INHOUD. 04 VAN DIE OEWER Hoofredakteur Eugene Kruger heet almal welkom vir die Desember/Kersfees uitgawe.

Similar documents
GOOI! OORHEERS Bonanza. Hoe om konstant reguit te. Oewerhengelaars STARTER BAITS SPECIMEN CARP. for. SAVOF Stig afdeling vir gestremde hengelaars

FISHIN & HUNTIN. Fluoroscein mieliepitte DISCOVERY: Vanderkloof Pt 1 AASKLINIEK: Hoe groot is jou poliesman? Kenners gee raad HENGEL BOEGOEBERGDAM

OUEFRONT! AASKOMBUIS GROOT AVONTUUR bl

R39.50

NUWE REEKS: Die Tegniese Debat Onderwater fotos wys verstommende tonele op die bodem R Issue 123 Januarie/January 2016

R39.50 Issue 125 March/Maart 2016

R

WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row

AASKOMBUIS GEUR JOU FLOATIES SÓ NEW SEASON FEEDER FISH-OFF TEGNIESE DEBAT SÓ MAAK VISSE MET JOU VOER R39.50 HENGEL SAAM MET LC VD WESTHUIZEN

We had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria.

JUNIE/JUNE 2018 UITGAWE/ISSUE 152. HENGEL OP DIE REGTE AFSTAND îbl22 R Bl18 HENGEL IN DIE WES-KAAP BLOEMHOF BONANZA 2018 KAMPIOEN VAN KAMPIOENE

R Issue 128 Junie/June Wat gebeur met jou

Versamelaarsuitgawe Collector s Issue

Behind the Backline Agter die Backline

PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013

News Flash. 6 September Dear Members

R40.00 Jumbo Willemse se top winterhengel wenke Suid-Kaap & varswater hengel SA hengel se swaar gewigte spook sake uit Maak n buitengewone backing

R39.50 Issue 137 Maart/March 2017

R Issue 136 February/Februarie 2017 ISSN

November 2017 November

GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB

R ISSN 17

COMPETITION SUBSCRIBER. Subscription Form. Issue 150 WINNER Abdullah Paruk from Newcastle. EFT Payments

PLUS! JOURNEY TO THE WORLD CARP MASTERS P 41

Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore

MENLO PERDESPORTSKOU 2019

News Flash MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT VOLMAAKTE GELUK. 11 December 2013

GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB

18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week:

FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR

SEDERT 1960 SINCE 1960

Desember 2017 December

DEEP SEA ROTS EN STRAND BASS FISHING OEWERHENGEL LIGHT TACKLE BOAT KUNSAAS FLY FISHING

53479 The death Acre (Doodsakker)


Nuusbrief / Newsletter June 2015

APRIL 2018 ISSUE 698 R40.00 ISSN

NO 15 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS. 7 Februarie 2018

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

STYWE LYNE TIGHT LINES YOUR #1 SOURCE OF ANGLING ADVENTURE! Subscribe & SAVE SUBSCRIBE AND WIN ADVANTAGE CRUISER CC WITH ST LUCIA TOURS & CHARTERS

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2

BOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach

INHOUD CONTENTS UITGAWE 684 ISSUE FIRST ISSUE PUBLISHED IN FEBRUARY Februarie / February 2017 TIGHT LINES

VOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis

uit die Suid-Kaap Clear water at Mapelane

DG NEWSLETTER. District 410D December 2017

IRENE NEWS. 24 September No The following members earned medals at the AGN Racewalking GP: Sandra Steenkamp Danie Labuschagne

Nuusbrief 17 van 2018

Hoërskool Roodepoort

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB. Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017

Arrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast.

UITGAWE 670 ISSUE. Die Hengelaar se Vriend The Angler s Friend. ARTIKELS w ARTICLES. BROKKIES w SNIPPETS

Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria

SHELLEY POINT NEWS. A community newsletter dedicated to fostering a sense of community and the free flow of information at Shelley Point

Mpumalanga Ope Verslag

South African Maritime Safety Authority

ONS REIS NA GOUD. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May Annette vd Sandt


Congratulations to the following members who were podium finishers at the Run for Bibles race on Saturday:

Core exercises/ Kernspiere - oefeninge

South African Maritime Safety Authority

7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015

MITCHELL- BERKLEY BLOEMHOFDAM BONANZA 2018

Tina Cowley reading centre 25 April

THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND

General information Country Trax Amersfoort, Mpumalanga

baan het sommer gou weer mooi groen geword. turned green very quickly. The days are getting

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA

JULIE 2017 R OOK IN HIERDIE UITGAWE: Bloemhofdam-Bonanza Bind die Pienk SEDERT 1960 SINCE 1960

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

Special News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS

Van af die Voorsitter

2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande

NEWS LETTER JUNE Scribe s Chat

EMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015

RE VERA. Na maande se wag en voorbereiding, het die tyd uiteindelik aangebreek om die glasryke aandrokke en aandpakke uit die kas te haal en te spog.

RAAKSKOOT TOUCHER BOLAND SAKELIGA FINAAL. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls Mei / May 2017


SENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter

ONLINE EDITION FEB 2016 DIGITAL. Paarl Nuus. Laureus Night Market. In Paarl Magazine Frater Square. Val de Vie Estate.

JB Train Tours (Since 1975)

Lees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5

World Bowls schedule

Walkerbay Skiboat Club Winter Newsletter 2015

Nuusbrief 26 September Newsletter 26 September 2017


GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLKLUB

WinkerkReader vir Android kan:

2018 PUREBRED & PART-BRED ARABIAN GAUTENG CHAMPIONSHIPS

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP VERGADERING 17 APRIL :00 VEILINGSKRALE - SENTRUM

Ook in hierdie uitgawe: Mitchell-Berkley ley Bloemhofdam ofd Barberspan Skat van die Suidkus Swart vliegmiertjie


Achievements. Personal achievements. Personalia. Congratulations to the following podium winners at the Spar Ladies 10 km

SUID AFRIKAANSE TWEEKAMP: PRESIDENT SE JAARVERSLAG AANGEBIED BY DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU IN PORT ELIZABETH OP 29 MAART 2019

NEWS LETTER. May Scribe s Chat

COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor

Kenridge Hockey Newsletter Term

Transcription:

INHOUDSOPGAWE INHOUD 08 12 32 OP DIE VOORBLAD Vlieghengel spesialis Terry Babich met n reuse baber van 28kg wat hy met vlieghengel by Bloemhofdam gevang het. Hy het ook self die foto geneem - let op die toestel wat hy in sy mond hou om die foto te neem. 04 VAN DIE OEWER Hoofredakteur Eugene Kruger heet almal welkom vir die Desember/Kersfees uitgawe. 06 KOMPETISIES 07 INTEKENLYS 08 N NUWE GROOT AVONTUUR Jumbo Willemse se kennis word met almal gedeel. 12 SO MAAK JY Ons demonstreer stap vir stap hoe om die loop knoop te maak. 14 AASKOMBUIS Ons wys jou hoe om n geheime aas vir moddervis te maak. 16 HENGELKALENDER Waar en wanneer om te gaan hengel word alles vasgevang in ons hengelkalender. 18 HENGELDAMME VAN SUID AFRIKA n Reeks oor damme en oorde en waar om te gaan hengel. 22 DIE BORNEODAM KOMPETISIE Frik van Zyl en Henriëtte Lubbe skryf oor die sukses van die onlangse kompetisie wat hulle by Borneodam aangebied het. 28 DIE TEGNIESE DEBAT Andries Maree en Schalk van Breda stel verder ondersoek in en bring vir ons meer onderwater geheime. 32 FEEDER FISH-OFF Another epic battle between the country s finest feeder anglers in this semi-final. 38 SA S VIR GESTREMDES Ons lewer verslag oor die tweede SA Kampioenskappe vir gestremde hengelaars. 44 HIER GAAN ONS ALWEER n Lekker oewerhengel artikel saam met Petri de Wet. kyk elke maandag om 17:30 op DSTV kanaal 144. 48 PRO-MANIA Die nuutste uitslae. 50 DAMESHENGEL Ilonke Lawrence skryf oor haar droom wat n realiteit geword het. 02 DIE OEWERHENGELAAR DESEMBER 2017

56 54 DRONE FISHING Gary McDonogh reports on the latest happenings in drone fishing off the coast. 55 SMS KOMPETISIES 56 HENGEL SAAM MET FISH Neville Foord hengel saam met die nuwe hengelproduk maatskappy. 60 LOSKOP BONANZA Werner Lubbe rapporteer oor die onlangse bonanza. 61 PRO-SERIES Uitslae van die Oktober kompetisie. 62 MAANDAVONTURE Annetjie en Werner Lubbe hengel verder by Hardapdam. Audit Bureau of Circulations of South Africa transparency you can see SAFBAF SAVOF Official publication of SAFBAF 67 PRODUKTE NUUS Nuwe aas produkte op die mark. 68 LESERS GAAN HENGEL Spog met jou vangs en staan n kans om n pragtige prys te wen - kinders en vrouens ook. 74 BABERKLUB Wees deel van ons eksklusiewe baberklub om n kans te staan op n silwer of goue sertifikaat en spoggerige prys. 78 PRODUCT NEWS New products that make your fishing more comfortable. 79 HENGEL ONS LEWE Geskryf deur Fanie die groot visjagter. UITGAWE 146 - DESEMBER 2017 ONS ADVERTEERDERS AB Fishing Adixion Adrenalin Anglers Bait & Tackle Bank Angler Bank Angler Digital Boulyn Carp King Carp Master Cash Bar Cuta Copter Champion Dips Comet Caravans Confido Traders DM Craft Fear None Fish Fishermans Corner Fish and Camp Hier Gaan Ons Alweer HNH Angling Hooked on Angling Hooked on Bass Horns Angling Humminbird Instinkt Jackel JKJ Express Khans Angling & Cycling Kingfisher Mac Pac Mias Angling & Scuba Mias Benoni Mitchell New Vaal South Painters Bait & Tackle Penn Pro Mania Pro Logic Sensation Shimano Stywe Lyne Supa Quick Super Cast Tents Direct Timols Toys 4 Boys Vaalrivier Varswater Paradys Volcano Sport Western Accessories West Rand Fishing Yamaha Hengelbestemmings Bloemhof verblyf Camp Riverlake De Rust Henbase Olifants River Lodge Op die Wal Plek vanni Visarend Raasblaar Riverview Lodge Sleepers Guest Lodge Teen Die Meer Pg 77 Pg 14 Pg 61 Pg 75 Pg 75 Pg 49 Pg 71 Pg 77 Pg 49 Pg 77 Pg 53 Pg 35 Pg 25 Pg 51 Pg 77 Pg 69, 77 Pg IBC Pg 11 Pg 77 Pg 16 Pg 69 Pg 69 Pg 31 Pg 41 Pg 71 Pg 43 Pg 73 Pg 05, 17 Pg 63 Pg 27, 59 Pg 37 Pg 55 Pg 65 Pg 39 Pg 31 IFC, 1 Pg 33, 75 Pg 19 Pg 53 Pg 15, 31, OBC Pg 23 Pg 35 Pg 13 Pg 40 Pg 30 Pg 73 Pg 20, 21 DIE OEWERHENGELAAR DESEMBER 2017 03

VAN DIE OEWER Desember 2017 WELKOM Namens almal hier by Annecat Print & Publishers aan alle lesers, adverteerders en almal wat bydra tot die volgehoue sukses van die tydskrif, alle Beste Wense vir n Geseënde en Veilige Kersfees! On behalf of all here at Annecat Print & Publishers to all readers, advertisers and everyone who contributes to the continued success of the magazine, Best Wishes for a Blessed and Safe Christmas! So saam met my hartlike verwelkomings handdruk aan hierdie Desember uitgawe vertrou ek dat soos jy hier lees sit jy lekker gemaklik met sagte strelende musiek in die agtergrond en familie en moontlik ook vriende wat saam met jou die Desember vakansie en feesgety geniet. Of jy nou gery het of gebly het, hierdie tyd van die jaar is tradisioneel familietyd, en dit is so dat samesyn met mense wat dieselfde bloedlyn as jyself het is seker een van die lewe se mooiste en aangenaamste tye. As hulle nog ook n belangstelling in hengel het is dit soveel te beter. Maar families bestaan uit mense, en mense, al is hulle van dieselfde bloedlyn, bly steeds individue, elkeen met sy eie karakter. So dis hoekom jou een nefie versot is op hengel, en sy tweeling boetie glad nie daarvan hou nie in so n geval is dit die gees van Kersfees wat help om sake glad te laat verloop, maar as hengel die vernaamste belangstelling is, dan is die samehorigheid iets om te aanskou, al is daar gewoonlik groot ouderdoms verskille. Terwyl die einddoel van enige hengeluitstappie of hengelvakansie steeds n vis op land is, is dit hierdie tyd van die jaar nie so n ernstige doelwit nie. Ja, okei, niemand wil ure en ure op die oewer spandeer sonder n enkele vis nie, maar wat ek bedoel is dat jy nie tempo-hengel gaan toepas nie daar is tyd vir n bietjie bal rondskop met die jonges, tyd om saam die besienswaardighede van die gebied te besoek, en ja, tyd om sommer terug in n stoel te sit en net gesels (gedurende die jaar is dit in sigself soms baie moeilik want daar is eenvoudig nooit tyd nie!). In hierdie uitgawe is daar heelwat ontspannende lees en kyk stof sien Annetjie en Werner se verhaal oor hulle besoek aan Hardapdam (dis net die lang pad soontoe wat inspannend is!) en Frik van Zyl en Riëtte Lubbe se sosiale kompetisie by Borneodam in die Vrystaat. Maar die meer inspannende stof is steeds aangebied lees gerus wat Andries Maree en Schalk van Breda te sê het oor hulle onderwater navorsing oor hoe wind jou hengel kan beïnvloed. Party hou mos van wind op die water teryl ander dit verpes. Ons damehengel korrespondent, Ilonke Lawrence, vertel van haar ondervindinge by Hardap met die heel inspannende Streek 5 toernooi, en Jumbo Willemse bewys weereens dat jy met hengel nooit ophou leer nie. Hy het saam met Neville Foord Blaauwpan in Kempton besoek en sekere foute agtergekom dis eerlik en ons kan almal daarby leer. Daar s natuurlik al die ander lekkerlees insestels en ook hope pragtige pryse vir lesers te wen lekker vakansiestof! Geniet die uitgawe, geniet die vakansie, geniet jou hengel en as jy ver ry, kom asseblief veilig huistoe. En soos altyd Take care! FOUNDER / STIGTER Kevin Downey 29/12/1953-23/04/2006 Editor-in-Chief Editor: Eugene Kruger editor@thebankangler.com Sub Editor: Neville Foord neville@thebankangler.com Photography: Tobias Weber photography@annecat.co.za Design & Layout: Neville Foord Graphic Design & Illustration: Laudette Sass laudette@thebankangler.com Field Editors / Columnists: Andries Maree, Frik van Zyl, Werner Lubbe, Neville Foord, Ilonke Lawrence. Publisher & Managing Editor: Annetjie Lubbe aclubbe@mweb.co.za General Manager: Werner Lubbe werner@thebankangler.com Advertising: Annetjie Lubbe Annecat 011-979-2766 info@thebankangler.com Accounts: Anel Labuschagne anel.finance@mweb.co.za DISTRIBUTION, SUBSCRIPTIONS & BACK ISSUES Subscriptions: 011-979-2766 Digital Subscriptions www.mysubs.co.za Back Issues: info@annecat.co.za available from Issue no. 9 DISTRIBUTION RNA: Francis Olivier Tel: 011-248-3534 EUGENE KRUGER ANNECAT PRINT & PUBLISHERS Tel: 011-979-2766 Fax: 011-979-2424 The views expressed in this magazine are not necessarily those of the publisher, the editor, editorial staff or The Bank Angler Magazine. Hoof Redakteur editor@thebankangler.com Volg Ons Op Facebook by: www.facebook.com/thebankangler.dieoewerhengelaar 04 DIE OEWERHENGELAAR DESEMBER 2017

LESERS KOMPETISIES Vat my seblief saam Jong Oewerhengelaarskompetisie It s Cool It s funky It s the MIAS Benoni teen photo competition. If YOUR photo is chosen as a monthly winner you win a K3 LED Lenser torch PLUS a Spinning Reel. All you have to do is send in a photo of yourself with your freshwater catch, any species, any size, but we want to see how much you enjoy going fishing! NB the only way to enter is to: E-mail your photo plus angler s details (incl. date of birth and tel. number) to: editor@thebankangler.com, marked Teen Comp. TEEN PHOTO COMPETITION WENNER Rohan Möller is 7 jaar oud en is die wenner van die Gelukkige Trekking in hierdie uitgawe. Hy wen die Ultraflex 8 stok en n Extreme Baitfeeder 400 katrol, n spoel lyn en n hengelpet. Hierdie pragtige pryse word geskenk deur die welwillendheid van RAPALA/VMC Suid-Afrika, die verspreiders van STORM, SHIMANO en CONOFLEX hengelgerei. Ons wenner hierdie maand is Ivan Swanepoel (15 jaar). Hy skryf: Ek het hierdie pragtige karp gevang op tigernuts op n hair rig by Kleinparadys. Ek geniet visvang verskriklik baie en gebruik elke geleentheid wat ek kry. Wanneer ek nie kan gaan hengel nie lees ek graag julle tydskrif! * Apart from the fact that the only fixed rule of this competition is that entrants must be within the age range (which is why we must have your date of birth) is that we will not accept any entry that shows a dead fish, or where the fish is being mishandled in any way whatsoever. Otherwise - it s any freshwater species, any size, caught off the bank and the angler must try and show how he or she enjoys freshwater bank angling! Go for it! Open ONLY to teenage readers (age 15 to 21) Sy ma, Ilke, skryf: Ek stuur graag n foto van een van die visse wat ons baie gretige hengelaar seuntjie, Rohan van 7 jaar, onlangs gevang het. Hy t op die hoek Super Cast voer gesit met Super Cast floaties. Dit was in die Hermanus area in die Wes- Kaap. Vriendelike groete, Ilke Möller. Fotos van vis wat van n lipgripper - tipe skaal of aan n hoek hang, of met vingers in die oë of kieuwe sal nie geplaas word nie. Leer asseblief ons jong hengelaars om n vis met twee hande vas te hou vir n foto. Baie dankie. Red. 06 DIE OEWERHENGELAAR DESEMBER 2017

INTEKENLYS SUBSCRIBER COMPETITION All NEW and EXISTING subscribers qualify to receive free gifts if they are drawn in our YOU RE A WINNER draw in each issue. SO SUBSCRIBE TODAY! Supplied by Pure Fishing, we are giving away a Campingaz product in each issue to one lucky SUBSCRIBER. Subscription Form Your Personal Details Name : New Subscription Renewal Postal Address : Tel: Email: Cell: Code: COLEMAN INSTANT DOME 3 FAST PITCH Spacious interior has room for 1 queen airbed Pre-assembled poles for fast and easy setup in about a minute Illumiline reflective guy lines for greater visibility at night Included rainfly for extra weather protection WeatherTec system's patented welded floors and inverted seams help keep water out Rugged, Polyguard 2X double-thick fabric stands up to the rigors of the outdoors Ground vent for increased ventilation Carry bag with rip strip makes packing up a cinch 7 x 7 ft. 3 ft. 10 in. center height 1-year limited warranty COMPETITION PROUDLY SPONSORED BY: HOW TO BE INCLUDED IN THE LUCKY DRAW TO STAND A CHANCE TO WIN THIS PRIZE: EFT Payments Account name: Annecat Print & Publishers Nedbank, Glen Acres : 143342 Account Number : 1433047675 Send Proof: Fax: 011 979 2424 E-Mail: info@annecat.co.za Payment Information I would like to subscribe to the following magazines: Send To P.O Box. The Bank Angler, P.O Box 10841, Aston Manor, 1630 Fax. 011 979 2424 E-mail. info@annecat.co.za Digital Subscriptions Go to: www.mysubs.co.za Per Month 6 Months 12 Months Other Countries The Bank Angler R35 R200 R360 R600 The Bass Angler R35 R200 R360 R600 The Carp Angler R35 R200 R360 R600 Stywe Lyne R35 R200 R360 R600 To make use of our debit order facility, contact us at info@annecat.co.za and we will forward you the form to complete. 1. Subscribe yourself to the magazine OR 2. Extend your current subscription OR 3. Give someone a gift subscription The magazine will be delivered to the distributors and Post Office four days prior to on sale date. We accept no responsibility for late delivery that is outside our control, i.e. third party distributors and the Post Office. If you do not receive your magazine by the Friday after on sale date please call our offices, we can then advise you of any known delay or arrange a replacement copy if necessary. Please use this subscription form on the right (photocopies are acceptable) Issue 145 WINNER Jacobus van den Berg from Petrus Steyn DIE OEWERHENGELAAR DESEMBER 2017 07

HENGEL SAAM MET JUMBO N NUWE GROOT AVONTUUR En so begin die nuwe avontuur saam met elkeen van julle. Eerstens wil ek dankie sê aan Die Oewerhengelaar vir die geleentheid om weer terug te ploeg in hengel. Ek beoog om maandeliks n artikel te doen waarin ek hoofsaaklik sal konsentreer op konvensionele oewerhengel... Vir ons eerste artikel het ek n draai gaan maak by Blaauwpan saam met Neville Foord. Voorafgegaan deur wisselende weersomstandighede het ek maar gehoop vir die beste. Op aanbeveling van Neville het ek op die verste oewer teen die heining gaan sit waar daar onlangs goeie vangste gemaak is van veral groter klas vis. Die oggend is gekenmerk deur n baie koue wind wat ongewoon behoort te wees vir die tyd van die jaar - dit is darem al somer! Ek het doelbewus nie oormatig voorberei vir dié spesifieke uitstappie nie, sodoende kon ek in Soos die dag verloop verskyn daar n geheim in Jumbo se aaskeuse en sy benadering. Hy het egter steeds sukses behaal met die normale hoekaas; n floatie en soet witdegie agteraan en n soet witdegie op die ander hoek. 08 DIE OEWERHENGELAAR DESEMBER 2017