NEWS LETTER CCSA / KSA Highveld Region Hoëveld Streek www.highveld.ccsa.co.za JUNE 2017 Scribe s Chat www.ccsa.co.za Dagsê Hoëvelders Members: 24 Nog n saamtrek en nog n fees in die Wildtuin. Ja indien jy nie daar was nie het jy ongelukkig nie die natuur geniet en die groot vyf gesien nie. Dit werk nou maar so dat van die lede vroeër kan ingaan as gevolg van hul ouderdom en die tyd wat hul het - die pensionarisse. Maar almal behoort hierdie fase in die lewe te behaal en te geniet. Donderdag het die laaste kampers ingekom en elkeen het n staanplek gekry. Skukuza kamp is nie maklik om bymekaar te staan nie maar ons het elkeen n lêplek gekry. As always some campers saw more game than others, maybe it was the early bird that catches the worms. Those who weren t at the Kruger missed the lovely warm weather and the evenings around the campfires. We were lucky to see the African Darter who caught a small fish and swallowed his meal. The bird-hide always have something special to experience. With the absence of a fines marshal the chairman keeps us busy with a treasure hunt for our yearly Niek Engelbrecht Trophy. Die wat deelgeneem het, het beslis die park en in besonder Skukuza kamp leer ken en al die geskiedkundige feite. En die wenners was Ben & Dina. Wat is die groot vyf? Onhou net daar is nie tigers in die park nie. Van die lede het dan ook soos die gewoonte is, Saterdagoggend by Nkuhlu ontbyt gaan maak. Alhowel die apies bietjie gepla het het ons lekker gekuier.
Skukuza 15 18 June 2017 We were a total of 8 Members and visitor. A warm welcome to our National Councillor and his lovely wife John & Sheila Thompson. Erelede van Hoëveld wat saam gekamp het was Ben & Dina Bierman, Prior & Michelene en Gerhard & Carol Vosloo. Welkom ook aan al die besoekers wat saam met ons kom kuier het. Voorsitters Tee: Skriflesing en Gebed: Dankie Carol vir n baie gepaste boodskap Baie dankie aan die komitee-lede vir n lekker naweek. Walkies: Daar was geen stappers die naweek nie. Ons was maar skrikkerig vir die leeus. Awards: Congratulations to John & Sheila Thompson with their 21 st Regional Rally with Highveld Region. Always a pleasure to camp with you and Sheila.
Birthdays: Happya Birthday to our Friends 07 June - Alet J v Vuuren 07 June - Dina Bierman 10 June - Prior Dennill 15 June - Tersia Bierman 21 June - Cherisilda Bezuidenhout 30 June - Danie J v Vuuren 30 May - Brian Grobler Huweliks herdenkings: Baie geluk aan julle mag daar nog vele gelukkige jare wees. 24 June - Ben & Dina Bierman Sick Parade: Neil van Blerck en Paul Stangroom sterk aan na knie operasies, Gerhard ons hoop die hand is gou gesond. Sondagskool: No Sunday-school for this weekend Committee member on duty: Dankie Paul alles het mooi verloop. Raffle: Baie geluk Johan Venter Imalie: No Emali
Lief en Leed: Met groot hartseer neem ons afskeid van Oom Groenie. Ons gaan jou grappies en geselsies baie mis.
Boetemeester Fines Marshall : Spoon (Stirrer of the weekend): No fines for this weekend. Next Rally: Place: Wilgerivier Date: 21 23 Julie 2017 Chief Marshal: Paul Stangroom & Committee This is our AGM weekend. Remember to pay your subs R360 for 2017/2018 Ons het Saterdagmiddag n lepelete. Soutgeregte, slaaie en nagereg. Dankie vir die dames wat reeds laat weet het wat hulle gaan bring. Die wat nog nie laat weet het nie, doen asb so. As julle onseker is kontak gerus vir Dina 082 592 9756. Rallies for 2017: 21 23 Jul - Wilgerivier AGM R360.00 Naweek / 2 Pesone 25 27 Aug - Riverside R560.00 Naweek / 4 Persone 15 17 Sept - Loskop Dam R280.00 Naweek / 2 Persone 13 15 Oct - Kaia Manzi R570.00 Naweek / 4 persone 3 5 Nov - Dirk s Place R320.00 Naweek / 2 Persone 1 3 Dec - Seekoeigat R460.00 Naweek / 2 Persone 29 Mrt 2 Apr 2018 - Rally SA - Richardsbaai. Hoëveld beplan n toer vanaf 24 Maart tot 8 April 2018. Dit sluit die Rally SA naweek in. Indien julle belangstel om saam met ons te toer laat weet asseblief vir Michelene 082 449 4020. Deposito - R600.00 Tour Program for Rally SA 2018 24 Mrt 2017 26 Mrt 2018 = Utrecht Caravan Park 26 Mrt 2018 28 Mrt 2018 = Dolphin Caravan Park Balito 26 Mrt 2018 03 Apr 2018 = Richardsbay Caravan Park Rally SA 03 Apr 2018 06 Apr 2018 = Natal Spa 06 Apr 2018 = Home 21 23 Julie 2017 AJV Soos jule weet is dit ons Algemene Jaar Vergadering. Daar is komiteelede wat afstaan en ons het nuwe lede nodig. Stel julle-self asseblief beskikbaar om op die komitee te dien. Hierby aangeheg is n nominasie vorm wat julle kan voltooi en aan een van die huidige komiteelede gee.
Avertise: This newsletter reaches recipients throughout South Africa. For a modest fee you can advertise your company and its products. Annual Fee R350.00 (12 Issues) Please contact the committee for more information. SNUFFELGIDS Hierdie hoekie is vir ons lede om gratis te adverteer as jy iets wil koop, verkoop, uitruil of wil weggee (& nee,dit sluit nie stout kinders of eggenote in nie). Skakel gerus n kommitee lid as jy iets wil adverteer. Karavaan Matras te koop vir Jurgens. Nog splinternuut. Kontak vir Hennie Lourens 083 228 2334 In Conclusion: 1. Members are invited to exchange discs at Neil s caravan. If you have 10 discs of anything, please exchange it. 2. It is the responsibility of the members to monitor their awards, and to inform Neil of any milestones. Rally bookings: It must be made quite clear to all members that have put their names on the rally list for any rally weekend, if your booking / Park fees have been paid over by the club in advance, as it is sometimes necessary, and you do not come and camp, you will be invoiced. Scribe
KOMITEE/COMMITTE 2016-2017 Designation: Address: Contact Details: Chairman Paul Stangroom 54 Chapmanspeak Drive Aerorand Middelburg Cell: 083 564 2933 e-mail: paul.stangroom@gmail.com Ben Bierman Vice Chairman 71 Parm Gardens Die Heuwel Witbank Cel: 082 681 8210 e-mail: benbier444@gmail.com Secretary Penny Van Blerck 34 Lonfellow str Cell: 079 423 1625 Ext 8 Witbank 1035 e-mail: pennyrcs@gamail.com Rally Conveyner Dina Bierman 71 Palm Gardens Die Heuwel Witbank Cell: 082 592 9756 dinabierman@gmail.com Scribe Ben Bierman 71 Palm Gardens Amsterdam Str Die Heuwel Witbank 1035 Cell: 082 681 8210 e-mail: benbier444@gmail.com Treasurer 12 Courser Str, Ben Fleur Prior Dennill Witbank 1035 Cell: 082 774 3425 e-mail: priordennill@gmail.com Smous Work: 013 656 4624 Manie Els 12 A Lizlstraat Reyno Rif Cell: 082-881 6515 Witbank 1035 e-mail: maniee@komatsu.co.za Insignia Neil van Blerck 34 Longfellow str Ext 8 Witbank Cell: 071 687 0343 e-mail: nvanblerck@mweb.co.za
NOMINASIEVORM / NOMINATION FORM Ons die onderstaande lede, tenvolle opbetaal en met volle regte, nomineer hiermee die volgende opbetaalde lid as n kandidaat vir die verkiesing tot Hoëveld Streekskomitee tydens die algemene jaar vergadering wat te WILGERIVIER OP 22 JULIE 2017 gehou sal word. We, the undersigned members in good standing, nominate the following fully paid up member as a candidate for election to the Highveld Region Committee at the annual general meeting to be held at WILGERIVIER on SATURDAY, 22 JULY 2017 GENOMINEERDE / NOMINEE 1. NAAM / NAME 2. BEROEP / OCCUPATION 3. WERKGEWER / EMPLOYER 4. STOKPERDJIES / HOBBIES 5. JAAR AANGESLUIT BY K.S.A. / YEAR JOINED C.C.S.A. 6. GEMIDDELDE AANTAL SAAMTREKKE BYGEWOOD PER JAAR AVERAGE No OF RALLIES ATTENDED PER YEAR Ek aanvaar die nominasie onderworpe aan die reëls en gesag van die Komitee. I accept the nomination subject to the rules and authority of the Committee. GENOMINEERDE / NOMINEE DATUM / DATE LID # VOORSTELLER / PROPOSER NAAM / NAME LID # SEKONDANT / SECONDER NAAM / NAME LID # NOMINASIEVORMS MOET KOMITEE BEREIK VOOR 17:00 OP 7 JULIE 2017 NOMINATION FORMS MUST REACH THE COMMITTEE BEFORE 17:00 ON 7 JULY 2017