Die toekoms begin hier. The future starts here. Term 1 Newsletter/Nuusbrief Week 9 Tuesday/Dinsdag 13 Maart/March 2018 PITKOS / FOOD FOR THOUGHT A person who feels appreciated will always do more than what is expected. T Evans Full uniform available new & 2nd hand Volledige uniform beskikbaar nuut en 2de hands Ma/Mon 12:00 14:00 Wo/Wed 07:00 08:00 Vr/Fri 12:00 14:00 Credit card facilities available. GELUKKIGE EK OOV-PROJEK LUCKY ME PTA PROJECT Please support our PTA with their first project for 2018. There are fantastic prizes to be won!! Remember to buy your ticket! Daar is 8 pryse wat vir so min as R10 per kaartjie, gewen kan word. 4 x VIP -sitplekke by ons jaarlikse prysuitdeling School fees for 1 term 1 x gratis advertensie by ons sportgronde vir 1 jaar 1 x free advert in the Outeniqua Info for 1 term (3 prizes) 1 x gratis nag by die pragtige Buffelsdrift vir n gesin van vier waar u bederf word met n wildsrit en tyd saam met die olifante 1 x romantic night for two at the beautiful Dune Villa, in Wilderness 1 x 5000 liter Buffalo watertenk A fun day at the George Wildlife Park for you and your family as well as a R300 voucher from Van Rensburg Meat. GOVERNING BODY ELECTIONS BEHEERLIGGAAMVERKIESING Baie dankie aan elkeen van ons ouers wat kom stem het op Donderdag, 8 Maart 2018. Ons het maklik n kworum behaal en al ons leerders kan op Vrydag, 23 Maart, Civvies aantrek. Congratulations to the following parents who were elected on our Governing Body: Izelle Bester, Cobus Goosen, Stephan van der Merwe, Johan de Villiers and Gerrit van Zyl. Thank you for your time and commitment to our school. CLOSING DATE: FRI 16/3 SLUITINGSDATUM: VR. 16 MAART Headmaster: Johan Smit / Cathedral Street, Box 1086, George, 6530 / Tel: 044-8732292 / Fax: 044-8734743 / www.outeniquaprimary.co.za
Belangrike Datums / Important Dates Tues 13 March Netball: U/13 Zone Trials Wo. 14 Maart Hokkie 0/13 Seuns en Dogters: George proewe - Glenwood Thurs. 15 March Netball: U/13 George Trials Cricket: U/13A vs Thembalethu (h) Vr. Sat. Ma. 16 Maart 0/13A Rugby, Netbal & Hokkie seuns na Port Elizabeth: toernooi by Laerskool Lorraine 17 March U/13A Rugby, Netball & Hockey boys: Tournament in Port Elizabeth U/13B Rugby: Tournament at Blanco 19 Maart Kultuuraand: Skoolsaal 18:00 YORK HIGH: GR 8/2019: MATHEMATICAL ENTRANCE TEST All grade 7 learners who wish to attend York High next year, are invited to write a Mathematical Entrance Test. Kultuuraand / Culture Evening Monday: 19 March 18:00 Kom geniet ons kultuuraand en ondersteun ons kinders - hulle werk hard en verdien om n groot entoesiastiese gehoor te hê. Please support our children on this evening. They work hard and deserve a huge and enthusiastic audience. Mouthwatering pancakes (cinnamon sugar, as well as savoury mince), will be on sale from 17:00. The perfect drink to go with your pancakes ( aromatic coffee), will also be available. Enjoy all of this in the big quad and shake off the exhaustion of a hard day s work. Die konsert sal stiptelik om 18:00 begin. Deelnemers moet reeds om 17:30 in die groot vierkant bymekaarkom. When: Monday, 19 March 2018 Where: York High School Hall Time: 14:30-16:00 Please take note: Learners must attend in the uniform of their existing school. The duration of the Entrance Test is one hour. All learners are to be seated by 14:30. Learners must please bring a pencil and an eraser with them. No calculators or cell phones are allowed. Parents can collect learners after completion of the test at 16:00 Applications close at the end of March 2018. Application forms are available from York reception or can be downloaded from the York High website (www.yorkhigh.co.za).
FERMI MEYER (BESTUURDER: JUNIOR OPLEIDING) SEL: 072 444 8236 E-POS: fermi.meyer@gea.com WEB: www.suidkaapjagters.co.za Veldskool 6 8 April 2018 CONNECT THE DROPS CONNECT THE DROPS is a project initiated by the George Junior City Council. The learners of Outeniqua Primary are asked to bring one or more 5 liter containers of tap or purified water to school on Thursday, 15 March 2018. This water will be transported to Cape Town to help schools in desperate need of water. Please label the containers: Tap / Kraan Purified / Suiwer The prefects will be on duty in the hall from 07:00 on Thursday morning to accept your gracious contributions! Stel jy belang in n onvergeetlike veldervaring wat jou vir die res van jou lewe kan bybly? Die Suid-Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging se veldskool vir laerskool leerders vind plaas by Suid-Kaap Jagters se opleidingsfasilitete naby Kleinbrakrivier. Verantwoordelike mentors met n magdom kennis van die natuur, word aangewend in die aanbieding van noodsaaklike natuurverwante aktiwiteite om jou te help om o.a. maklik voor te berei om op die regte manier te gaan kamp, jou rugsak vir die veld te pak, om die flora en fauna van ons natuurerfenis beter te leer ken en hoe om n veilige kampvuur te maak. Ander aktiwiteite wat ook prakties aangebied word, is: die korrekte manier om jou tent op te slaan, spoorsny vir oorlewing, oogskerping, nagbeweging, veldhigiëne, kamoeflering, kos kook op n oop vuur, broodbak in die veld, basiese eerstehulp, bestuiwing en vele meer. Spanwerk, kommunikasievaardighede en leierskapsontwikkeling is enkele aktiwiteite wat deurlopend aandag geniet. Aardverhitting, waterbesoedeling en natuurbewaring is op almal se lippe, maar weinig word gedoen om hierdie uiters noodsaaklike knelpunte aan te spreek. Die doel van die naweekkamp is juis om by jou n belangstelling en liefde vir die natuur te kweek en hoe om dit op n verantwoordelike manier volhoubaar te benut en te geniet, asook om jou te leer om tydens noodsituasies in die veld te kan oorleef. Kom leer speel-speel hoe jy kan bydra tot die redding van ons wonderlike planeet. Indien jy 10 jaar en ouer en in die laerskool is (en nog nie van tevore n veldskool bygewoon het nie), moet jy seker maak dat jy hierdie unieke geleentheid nie misloop nie. Slegs die eerste 25 leerders wie se ouers my skakel, word aanvaar.
SPORTVERSLAE / SPORT RESULTS RUGBY: 0/13 TOERNOOI: OAKDALE Ons 0/13A-rugbyspan het gedurende die naweek aan hul eerste toernooi van die seisoen deelgeneem en drie wedstryde teen spanne vanuit die WP en Boland gespeel. Outeniqua 5 Lochnerhof 20 Outeniqua 5 Worcester Prim. 10 Outeniqua 35 Hendrik Louw 5 Spelers van die toernooi: Laurenze Laminie Sphe Nzama TWEEKAMP: SWD Baie geluk aan die volgende Tweekamp-atlete wat in die SWD-span opgeneem is wat aan die SA s gaan deelneem: Petro Marie Fourie, Anchen McDonald en Daniel van Zyl CRICKET Out U/13A vs Rosemoor HUB Outeniqua 130 runs for 6 wickets Best batsmen: Peter Kinghorn 31 runs Jodi Prins 20 runs Arnou Visagie 16 runs Tim van Staden 15 runs Brayden Andrews 13 runs Rosemoor 63 runs for 10 wickets Best bowlers: Brayden Andrews 4 wickets Tim van Staden 3 wickets Players fo the match: Brayden Andrews, Jodi Prins, Peter Kinghorn, Tim v Staden TALENT AFRICA Kompetisie Baie geluk aan Jayda van Antwerp wat twee silwer sertifikate verwerf het. SWIMMING: Congratulations to the following swimmers who did well at the Garden Route Gala: U/10 Zani Vermeulen Backstroke 2nd Daniel van Zyl Breaststroke 3rd Wreford Pollock Backstroke 3rd Quintus Lutsch Butterfly 3rd U/11 Stephan Meintjes Butterfly 2nd Talitha McDonald Butterfly 3rd Lizanne Pretorius Breaststroke 3rd Aldert van Zyl Backstroke 1st Freestyle 1st Breaststroke 2nd Butterfly 2nd Ian Erasmus Butterfly 3rd Andrew McDonald Freestyle 1st Backstroke 1st Butterfly 1st Breaststroke 3rd MUURBAL Baie geluk aan die volgende leerders wat in die Eden-span opgeneem is, wat in April aan die SA- Plattelandse-toernooi gaan deelneem: Seuns: Dogters: Ian de Jager, Aiden le Grange Tiané Goosen, Megan Terblanche, Danielle Smal SKAAK: EDEN PROEWE Dertien van ons skaakspelers was deel van die George-span wat aan die eerste Eden-proewe op Calitzdorp deelgeneem het. Hulle speel 5 rondtes en die uitslae is as volg: 0/14 Conrad Holm wen 5 1ste Wilco Coetsee wen 4 8ste Migael Saal wen 3, 1 gelykop Cameron Jansen wen 2 Vincent Alicino wen 2 Cherise Spangenberg wen 2 Emma Lutsch wen 1 0/12 Enrico Michaels wen 4 6de plek Schalk Barnard wen 3 Tyler Heesen wen 3 Aiden Wolmarans wen 3 Renée Badenhorst wen 2 Cassidy Harker wen 2 GEORGE HORSERIDING SHOW Well done to Kristin van der Spy who won three medals over the week-end.