Donderdag 7 Junie Maandag 11 Junie Dinsdag 12 Junie. Woensdag 13 Junie 2018 Donderdag 14 Junie 2018

Similar documents
BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2

Hoe om goedhartig te wees

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 2-9 NOVEMBER 2018 ALGEMEEN

18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week:

OMSENDBRIEF : 03/ Maart Geagte Ouers

Tina Cowley reading centre 25 April

Hoërskool Roodepoort

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013

Kwartaal 1. Woensdag 31 Januarie 2018 Oueraand : Gr.4-7 (17:00 19:00) Woensdag 17 Januarie 2018 Skool begin vir leerders

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 9 12 OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN

WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

VOLGENDE WEEK SE PROGRAM GEAGTE OUERS. 11 Maart 2016 Webtuiste: Uitgawe: 9

Herman Byleveld. Oud-Mul lie Dihan Louw is verkies tot Hoërskool Noordheuwel se hoofseun vir Ons is trots op jou Dihan, baie geluk!

Behind the Backline Agter die Backline

News Flash. 6 September Dear Members

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN

FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR

RUGBY / NETBAL / HOKKIE

LAERSKOOL ROODEKRANS SENIORFASE GRAAD 7 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

Special News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS

General information Country Trax Amersfoort, Mpumalanga

Core exercises/ Kernspiere - oefeninge

Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore

Hoërskool Roodepoort

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS. 8 SEPTEMBER Nelson Mandela University Port Elizabeth

News Flash MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT VOLMAAKTE GELUK. 11 December 2013

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM

Arrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast.

EERSTE KWARTAAL: JANUARIE TOT MAART 2019

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

We had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria.

DANS AFDELING DANCE SECTION

Nuusbrief 17 van 2018

General information: Dirt Bike Training Weekend Country TRAX Amersfoort, Mpumalanga

15 AUGUST Toiletries: body lotion, shampoo, deodorant, toothpaste, adult nappies / Shoes

EMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015

AKSIE. ANDER LEDE VAN DIE RAAD Rdh. A De Vries [DA] : Speaker

PITKOS / FOOD FOR THOUGHT Our lives begin to end the day we become silent about things that matter. Martin Luther King

19 PARK SEWESTOERNOOI PARK SEWESTOERNOOI BY Laerskool Park. Sewes Toernooi

Voorlopige Kongresprogram. 4 6 Julie 2016 US Besigheidskool, Bellville

THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND

SLUITINGSDATUM: VR. 16 MAART GOVERNING BODY ELECTIONS BEHEERLIGGAAMVERKIESING

IRENE NEWS. 24 September No The following members earned medals at the AGN Racewalking GP: Sandra Steenkamp Danie Labuschagne

RUGBY / NETBAL / HOKKIE

NO 15 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS. 7 Februarie 2018

LEEUWENHOF AKADEMIE. 31 Maart / March 2017

LAERSKOOL NELSPRUIT NELLIES RUGBY Al die talent in die wêreld sal vir jou niks beteken sonder jou spanmaats nie.

BOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach

HOëRSKOOL BRACKENFELL HIGH SCHOOL KWARTAALPROGRAM/QUARTERLY PROGRAMME EERSTE KWARTAAL/FIRST TERM 2009 JANUARIE/JANUARY 2009

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 7 Gr 11 toer. Gr 11 toer. 14 Gr 11 toer. Skool begin! 21 Finans verg. Biddag vir kwartaal

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB

2018 January MONDAY TUESDAY WEDNESDAY THURSDAY FRIDAY SATURDAY SUNDAY

Nuusbrief / Newsletter June 2015

WinkerkReader vir Android kan:

SUNDAY / SONDAG 18 MARCH 2018 MONDAY / MAANDAG 19 MARCH 2018

Kenridge Hockey Newsletter Term

SENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter

COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor

SA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE

STELLA LOUWRENS. Gr. 6 & 7 REDENAARS / ORATORS Baie geluk aan die volgende Gr 6 en 7-leerders wat as wenners aangewys is.

2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande

Congratulations to the following members who were podium finishers at the Run for Bibles race on Saturday:

53479 The death Acre (Doodsakker)

GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB

VOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis

5 SEPTEMBER SEPTEMBER 2017

World Bowls schedule

CHESS congratulations to Ameer Kadir and Anchen Smith who have both

TEMA VAN WEEK / THEME OF WEEK. PITKOS / FOOD FOR THOUGHT People are disturbed not by things, but by the view they take of them.

Van af die Voorsitter

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB. Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017

DG NEWSLETTER. District 410D December 2017

GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB

Nuusbrief 25 van 2018

Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria

BGN SENIOR PLAYERS ASSOCIATION BGN SENIOR SPELERS VERENIGING

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 1 Nuwejaarsdag 2 3

Stellenberg IN THIS ISSUE. Stellies got Talent. Rugby Golf Day. Tennis news. Stellenberg HIgh School Newsletter 2/2018 March 2018

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 1 Nuwejaarsdag 2 3

MENLO PERDESPORTSKOU 2019

7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015

AKSIE BKN014/07/2017 OPENING EN VERWELKOMING

RAAKSKOOT TOUCHER BOLAND SAKELIGA FINAAL. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls Mei / May 2017

SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

~ January 2013 ~ Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday

LAERSKOOL TOTIUSDAL PRESTASIE TOEKENNINGSBELEID

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY

NEWSLETTER 21 November 2017

Mpumalanga Ope Verslag

UIT DIE KANTOOR / FROM THE OFFICE

ONS REIS NA GOUD. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May Annette vd Sandt

Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017

2015 ACTIVITIES OF RIËTTES DANCE STUDIO

8. Description points Discussion points Competition results Winners of competitions Awards 149

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA

SNIPPETS NO. 44 WEEK 48 (Thursday, November 29, 2012 Wednesday, December 05, 2012)

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

Transcription:

9 Mei 2018 No. 472 Die skool verdaag om 13:00 vir Gr.1-7 tydens die eksamen. Daar sal slegs een busroete wees om 13:00. Word n verskil-maak-mens -Milanie Vosloo Wanneer jou lewe om jouself draai, bly jy n piepklein saadjie wat eintlik maar niks noemenswaardig is nie. Wanneer jy egter jou lewe deur die Gees van God leef, is dit asof jou hele lewe in ryk grond geval het. Jy begin groei, lewe en uiteindelik word jy n boom waaronder ander skuiling wil soek. Dan leef jy n lewe wat werklik n verskil maak aan hierdie wêreld en die ewigheid hierna. As jy dus die moed het om God regtig toe te laat om jou lewe te beheer, verander n klomp dinge: Jou gees verander omdat dit nie meer jy is wat leef nie, maar Christus wat deur jou leef. Jy begin anders dink oor jouself en jou doel op aarde. Jou tyd begin nou anders lyk. Jy het die behoefte om regtig dinge te doen wat n wesenlike verskil aan die lewe, sy mense en die koninkryk maak. Jou verhoudings verander in iets groters, want jy seën ander deur jou lewe. Jou emosies word anders, want jy leer om onvoorwaardelik liefde te gee... en te ontvang. Noudat ek op n nuwe manier leef, dink ek ook op n nuwe manier oor ander mense en oor Christus. - 2 Kor. 5:16 Donderdag 7 Junie 2018 Eksamenrooster Junie 2018 EBW Gr. 7 (Sessie 1) Engels Gr. 4, 5 & 7 (Sessie 2) Vrydag SW Gr. 4-7 Maandag 11 Junie 2018 Dinsdag 12 Junie Woensdag 13 Junie 2018 Donderdag 14 Junie 2018 Tegnologie Gr. 7 Common Exam (Sessie 1) Wiskunde Gr. 4, 5 & 7 (Sessie 2) Afrikaans Gr. 4-7 NT Gr. 4 & 5 NT Common Exam Gr. 6 NW Gr. 7 PSW Gr. 4-7 *Normale skooltye vanaf Vrydag 15 Junie Graad 7 Tegnologie Olimpiade Die Graad 7 leerders wat Maandag 7 Mei 2018 aan die Tegnologie Olimpiade deelgeneem het, het gewen! Baie geluk aan Alicia Lombaard, Sonja Badenhorst, Hanru Swanepoel, Justin Myburgh en Jean de Jong. Groete Herman Byleveld Kom ons kweek n samelewing wat nie net talente ten toon stel nie, maar ook onbesproke karakter. - Onbekend 1

9 Mei 2018 What you do makes a difference, and you have to decide what kind of difference you want to make. Jane Goodall Belangrike Sportinligting Let asb. die sportdatums/plekke kan wel verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee word sodra ons dit ontvang van die verskeie organiseerders/ skole. Mini-Netbal 2018 Belangrike Datums 9/5 o/6-o/9 Festival Tuis 12/5 o/6-o/9 Wedstryde L/s Bekker Primary 16/5 o/6-o/9 Festival L/s Kenmare 26/5 o/6-o/9 Wedstryde L/s Kdp Noord Tau-Rugby 2018 Belangrike Datums 12/5 o/6-o/7 wedstryde L/s Bekker Primary 26/5 o/6-o/7 Wedstryde L/s Kdp Noord Rugby 2018 Belangrike Datums 10/5 Rugbyliga vs. Fochville L/s Fochville 15/5 Rugbyliga vs. Monument Primary Monument Primary 22/5 Rugbyliga vs. Horison L/s Horison 29/5 Rugbyliga vs. Maragon Mullies 13/6 Rugbyliga Uitspele 15/6 Rugbyliga Uitspele 21/6 Rugbyliga Finale 1/6 o/9 Wedstryde L/s Randhart Netbal 2018 Belangrike Datums 10/5 Liga vs. Bekker L/s Bekker Primary 12/5 GSS Oefen 15/5 Liga vs. Kdp Noord L/s Kdp Noord C span Liga vs. St. Ursulas St. Ursulas 19/5 o/10 - o/13 C spanne Trinity House Randpark Ridge GSS Oefen 22/5 D2 P/S Ubuntu Play-offs 24/5 D2 P/S Champs 26/5 Inter distrik uitspele 31/5 Interstreek Ubuntu Uitspele 8/6 9/6 GSS Kampioenskappe Mini-Hokkie 2018 Belangrike Datums 1/9 Mini-Hokkie toernooi L/s Protearif 19/6 20/6 AG Visser Fast 5 o/11-o/13 Dogters Hokkie 2018 Belangrike Datums 18/6 o/10-o/13 Hokkiekliniek Mullies 13/7-15/7 o/13 Hokkie dogters toer Konka Brits 21/7 o/11 & o/13 Hokkie dogters Superreeks Seuns Hokkie 2018 Belangrike Datums L/s Jan van Riebeeck 18/6 o/10-o/13 Hokkiekliniek Mullies Mini-Krieket 2018 Belangrike Datums 1/9 Mini-Krieket toernooi L/s Protearif Krieket 2018 Belangrike Datums 11/5 1ste & o/11 Proewe vir die Mullies kriekettoer 2

9 Mei 2018 What you do makes a difference, and you have to decide what kind of difference you want to make. Jane Goodall Landloop Oefenprogram Opwarming Belangrike Sportinligting Let asb. die sportdatums/plekke kan wel verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee word sodra ons dit ontvang van die verskeie organiseerders/ skole. Landloop 2018 Belangrike Datums 20/6 Superreeks Byeenkoms Thaba Trails, Mulbarton Begin solank op jou eie oefen. Jy moet fiks wees! Hier is ons oefenprogram! Begin elke oefening met 5 minute van trappies klim of stap op een plek. Afwarming Strek alle spiere wat gewerk het en hou elke strek vir 20-30 sekondes sonder om te hop. Week 1 Dag 1 Stap vinnig vir 5 min, hardloop 3 min Stap vinnig vir 4 min, hardloop 2 min Stap vinnig vir 3 min, hardloop 1 min Stap stadig vir 4 min Dag 2 Dieselfde as Dag 1 Dag 3 Rus Dag 4 Dieselfde as Dag 1 Dag 5 Dieselfde as Dag 1 Dag 6 Rus Dag 7 Dieselfde as Dag 1 Week 2 Dag 8 Dag 9 Herhaal 2 keer TOTAAL 40 MINUTE Stap vinnig vir 4 min, hardloop 4 min Stap vinnig vir 4 min, hardloop 3 min Stap vinnig vir 4 min, hardloop 2 min Stap vinnig vir 4 min, hardloop 1 min Stap stadig vir 5 min Rus Dag 10 Dieselfde as Dag 8 Dag 11 Dieselfde as Dag 8 Dag 12 Rus Dag 13 Dag 14 Week 3 Herhaal 2 keer TOTAAL 45 MINUTE Hardloop 5 min stap vinnig vir 4 min Hardloop 4 min stap vinnig vir 3 min Hardloop 3 min stap vinnig vir 2 min Hardloop 2 min stap vinnig vir 1 min Hardloop 1 min stap vinnig vir 1 min Herhaal 2 keer Stap baie stadig vir 3 min Rus Dag 15 Dieselfde as Dag 13 Dag 16 Dieselfde as Dag 13 Dag 17 Rus Dag 18 Dieselfde as Dag 13 Dag 19 Dieselfde as Dag 13 Dag 20 Dieselfde as Dag 13 Dag 21 Rus TOTAAL 55 MINUTE 3

9 Mei 2018 What you do makes a difference, and you have to decide what kind of difference you want to make. Jane Goodall Belangrike Sportinligting Let asb. die sportdatums/plekke kan wel verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee word sodra ons dit ontvang van die verskeie organiseerders/ skole. Baie geluk aan die volgende seuns wat die o/10 Western Tennis Span gehaal het: John Grubb, Erich Timmers, Luke Joyce (Gr. 2) & Nathan Hambridge. 4

9 Mei 2018 What you do makes a difference, and you have to decide what kind of difference you want to make. Jane Goodall o/13 span Tano du Toit, Damian Smit, Michael Neuper, Schalk Greef, Reuben Smith, Janus Greef & Chanel Malan. Baie geluk aan ons skaakspelers wat op,vrydag 4 Mei 2018, aan die skaak superreeks by RAM deelgeneem het. Die o/9 span het sewende plek en die o/11 span het derde plek behaal. Die o/13 span het hulle afdeling gewen! o/9 span Jean Mouton, Nico Arangies, Dre Engelbrechgt, Ethan Botha, Albert Strauss, Daniel Bouwer & Ulrich Steyn. o/11 span Marnu Bouwer, Chris van Vuuren, Kayla Wolfaardt, Gabrielle Greyling, Reuben Cilliers & Matthew van Blomestein. 5

9 Mei 2018 What you do makes a difference, and you have to decide what kind of difference you want to make. Jane Goodall Baie sterkte aan ons senior koor wat vanaand aan Sing in Harmonie deelneem! 8/2018 Is jou kos veilig? Verlede keer het die artikel gegaan oor hoe om nie met kos te mors nie. Om voedsel korrek te berg sal ook verseker dat kos nie vermors nie. FoodKeeper App Hierdie toepassing (App) help gebruikers om advies te kry hoe om kos en drankies te berg om maksimum varsheid te verseker maar ook om te voorkom dat voedsel mors. Dit bevoeg verbruikers dus om rakleeftyd te verleng en varsheid vir langer te bewerkstellig. Ek het die volgende items gaan opsoek. Vars eiers in dop: Hou 3 tot 5 weke as dit in yskas gebêre word. Cheddar kaas: hou 3-4 weke in yskas nadat dit oopgemaak is. Melk: hier verwys die app na dat jy na die datum op die verpakking moet kyk en dit navolg. Vrugtesap in bokse: As dit in spens is gebruik teen use by date, maar wanneer dit oopgemaak is, in yskas 8-12 dae Laai gerus die App af dit is gratis. Epos my by avaneeden@lantic.net as jy n onderwerp het wat ek graag moet bespreek. Groete Antoinette van Eeden - Dieetkundige 6

9 Mei 2018 What you do makes a difference, and you have to decide what kind of difference you want to make. Jane Goodall Studiemetodes Graad 4 leerders het die geleentheid om die vaardighede wat hulle ten opsigte van studiemetodes (die maak van opsommings) geleer het by Juf. Elsabe te kom oefen. Goldfish life is n finansiële vaardigheidprogram wat as n afsonderlike nie-akademiese vak aan die graad 5-7 leerders aangebied gaan word. Dit is n kostelose vak en die leerders gaan nie formele assesserings soos eksamens vir die vak aflê nie. Mnr. Dawie Viljoen is besig om die nodige opleiding te ondergaan om die vak aan die leerders aan te bied. Leerders gaan die les eenmaal per week ontvang. Graad 5-6 leerders gaan n PSW periode afstaan en graad 7 leerders n EBW periode. Die bedoeling van die kursus is om oor tyd kinders te begelei waar hulle met selfstandigheid, gesonde besluite kan maak jeens geld en dat dit sodanig ook hulle lewensuitkyk en drome sal ondersteun. Fokuspunte word eenvoudig en verstaanbaar op hulle vlak aangebied: 1. Die sielkunde van finansies 2. Spaar, Spandeer en Begrotings 3. Inkomste, Beroepe, Besigheid en Entrepreneurskap 4. Krediet, Skuld en Lenings Ouers moet asb. n epos na elsabe@mullies.net stuur om te bevestig watter sessie hulle kinders gaan bywoon. Ouers is baie welkom om die sessies saam met hulle kinders by te woon. Woensdag 9 Mei 17:00-17:45 Donderdag 10 Mei 14:00-14:30 Maandag 14 Mei 17:00-17:30 Woensdag 16 Mei 17:00-17:45 Laerskool Muldersdrif se Beheerliggaam Lede op foto: Cathrine Pienaar, Wimpie Lindes, Suzette Forrester, Joharina Glasspool, Frikkie Klopper, Marlene Cuncliff, Pieter Swart, Wessel Lotter, Chris Liebenberg, Carel Engelbrecht, Louis Nel & Herman Byleveld. 5. Risiko bestuur en versekering Goldfish life is n baie nuttige program en gaan u kind se lewe finansieel verryk! Afwesig: Jacques van Heerden 7

9 Mei 2018 What you do makes a difference, and you have to decide what kind of difference you want to make. Jane Goodall 8

9 Mei 2018 What you do makes a difference, and you have to decide what kind of difference you want to make. Jane Goodall Let asb. enige datums/plekke kan verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee word sodra ons dit ontvang van die verskeie organiseerders/skole af. 09/05 Skaakliga Mullies o/6-o/9 Mini-Netbal Festival Mullies 18:30 Sing in Harmonie optrede Emperor's Palace Juf. Johanna verjaar! 10/5 Hemelvaartdag Rugby Liga vs. Fochville Netbal Liga vs. Bekker L/s Fochville L/s Bekker Primary 11/5 14:00 Gr. 6 Dogters Fliekdag Skoolsaal 14:00 Krieketproewe - 1stes & o/11 vir Kriekettoer Mullies 14:00 Gr. 7 Hoofkarakter Oudisies KK1 Tannie Marlene & Juf. Wilma verjaar! 12/5 o/6-o/9 Mini-Netbal & o/6-o/7 Tau-Rugby L/s Bekker Primary Mnr. Dawie verjaar! 13/5 Moedersdag 15/5 Netbal C Spanne Liga vs. St. Ursulas St. Ursulas Netbal Liga vs. L/s Krugersdorp-Noord Rugby Liga vs. Monument L/s Krugersdorp-Noord Monment Primary 18:00 EQ Inligtingssessie Skoolsaal 16/5 Skaakliga L/s Bekker Primary o/6-o/9 Mini-Netbal Festival L/s Kenmare 9

9 Mei 2018 What you do makes a difference, and you have to decide what kind of difference you want to make. Jane Goodall 10