LW: WinkerkReader vir Android kan: Gemeente se Winkerk data op selfoon vertoon. Detail inligting van Lidmaat Bel Sms (Verjaarsdag Groepe Geselekteerdes Almal) E-pos Whatsapp (beperk) Soek Lidmate Filter Lidmate Herinner aan Verjaarsdae Wysig data (Epos kantoor met wysigings) Koppel foto aan Lidmaat Wys oproep informasie Sorteer volgens: ouderdom / van / adres /wyk / verjaarsdag Jy moet toegang tot n pc hê waarop Winkerk geïnstalleer is Die data op jou selfoon sal net so akkuraat wees soos die data op Winkerk dit is dieselfde data Die program wysig op geen manier Winkerk se databasis nie! Die program is nie n produk van INFOKERK nie, dit vervang nie WINKERK of WINKERKONLINE NIE!!! Die nuutste Winkerk weergawe word aanbeveel Navrae / Hulp: Pieter Grobler 082 293 2795 jpgrobler@gmail.com Koste om te registreer R200 Registrasie Kies Admin Registreer Vul jou detail in en stuur sms / epos vir kode Betaal aan: JP Grobler, Capitec Spaar Rek no 1542201649, Tak kode 470010 Sluit 1x Teamviewer ondersteuning in :) epos: jpgrobler@gmail.com / 082 293 2795 1
Instalasie p3 WinkerkReader Hoofskerm Soekopsies & Filters Sorteer Admin Verjaar SMS Hoofskerm Opsies Lidmaat Detail SELECT p4 p5 p6 p7 p9 p10 p11 p12 Winkerk_Converter Algemene opstelling Skeduleer p14 p15 2
Installasie: NB opdateer na nuutste winkerk by www.infokerk.co.za asb! OP JOU PC: 1. Unzip "WinkerkReader_Droid.zip" Let op na "FOLDER" waar heen jy dit unzip Voorstel: c:\winkerkreader\ 2. Indien WINKERK7 op jou rekenaar is, run WinKerk_Converter.EXE Kies die SQLExpress server (of tik naam in bv "localhost\sqlexpress") Kliek op <Kies> Kies plek om die android databasis te stoor Voorstel: c:\winkerkreader\winkerk_droid.db OF local DropBox Folder\winkerk_droid.db NB die program kan nie direk op jou foon data stoor nie!!! (windows beperking) Jy moet windows explorer gebruik om databasis te skuif 3. Indien jul fotos in winkerk gebruik, run Winkerk_Fotos.exe op jou rekenaar. Die program sal al die winkerkfotos in folder save "C:\WinkerkReader\Fotos" Kopiëer die hele folder na jou foon se ROOT (nie SD) en kies in WinkerkReader: ADMIN > Sync Fotos Opsioneel: gebruik data kabel of Dropbox 4. Koppel jou foon aan jou pc met USB kabel 5. In jou foon se interne geheue ROOT folder skep 'n nuwe FOLDER met naam "WinkerkReader" let op na die hoof en klein letters (Lidmaat foto's word hier gestoor) (Lidmaat foto's word hier gestoor, ook maklike plek om databasis opdateerings te plaas.) 6. Skuif die nuwe file "winkerk_droid.db" en WinKerkReader.apk" na die nuwe "WinkerkReader" folder in jou foon se interne geheue (op ROOT van SD kaart is ook reg of in DOWNLOADS op jou foon) OP JOU SELFOON: 1. Maak "File Manager" in jou foon oop Kliek op "vergrootglas" / Search Tik in "winkerk" Dubbelklik op "WinkerkReader.apk" Installeer OF Kies "All files" Kies "Internal storage" Dubbelklik op "WinkerkReader.apk" Installeer 2. Maak WinKerkReader oop Die app gaan toestemming vra vir die volgende: Permit drawing over other apps - om inkomede oproep info te wys Access contacts - om kontak info te kan stoor op jou foon Access Photos & Media & Files - om Lidmaat fotos te kan laai en databasis op te dateer Access and Manage Phone calls - om Lidmate uit prog te kan skakel Access SMS - om Lidmate uit prog te kan sms Kliek op drie kolle regs bo en kies ADMIN > Laai nuwe databasis Klik langs die databasis en kies laai Program sal toemaak en weer oopmaak met jou data 3. Indien jou winkerkdata verander: Opdateer jou winkerkdata op jou PC Run Winkerk_CONVERTER.exe Kopieer winkerk_droid.db na jou foon se interne stoorruimte maak WinkerkReader oop - Kies Admin Laai nuwe databasis 3
WinkerkReader Hoofskerm: Winkerkdata op jou Android Foon Soek funksie Hoof Opsielys Sorteering Aantal Lidmate Gemeente Lidmaat Info Naam & Van Hoof Opsielys: Verjaarsdag Ouderdom Kies met of sonder fotos 4
Soek Opsies: Hoof Opsielys Soek opsies Kies die velde waarop normale soektogte uitgevoer word Filter: Hoof Opsielys Filter Hardloop gekose filter Verlaat skerm Kies opsies om lidmate te filter (soek) 5
Sorteer: Hoof Opsielys Sorteer Kies wyse om lidmate te sorter Van - standard alfabeties Wyk - alfabeties klein na groot Ouderdom - jonk na oud Adres - alfabeties Verjaarsdag - 1 Jan 31 Des Adres Ouderdom V 6
Admin Opsies: Hoof Opsielys Admin Laai nuwe databasis Sinkroniseer fotos met databasis Gebruikers Info & Registasie van app Kies inligting wat op hoofskerm verskyn Kyk vir opdatering Dropbox link van databasis Kies databasis wat gelaai moet word 7
Admin Opsies: Hoof Opsielys Admin Laai nuwe databasis Sinkroniseer fotos met databasis Gebruikers Info & Registasie van app Kies inligting wat op hoofskerm verskyn Kyk vir opdatering App toets vir opdaterting by www.jpsoft.co.za Indien verskyn die opsie op die opdatering af te laai en dan te installeer Kies inligting wat verskyn op hoofskerm 8
Stuur Verjaarsdag SMS: Hoof Opsielys Stuur veraar sms e Wysig boodskap Kliek om te stuur SMS is Maks 160 karakters Kies persone om sms na te stuur Kies tyd om herinner te word van verjaarsdae Kliek om jou daagliks te herinner aan verjaarsdag sms e Stuur verjaarsdag sms outomaties aan almal wat die dag verjaar! 9
Kliek op Lidmaat vir Oplsielys Bekyk Wysig lidmaat inligting Skakel Selfoon Landlyn Stuur Teksboodskap Sms Epos Whatsapp (beperk) Kopiëer inligting Laai as Android kontak Maak n Kalender inskrywing Kliek op Gemeentenaam vir Groep SMS Opsies Kliek vir sms opsies Stuur ## sms e Tik boodskap <<<naam>>> om lidmaat se naam automaties in te voeg 10
Lidmaat Detail: Klik op lidmaat Kliek om info te wysig Epos word aan kerkkantoor gestuur Kliek om foto te laai Uit gallery neem met kamera Kies om Lidmaat te SMS BEL Whatsapp Kies om Lidmaat te E-POS Kies om Lidmaat adres in GOOGLE MAPS op te soek Klik op n gesinslid om detail te sien 11
Selekteer n Lidmaat deur lank op die lidmaat te kliek totdat die kleur verander Word gebruik by Verjaarsdag sms e & stuur van groepsms e (Kliek op gemeentenaam) Kliek op sorter veld kleur sal verander om gewone soektog op daardie sorteering uit te voer. Soek resultaat sal volgens gekose opsie gesorteer wees bv soek Pieter en sorteer resultaat volgens ADRES ens Soek sonder huidige sorteer opsie Soek met huidige sorteer opsie 12
Opdaterings kom via DROPBOX link wat per WHATSAPP / EPOS gestuur word n DROPBOX LINK OP JOU SELFOON: 1. Maak link in WEBBROWSER (Chrome / Internet / Opera / ens) nie met DROPBOX app nie A. Kliek regs bo op DOWNLOAD icon B. Kliek op Direct Download C. File sal nou in jou DOWNLOAD folder gelaai word D. Maak WinkerkReader.apk met FILE EXPLORER oop en install NB opdateer na nuutste winkerk asb 13
Stel WinkerkConverter op om 1. Self te hardloop as dit oopmaak Doen opstelling, Toets, Stoor 2. Te hardloop op n vaste skedule Skep n nuwe Windows Task Schedule 3. Gebruik Dropbox om databasis na selfone te versprei Skep Dropbox rekening / Gebruik bestaande Installeer Dropbox op Winkerk PC Maak seker daar is n locale copy van jou Dropbox op PC Skep folder vir winkerk_droid.db in Dropbox Stel Winkerk_Converter op om SQLite databasis in bg folder te stoor Stel Windows Task Schedule op Deel Dropbox link met selfoon gebruikers Nadat Winkerk_Converter 1x gehardloop het In Windows Explorer gaan na bg Dropbox folder vir winkerk_droid.db Kliek regs op winkerk_droid.db en kies Copy Dropbox Link Deel nou die link met selfoon gebruikers bv epos / whatsapp ens In Selfoon: Maak WinkerkReader oop Kies ADMIN Kies Laai nuwe Databasis Paste bg dropbox link in die veld wat daarvoor geskep is Kies Laai databasis van Dropbox 14
Kliek regs op Winkerk_Converter.exe Kies Properties Kliek op Compatibility Kliek op Change for ALL Users Kliek Run this program as an administrator Kliek OK 15
Stel WinkerkConverter op om Self te hardloop as dit oopmaak Run Winkerk_Converter.exe Maak seker opstelling is reg 1. Keuse van Winkerk SQL Server meestal localhost\sqlexpress Moontlike kieslys net onder veld 2. Keuse van Winkerk Datafile meestal WinkerkDB 3. Plek waar selfoon databasis gestoor moet word bv DROPBOX FOLDER OP PC 4. Kies of onaktiewe lidmate ingesluit gaan word 5. Kies om WinkerkDB ook te backup bv DROPBOX FOLDER OP PC 6. Begin Databasis Omsakeling 7. Indien omskakeling suksesvol is Kliek op AUTO Kliek op Stoor Opstelling 1 2 3 4 5 16
WinkerkConverter 1. Kliek op start OF Druk WINDOWS button op keyboard 2. 1. 17
3. Kliek Create Task 3. KLIEK 4. Tik Naam vir Task in: bv. WinkerkReader-Converter 4. Tik naam in Opsioneel 5. KLIEK!!! 18
7. Kliek New 8. Besluit hoe gereeld: Weekliks of Maandeliks word aanbeveel 9. Kies Dag van Week NB rekenaar moet aan wees 10. Kliek OK 11. Kliek op Actions 11. 8. Frekewnsie 9. Weeksdag 7. Stel na 1 uur 10 19
12. Kliek New 13. Maak seker die ACTION is Run a program 14. Browse na folder waar WinkerkConverter.exe is, en kies dit 15. Start in Folder is NB!!! NB!!! NB!!! Dit moet die folder wees waar WinkerkConverter.exe is 16. Kliek OK 13. NB 12. 14 15. NB!!! 16 20
18. Kliek Run Task as soon as possible 19. Kliek OK 18 19 21