SKOU2014 LETABA (TZANEEN) Brahman RES SENIOR KAMPIOEN VROULIK RES KALF KAMPIOEN MANLIK WILBAR BRAHMANE (BAR 1022)

Similar documents
2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande

WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row

Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore

News Flash. 6 September Dear Members

Braunvieh S.A. Nuus News. Posbus 7864 P.O. Box Kantoor Tel en Faks Office Phone & Fax. Webblad

18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week:

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY

Grandview Brahman s award-winning bull GBS was sold to a buyer from Botswana for R

We had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria.

Special News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS

PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013

Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria

VOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis

Behind the Backline Agter die Backline

FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR

2018 SIMMENTALER SKOUKLASSE

News Flash MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT VOLMAAKTE GELUK. 11 December 2013

Nuusbrief 17 van 2018

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

Mpumalanga Ope Verslag

BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB. Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017

GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB

VOLGENDE WEEK SE PROGRAM GEAGTE OUERS. 11 Maart 2016 Webtuiste: Uitgawe: 9

MENLO PERDESPORTSKOU 2019

NO 15 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS. 7 Februarie 2018

53479 The death Acre (Doodsakker)

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

General information Country Trax Amersfoort, Mpumalanga

Hoërskool Roodepoort

GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

SENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter

75 Feesjaar Vieringe National Championship Percheron at Agri Mega Week. Dreams are necessary to live Anias Nin

Tina Cowley reading centre 25 April

THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND

General information: Dirt Bike Training Weekend Country TRAX Amersfoort, Mpumalanga

SHELLEY POINT NEWS. A community newsletter dedicated to fostering a sense of community and the free flow of information at Shelley Point

Arrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast.

DANS AFDELING DANCE SECTION

BRAHMAN Desember 2018 December

ARTIKELS April Joernaal/Journal 2018

NEWS LETTER JUNE Scribe s Chat

Desember 2017 Newsletter. hereford

7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015

NEWS LETTER. May Scribe s Chat

ONS REIS NA GOUD. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May Annette vd Sandt

Congratulations to the following members who were podium finishers at the Run for Bibles race on Saturday:

ARCADIA NUUS/NEWS. Goeiedag Vriende. Ons sukses hang af van u sukses met ons genetika. Arcadia Bonsmara

Nuusbrief. Geseënde Kersfees. Passports - The status. Boodskap van die President. Dec Die Suid Afrikaanse Miniatuur Perd Telers Genootskap

Van af die Voorsitter

World Bowls schedule

KAAPSE BOERPERDTELERS EN SABAU NUUS Posbus 55

Kenridge Hockey Newsletter Term

EMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015

IRENE NEWS. 24 September No The following members earned medals at the AGN Racewalking GP: Sandra Steenkamp Danie Labuschagne

COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor

SUNDAY / SONDAG 18 MARCH 2018 MONDAY / MAANDAG 19 MARCH 2018

SUID AFRIKAANSE TWEEKAMP: PRESIDENT SE JAARVERSLAG AANGEBIED BY DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU IN PORT ELIZABETH OP 29 MAART 2019

BOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach

NEWSLETTER / NUUSBRIEF

UITSLAE UPINGTON SKOU 3-4 MEI 2013 RESULTS UPINGTON SHOW 3-4 MAY 2013 KLAS/CLASS 2 BESTE PAAR - HINGS EN MERRIE / BESTE PAIR - STALLION AND MARE

Die Sandput / The Sandpit

OMSENDBRIEF : 03/ Maart Geagte Ouers

baan het sommer gou weer mooi groen geword. turned green very quickly. The days are getting

* APRIL 2018 *

Concipio. Hoe beter jy voorberei vir die oorlog, hoe minder bloei jy op die slagveld. Albert Buitendacht

2018 BORAN JOURNAL JOERNAAL. Committee members and boran stud farmers on a very lush and green Janvos Landgoed paddock.

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA

DG NEWSLETTER. District 410D December 2017

CHESS congratulations to Ameer Kadir and Anchen Smith who have both

2 No PROVINCIAL GAZETTE, 16 APRIL 2018

Ovie onnies slaan pryse los. Ovies geniet. kruinfees. Ovies vier sportsterre. Ovies geniet. die lewe OVIELAND IS DIE PLEK WAAR JY WIL WEES!!!

Core exercises/ Kernspiere - oefeninge

P.O.Box 1131, OUDTSHOORN, Website: Tel:

Beliefs have the power to create and the power to destroy ANTHONY ROBBINS

AKSIE. ANDER LEDE VAN DIE RAAD Rdh. A De Vries [DA] : Speaker

ROECHAMA TAYLOR MADE RCM /04/16

T u l i j o u r n a l

Nuusbrief / Newsletter June 2015

At the Annual General BOLAND ANNUAL GENERAL MEETING. Quarterly Bulletin of Boland Bowls Kwartaalblad van Boland Rolbal AUGUST / AUGUSTUS 2012

DIE SUID AFRIKAANSE MINIATUUR PERD TELERS GENOOTSKAP NUUS BRIEF.

Royal Three Counties Show Three Counties Agricultural Society Malvern, Worcestershire, United Kingdom

19 PARK SEWESTOERNOOI PARK SEWESTOERNOOI BY Laerskool Park. Sewes Toernooi

Achievements. Personal achievements. Personalia. Congratulations to the following podium winners at the Spar Ladies 10 km

RAAKSKOOT TOUCHER BOLAND SAKELIGA FINAAL. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls Mei / May 2017

Appaloosa News Spot EETO Savannah Boltman jumping bitless and barefoot at the EETO event aboard Eagle Cliff IMA Dream.

Inge du Plessis Page 3

Nuusbrief 35 van 2018 I N S I D E T H I S I S S U E : Kennisgewing Bord 2. Races / Birthdays for the month 4. Upcoming events / MR G...

DIE SUID AFRIKAANSE MINIATUURPERD TELERS GENOOTSKAP NUUS BRIEF.

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP VERGADERING 17 APRIL :00 VEILINGSKRALE - SENTRUM

Comment Date & Event Raised by Response

- Sport Uitslae P.5. Maroen pas mooi by Groen en Goud

STELLA LOUWRENS. Gr. 6 & 7 REDENAARS / ORATORS Baie geluk aan die volgende Gr 6 en 7-leerders wat as wenners aangewys is.

RE VERA. Na maande se wag en voorbereiding, het die tyd uiteindelik aangebreek om die glasryke aandrokke en aandpakke uit die kas te haal en te spog.

Nuusbrief 25 van 2018

15 AUGUST Toiletries: body lotion, shampoo, deodorant, toothpaste, adult nappies / Shoes

LOUMOTTA BANKER AC /07/15

Transcription:

LETABA (TZANEEN) SKOU Vroulik MANlik KALF KAMPIOEN VROULIK WILBAR BRAHMANE (BAR 1351) RES KALF KAMPIOEN VROULIK R10 BRAHMANE (R10 1336) JUNIOR KAMPIOEN VROULIK WILBAR BRAHMANE (BAR 1272) RES JUNIOR KAMPIOEN VROULIK R10 BRAHMANE (R10 12294) KALF KAMPIOEN MANLIK WILBAR BRAHMANE (BAR 1380) RES KALF KAMPIOEN MANLIK R10 BRAHMANE (R10 1332) JUNIOR KAMPIOEN MANLIK R10 BRAHMANE (R10 12314) RES JUNIOR KAMPIOEN MANLIK R10 BRAHMANE (R10 12315) SENIOR & RAS KAMPIOEN VROULIK R10 BRAHMANE (R10 11252) SENIOR & RAS KAMPIOEN MANLIK R10 BRAHMANE (R10 09113) RES SENIOR KAMPIOEN VROULIK R10 BRAHMANE (R10 11260) RES SENIOR KAMPIOEN MANLIK WILBAR BRAHMANE (BAR 1022) Brahman August 61

Bok van Blerk beïndruk met beeste en poseer saam met prysuitdeling Corrie Labuschagne met Jaco Mare (Interras Beoordelaar) en T Dlodlo (Junior Beoordelaar) Brendon Baatjies van Landbank wat die Hoofborg was, saam met Corrie Labuschagne van R10 Brahmane Theo Dicke as aankondiger Tilnie van Sanlam wat aan elke klaswenner n geskenk gee Piet Lubbe verjaar en eet roomys Oom Llewellyn sit en dagdroom tussen twee klasse Graag wil ek baie dankie sê aan die ondergenoemde telers vir hulle ondersteuning: Willem en Adri Barnard (WILBAR BRAHMANE); Ampie en Rickie Rossouw (Creditfin Brahmane); Piet Lubbe (Lubbe Brahmane) en Llewellyn en Corrie Labuschagne (R10 Brahmane). Ons het 54 Brahmane gehad wat vertoon is. Alhoewel daar net vier telers was, was die diere wat vertoon is van hoogstaande gehalte. Baie geluk aan al ons telers wat nie net Kampioene vertoon het nie, maar ook aan al ons Klaswenners. Graag nooi ons alle telers om ons volgende jaar te kom ondersteun. Letaba skou bly die beste. 62 Brahman Augustus

Brahman August 63

Thabazimbi SKOU Do Maree E-pos: do@aurumza.com l Skype: do.mare Ons het so n derde minder inskrywings gehad as verlede jaar en al die telers is dit eens dat dit die nagevolg is van ons suksesvolle Wêreldskou vroeër vanjaar in Parys en dan het ons, en veral onder die rooies, vier groot telers verloor by name Johan en Isabel Prinsloo (uitverkoop), Stefanus Schoeman (uitverkoop), Giel Booysen en Frank Ferreira (uitverkoop), en Hannetjie Loots (beeste geskuif na Wes Transvaal). Nogtans was die beeste van hoogstaande gehalte en in menige teler se opinie, in n beter kondisie as tydens die Wêreldskou. Ons het vanjaar 4 nuwelinge gehad wat vir die eerste keer ingeskryf het. Telanie Strydom het self met haar lorrie daar aangekom en weggery met die Junior kampioen Rooi Bul. Dankie ook aan Telanie wat ons so fluks gehelp het met die meet en weeg van die diere. Dan was daar ook Wimpie Grobler (Roodekop Stoet) en sy koei LM-09-24 en vir oulaas groot plesier aan haar baas verskaf toe sy as Wit Ras Kampioen Vroulik aangewys is. Ons verneem Wimpie was bietjie siek en ons hoop jy voel al klaar beter. Roland Munger en Seuns het ook kom kuier, en tesame met sy nuwe vennoot in die Rooi afdeling Scott Denton, het hulle werklik waar n mooi klompie beeste daar aangebring en is dan ook beloon met die Rooi Reserwe Ras Kampioen Bul. n Bulletjie om dop te hou vir toekomstige skoue. Ons vierde en jongste deelnemer, Gerhard Hattingh van Hattingh Brahmane het al die pad van Ermelo gekom. Hierdie mannetjie kan n Land Cruiser pak hoor!!!!! Sy paar beeste wat hy op sy sleepwa gebring het was baie mooi en hou hom maar gerus dop in die toekoms. n Baie groot geluk moet aan Rohan Beukes gaan wat sy Wit Bul RAN-10-31 ten toon gestel het. Die Bul was Wit Ras Kampioen Bul, Ras kampioen Bul en Opperste Kampioen Bees tydens vanjaar se skou. Baie geluk Rohan. Dit is vanjaar die tweede agtereenvolgende jaar dat n Brahman bul die toekenning kry en hopenlik maak ons dit drie in n ry volgende jaar. So van Rohan gepraat. Rohan gaan ook voortaan die beeste op die Thabazimbi skoukomitee verteenwoordig en dan sal dinge ook so n bietjie meer vlot verloop. Dankie ook vir al die harde werk wat jy tydens die skou gedoen het. Dit is n plesier om saam met iemand soos jy te werk. Aan al die ander telers, Willem en Adri Barnard, oom Louis Trichard, my vennoot en staatmaker Johan Pretorius, Henry Brits en Seuns, Machiel Reynecke, Gerrie Roos en Hannetjie Loots, baie dankie vir n heerlike skou. Sonder almal hierbo genoem sou die skou nie n sukses gewees het nie. Ons hoop om julle weer volgende jaar daar te sien. Daar is soveel ander mense vir wie om voor dankie te sê: Die Beoordelaars Burnie en Andries, Daan Swan en sy bekwame regterhand, Die Thabazimbi Skou Komitee, Ons Borge, Ons Touleiers en vele meer almal wat bydra om die skou n sukses te maak. Ek sien juis Obaro het vlooipoeier geskenk vanjaar. Volgende jaar kan Sniper, Scooter en Spottie sterk mededinging verwag van Manso en Rhino wat ook vir hul nooi daardie blikkie vlooipoeier wil wen. Volgende jaar beplan ons werklik iets groots en ons hoop om ou bekendes soos oom Llewellyn en Corrie, oom Willie Becker, Andre Smit en ander Bosveld Klublede weer by Thaba te sien. Ons gaan so n paar veranderinge doen en ek laat die kat so effens uit die mou hier, maar ons beplan om Woensdag klaar te meet en weeg, vroeg Donderdagoggend met die beoordeling te begin en Vrydag teen middagete klaar te kry. Dan kan die man op sy perd maar sing en die Interras-kompetiese vind direk na middagete plaas. Geen formaliteite vir die Saterdag nie. Ons hou julle op hoogte. Nogmaals geluk aan al die wenners en ek sluit af met die wyse raad van een van my mede tentoonstellers: Onthou, Vet is Wet. 64 Brahman Augustus

Thabazimbi SKOU ROOI: JUNIOR KAMPIOEN VERS/KOEI HCB-12-67 : Henry Brits Vroulik ROOI: KAMPIOEN VERSKALF HCB-13-146 : Henry Brits ROOI: RES KAMPIOEN VERSKALF JFW-13-391 : Do en Johan ROOI: RES JUNIOR KAMPIOEN VERS/KOEI JFW-12-288 : Do & Johan WIT: KAMPIOEN VERSKALF BAR-13-51 : Willem Barnard WIT: RES KAMPIOEN VERSKALF LM-13-49 : Wimpie Grobler ROOI: INTERMEDIÊRE KAMPIOEN VROULIK HCB-12-90 : Henry Brits ROOI: RES INTERMEDIÊRE KAMPIOEN VROULIK HCB-12-141 : Henry Brits WIT: INTERMEDIÊRE KAMPIOEN VROULIK RAN-12-31 : Rohan Beukes WIT: JUNIOR KAMPIOEN VERS/KOEI RAN-12-18 : Rohan Beukes WIT: RES JUNIOR KAMPIOEN VERS/KOEI BAR-12-38 : Willem Barnard WIT: RES INTERMEDIÊRE KAMPIOEN VROULIK WBS-12-421 : Roland Münger ROOI: RES SENIOR & RES RAS KAMPIOEN KOEI HCB-11-16 : Henry Brits Brahman August 65

ROOI: RES SENIOR & RES RAS KAMPIOEN KOEI HCB-11-33 : Henry Brits WIT: RESERWE KAMPIOEN BULKALF RAN-13-28 : Rohan Beukes WIT: SENIOR & RAS KAMPIOEN KOEI LM-09-24 : Wimpie Grobler ROOI: INTERMEDIÊRE & RES RAS KAMPIOEN BUL WB-12-831 : Roland & Scott WIT: RESERWE SENIOR KAMPIOEN KOEI RAN-11-28 : Rohan Beukes MANlik ROOI: KAMPIOEN BULKALF JFW-13-353 : Do & Johan ROOI: RESERWE KAMPIOEN BULKALF SJR-13-19 : Machiel Reyneke ROOI: RES INTERMEDIÊRE KAMPIOEN BUL BOSR-12-142 : Do & Johan WIT: KAMPIOEN BULKALF BAR-13-80 : Willem Barnard WIT: INTERMEDIÊRE & RES RAS KAMPIOEN BUL GNF-13-3 : Gerrie Roos 66 Brahman Augustus

Brahman August 67

WIT: RES INTERMEDIÊRE KAMPIOEN BUL GNF-12-12 : Gerrie Roos ROOI: SENIOR & RAS KAMPIOEN BUL JFW-10-214 : Do & Johan ROOI: JUNIOR KAMPIOEN BUL AGS-12-8 : Telanie Strydom ROOI: RESERWE SENIOR KAMPIOEN BUL HBW-10-52 : Henry Brits ROOI: RESERWE JUNIOR KAMPIOEN BUL HBWC-12-25 : Henry Brits WIT: JUNIOR KAMPIOEN BUL LT-11-27 : Louis Trichardt WIT: SENIOR, RAS, INTERRAS & OPPERSTE KAMPIOEN BUL RAN-10-31 : Rohan Beukes WIT: RESERWE JUNIOR KAMPIOEN BUL WBS-11-400 : Roland Münger WIT: RESERWE SENIOR KAMPIOEN BUL RAN-11-27 : Rohan Beukes 68 Brahman Augustus

VEILINGS SALES OTVL RAM & BULVEILING (ERMELO) BRAHMANE VERKOOP GEMIDDELDE HOOGSTE BULLE 33 /41 R 30 166 r 62 500 Verkoper van die duurste bul: Hugo Mare / Richugo Brahmane Koper van die duurste bul HHM1138: Mlangeni Family Trust / Embalenhle Beersheba Brahman Sale 11 July Sold Average Highest Bulls 23 of 36 r 9 521.74 R50 000.00 Pregnant Cow & Calf (3 in 1) 40 of 42 r14 762.50 R28 000.00 Pregnant cow 18 of 18 r11 027.78 R30 000.00 Pregnant heifer 12 of 12 r 7 750.00 R12 500.00 Cow & Calf 18 of 18 r10 527.78 R21 000.00 Heifers 27 of 27 r6 233.33 R11 000.00 Semen 240 of 252 R89. 58 Buyer of most expensive bull - JAS09694, @ R50 000.00, Osterloh E.L. Buyer of most expensive Cow and two calves - JAS04389@ R28 000.00, Osterloh E.L. Buyer of most expensive pregnant cow- BSB1128@ R30 000.00, Tobie Myburgh Afslaers Buyer of most expensive pregnant heifer- JAS10729@ R12 500.00, Verzethoek C.C Buyer of the most expensive Cow & Calf - JAS06471@R21 000.00, Van Heerden W. P. Buyer of most expensive heifer - BSB1275@ R11 000.00, Osterloh E.L. OSTERLOH Brahman veiling Diere/Animals Aangebied : Verkoop Gemiddelde/ Hoogste/ Presented : Sold Average Highest Bulle/Bulls 43 : 43 r31 814.00 R95 000.00 Koper van duurste bul/buyer of most expensive bull: Johan Du Plessis, Dundee Brahman August 69

CLANWILL FARMING SALE 15 JULY Sold Average Highest Bulls 35 R 26 093 R 50 000 Cow and two calves 10 R 19 300 R 23 000 Pregnant cow 7 R 13 286 R 15 000 Cow & Calf 72 R 17 146 R 26 000 Heifers 31 R 9 743 R 16 000 Buyer of most expensive bull: Uland Pack from Okasewa Ranch in Namibia Buyer of most expensive Cow and two calves: Spuw Gama from Mihansa in Ladysmith Buyer of most expensive pregnant cow: Uland Pack from Okasewa Ranch in Namibia Buyer of the most expensive Cow & Calf: Uland Pack from Okasewa Ranch in Namibia Buyer of most expensive heifer: Jannes Drotsky in Betal

Wat die boer wil weet... Omvattende nuusdekking Wetenskaplike artikels Suksesverhale van boere Spesiale rasbylaes (vir Brahmane in die Mei- en September uitgawes) Advertensies vir blootstelling teen die beste prys Teken in en kry jou Agriforum deur die pos. Adverteer jou stoetbedryf of onderneming en bereik ±2 500 NLU-lede (Namibië Landbou Unie) direk deur die pos. ±20 000 lesers in Namibië, Botswana, Angola en die Noord-Kaap. Kontak ons by tel +264-61 25 6023 of info@agrinamibia.com.na Besoek ons op Facebook Nou ook Online! Besoek ons webtuiste by: www.agriforum.com.na 6 maande toetsfase Brahman - kommentaar welkom. August 71

72 Brahman Augustus

Brahman August 73

74 Brahman Augustus

Brahman August 75

AugustusClassified 76 Brahman

Personeel met die President wat aan die einde van sy termyn is. OORKONDE DIE VOLGENDE PERSONE ONTVANG N OORKONDE VIR 25 JAAR AANEENLOPENDE LIDMAATSKAP BY DIE BRAHMAN BEES- TELERSGENOOTSKAP VAN SA Klipfontein Brahmane Kruger L & AR & Mej E OORKONDE VIR 50 JAAR AANEENLOPENDE LIDMAATSKAP BY DIE BRAHMAN BEESTELERS- GENOOTSKAP VAN SA WHITELANDS BRAHMAN STOET Personeel van die Brahman kantore verkeer gesellig saam met Llewellyn Labuschagne tydens n afskeidsgeselligheid. Brahman August 77

78 Brahman Augustus

Brahman August 79

wêreldkongres Kinders 80 Brahman Augustus