Dieresiektes. Dieresiektes. ENTINGS: Herfs: Miltsiekte Lamsiekte multivalente Sponsiekte (bv. Botuthrax & Covexin10)

Similar documents
News Flash. 6 September Dear Members

2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande

WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row

FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR

Van af die Voorsitter

VOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis

SENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter

Core exercises/ Kernspiere - oefeninge

Behind the Backline Agter die Backline

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY

BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2

PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013

ARCADIA NUUS/NEWS. Goeiedag Vriende. Ons sukses hang af van u sukses met ons genetika. Arcadia Bonsmara

Nuusbrief 17 van 2018

18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week:

IRENE NEWS. 24 September No The following members earned medals at the AGN Racewalking GP: Sandra Steenkamp Danie Labuschagne

Braunvieh S.A. Nuus News. Posbus 7864 P.O. Box Kantoor Tel en Faks Office Phone & Fax. Webblad

We had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria.

MENLO PERDESPORTSKOU 2019

FarmVet AMITRAZ 20 % Reg. No. G0000 Act 36/1947. Emulsifiable concentrate/emulsifiseerbare konsentraat

Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore

WinkerkReader vir Android kan:

Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria

7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015

Hoërskool Roodepoort

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

2018 SIMMENTALER SKOUKLASSE

THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND

Congratulations to the following members who were podium finishers at the Run for Bibles race on Saturday:

NO 15 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS. 7 Februarie 2018

GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB

Arrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast.

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

Nuusbrief / Newsletter June 2015

News Flash MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT VOLMAAKTE GELUK. 11 December 2013

General information Country Trax Amersfoort, Mpumalanga

T u l i j o u r n a l

NEWSLETTER / NUUSBRIEF

BOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach

Special News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB. Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB

Tina Cowley reading centre 25 April

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS. 8 SEPTEMBER Nelson Mandela University Port Elizabeth

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM

GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB

DANS AFDELING DANCE SECTION

Achievements. Personal achievements. Personalia. Congratulations to the following podium winners at the Spar Ladies 10 km

SA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE

EMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015

AKSIE. ANDER LEDE VAN DIE RAAD Rdh. A De Vries [DA] : Speaker

RAAKSKOOT TOUCHER BOLAND SAKELIGA FINAAL. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls Mei / May 2017

DG NEWSLETTER. District 410D December 2017

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP VERGADERING 17 APRIL :00 VEILINGSKRALE - SENTRUM

Reëls en Regulasies Januarie 2017

COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

CHESS congratulations to Ameer Kadir and Anchen Smith who have both

SHELLEY POINT NEWS. A community newsletter dedicated to fostering a sense of community and the free flow of information at Shelley Point

Nuusbrief. Geseënde Kersfees. Passports - The status. Boodskap van die President. Dec Die Suid Afrikaanse Miniatuur Perd Telers Genootskap

Kenridge Hockey Newsletter Term

LAERSKOOL ROODEKRANS SENIORFASE GRAAD 7 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

Mpumalanga Ope Verslag

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Northern Cape Division)

LAERSKOOL NELSPRUIT NELLIES RUGBY Al die talent in die wêreld sal vir jou niks beteken sonder jou spanmaats nie.

Hunting Permits per Province and other Related Information

Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011

General information: Dirt Bike Training Weekend Country TRAX Amersfoort, Mpumalanga

World Bowls schedule

* APRIL 2018 *

ONS REIS NA GOUD. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May Annette vd Sandt

Comment Date & Event Raised by Response

CHASA Sportskiet / CHASA Sport Shoot. CHASA Sportskiet / Shoot Version /03/2014 Authors: Elmo Scheffer, Siegfried Liebner

Nuusbrief 25 van 2018

AKSIE BKN014/07/2017 OPENING EN VERWELKOMING

inhoudsopgawe contents

RE VERA. Na maande se wag en voorbereiding, het die tyd uiteindelik aangebreek om die glasryke aandrokke en aandpakke uit die kas te haal en te spog.

SUID AFRIKAANSE TWEEKAMP: PRESIDENT SE JAARVERSLAG AANGEBIED BY DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU IN PORT ELIZABETH OP 29 MAART 2019

The friendly Club. Thus, to the Comrades hopefuls; BELIEVE in yourself, do the training; put in the hard work and you will succeed.

NEWS LETTER JUNE Scribe s Chat

Basiese beginsels van meetkunde: Punte, lyne en hoeke *

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

ONLINE EDITION FEB 2016 DIGITAL. Paarl Nuus. Laureus Night Market. In Paarl Magazine Frater Square. Val de Vie Estate.

Lees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5

75 Feesjaar Vieringe National Championship Percheron at Agri Mega Week. Dreams are necessary to live Anias Nin

53479 The death Acre (Doodsakker)

SKOU2014 LETABA (TZANEEN) Brahman RES SENIOR KAMPIOEN VROULIK RES KALF KAMPIOEN MANLIK WILBAR BRAHMANE (BAR 1022)

2016/17 REGLEMENT C REGULATION C JUKSKEI SA. SPEELREëLS GAME RULES

SEDERT 1960 SINCE 1960

Die Sandput / The Sandpit

15 AUGUST Toiletries: body lotion, shampoo, deodorant, toothpaste, adult nappies / Shoes

INHOUD. 04 VAN DIE OEWER Hoofredakteur Eugene Kruger heet almal welkom vir die Desember/Kersfees uitgawe.

E L A N D N U U S M O N D S T U K V A N D I E A L B E R T O N T A K V A N D I E S A J A G T E R S E N W I L D B E W A R I N G S V E R E E N I G I N G

Concipio. Hoe beter jy voorberei vir die oorlog, hoe minder bloei jy op die slagveld. Albert Buitendacht

NEWS LETTER. May Scribe s Chat

2018 BORAN JOURNAL JOERNAAL. Committee members and boran stud farmers on a very lush and green Janvos Landgoed paddock.

Sien ingeslote voubiljet vir gebruiksaanwysings / See enclosed leaflet for directions for use

GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLKLUB

Inge du Plessis Page 3

Transcription:

31

Dieresiektes Dieresiektes Parys Animal hospital CC: Drs. Johan & Brigitta Wessels Allenby street extension P.O. Box 1494, PARYS, 9585 Tel.: 056-8112114 Fax: 056-8112113 Cell: 082-4923116 32 DIE KOEI (opgestel deur n leerling) Die koei is n soogdier. Hy is ook n huisdier. n Koei is orals. n Koei het n baie fein reik - jy reik hom oor die jele plaas. Agteraan die koei sit die stert. An die een kant van die stert sit die pint van die stert wat die kwas genoem word en an die ander kant sit die koei. Die koei gebruik die kwas om die flieje van haar weg te hou anners val hulle in die melk. Vooraan die koei sit die kop. Daar groei hoorings. Die kop hou ook die bek vas. Tissen die stert en die kop sit die koei. Die koei is oorgetrek met n beesvel. Onderaan die koei hang die melk. Om die melk te kry, maal jy die koei se bene vas. Die agterstes. Dan sit jy onner die koei en trek die toutjie. Dan kom die melk. As die gras goed is, is die melk goed. As die gras sleg is, is die melk sleg. As die donner-weer in die lug is, is die melk weg. As dit n ou koei is, is die melk suur. Dit is baie goekoop om n koei aan te hou, want jy gee hom net eenkeer kos, dan kou hy tweemaal. Die man van die koei is die os. Dit lyk soos die koei maar daar hang net nie melk aan hom nie. Om os te sê is nie n vloekwoord nie. Verder weet ek niks. Behalwe dat as n koei baie stip na jou kyk, moet jy padgee want dan is dit n bul. (aangehaal uit Die Taalgenoot 8/98) Beefmaster Joernaal 2010 Journal ENTINGS: Herfs: Miltsiekte Lamsiekte multivalente Sponsiekte (bv. Botuthrax & Covexin10) Lente: Knopvelsiekte Drie Dae Stywesiekte Slenkdalkoors (veral in nat jare). Al drie is muggie oordraende entstowwe; die jaarlikse verspreiding en getalle van muggies bepaal siekte uitbrake. Dit is raadsaam om vroegtydig entstof te kry; indien daar uitbrake is, gaan al die entstof voorraad eerste soontoe en ander dele van die land kry die voorraad wat oorbly. Ander entstowwe: Piliguard vir pienk oog Besmetlike misgeboorte: S19 (slegs in beeste tussen 4 en 8 maande ouderdom) of RB51 (enige ouderdom bees, net nie in dragtige diere nie) BVD (Bees Virus Diaree), IBR (Infeksieuse Bees Rinotrageitis), PI3 (Parainfluenza 3) en BRSV (Bees Rino Sinsitiale Virus). Hierdie siektes is nog redelik nuut op die mark en jou veearts gaan die beste raadgewer wees of dit van toepassing is. By stoetdiere word dit sterk aanbeveel bv. Cattlemaster en Bovishield. Rooiwater (Babesia): opsioneel in jong diere in die dele van die land waar dit voorkom. Galsiekte (Anaplasma): opsioneel in jong diere in die dele van die land waar dit voorkom. Hartwater (Cowdria): opsioneel in jong diere in die dele van die land waar dit voorkom. Kalf diaree: E.coli, Rotavirus en Coronavirus bv. Scourguard word vir die dragtige koeie geent. Daar is nog baie entstowwe op die mark en dit bly die beste om jou veearts te raadpleeg om te bepaal wat jy nodig het in jou area. >>34

33

<<32 UITVOERVEREISTES: Diere moet getoets en skoon wees vir die volgende siektes: TB, BM, EBL (Ensootiese Beesleukose), Johne s se siekte. Diere moet geent word teen IBR en BVD en moet afkomstig wees van n Bek-en-Klou vrye area. Bogenoemde is van toepassing op die meeste buurstate maar kan enige tyd verander d.w.s. elke geval moet op sy eie merietes en invoervereistes hanteer word. Alhoewel daar altyd belangstelling is by veilings van kopers uit buurstate moet n mens besef dat uitvoer geld en tyd kos. DIP: Daar is n groot verskeidenhied dipstowwe op die mark. Dit is goed om te kyk na die aktiewe bestanddeel en nie net na die handelsnaam nie. Dit is ook goed om te weet in watter groep die bestanddeel is bv piritroides, organofosfate, karbamate, formamidienes en kitin groei inhibeerders. Daar is ook n groot groep kombinasie dipstowwe. Gebruik asb. dipstowwe strategies en volgens instruksies op die pak. Langwerkende dipstowwe kan gebruik word om lande skoon te kry van bosluise deur gedipte beeste gereeld te skuif om maksimale voordeel uit die dipstof te kry. Lande wat lanklaas gewei is of nuut gebruik word veral huurlande moet asb. eers goedkoop gedipte beeste ingesit word voor die stoetbeeste! Weerstand teen sekere produkte begin weens die volgende redes: Oorgebruik (moet nie dip as daar net n paar bosluise is nie); Tuismengels wat die chemiese samestelling en effektiewiteit van die aktiewe bestanddele negatief kan beinvloed; Swak verspreiding veroorsaak onderdosering, veral in die winter waar eie mengels se olies te koud is; Onderdosering om kostes te bespaar Tyd van dosering verkeerd: Dip paar dae voor beeste na nuwe kampe gaan; Dip in die laat herfs en 3 weke na die eerste goeie lente reën. Moet nie die hele trop dip as daar net enkele diere swaar bosluisladings het nie; hou eerder jou diere dop en dip soos nodig. Tipe dipstof is dalk nie reg nie d.w.s. party maak net bloubosluise (enkel gasheer) dood maar nie die multigasheer bosluise nie ONTWURM: Laat herfs, 3 weke na lente reen, 3 maande voor speen, met skuif van kampe en volgens mikroskopiese wurmeierbepalings. Lintwurms: Hoofsaaklik by kalwers maar kan ook in volwasse beeste voorkom. Rondewurms: Daar is verskeie soorte wat winter en of somer voorkom en hoofsaaklik gewigstoename en produksie affekteer. Diaree en gewigverlies kan ook voorkom. Lewerslak: Lewerslak veroorsaak lewerskade, gewigsverlies. Baie boere vind uit dat hulle n probleem het wanneer lewers by die slagpale afgekeur word. Dit word oorgedra deur n slakkie m.a.w. die wurm kom net voor op plase waar die spesifieke slak in die vleie en klam areas voorkom. Peervormige slak: Peervormige slak veroorsaak erge buikpyn, bloedarmoede en vrektes. Dit word oorgedra deur n slakkie m.a.w. die wurm kom net voor op plase waar die spesifieke slak in die vleie en klam areas voorkom. Dieselfde is van toepassing vir ontwurmingsmiddels as vir dipstowwe. Let asb op na die aktiewe bestandele en dien middels strategies toe om maksimale voordeel te geniet en om kostes te bespaar. Raadpleeg asb. jou plaaslike veearts vir die beste advies. 34 Beefmaster Joernaal 2010 Journal

35

36

37

38

39

40

Aan n Vriendin Het jy ook... Uit die kantoor! Soos ons dames soms maar maak, vergelyk ek en n paar ander ons rasse en telers so per geleentheid. En my bors swel van trots. Van Nampo, tot hoe die telers praat oor die foon, is onder meer die onderwerpe wat bespreek word. Met trots vertel ek hulle van my Beefmastertelers wat altyd hand bysit, altyd daar is as jy op hul knoppie druk en deur die bank vriendelik en altyd beleefd is! Aan julle almal baie dankie! Dit gaan met ons Genootskap en ons ras goed. Die verantwoordelikheid rus op elke individu om die Beefmaster beeld verder uit te bou. Dit kan slegs met n positiewe gesindheid gedoen word. Promosie in tydskrifte en koerante is wonderlik, maar the proof is in the pudding dit is wanneer daardie voornemende koper op jou plaas staan dat hy finaal besluit ja, dit is n ras waarmee ek kan boer! Kyk ons na die belangstelling in die telers se veilings, die pryse wat behaal word en die opkoms na ons funksies en kursusse, veral deur boere wat nie geregistreerde telers is nie, is dit soos die Engelse sê a sign of things to come Die belangstelling in die keurders kursus te Nigel, was oorweldigend. Ek bedank graag die Beemfaster Alliance manne vir hul gasvryheid, en hul bereidwilligheid dat die kursus op Manjoh Ranch aangebied kan word. Ek wil n ieder en elk nooi na die Noordwes toer, dit beloof om weer n fees te wees met baie mooi diere om te besigtig en nuwe vriendskappe wat gevorm word. Kom se hallo by die Nampo stalletjie, dit is altyd lekker om almal daar te sien. Die Algemene Jaarvergadering en Nasionale veiling is die ideale geleentheid om ook jou mening te lig en nuwe voorstelle aan die raad voor te lê. Stuur asb jou voorstel vir die Beefmaster Persoonlikheid van die jaar aan die kantoor, sodat ons die persone wat die ekstra myl vir die Beefmasterras loop kan beloon. Ondersteun die telers in jou distrik. Die produksie veilings lê voor die deur, en jul belangstelling word opreg waardeer. Sterkte ook aan almal wat regmaak vir hul veilings. Dit is nou spook met katalogusse en diere keur vir die veilings, maar aan die einde van die dag, na n suksesvolle veiling is dit alles die moeite werd! Aan die Raadslede - Dankie, dit is n klein woordjie wat nooit al jul opoffering en dae weg van jul boerderye kan beskryf of daarvoor vergoed nie, maar julle doen dit sonder om n oog te knip Dankie! n PAPPOT vriendin... So n lekker, rustige ou maat wat eenkant in jou lewe staan en prut? Jy weet presies wat onder haar deksel aangaan en jy maak nie die pap te dik aan nie. RYSPOTJIE... Sy is lief vir skinder en jy vertel haar nie jou grootste geheime nie, want nes jy jou rug draai, loop sy oor. DRUKKOKER... Sy s die bekwame leier wat talle take op haar skouers neem en alles vinniger en beter as ander kan doen. Maar, selfs sy raak soms onder te groot druk en as sy nie dadelik afgekoel word nie, is die skade groot. DUBBELKASTROL... Die afhanklike een wat net kan funksioneer as sy iemand onder haar het wat die soomwerk verrig. PAN... Sy is daardie oop, vriendelike mens; verberg niks onder n deksel nie en steek n lang arm uit om jou te help. Sonder haar is jou kombuis onvolledig en jou siel arm. Ondanks skete en tekortkominge, het elkeen van my potjies n plekkie op my Rak. Ek weet dit maak nie saak wie of wat ons is nie, alleen gaan ons sukkel om n smaaklike ete te maak, maar saam kan ons n koningsmaal voorsit. Van tyd tot tyd, wanneer ons erg skeef getrek van al die hitte is, pikswart aangebrand is, skuur Hy ons skoon! Hy kap ons dan ook weer bietjie reguit! Dit is soms seer, soms pure verligting, maar keer op keer uit suiwer liefde. En jy kan verseker weet, dat jy soos n spuk-splinter-nuwe potjie gaan lyk en voel daarna. Beefmaster Joernaal 2010 Journal 41

42

43

44

45