes, alterna ewelik, kontak vir Kate op 082 774 1394. Ons het reeds inskrywings ontvang en sien uit daarna om nog vele meer te ontvang. Daar is klasse vir almal en alle perde so neem asb deel! Ons het talle pryse en sien uit na wonderlike geleentheid bring die hele familie en maak n naweek daarvan! Voorspoed met die voorbereidings vir die Jaarlikse skou en geniet die Rugby Wêreldbeker. Vriendelike groete Tim Voorsi er BELANGRIKE WYSIGING VAN ReëLS VIR SKOU S Die FPSSA Bestuur wys alle lede daarop dat daar, na vele bespreking, n wysiging van reël 6.5 van die Skoureëls is. Vanaf 1 September 2011 mag geen perd in n ryklas vertoon word in n dubbeltoom nie. Die dubbel-toom sal slegs toegelaat word in die relevante dresseerklasse soos bepaal deur die SANEF reëls. Die FPSSA bedank u vir u samewerking in dié verband.

The Association of the Friesian Horse Studbook of Southern Africa DNA toetsing BELANGRIK ONTHOU ASB OM AL U TEEL-HINGSTE VIR CEM TE LAAT TOETS VOOR 1 OKTOBER 2011 EN DIE UITSLAG AAN DIE FPSSA KANTOOR TE VOORSIEN fpssa@gonc.co.za DNA toetsing word toegepas ten einde ouerskap te beves%g. Vir vinnige en maklike verwysing verlang die KFPS n databank met haar-monsters. Hierdie databank is ges%g in Julie 2010. Tydens keuring kollekteer die KFPS beamptes hare van beide moeder en vul. Hierdie haar-monsters sal gebruik word vir ouerskap -beves%ging. Indien die haar -monster nie deur n KFPS keurder geneem word nie, word vereis dat dit deur n veearts gedoen word en dat die relevante dokumentasie as bewys die haar-monster vergesel. Die dokumentasie sal eersdaags op die FPSSA se webtuiste beskikbaar wees. Die KFPS versoek haarmonsters van alle merries en hul vullens. n Haar-monster wat korrek geneem word sal ten minste 10 haarwortels hê. Elke perd se haarmonster kan in n aparte sakkie gesit word, welke sakkie duidelik gemerk moet word met die perd se naam, lewens- en mikroskyfienommers. Die haar-monsters sal in n liasseringstelsel gestoor word en, indien nodig, sal die relevante DNA analise gedoen word. Perde mag lukraak getoets word en alle perdie se DNA analise sal nie noodwendig gedoen word nie. FPSSA KANTOOR FINANCES & ACCOUNTS Tim Baynes 082 559 7723 MEMBERSHIP, P A P E R W O R K Wayne & 082 905 1166 GENERAL OFFICE DUTIES Michelle van Niekerk 083 556 9001 SPONSORSHIP & WEBSITE ETC. ADVERT,MARKETING, SHOWS Aloma Kleynhans Kate Baynes 082 773 2911 082 774 1394 tim@n-k-baynes.co.za wayne@gonc.co.za michelle@gonc.co.za fpssa@gonc.co.za aloma@edelbos.co.za millfordfarm@yebo.co.za

In our next newsle er Piketberg results FPSSA Annual show Results Breeding stallions for 2012/2013 Auc on @ Millford Fetse 349 Arena vir keurings 2011/2012 Die KFPS het nuwe vereistes ten opsigte van die arena vir keuring. Ons versoek dat alle lede hulle asb by hierdie vereistes hou sodat ons die korrekte riglyne van die KFPS volg. Die volgende vereistes is van toepassing op n arena van 55m x 40m & 60m x tesame met diagramme

B Arena vir keurings 60m x 60m C 3m Entrance 8m Judges Tent & Table for judges A Side B-C : 60 Side B-A en A-C : ± 45m Side A : 8m Depth arena : Place some high plants or hay bales as a barrier, so the horses have some support - Use ribbons, bun ng, planters or hay bales to cut the corners - On side A an beam, bales or planters on the ground were judges stand behind and an gazebo (tent) - Make the arena with ribbon what will break when the horses run through it. Please do not use crush barrier! - Only foals must be judged in rectangle arena. Best is to start with the foals, when they are finish place the ribbons for the triangle arena. When there is enough space you can also make an rectangle and a triangle arena. When the foals are finished the judges go to the triangle arena - Foals must be judged in an rectangle arena

Arena vir keurings 55m x 40m B 55m C Entrance 40m 4m 6m Judges A Tent & Table for judges Side B-C : 55m Side B-A en A-C : ± Side A : 6m Depth arena : 40m Place some high plants or hay bales as a barrier, so the horses have some support - Use ribbons, bun ng, planters or hay bales to cut the corners - On side A an beam, bales or planters on the ground were judges stand behind and an gazebo (tent) - Make the arena with ribbon what will break when the horses run through it. Please do not use crush barrier! - Only foals must be judged in rectangle arena. Best is to start with the foals, when they are finish place the ribbons for the triangle arena. When there is enough space you can also make an rectangle and a triangle arena. When the foals are finished the judges go to the triangle arena - Foals must be judged in an rectangle arena