GRAAD 10 SIVIELE TEGNOLOGIE NOVEMBER 2015 PUNTE: 200 TYD: 3 URE. Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 5 antwoordblaaie.

Similar documents
Basiese beginsels van meetkunde: Punte, lyne en hoeke *

CHASA Sportskiet / CHASA Sport Shoot. CHASA Sportskiet / Shoot Version /03/2014 Authors: Elmo Scheffer, Siegfried Liebner

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS. 8 SEPTEMBER Nelson Mandela University Port Elizabeth

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM

DANS AFDELING DANCE SECTION

News Flash. 6 September Dear Members

Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria

2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande

THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND

Core exercises/ Kernspiere - oefeninge

Van af die Voorsitter

Hoërskool Roodepoort

WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

WinkerkReader vir Android kan:

SENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter

LAERSKOOL ROODEKRANS SENIORFASE GRAAD 7 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP VERGADERING 17 APRIL :00 VEILINGSKRALE - SENTRUM

FarmVet AMITRAZ 20 % Reg. No. G0000 Act 36/1947. Emulsifiable concentrate/emulsifiseerbare konsentraat

VOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

Special News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS

SA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE

2015/16 REGLEMENT C JUKSKEI. SPEELREëLS

AKSIE. ANDER LEDE VAN DIE RAAD Rdh. A De Vries [DA] : Speaker

Behind the Backline Agter die Backline

2016/17 REGLEMENT C REGULATION C JUKSKEI SA. SPEELREëLS GAME RULES

Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore

Hunting Permits per Province and other Related Information

Speelreëls. Rules of Play

Comment Date & Event Raised by Response

We had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria.

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013

* APRIL 2018 *

Efficacy of CeUfood and Switch as Ergogenic Aids in Endurance Athletes

18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week:

World Bowls schedule

2 No PROVINCIAL GAZETTE, 16 APRIL 2018

2018 SIMMENTALER SKOUKLASSE

AKSIE BKN014/07/2017 OPENING EN VERWELKOMING

MENLO PERDESPORTSKOU 2019

COMMENTS AND RESPONSE REPORT 1 Issues Relating To The Listed Activities Only PROPOSED UPGRADE OF LOUIS FOURIE ROAD (TRUNK ROAD 33/1), MOSSEL BAY

CHIEF MARKER S REPORT

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB

FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR

Nuusbrief / Newsletter June 2015

IRENE NEWS. 24 September No The following members earned medals at the AGN Racewalking GP: Sandra Steenkamp Danie Labuschagne

ONS REIS NA GOUD. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May Annette vd Sandt

Nuusbrief 17 van 2018

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB. Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017

GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

BOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach

7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015

RUGBY / NETBAL / HOKKIE

Arrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast.

General information Country Trax Amersfoort, Mpumalanga

Riglyne vir maatskaplike werkers wat peuters forensies assesseer

SWELLENDAM MUNICIPALITY POLICY AND PROTOCOL FOR THE ESTABLISHMENT OF THE AESTHETIC AND CONSERVATION COMMITTEES FOR THE SWELLENDAM MUNICIPAL AREAS

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Northern Cape Division)

Congratulations to the following members who were podium finishers at the Run for Bibles race on Saturday:

NEWSLETTER / NUUSBRIEF

Literatuurverwysings

22 Mei 2015 Provinsie Wes-Kaap: Buitengewone Provinsiale Koerant 7394

TOERGIDS ~ 2017 ~ TOUR GUIDE Inhoud Content

JB Train Tours (Since 1975)

Channel Bracket Support Cable Bracket Bearer Locking Pin Foundation Bolt Iron Anchor Step Manhole Sump Grill PVC/Steel Ladder Ladder Support & Hook

2 No PROVINCIAL GAZETTE, 12 MARCH 2018

ONLINE EDITION FEB 2016 DIGITAL. Paarl Nuus. Laureus Night Market. In Paarl Magazine Frater Square. Val de Vie Estate.

T u l i j o u r n a l


2018 PUREBRED & PART-BRED ARABIAN GAUTENG CHAMPIONSHIPS

Tina Cowley reading centre 25 April

8. Description points Discussion points Competition results Winners of competitions Awards 149

GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB

PITKOS / FOOD FOR THOUGHT Our lives begin to end the day we become silent about things that matter. Martin Luther King

SUNDAY / SONDAG 18 MARCH 2018 MONDAY / MAANDAG 19 MARCH 2018

Voorlopige Kongresprogram. 4 6 Julie 2016 US Besigheidskool, Bellville

EMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015

D-Fend. REG. NO. L 9088 Act No. 36 of 1947 REG. NR. L 9088 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1516 Namibiese Reg. Nr.

DG NEWSLETTER. District 410D December 2017

19 PARK SEWESTOERNOOI PARK SEWESTOERNOOI BY Laerskool Park. Sewes Toernooi

STELLA LOUWRENS. Gr. 6 & 7 REDENAARS / ORATORS Baie geluk aan die volgende Gr 6 en 7-leerders wat as wenners aangewys is.

SEDERT 1960 SINCE 1960

NOTULE: UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE / EXECUTIVE MAYORAL COMMITTEE 18 APRIL 2017

General information: Dirt Bike Training Weekend Country TRAX Amersfoort, Mpumalanga

ARCADIA NUUS/NEWS. Goeiedag Vriende. Ons sukses hang af van u sukses met ons genetika. Arcadia Bonsmara

THE PLATFORM. BRUCE PIPER AWARD MONOLOGUE COMPETITION

DRILLING MACHINE (SHORT REPORT)

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY

NEWSLETTER 21 November 2017

VOLGENDE WEEK SE PROGRAM GEAGTE OUERS. 11 Maart 2016 Webtuiste: Uitgawe: 9

Donderdag 7 Junie Maandag 11 Junie Dinsdag 12 Junie. Woensdag 13 Junie 2018 Donderdag 14 Junie 2018

Reëls en Regulasies Januarie 2017

Dié voorkeur skool in die ooste

DIE SUID AFRIKAANSE MINIATUURPERD TELERS GENOOTSKAP NUUSBRIEF2/ Logix vir Perde. Toegang

2 No PROVINCIAL GAZETTE, EXTRAORDINARY 4 MAY 2018

Transcription:

GRAAD 10 SIVIELE TEGNOLOGIE NOVEMBER 2015 PUNTE: 200 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 5 antwoordblaaie.

BENODIGDHEDE: Antwoordboek Teken antwoordboek Tekeninstrumente (leerders voorsien hul eie) Geen programmeerbare sak rekenaars nie (leerders voorsien hul eie) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. Beantwoord AL die vrae. Begin elke vraag op 'n NUWE bladsy. Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings skei nie. Sketse mag gebruik word om jou antwoorde toe te lig. Moenie in die kantlyn van die ANTWOORDBOEK skryf nie ALLE berekeninge en geskrewe antwoorde moet in die ANTWOORDBOEK gedoen word. Tekeninge en sketse moet van titels, afmetings en byskrifte voorsien word wat aan die SANS (SABS) se Voorgeskrewe Praktyk vir Boutekene voldoen. Vir die doel van hierdie eksamen word die afmetings vir 'n steen as 220 mm x 110 mm x 75 mm geneem. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of detail uitgelaat is. 11. Beantwoord VRAAG 4.1, 5.4, 5.5, 6.1, 6.2, 6.4 en 6.5 op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE en gebruik teken gereedskap waar nodig. 12. Skryf jou NAAM op elke antwoordblad. 13. Tekeninge is nie noodwendig volgens skaal geteken nie. -3-

VRAAG 1: KONSTRUKSIE, VEILIGHEID EN MATERIALE. 1.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B om by die term in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A J) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.10) in die ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 - H. KOLOM A 1.1.1 Plaatkompakteerders 1.1.2 Medium sterkte beton 1.1.3 Betonmengers 1.1.4 Sakke sement 1.1.5 Gietyster rioolpyp 1.1.6 Gegalvaniseerde staal KOLOM B A B C word saamgestel deur verskillende fineers saam te voeg. bestaan uit klip,sement, sand en water. word gebruik waar grond los en versteurd is D word gebruik om vloere van huise mee te gooi 1.1.7 Profielborde 1.1.8 Beton 1.1.9 Laaghout E F moet nie direk op die vloer gestoor word nie, het n lewensduurte van 50 jaar en langer 1.1.10 Lateie G word gebruik om die wydte en posisie van fondasies en mure aan te dui H moet direk na gebruik deeglik met water afgespuit word. I word hoofsaaklik vir geute en dakplate gebruik. J word gebruik om die las oor n opening in bouwerk te verlig 1.2 Skryf TWEE regulasies om die PUBLIEK by uitgrawings te beskerm. (2) 1.3 Gee DRIE voorbeelde van stene asook EEN gebruik van elk. (6) (10) -4-

1.4 FIGUUR 1.3 1.4.1 Waar word die teken in FIGUUR 1.3 normaalweg gevind? (1) 1.4.2 Om watter TWEE redes word hierdie teken aangebring? (2) 1.4.3 Noem TWEE voorsorgmaatreels wat by hierdie terrein vereis word. (2) 1.5 Beskryf VIER algemene reëls vir die opstapeling van materiale. (4) 1.6 Verskaf DRIE algemene veiligheidsmaatreëls vir handgereedskap. (3) [30] VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIE EN TOERUSTING 2.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A J) langs die vraagnommer (2.1.1 2.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 2.1.6 B. (10) 2.1.1... is NIE n nie-ysterhoudende metaal NIE. A Geelkoper B Sink C Tin D Aluminium (1)

2.1.2 Watter EEN van die volgende is NIE terreintoerusting NIE? A Metaal penne B Kruiwa C Pik D Reihout (1) 2.1.3 n... word gebruik om lang reguit lyne op groot oppervlaktes te trek. A Boulyn B Slaglyn C Maatband D Skietlood (1) 2.1.4 Die doel van droging van hout is om die voginhoud te verminder want A gom kleef makliker aan nat timmerhout. B droë hout word maklik deur fungus of verrotting aangeval. C droë timmerhout kraak maklik. D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir A dakkappe B telefoon pale C vloerlyste D vloerborde (1) 2.1.6 is die mengsel vir lae sterkte dagha. A 1:6 B 1:8 C 1:4 D 1:2 (1) 2.1.7 Die doel van beton fondasies is om... A stabiliteit te verlaag. B beskerming te bied teen brand. C stabliliteit aan die grond te bied. D stabiliteit aan die muur te bied. (1) 2.1.8 Die prosedure wat gevolg moet word by die storting van beton is om die. A betonfondasies in een dag te stort. B beton gelyk met die staalpenne te stort. C handverdigting met n troffel te doen. D betonfondasie vir een volle dag te los voordat daarop gebou word. (1)

2.1.9 n. sakking is NIE deel van n saktoets resultaat NIE. A Afskuif B Gebroke C Ware D Inval (1) 2.1.10 Die voordeel van voorafgemende beton is om A meer tyd te bespaar. B meer materiale te kan stoor op die terrein. C meer mannekrag te benodig. D meer verskeidenheid beton te verkry. (1) 2.2 Beskryf TWEE voordele wanneer beton met die hand gemeng word. (2) 2.3 Verskaf DRlE redes waarom jy sal verkies om beton met n masjien te meng. (3) 2.4 Gee EEN rede vir die doel van: 2.4.1 klip in beton 2.4.2 sand in beton 2.4.3 sement in beton 2.4.4 water in beton (4) 2.5 Noem die DRIE graderings van beton vir algemene bouwerk asook hul MPa. (3) 2.6 Waarom is nabehandeling van beton so belangrik? (1) 2.7 Gee DRIE metodes wat n bouer kan gebruik om nabehandeling op beton toe te pas? (3) 2.8 Teken en benoem die TWEE maniere waarop hout gegradeer kan word. (4) 2.9 Hoe dik word vlaklae(toplae) op betonblaaie aangewend? (1) 2. 10 Verskaf die TWEE maniere waarop vlaklae aangewend word asook die verskil in oppervlaktes waarop elkeen aangewend word. (4) 2.11 Verduidelik puntsgewys hoe die kubustoets op beton uitgevoer word. Illustreer deur middel van sketse. (5) [40]

VRAAG 3 SIVIELE DIENSTE: 3.1 Gebruik FIGUUR 3.1 en verduidelik die natuurlike watersiklus. (3) FIGUUR 3.1 3.2 Verduidelik die verskil tussen drekwater en vuilwater. (2) 3.3 Verskaf DRIE soorte kouewaterpype asook EEN rede waarom jy elk van die spesifieke pype sal gebruik. (6) 3.4 Beskou FIGUUR 3.4 en beantwoord die vrae wat volg: FIGUUR 3.4 3.4.1 Wat is die funksie van die objek in FIGUUR 3.4? (1) 3.4.2 Verskaf TWEE ander maniere waarop reënwater veilig vanaf n woning na n opvanggebied gelei kan word. (2)

3.5 Noem TWEE regulasies wat geld by die installering van rioolpype. (2) 3.6 Gee TWEE maniere waarop reuke in n rioolstelsel verhoed kan word. (2) 3.7 Veduidelik die term skoppyp ten opsigte van die volgende: 3.7.1 Ligging (1) 3.7.2 Voordeel (1) 3.7.3 Installasie (1) 3.8 FIGUUR 3.8 toon die skets van n woonhuis met nommers 1 tot 13. Gebruik die gegewe skets om die daaropvolgende vrae te beantwoord. FIGUUR 3.8 3.8.1 Wat is die naam en funksie van onderdeel 8? (2) 3.8.2 Gee die naam asook die afkorting van onderdeel 9,10,11 en 12 (4) 3.8.3 Van watter tipe materiaal word onderdeel 9 normaalweg gemaak? (1) 3.8.4 Verduidelik die verskil in omstandighede waarin onderdeel 3 en 13 gebruik sal word. (2) -9- [30]

VRAAG 4: HOEVEELHEDE EN HEGTING : 4.1 FIGUUR 4.1 dui die onderbou van n stoor aan. 8 000 10 000 FIGUUR 4.1 4.1.1 Bereken die: 4.1.1.1 hartlyn van die onderbou (eensteen verband -220mm) (5) 4.1.1.2 aantal stene benodig vir die onderbou wat 510 mm hoog is (6) 4.1.1.3 totale aantal stene met n 5% vermorsing bygereken. (2) 4.1.2 Bepaal die: 4.1.2.1 m³ beton benodig vir die betonfondasie van 600 mm by 200 mm (3) 4.1.2.2 totale m³ beton met 5% vermorsing bygereken. (1) 4.1.3 Watter tipe steen sal jy gebruik indien jy die onderbou nie gaan pleister nie? (1)

4.2 Waarmee word die plaat in FIGUUR 4.2 aan die houtbalke geheg? FIGUUR 4.2 (1) 4.3 Verskaf die volgende aangaande FIGUUR 4.3: 4.3.1 Die naam van hierdie anker. (1) 4.3.2 Waar word dit gebruik?. (1) 4.3.3 Noem n ander metaal anker wat by stapelmure gebruik word. (1) FIGUUR 4.3 4.4 Waarmee word hout voeë geheg? (1) 4.5 Verskaf TWEE tipes groefvoeë wat by trappe en rakke gebruik word. (2) 4.6 Hoe verskil stapelmuurskroewe van snelspoedskroewe en hoekom? (2) 4.7 Noem DRIE voordele van spykers bo skroewe. (3) [30]

VRAAG 5 TOEGEPASTE MEGANIKA: 5.1. Voltooi die volgende tabel volledig. Skryf slegs die nommer en die antwoord bv. 5.1.6 = m Beskrywing van eenheid Lengte 5.1.1 Massa 5.1.2 Oppervlakte 5.1.3 Krag/gewig 5.1.4 Spanning/druk 5.1.5 Simbool 5.2 Gebruik ANTWOORDBLAD 5.2 en bepaal grafies die grootte en rigting van die resultant van die twee kragte in FIGUUR 5.2 deur die parallelogram van kragte te voltooi. Skaal 1mm = 1N 55 N (5) A 45º 110N FIGUUR 3.7 FIGUUR 5.2 5.3 FIGUUR 5.3 toon n gewig wat aan twee kabels, P en Q, hang. Gebruik ANTWOORDBLAD 5.3.1 en: (6) 30º 45º P Q 800 N FIGUUR 5.3-12-

5.3.1 Voltooi Bow se notasie op deur die letters A, B en C daarop aan te dui. (3) 5.3.2 Bepaal grafies die grootte van die trek kragte in die toue P en Q. Gebruik n skaal van 1 mm = 10 N (3) 5.3.3 Toon al die berekenige vir die oorskakeling van die gemete waardes na die gegewe skaal. (3) 5.4 FIGUUR 5.4 toon n balk wat in ewewig is. 5.4.1 Bereken die grootte van die reaksiekragte in LR en RR (8) 5.4.2 Bewys deur berekeninge dat die balk in ewewig is. (2) 30 N 15 N 3m 7m 5m LR RR FIGUUR 5.4 [30]

VRAAG 6 GRAFIKA EN KOMMUNIKASE 6.1 FIGUUR 6.1 toon n eensteen verband. FIGUUR 6.1 6.1.1 Wat word hierdie steenverband genoem? (1) 6.1.2 Teken volgens skaal 1:5, n planlaag op ANTWOORDBLAD 6.1.2 om aan te toon hoe die hoek van hierdie steenverband gebou sal word. Toon slegs TWEE stene aan beide kant van die hoeksteen. (5) 6.2 FIGUUR 6.2 op ANTWOORDBLAD 6.1 toon die halfvoltooide tekening van die onderbou van n woonhuis. Voltooi die tekening volgens skaal 1:10 om die plasing van die vogwering asook ander byskrifte duidelik aan te toon. (8) 6.3 Gee die afkortings van die volgende muurmeublemente en teken volgens SABS 0400-1990 n voorbeeld van n: 6.3.1 Stort 6.3.2 Spoelkloset 6.3.3 Handewasbak (6) 6.4 Voltooi die isometriese tekening van die deurlopende groefvoeg in FIGUUR 6.4 op ANTWOORDBLAD 6.4. (7) 6.5 FIGUUR 6.5 toon die vloerplan van n woonhuis. Letters A-D dui aan waar daar elektriese komponenete geplaas moet word. Voltooi ondergetekende tabel op ANTWOORDBLAD 6.4 deur die elektriese simbole asook die korrekte naam van elke komponent daarop aan te dui:

A ELEKTRIESE SIMBOOL BENAMING VAN KOMPONENT B C (6) -14- A C B C C B A C C B C A FIGUUR 6.5

6.6 FIGUUR 6.6 toon n isometriese tekening van n T-aansluiting van n halfsteen muur. Teken volgens skaal 1:10 n eerstehoekse ortografiese projeksie van hierdie halfsteen muur op ANTWOORDBLAD 6.6. Drukskryf die naam en dui DRIE afmetings op die voor- aansig aan. (7) FIGUUR 6.6 [40] TOTAAL 200

ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 4.1 NAAM/NAME: VRAAG/ QUESTION 4.1.1 A B C D 1 /...... STENE VIR ONDERBOU: Hartlyn van onderbou; 2 /.. =... (1) 2 /. =... (1) Totaal:... (1) Minus 4 /... =... (1) Hartlyn is... mm 1 000 =... m (1) Hartlyn x hoogte van onderbou:.. x.. = m² (1)...(1) Vierkante meter (totale oppervlakte). /... (1) Eensteen muur dus / 50 stene per m² (1)... VRAAG/ QUESTION 4.1.2...(1) Totale aantal stene vir onderbou= (1) + 5% vermorsing.. (1) TOTALE AANTAL STENE =... (1) BETON VIR FONDASIE: 1 /... Hartlyn van onderbou:. (1)...... x Wydte van fondasie:.. x Dikte van fondasie:...(1) Volume beton vir fondasie=... m³ (1) BETON VIR VLOER 1 /... Lengte van vloer:.. (1)... x Breedte van vloer: (1)... x Dikte van vloer: (1)...(1) Volume beton vir vloer =.. m³ (1) TOTALE m³ BETON: Beton vir fondasie:.. Beton vir vloer :.. TOTAAL:. + 5% vermorsing =. (1)

NAAM/NAME: ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 5.2 VRAAG/ QUESTION 5.2 A. Grootte van resultante krag/ Magnitute of resultant force:. Rigting van resultante krag/ Direction of resultant force: (5)

NAAM/NAME: ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 5.3 VRAAG/ QUESTION 5.3.1 30º 45º P Q 800 N VRAAG/ QUESTION 5.3.2 (3). a VRAAG/ QUESTION 5.3.3 Omskakeling van waardes/ Conversion of measurements - 800N =..mm - Trekkrag in M/ Force in M: mm = N - Trekkrag in M/ Force in N: mm = N (4) (3)

NAAM/NAME: ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 6.1 VRAAG/ QUESTION 6.1.2 VRAAG/ QUESTION 6.2 PLANLAAG/ PLAN LAYER: SKAAL/ SCALE 1:5 (5) FIGUUR/ FIGURE 6.2 (8)

NAAM/NAME: ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 6.4 VRAAG/ QUESTION 6.4 DEURLOPENDE GROEFVOEG / THROUGH HOUSING JOINT VRAAG/ QUESTION 6.5 ELEKTRIESE SIMBOOL ELECRICAL SYMBOL BENAMING VAN KOMPONENT NAMING OF COMPONENT (7) A B C (6)

NAAM/NAME: ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 6.6 VRAAG/ QUESTION 6.6 VOORAANSIG/ FRONT VIEW LINKER AANSIG/ LEFT VIEW

GRADE 10 CIVIL TECHNOLOGY/ SIVIELE TEGNOLOGIE FINAL EXAMINATION/ FINALE EKSAMEN 2015 MEMORANDUM MARKS: 200 TIME: 3 hours

VRAAG 1: KONSTRUKSIE, VEILIGHEID EN MATERIALE. 1.1.1 C 1.1.2 D 1.1.3 H 1.1.4 E 1.1.5 F 1.1.6 I 1.1.7 G 1.1.8 B 1.1.9 A 1.2 1. Trenches must have a protective fence/ Slote moet n beskermings heining om he. 2. Red warning light should be placed at intervals (10) Rooi waarskuwingsligte moet op intervalle geplaas word (2) 1.3 1. Concrete bricks- cost effective housing Beton stene- bekostigbare behuising 2. Hollow bricks-low cot housing to be plastered Hol stene- lae koste behuising wat gepleister gaan word 3. Face bricks- for below damp-proof course Sier stene vir die onderbou (6) 1.4.1 1. At a building site By n bou-perseel (1) 1.4.2 1. To warn people about heavy machinery and 2. deep excavations 1. Mense teen groot bewegende masjienerie te waarsku 2. asook diep slote (2) 1.4.3 1. To wear safety/ protective clothing 2. and to be careful around the site 1. Om veilgheids klerasie en uitrusting te dra 2. Asook baie versitig oop die bouterrein te beweeg (2)

1.5 1. Make sure stacks doesn t obstruct exits or escape routes 2. Not obstruct fire- fighting euipment 3. Passages between stacks should be kept clear 4. Strong floors should be used 5. Aisles must be kept clean 6. Climbing on stack should be prohibited without ladders 7. Stacks in danger of falling down should be broken down immediately (Any 4) 1.5 1. Maak seker alle ontsnappingsroetes en uitgange is nie geblokkeer nie 2.Nie obstruksies voor brandbestrydings toerusting te plaas nie 3. Gange tussen stapels moet oop wees 4. Sterk vloere moet gebruik word 5. Loopgange moet skoon wees 6. Slegs lere mag gebruik word om op stapels te klim 7. Indien stapels neig om om te val moet dit dadelik afgepak word (Enige 4) 1.6 1. Ensure cutting tools are kept sharp 2. Safety rules for each tool must be adhered to 3. Use tools for their designed purpose 4. Don t use incomplete/ broken tools 5. Don t place tools on the edge of the bench 6. Don t test the sharpness of blades with your fingers 7. Report all defects immediately (Any 3) 1. Maak seker snygereedskap is skerp 2. Veiligheidsmaatreels vir spesifieke gereedskap moet nagekom word 3. Gebruik gereedskap waarvoor dit ontwerp is 4. Moenie gereekte/onvolledige gereedskap gebruik nie 5. Moenie gereedskap op die rand vd werksbank plaas nie 6. Moenie lemme se skerp snykante met fingers toets nie 7. Rapporteer alle gebreke dadelik (Enige 3) [30]

VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIE EN TOERUSTING 2.1 2.1.1 C (Tin is NIE n nie-ysterhoudende metaal NIE.) 2.1.2 D ( n Reihout is NIE terreintoerusting NIE) 2.1.3 B ( n Slaglyn word gebruik om lang reguit lyne op groot oppervl te trek) 2.1.4 C (Die doel van droging van hout is om die voginhoud te verminder want droë timmerhout kraak maklik) 2.1.5 C. (Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir vloerlyste) 2.1.6 A. (1:6 is die mengsel vir lae sterkte dagha) 2.1.7 D. ( Die doel van beton fondasies is om stabiliteit aan die muur te bied.) 2.1.8 B. (Die prosedure wat gevolg moet word by die storting van beton is om Die betonfondasies in een dag te stort.) 2.1.9 B (n Gebroke sakking is NIE deel van n saktoets resultaat NIE.) 2.1.10 A 9Die voordeel van voorafgemende beton is om meer tyd te bespaar.) (10) 2.2 1. Economical for small loads -4-2. If mixers are not available/ broken 1. Ekonomies vir klein hoeveelhede beton 2. As mengers nie beskikbaar of stukkend is. (2) 2.3 1. The mixture is even and consistent 2.4 2. It saves time 3. More economical than hand mixing when big loads are required 1. Die betonmengsel is meereweredig en deeglik gemeng 2. bespaar tyd 3. Meer ekonokies as groot hoeveelhede beton gemeng word. (3) 2.4.1 Klip maak die mengsel meer/ bepaal die sterkte vd beton/ verminder krimping Rocks make the mixture more/ determines the strength/ reduces shrinkage 2.4.2 Sand maak ruimtevulling/ stabieliteit v beton te verhoog/boukoste goedkoper Sand fills the pockets/ stabilizes the concrete/ reduces building costs 2.4.3 Sement is die gom/ bindmiddel Sement is the binding material/ glue 2.4.4 Water is die smeermiddel/ mengmiddel/ veroorsaak die hidrasie proses

Water is the lubricant/ makes concrete workable/ causes the hidration proses (4) 2.5 2.5.1 Low strength 15MPa / Lae sterkte Medium strength 25 MPa/ Medium sterkte High strength 30 Mpa / Hoë sterkte (3) 2.6 Curing is the proses of maintaining satisfactory moisture content to ensure proper hydration to obtain max strength. 2.7 Nabehandeling is die proses om voginhoud te reguleer om sodoende voldoende hidrasie kan geskied sodat maks sterkte beton verkry kan word - Spray with misty water -Cover with plasic/ hay / hessian (1) -Spray with a sealer - Spuit met fyn water sproei - Bedek met plastiek/ hooi/ hessian - Sproei met n seelaar (3) 2.8 - Mechanical/ Meganies M 4 - Visually/ Visuele V 8 (2) 2.9 25mm 2. 10 2.10.1 Monolithic/ Monolitiese vlaklaag - fresh concrete/ vars beton 2.10.2 Bonded/ Droeë vlaklaag- dry concrete/ droeë beton 2.11 (2) (1) (4) 50 mm (45 x) 100 mm (45x) 150 (45 x) Elke 50mm laag word 45x verdig met n ronde ysterstaaf, dan gelyk afgewerk. Eache 50mm layer gets tampered 45x with a round rod, then worked off.

VRAAG 3 SIVIELE DIENSTE: (5) [40] 3.1 Rain water gets caught on plains, runs into rivers, from there to dams Reenwater word opgevang op oppervlaktes, in riviere na damme (3) 3.2 Sewerage water is from toilets and waste water is from basins, baths and showers Drekwater is in toilette en vuilwater kom uit wasbakke, storte en baddens (2) 3.3 - Copper: corrosion resistant / easy to bend and cut/ no heavy equipment - Polythene (PVC): Acid and corrosion free / light / doesn t freeze - Galvanized: rust resistant / durable / 6m lengths - Koper: korrosie weerstand/ maklik om te buig en sny/ geen swaar toerusting - Politeen PVC: Suur en wegvreetvry/ lig/ vries nie - Gegalvanieerde pyp: roes bestand/ duursaam/ in 6m lengtes beskikbaar (6) 3.4 3.4.1 Take rain water from the street into storm water sewerage. Neem reenwater vanaf straat tot in die stormwater riool (1) 3.4.2 3.4.2.1 Roof gutters, surface channels, hard surfaces, grid top manholes.(any 2) Dakgeute, terreinkanale, harde terrein, mangate met roosters. (Enige 2) 3.5 3.5.1 Must be water tight Lay on an even gradient Lay in straight lines Inspection chambers where drain changes direction A manhole where 2 or more drains get together A Rodding eye at the highest point of sewerage A manhole every 25 m A manhole1,5m before public sewer (Any 3) Moet waterdig wees Moet op gelyke gradient gele word Moet in n reguit lyn gele word (2)

3.6 Inspeksie oe waar die riool van rigting verander Mangat waar 2 of meer riole aansluit Steekoog op die hoogste punt vd riool Mangat elke 25m Mangat 1,5m vanaf munisipale riool (Enige 3) 3.6.1 P and S traps 3.6.2 Gulleys 3.6.3 Vent pipes (Any 2 3.6.1 P, S sperders 3.6.2 Rioolput sperders 3.6.3 Riool ventilasie pype (Enige 2) (2) 3.7 3.7.1 Ligging: waar die elektriese kabel die gebou binnedring (1) 3.7.2 Voordeel:beskerm die elektiese kabel (1) 3.7.1 Location: where the electrical cable penetrates the building (1) 3.7.2 Advantage: protects the electrical cable (1) 3.8.1 Geyser: to heat up the water / om water warm te maak (2) 3.8.2 9: wash basin - WB / opwasbak- OWB 10; bath- B/ bad- B 11: wash hand basin- WHB/ hande wasbak- HWB 12: water closet WC / spoelkloset - SK (4) 3.8.3 9- stainless steel/ vlekvrye staal (1) 3.8.4 1. 3 and 13 are both stop cocks 2. 3 gets closed when there s a fault in the supply system and 13 gets closed when there s a fault with the water closet 1. 3 en 13 is beide afsluitkrane- 2. 3 word toegemaak as daar n pyp in die sisteem stukend is 13 word toegemaak slegs as daar fout by die spoelkloset is. -7- (2) [30]

VRAAG 4: HOEVEELHEDE EN HEGTING : VRAAG/ QUESTION 4.1.1 A B C D STENE VIR ONDERBOU: Hartlyn van 220 mm onderbou; 2/ 8 000 = 16 000 (1) 2 / 10 000 = 20 000 (1) Totaal: 36 000 (1) Minus 4 / 220 = 35 120mm (1) 1 / 35,12 Hartlyn is 35 120 mm 1 000 = 35,12 m (1) Hartlyn x hoogte van onderbou: 35,12 x 0,50 = 17, 56m² (1) 0,51 17,56(1) Vierkante meter (totale oppervlakte) 2 / 17,56 (1) Eensteen muur dus 2 / 50 stene per m² (1) 50 1791 (1) Totale aantal stene vir onderbou= 1756 stene (1) + 5% vermorsing = 87,8 stene (1) TOTALE AANTAL STENE = 18843,8 stene 1) VRAAG/ QUESTION 4.1.2 BETON VIR FONDASIE: 1 / 35,12 Hartlyn van onderbou: 35,12m (1) 0,6 x Wydte van fondasie 0,600 m 0,2 x Dikte van fondasie: 0,200 m 4,21 (1) Volume beton vir fondasie = 4,21 m³ (1) TOTALE m³ BETON: Beton vir fondasie: 4,21 m³ TOTAAL: 4,21 m³ + 5% vermorsing = 4,42 m³ (1) 4.1.3 A face brick/ n siersteen (1) ) (13

4.2 Nails/ Spykers (1) 4.3.1 A Heavy duty expansion anchor/ n swaardiens anker / a Rawbolt (1) 4.3.2 In concrete walls/ in beton mure (1) 4.3.3 A Cavity anchor/ n Holte anker (1) 4.4 Koue lym/ PVA gom/ Wood glue (1) 4.5 1. Longitudinal half lap joint/ Oorlangs halfinlaatvoeg 2. Cross- half lap joint / Kruis halfinlaat voeg 4.6 The thread of drywall screws is coarser than jetting screws - so that it won t strip and also to penetrate quicker Die skroefdraad van stapelmuurskroewe is growwer as die van snel skroewe - sodat die skroewe nie uitslyt nie en vinneger indraai. (2) 4.7. 1. Nails are cheaper 2. Nails kan be hamred in quicker 3. Hitting in nails take less skill 4. Saves time (Any 3) 1. Spykers is goedkoper 2. Spykers kan vinniger ingeslaan word 3. Om spykers in te slaan verg minder vaardigheid 4. Bespaar tyd (Enige 3) (3) [30]

VRAAG 5 TOEGEPASTE MEGANIKA: 5.1 Beskrywing van eenheid Simbool Lengte 5.1.1 mm/ m Massa 5.1.2 g/ kg Oppervlakte 5.1.3 m² Krag/gewig 5.1.4 N Volume 5.1.5 m³ ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 5.2 VRAAG/ QUESTION 5.2 NAAM/NAME: (5). Grootte van resultante krag/ Magnitute of resultant force: 145N

Rigting van resultante krag/ Direction of resultant force: 21 (5) ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 5.3 VRAAG/ QUESTION 5.3.1 NAAM/NAME: 30º 45º C P Q B A 800 N (3) VRAAG/ QUESTION 5.3.2-10-. a c b VRAAG/ QUESTION 5.3.3 Omskakeling van waardes/ Conversion of measurements (3)

- 800N = 80mm - Trekkrag in P/ Force in P: 69 mm = 690N - Trekkrag in Q/ Force in Q: 72 mm = 720N VRAAG 5.4.1 Momente om LR: RR x 15 = (30 x 3) + (15 x 10) 15RR = 240N RR = 16N Momente om RR: LR x 15 = (15 x 5) + (30 x 12) 15LR = 435N LR = 29N 5.4.2 Som vd opwaartse kragte = Som vd afwaartse kragte LR + RR = 30 + 15 29 + 16 = 45N 45N = 45N - (3) (4) (4) (2) [30]

NAAM/NAME: ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 6.1 VRAAG/ QUESTION 6.1.2 STRYK VERBAND/ PLANLAAG/ PLAN LAYER: SKAAL/ SCALE 1:5 (5) VRAAG 6 GRAFIKA EN KOMMUNIKASE 6.1.1 Stretcher Bond/ Stryk verband (1) VRAAG/ QUESTION 6.2 (8) VWL/DPC CONCRETE FLOOR BETON VLOER NGL SUBSTRUCTURE ONDERBOU VWM /DPL HARDCORE FILL PUIN VULLING UNDISTURBED SOIL ONGESTEURDE GROND

CONCRETE FOUNDATION/ BETON FONDASIE 6.3 6.3.1 Stort. 6.3.2 Spoelkloset 6.3.3 Handewasbak. (3) ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 6.4 VRAAG/ QUESTION 6.4 NAAM/NAME: DEURLOPENDE GROEFVOEG / THROUGH HOUSING JOINT (7)

VRAAG/ QUESTION 6.5 ELEKTRIESE SIMBOOL ELECRICAL SYMBOL -13- BENAMING VAN KOMPONENT NAMING OF COMPONENT A LIGHT SWITCH/ 2 WAY LIGHT SWITCH LIG SKAKELAAR/ 2 RIGTING LIGSKAKELAR B CENTER FLIAMENT LIGHT/ GLOEILAMP FLUORESCENT LIGHT/ FLUORESCENT LIG FLUORESCENT LIGHT/ FLUORESCENT LIG C POWER POINT/ KRAG PUNT (6)

-14- ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 6.6 VRAAG/ QUESTION 6.6 VOORAANSIG/ FRONT VIEW NAAM/NAME: LINKER AANSIG/ LEFT VIEW HALFSTEEN MUUR T- AANSLUITING HALF BRICK WALL T- JUNCTION 1 STEEN 1 BRICK ¾ STEEN ¾ BRICK ½ BO AANSIG/ TOP VIEW

(10) [40] TOTAAL/ TOTAL 200