SEDERT 1960 SINCE 1960

Similar documents
Desember 2017 December

November 2017 November

JULIE 2017 R OOK IN HIERDIE UITGAWE: Bloemhofdam-Bonanza Bind die Pienk SEDERT 1960 SINCE 1960

Behind the Backline Agter die Backline

DEEP SEA ROTS EN STRAND BASS FISHING OEWERHENGEL LIGHT TACKLE BOAT KUNSAAS FLY FISHING


INHOUD CONTENTS UITGAWE 684 ISSUE FIRST ISSUE PUBLISHED IN FEBRUARY Februarie / February 2017 TIGHT LINES

News Flash. 6 September Dear Members

DEEP SEA ROTS EN STRAND BASS FISHING OEWERHENGEL LIGHT TACKLE BOAT KUNSAAS FLY FISHING

We had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria.

uit die Suid-Kaap Clear water at Mapelane

PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013

UITGAWE 670 ISSUE. Die Hengelaar se Vriend The Angler s Friend. ARTIKELS w ARTICLES. BROKKIES w SNIPPETS

WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row

FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR


Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore

BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB

Core exercises/ Kernspiere - oefeninge


IRENE NEWS. 24 September No The following members earned medals at the AGN Racewalking GP: Sandra Steenkamp Danie Labuschagne

GOOI! OORHEERS Bonanza. Hoe om konstant reguit te. Oewerhengelaars STARTER BAITS SPECIMEN CARP. for. SAVOF Stig afdeling vir gestremde hengelaars

INHOUD. 04 VAN DIE OEWER Hoofredakteur Eugene Kruger heet almal welkom vir die Desember/Kersfees uitgawe.

PLUS! JOURNEY TO THE WORLD CARP MASTERS P 41

STYWE LYNE TIGHT LINES YOUR #1 SOURCE OF ANGLING ADVENTURE! Subscribe & SAVE SUBSCRIBE AND WIN ADVANTAGE CRUISER CC WITH ST LUCIA TOURS & CHARTERS

MENLO PERDESPORTSKOU 2019

Nuusbrief 17 van 2018

General information Country Trax Amersfoort, Mpumalanga

Nuusbrief / Newsletter June 2015


53479 The death Acre (Doodsakker)

Congratulations to the following members who were podium finishers at the Run for Bibles race on Saturday:

Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria


Arrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast.

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

News Flash MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT VOLMAAKTE GELUK. 11 December 2013

APRIL 2018 ISSUE 698 R40.00 ISSN

Ook in hierdie uitgawe: Mitchell-Berkley ley Bloemhofdam ofd Barberspan Skat van die Suidkus Swart vliegmiertjie

SHELLEY POINT NEWS. A community newsletter dedicated to fostering a sense of community and the free flow of information at Shelley Point

FISHIN & HUNTIN. Fluoroscein mieliepitte DISCOVERY: Vanderkloof Pt 1 AASKLINIEK: Hoe groot is jou poliesman? Kenners gee raad HENGEL BOEGOEBERGDAM

GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB

CHASA Sportskiet / CHASA Sport Shoot. CHASA Sportskiet / Shoot Version /03/2014 Authors: Elmo Scheffer, Siegfried Liebner

18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week:

SENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB. Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017

EMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015

VOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis

Hoërskool Roodepoort

General information: Dirt Bike Training Weekend Country TRAX Amersfoort, Mpumalanga

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA

2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande

COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor

World Bowls schedule

R39.50

Tina Cowley reading centre 25 April

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

15 AUGUST Toiletries: body lotion, shampoo, deodorant, toothpaste, adult nappies / Shoes

GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP VERGADERING 17 APRIL :00 VEILINGSKRALE - SENTRUM

R39.50 Issue 125 March/Maart 2016

Nuusbrief 25 van 2018

LAERSKOOL ROODEKRANS SENIORFASE GRAAD 7 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

WinkerkReader vir Android kan:

NO 15 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS. 7 Februarie 2018

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS. 8 SEPTEMBER Nelson Mandela University Port Elizabeth

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM

NEWS LETTER JUNE Scribe s Chat

MITCHELL- BERKLEY BLOEMHOFDAM BONANZA 2018

7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015

RAAKSKOOT TOUCHER BOLAND SAKELIGA FINAAL. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls Mei / May 2017

CHESS congratulations to Ameer Kadir and Anchen Smith who have both

Special News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS

RE VERA. Na maande se wag en voorbereiding, het die tyd uiteindelik aangebreek om die glasryke aandrokke en aandpakke uit die kas te haal en te spog.

Van af die Voorsitter

South African Maritime Safety Authority

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

Achievements. Personal achievements. Personalia. Congratulations to the following podium winners at the Spar Ladies 10 km

NEWS LETTER. May Scribe s Chat

Basiese beginsels van meetkunde: Punte, lyne en hoeke *

South African Maritime Safety Authority

NUUSBRIEF / NEWSLETTER

THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND

SUID AFRIKAANSE TWEEKAMP: PRESIDENT SE JAARVERSLAG AANGEBIED BY DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU IN PORT ELIZABETH OP 29 MAART 2019

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Northern Cape Division)

Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011

DANS AFDELING DANCE SECTION

ONS REIS NA GOUD. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May Annette vd Sandt

T u l i j o u r n a l

IRENE NEWS. 7 March ACHIEVEMENTS The following members were on the podium over the weekend:

Mpumalanga Ope Verslag

SA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

BOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach

DG NEWSLETTER. District 410D December 2017

VOLGENDE WEEK SE PROGRAM GEAGTE OUERS. 11 Maart 2016 Webtuiste: Uitgawe: 9

THE PEAK OF PERFECTION

NUWE REEKS: Die Tegniese Debat Onderwater fotos wys verstommende tonele op die bodem R Issue 123 Januarie/January 2016

Transcription:

Uitgawe / Issue DEEP SEA ROTS EN STRAND BASS FISHING OEWERHENGEL LIGHT TACKLE BOAT KUNSAAS FLY FISHING Other Countries: R35.09 (Excl) 679 SEDERT 1960 SINCE 1960 OOK IN HIERDIE UITGAWE: Dropshot for bass at the Vaal River Hoe kies ek n skepnet? CDC-eenveer-droëvliegie Rare and unusual fish in SA waters Fishing England s East Midlands Best fishing days for Sept and Oct 2016 SEPTEMBER 2016

1-bag is all you need The choice of champions Tel: 018-294 5275/6 Fax: 018-294 5214 Email: csuper@iafrica.com TIGHT LINES The Angler s Friend September 2016 1

Uitgawe / Issue September 2016 September Die Hengelaar se Vriend The Angler s Friend UITGAWE 679 ISSUE FIRST ISSUE PUBLISHED IN FEBRUARY 1960 SEPTEMBER 2016 R40.00 679 Other Countries: R35.09 (Excl) NAMIBIË ROEP! ISSN 0040 7399 DEEP SEA ROTS EN STRAND BASS FISHING OEWERHENGEL LIGHT TACKLE BOAT KUNSAAS FLY FISHING STYWE LYNE TIGHT LINES SEDERT 1960 SINCE 1960 A GLIMPSE OF HOPE KARPBONANZA BY LOSKOP KARPHENGEL in die lente KARPVEILIGHEID IT S TIME FOR YELLOWFISH! PLATINUM BOYS TE SODWANA TRUE KAYAK FISHING STORIES OOK IN HIERDIE UITGAWE: Dropshot for bass at the Vaal River Hoe kies ek n skepnet? CDC-eenveer-droëvliegie Rare and unusual fish in SA waters Fishing England s East Midlands Best fishing days for Sept and Oct 2016 www.stywelynetightlines.co.za SEPTEMBER 2016 FRONT PAGE: Beth Grobbelaar with an awesome smallmouth yellowfish pulling the scale well over the 3 kg mark. Read more on page 30. True kayak fishing stories p 35 INHOUD CONTENTS ARTIKELS ARTICLES 8 Karphengel in die lente 12 Karpveiligheid, Deel 2 16 Karpbonanza 2015 Loskopdam 22 Boekresensie: Freshwater Life en First Aid for Snakebite 35 True kayak fishing stories: My first-ever fish 40 A glimpse of hope under unusual circumstances 44 16de Platinum Boys by Sodwana 56 Fishing local RUBRIEKE COLUMNS 30 Rohan s Fly Diary: It s time for yellowfish! 42 Praktiese wenke / Useful tips: Maak vis só skoon REEKSE SERIES 20 Karp- en spesiekarphengel: Hoe kies ek hengelgerei? Skepnet 23 Gunstelingvliegies: CDC-eenveer-droëvliegie 26 Tackle Up: Dropshot for bass at the Vaal River 36 Saam met die seehengelaar: Namibië roep! 39 Rare and unusual fish in SA waters: Sunfish 46 Fishing England s East Midlands, Part 4 48 Varswatervisspesie: Groen-kurper 48 Voëls langs die viswater: Rooibeklyster GEREELD REGULAR 2 KARPHENGEL in die lente bl 8 www.stywelynetightlines.co.za This month s contributors: Andries Maree, Barry Grove, Christopher Caine, Danie Engelbrecht, Eben Dowd, Grant McLellan, Kobus Hermitage, Manie Combrinck, Neville Barnard, Nickie Louwrens, Rohan Koegelenberg, Protea-karphengelspan, Rudolph Venter, Santa Zeelie, Timothy du Plessis, Wally Smith and all our loyal readers and advertisers. 4 Redaksioneel / Editorial 5 Teken nou in / Subscribe now 6 Briewe / Letters 18 Hengelkalender / Fishing calendar 15 Foto van die Maand: Sherize Muller 28 Vangste van ons lesers / Our readers and their catches 34 Best fishing days: September / October 2016 41 Vangs van die maand / Catch of the month: Ursula Otto 49 Juniors 50 Visdis / Fish Dish: Gebraaide kreef en gevulde soetrissies 51 Smalls 16de Platinum Boys BY SODWANA bl 45 STYWE LYNE Die Hengelaar se Vriend September 2016

TIGHT LINES The Angler s Friend September 2016 3

REDAKSIONEEL / EDITORIAL DIE LENTE IS HIER! Dit is lente en die natuur is besig om uit n lang winterslaap te ontwaak. Onthou net dat die nagte steeds baie koud is. Trek jou warm aan wanneer jy die hengelwater besoek en loop lig vir die Augustuswinde! Anker jou sambreel, tent en gazebo baie stewig om enige skade te voorkom. Dit was n uiters droë jaar en talle damme en riviere is baie leeg. Dit het nou tyd geword om jou gunstelinghengelplekke te besoek. Kyk hoe lyk die bodem van die dam of rivier waar jy altyd hengel. Is daar vashaakplekke of skerp rotse? Hoe diep is die water nou by jou hengelplek vergeleke met wanneer die dam of rivier vol is? Indien daar vashaakplekke is, kyk of jy die obstruksies kan verwyder. Tel sommer terselfdertyd al die sinkers op wat afgebreek het. Versamel asseblief ook alle hengellyn wat daar rondlê dit sal baie voëls se lewe spaar. Merk jou hengelarea deur die koördinate van al die plekke te kry. Onthou net: n Hengelplek lyk anders wanneer die dam weer vol is. Oppas om nie te naby aan die oewers te ry nie. Slegs die boonste kors van die modder bak droog, maar as jy daaroor ry, gaan jy vir seker vasval! Geniet die hengel asook die pragtige natuur en mooi voëls wat nou weer by ons waters kom besoek aflê. Iets wat my hart altyd verbly, is wanneer ek n hengelaar raakloop wat kom hengel, nie om van die lewe af weg te vlug nie, maar om die lewe voluit te leef. Stywe lyne! Medewerker Danie Engelbrecht SPRING HAS SPRUNG! Spring has arrived and nature is busy waking up after a long winter sleep. Just remember that the nights are still very cold. Dress warmly when you visit the angling waters and watch out for the August winds! Make sure to anchor your umbrella, tent and gazebo firmly to prevent any damage. It has been an extremely dry year and many dams and rivers have very low water levels. The time has come to visit your favourite angling spots. Have a look at the bottom of the dam or river where your usually fish. Are there any sharp rocks or places where your tackle can get snagged? How deep is the water at your angling spot now compared to when the dam or river is normally full? If you do find obstructions, try and remove them. At the same time, you can collect all the sinkers that had been lost. Please also pick up any fishing line this will save the lives of many birds. STYWE LYNE TIGHT LINES SA s oldest and biggest monthly angling magazine Published by Outdoor Publishing CONTACT DETAILS 74 Amandel Avenue, Val de Grace, Pretoria 0184 Posbus / PO Box 512, La Montagne, 0184 Tel 012 804 1496 / 012 804 7420 Fax 086 530 0344 stywelyne@stywelyne.net www.stywelynetightlines.co.za www.facebook.com/stywelyne EDITORIAL Managing Director: Carl Kirstein carl@stywelyne.net Production Editor: Charmagne de Beer editor@stywelyne.net Copy Editor: Elfriede Ainslie DTP Design: Thea Venter SUBSCRIPTIONS For subscription queries, new subscriptions and renewals contact: Joey Oosthuizen / Tel 012 804 1496 Fax 086 270 7711 intekenare@stywelyne.net MARKETING & ADVERTISING Marketing Manager: Drika van Rooyen Tel 012 804 1496 / Cell 082 775 3167 drika@stywelyne.net GENERAL Printing: CTP Printers, Johannesburg Distribution: RNA Distribution, a division of CTP Ltd Contact: Roysten Botha 011 248 3711 Mark your angling area by obtaining the coordinates of all the places. Also keep in mind that an angling spot looks different when the dam is full. Take care not to drive too close to the banks. Only the upper crust of the mud dries in the sun but if you drive over it, you will definitely get stuck! Enjoy your angling as well as the beauty of nature and the birds that have returned to our waters. Something that always warms my heart is when I meet an angler that fishes not to escape from life, but to live life to the fullest. Tight lines! Stywe Lyne / Tight Lines (ISSN 0040 7399) is published by Outdoor Publishing. All rights reserved. No part of this publication may be reproduced, stored in a retrievable system or transmitted in any form or by any means, electronic, photocopying or otherwise, without the written permission of the publisher. The magazine is published in good faith and cannot be held responsible in any way for inaccuracies in reports or advertising that appear in this publication and the views of the contributors are not necessarily those of the editor or publisher. Advertisements appearing in the magazine are not an endorsement or validation by the magazine or its publisher for services or products offered. Although all possible care is taken with contributions, neither the publisher nor the editor takes any responsibility for lost articles and photographs. Contributor Danie Engelbrecht 4 STYWE LYNE Die Hengelaar se Vriend September 2016

TEKEN NOU IN stuur n geskenk of hernu en lees in die formaat wat jy verkies! Maak seker dat jy nooit n uitgawe van jou gunstelingtydskrif misloop nie! Bly op hoogte met al die voorste hengeltegnieke en nuus. Uitgawe / Issue SEPTEMBER 2016 R40.00 679 Other Countries: R35.09 (Excl) STYWE LYNE DEEP SEA ROTS EN STRAND BASS FISHING OEWERHENGEL LIGHT TACKLE BOAT KUNSAAS FLY FISHING NAMIBIË ROEP! TIGHT LINES A GLIMPSE OF HOPE KARPBONANZA BY LOSKOP SEDERT 1960 SINCE 1960 KARPHENGEL in die lente KARPVEILIGHEID IT S TIME FOR YELLOWFISH! PLATINUM BOYS TE SODWANA TRUE KAYAK FISHING STORIES n skepnet? CDC-eenveer-droëvliegie Rare and unusual fish in SA waters Fishing England s East Midlands Best fishing days for Sept and Oct 2016 ISSN 0040 7399 OOK IN HIERDIE UITGAWE: Dropshot for bass at the Vaal River Hoe kies ek www.stywelynetightlines.co.za SEPTEMBER 2016 SUBSCRIBE NOW send a gift or renew and read the format you choose! Ensure that you never miss a copy of your favourite angling magazine! Keep up to date with the latest angling techniques and news. Gedruk Digitaal Printed Digital Enkelkopie / Single issue R40 R30 3 Maande / 3 Months R115 R85 6 Maande / 6 Months R210 R145 12 Maande / 12 Months R385 R260 Printed copies: Other Southern African Countries R740 (RSA excluded) Printed copies: Overseas R765 normal postage (without tracking) R940 airmail postage (without tracking) TEKEN OP EEN VAN DIE VOLGENDE MANIERE IN SUBSCRIBE IN ONE OF THE FOLLOWING WAYS 012 804 1496 Maandag tot Vrydag 08:00-16:00 Monday to Friday intekenare@stywelyne.net www.stywelynetightlines.co.za Registreer op www.mysubs.co.za en teken in op die tydskrif. Register and log in at www.mysubs.co.za to subscribe. Registreer op www.magzter.com en teken in op die tydskrif. Register and log in at www.magzter.com to subscribe. MySubs Magzter Name: PERSONAL DETAILS FOR PRINTED COPIES New subscription Postal address: Renewal Code: Cellphone: Email: EFT PAYMENT Account name: Tight Lines (Pty) Ltd First National Bank: Cheque account Branch code: 253 145 00 Corp Core Banking, GTS PTA Account number: 6210 4924 932 Send proof of payment with personal details to: Fax: 086 270 7711 Email: intekenare@stywelyne.net Debit my credit card with: R385 Card number: CREDIT CARD RSA RSA RSA R210 R115 12 Months 6 Months 3 Months Digitaal bruikbaar met / Digitally compatible with: Expiry date (MMYY): CVV: (Last 3 numbers on reverse side of credit card) NAVRAE / ENQUIRIES: JOEY OOSTHUIZEN TEL: 012 804 1496 E-POS / EMAIL: INTEKENARE@STYWELYNE.NET TIGHT LINES The Angler s Friend September 2016 5

BRIEWE / LETTERS LESERS MOET ASSEBLIEF DAAROP LET DAT ONS GEEN BRIEWE PUBLISEER AS DAAR NIE N NAAM EN VAN, ADRES EN TELEFOONNOMMER BY IS NIE. INDIEN SO VERSOEK, SAL ONS WEL DIE BRIEF ONDER N SKUILNAAM PLAAS. The Editor, PO Box 512, La Montagne, 0184 E-pos / Email: stywelyne@stywelyne.net Faks / Fax: 086 530 0344 READERS SHOULD PLEASE NOTE THAT WE DO NOT PUBLISH ANY LETTERS WITHOUT THE FULL NAME AND SURNAME, ADDRESS AND TELEPHONE NUMBER OF THE SENDER. IF REQUESTED, WE WILL PUBLISH THE LETTER UNDER A NOM DE PLUME. WENBRIEF GROTES KÁN GEVANG WORD Lohan Venter (18) van Witrivier skryf: Ek het hierdie pragtige karp van 17,2 kg in Junie in Klipkopjesdam gevang. Die aas wat hierdie een gelok het, was n Banana Shaved Tigernut. Daarmee saam het ek White Chocolate-geurmiddel gebruik om die gewone mieliebom effens interessanter te maak. Ek het n 25 lb-maxima Perfexion-voorslag gebruik met 15 lb- Docks Camou as hooflyn. My karpalarm het my kwart voor drie die oggend uit die bed gejaag. Met rugbykouse en drie lae slaapklere aan het ek oor die yskoue ryp gehol en in weer van -2 C vir 20 minute met die vis gestoei. Ek het hom in karpsak gesit vir die aand en hom vroegoggend geweeg en weer vrygelaat. Om hierdie persoonlike beste te kon vang, het my so geïnspireer omdat ek ook nou weet hoe dit voel om die grotes te vang wat ek elke maand in Stywe Lyne-tydskrif sien! PERSOONLIKE BESTE VIR SWANNIE Swannie Swanepoel van Gezina skryf: BANK ANGLING BRINGS JOY Rob Windell from Brakpan writes: I took my friend Craig Seath along on his first-ever bank angling fishing trip to the Wilge River near Frankfort on the weekend of 2 July. As you can imagine, the Free State was bitterly cold and I expected the fishing to be tough. However, it was not long before we managed to hook into a small common carp of about 1 kg. About 45 minutes later, Craig landed the biggest fish ever a beauty of a common carp weighing in at 5,2 kg! He caught it on Super Cast Gumtree Mealies with Gumtree and TAC on the bomb. The sheer excitement on his face was enough to make my weekend and he is now hooked! We went on to land seven carp and four grass carp for the weekend. Ek het gedurende Januarie my persoonlike beste verbeter met hierdie 7,24 kgkarp wat ek by Bon Accorddam aangekeer het. My aas het bestaan uit Super Cast se FX, Almond Supreme, Quatro en n heuning-floatie met n Sweetcorn-pit. Die vis is weer vrygelaat. PARYS GEE PERSOONLIKE BESTES Gerda Eksteen van Sasolburg skryf: Ek het my persoonlike beste van 6 kg verbeter met n 8 kg-karp op een dag. Ons het by Parys op privaat grond gehengel en dit was n lekker sonnige dag. My aas was n gewone floatie met n soetdegie en Amandel Supreme en Piesang as boldip. Albei karpe is vrygelaat. 6 STYWE LYNE Die Hengelaar se Vriend September 2016

NAVRAE OOR KARPHENGEL Gerhard Botes van Fontainebleau skryf: Kan julle my asseblief sê waarom ek partykeer n karp land en dan is die hoek nie in sy bek nie. Ek het by Harties gaan vang en mooi visse uitgetrek; die hoek het een van die karpe aan die kant van sy kop net onder sy oog gehaak. Ek wil ook graag weet waarom ek soms visse verloor. Ek het my eie rigs opgemaak maar vang meestal met rigs wat ek gekoop het; ek dink dus nie dit is n rig-probleem nie. Partykeer is die vis so 10 m van die wal af en kom dan van die hoek af. Ek probeer altyd seker maak dat daar niks speling op my lyn is nie. Verder wil ek meer weet oor die verskillende maniere waarop n karp byt. n Paar weke gelede toe ek gaan hengel, het die karp vir n ruk aan die lyn gepluk voordat hy daarmee geloop het. Met die naweek se vangste was daar egter geen tekens dat daar n vis by my aas was nie; die vis het sommer dadelik die aas gegryp en my katrol het geloop. Medewerker Danie Engelbrecht antwoord: Hoek haak nie in die vis se bek nie: Dit gebeur soms dat n vis nie in sy bek gevang word nie. Ons kan ongelukkig nie sien wat onder die water aangaan nie. Dalk kan dit wees dat meer as een vis die aas wil insluk. Die vis sluk dan die aas nie mooi in nie die aas is dalk nog net by sy lippe en as hy wegswem, trek dit uit sy bek en vang hom op die lyf of buite sy bek. Verloor visse: Die volgende kan redes wees: jou hoekies is te klein; jou hoeklyne is te kort of jy gebruik te dik lyn vir hoeklyne; jou hoeklyne is gekreukel. Ek gebruik deesdae vleglyn (braid) vir hoeklyne. Hoeklyne moenie korter as 15 cm wees nie. As n vis aan die lyn is, moet die lyn altyd styf gehou word. Moenie te vinnig inkatrol nie. As die vis nog diep is, moet jy jou stok vertikaal hou. Dit dwing die vis om van die bodem af te beweeg. As jy die regte aas het, sluk n karp dit in en dan anker die hoek diep in sy bek. Sorg dat die koppelaar van die katrol nie te styf is nie. Die vis kom naby oewer los: Jy hou jou stok verkeerd. Naby die oewer moet die stok se punt naby die wateroppervlak gehou word. Die vis se kop en/of lyf moenie bokant die water uitsteek nie. Jou koppelaar moet so gestel word dat as die vis skrik of wil wegswem, hy dit kan doen. Baie hengelaars raak opgewonde en beweeg. Die vis skrik vir bewegings en die skepnet. Die persoon wat die vis skep, moet stilstaan en die hengelaar moet die vis na hom toe bring. As die vis goed gehaak is, sal hy nie loskom nie. Klein hoekies skeur maklik uit n vis se bek. Verskillende maniere van byt: As daar kompetisie is, sal n vis die aas gryp en wegswem. Wanneer die hoek hom steek, skrik hy en swem weg. Soms vreet die vis eers jou voerbol, dan beweeg jou poeliesman effens. Partykeer swem die vis net stadig weg. As die hoek hom steek, beweeg hy weg. Gee die karp genoeg tyd om aas te sluk. As hy die lyn styftrek, kan jy vaskap. Soms swem die vis na jou toe en dan sak jou poeliesman. Trek die lyn styf. As dit steeds sak, kap vas. Visse wat na jou toe swem word nie altyd mooi gehaak nie en kom dalk los. n Swaarder sinker help ook om die vis te haak. Onthou, al wat tel, is die hoeklyne en sinker. Skakel gerus vir Danie as jy verder wil gesels (hy kan jou ongelukkig nie terugbel nie.) Skakel weeksaande ná halfagt saans. Tel: 012 565 5828. Dankie vir die navraag en lekker hengel! Groete, Stywe Lyne BRIEWE SALTWATER LETTERS ANGLING TIGHT LINES The Angler s Friend September 2016 7

Danie Engelbrecht lente KARPHENGEL IN DIE In hierdie artikel fokus ons op karphengel van die oewer af, spesifiek gedurende die lente. Onthou dat n mens nooit ophou leer nie. Kyk wat jou medehengelaars doen en leer by hulle. Daar is altyd iets nuuts op die mark soos nuwe dips, floats, hoeke en katrolle. Dis onnodig om elke nuwe ding te koop, maar sommige nuwe produkte is beter as die oues. Een voorbeeld is sagte floats; hulle bly lank aan die hoek en visse byt hulle nie maklik af nie. Met hulle behaal jy beter sukses. Lente is een van die beste tye om te hengel. As jy groot moddervisse (Labeo capensis) in die Vaal- en Garieprivier wil vang, is Augustus tot einde Oktober n baie goeie tyd. Die riviere se water is dan nog skoon. As dit eers gereën het, sukkel n mens n bietjie. Soek modderpoele net langs die stroom. Die kunsaasmanne vang weer hul groot moddervisse in die strome met kunsaas. FAKTORE WAT KARPHEN- GEL VAN DAMOEWERS AF BEÏNVLOED: OEWER Die oewer waar jy wil hengel, word deur n aantal faktore bepaal. Ons kyk vervolgens na die belangrikstes. Wind Gedurende die lente verkies ek wind wat reg van voor of skuins van voor waai. Die water op die bodem is nog koud. Die wind druk die warm water en golwe in die rigting waarheen die wind waai. Hierdie oewer se water is warmer as op ander plekke en ook meer suurstofryk as die bodemwater. Die golwe is n kombinasie van transversale en longitudinale golwe. In n golf is daar dus n heen-en-weerbeweging asook n vertikale beweging. Dit veroorsaak dat die water se temperatuur styg en dit meer suurstofryk is. Visse swem altyd op die plekke wat vir hulle die gemaklikste is. Hoe hoër die suurstofvlakke, hoe vinniger word die vis se metabolisme. Die golwe maak ook alge en ander mikroörganismes los. Geelvisse swem in sulke gevalle altyd naby die oewer. Suzette Pretorius van Meerhof-oewer hou hier n mooi vet karp van 9,2 kg vas wat by Meerhof gevang is. Die skrywer het in Augustus dié mooi karp geland met n amandelmieliepit as aas. 8 STYWE LYNE Die Hengelaar se Vriend September 2016