SOUTH AFRICAN BIATHLON ASSOCIATION SUID-AFRIKAANSE TWEEKAMP VERENIGING

Similar documents
FRIDAY, 30 MARCH 2018, 18H00 VRYDAG, 30 MAART 2018, 18H00 VIP room Top Floor Pilditch Stadium

SUID AFRIKAANSE TWEEKAMP: PRESIDENT SE JAARVERSLAG AANGEBIED BY DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU IN PORT ELIZABETH OP 29 MAART 2019

7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015

BGN SENIOR PLAYERS ASSOCIATION BGN SENIOR SPELERS VERENIGING

AKSIE BKN014/07/2017 OPENING EN VERWELKOMING

News Flash. 6 September Dear Members

AKSIE. ANDER LEDE VAN DIE RAAD Rdh. A De Vries [DA] : Speaker

8. Description points Discussion points Competition results Winners of competitions Awards 149

WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS. 8 SEPTEMBER Nelson Mandela University Port Elizabeth

PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM

Special News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS

Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria

Geaffilieer by SASF / Affiliated with SAWF SUNDAY MONDAY TUESDAY WEDNESDAY THURSDAY FRIDAY SATURDAY 1 NEW YEAR. 8 9 Schools Reopen NATIONAL TRAINING

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA

We had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria.

GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB

2017/18 REGLEMENT M REGULATION M JUKSKEI SA JUNIORS

Mpumalanga Ope Verslag

NOTULE: UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE / EXECUTIVE MAYORAL COMMITTEE 18 APRIL 2017

Behind the Backline Agter die Backline

Van af die Voorsitter

VOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis

18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week:

News Flash MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT VOLMAAKTE GELUK. 11 December 2013

EMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015

BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2

FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

2 No PROVINCIAL GAZETTE, 16 APRIL 2018

BOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach

NO 15 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS. 7 Februarie 2018

GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB

Hoërskool Roodepoort

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

Tina Cowley reading centre 25 April

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB

2016/17 REGLEMENT O REGULATION O JUKSKEI SA SKEIDSREGTERS UMPIRES

NEWS LETTER. May Scribe s Chat

SUNDAY / SONDAG 18 MARCH 2018 MONDAY / MAANDAG 19 MARCH 2018

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP VERGADERING 17 APRIL :00 VEILINGSKRALE - SENTRUM

NEWS LETTER JUNE Scribe s Chat

OMSENDBRIEF : 03/ Maart Geagte Ouers

RUGBY / NETBAL / HOKKIE

VOLGENDE WEEK SE PROGRAM GEAGTE OUERS. 11 Maart 2016 Webtuiste: Uitgawe: 9

IRENE NEWS. 24 September No The following members earned medals at the AGN Racewalking GP: Sandra Steenkamp Danie Labuschagne

SENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter

Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore

NUUSBRIEF / NEWSLETTER

IRENE NEWS. 7 March ACHIEVEMENTS The following members were on the podium over the weekend:

General information Country Trax Amersfoort, Mpumalanga

Nuusbrief 17 van 2018

2 No PROVINCIAL GAZETTE, 12 MARCH 2018

MENLO PERDESPORTSKOU 2019

Arrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast.

Nuusbrief / Newsletter June 2015

baan het sommer gou weer mooi groen geword. turned green very quickly. The days are getting

SHELLEY POINT NEWS. A community newsletter dedicated to fostering a sense of community and the free flow of information at Shelley Point

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB. Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017

EASTERN PROVINCE Biathlon Association Team Selected for the SFS Interprovincial in Bloemfontein 1 October 2016

SWELLENDAM MUNICIPALITY POLICY AND PROTOCOL FOR THE ESTABLISHMENT OF THE AESTHETIC AND CONSERVATION COMMITTEES FOR THE SWELLENDAM MUNICIPAL AREAS

P.O.Box 1131, OUDTSHOORN, Website: Tel:

WinkerkReader vir Android kan:

Lees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5

NEWSLETTER 21 November 2017

At the Annual General BOLAND ANNUAL GENERAL MEETING. Quarterly Bulletin of Boland Bowls Kwartaalblad van Boland Rolbal AUGUST / AUGUSTUS 2012

From the pen of DG Zwaai..


World Bowls schedule

D G 410D Newsletter. July "For them. For each other."

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY

2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande

RUGBY / NETBAL / HOKKIE

SA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE

COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor

P.O.Box 1131, OUDTSHOORN, Website: Tel:

TO THE POINT Issue 33 March 2011

* APRIL 2018 *

Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017

Kenridge Hockey Newsletter Term

Braunvieh S.A. Nuus News. Posbus 7864 P.O. Box Kantoor Tel en Faks Office Phone & Fax. Webblad

Noordkaap Jagtersvereniging Northern Cape Hunters Association. Posbus/PO Box 1807, KIMBERLEY

53479 The death Acre (Doodsakker)

DG NEWSLETTER. District 410D December 2017

Lewenslange Ere Vise-President/ Hon. Life Vice-President

THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND

Core exercises/ Kernspiere - oefeninge

ONS REIS NA GOUD. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May Annette vd Sandt

LAERSKOOL NELSPRUIT NELLIES RUGBY Al die talent in die wêreld sal vir jou niks beteken sonder jou spanmaats nie.

Hunting Permits per Province and other Related Information

IRENE NEWS. 18 January ACHIEVEMENTS The following members were on the podium at the ACE race on Saturday:

Lees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 2-9 NOVEMBER 2018 ALGEMEEN

South African Maritime Safety Authority

KOSHUISHOKKIE HANDLEIDING

General information: Dirt Bike Training Weekend Country TRAX Amersfoort, Mpumalanga

CHESS congratulations to Ameer Kadir and Anchen Smith who have both

2018 PUREBRED & PART-BRED ARABIAN GAUTENG CHAMPIONSHIPS

Comment Date & Event Raised by Response

Transcription:

SOUTH AFRICAN BIATHLON ASSOCIATION SUID-AFRIKAANSE TWEEKAMP VERENIGING 64 ERASMUS DRIVE, SUMMERSTRAND, PORT ELIZABETH, 6001 SOUTH AFRICA TEL/FAX: +27 41 583 3561 E-MAIL: chriselm@lantic.net 2012 ANNUAL GENERAL MEETING ALGEMENE JAARVERGADERING 2012 AGENDA - 06/04/2012 @ 19:00 - GWK Griekwaland-Wes Rugbystadion in Kimberley. 1. Opening and welcoming / Opening en verwelkoming 2. Attendance Register / Presensie 3. The scrutiny of the delegates credentials / Die bevestiging van die afgevaardigdes se geloofsbriewe 4. Reading of the notice convening the AGM / Lees van die kennisgewing wat die AJV belê 5. Submission and adoption of the minutes of the previous AGM / Voorlegging en bekragtiging van die notule van die vorige AJV 6. Submission, discussion and adoption of the President s Annual Report / Voorlegging, bespreking en aanvaarding van die President se Jaarverslag 7. Submission, approval and adoption of the Financial Statement / Voorlegging, goedkeuring en aanvaarding van die Finansiële Verslag 8. Motions / Mosies 9. Discussions / Besprekings 10. Election of the office bearers of the Association and additional members of the Executive Committee for the ensuing year / Verkiesing van die beamptes van die Vereniging en bykomstige gekose lede van die Uitvoerende Bestuur vir die daaropvolgende jaar 11. Election of Honorary Members / Verkiesing van Erelede 12. Election of a Selection Committee of three (3) members / Verkiesing van n Keurkomitee van drie (3) lede 13. Appointment of Honorary Auditors for the next financial term / Aanstelling van Ere-ouditeure vir die volgende finansiële termyn 14. Date and Venue of the next annual championships as well as Interprovincial Meetings / Datum en plek van die volgende jaarlikse kampioenskappe sowel as Interprovinsiale byeenkomste. 15. Conclusion / Afsluiting G Jordaan

2 NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN DIE SA TWEEKAMP VERENIGING GEHOU OP VRYDAG, 6 APRIL 2012 OM 19:00 BY DIE GWK Griekwaland- Wes Rugbystadion in Kimberley. 1. OPENING EN VERWELKOMING: Die President, Regter Chris Jansen (CJ), verwelkom almal by die AJV van die SA Tweekampvereniging. Ds Dawie Smit open met skriflesing en n gebed 1 Kor 15, vers 2: Deur dié evangelie word julle ook gered as julle vashou aan die boodskap soos ek dit aan julle verkondig het, en vers 10: Maar deur die genade van God is ek wat ek is. 2. PRESENSIE: Die presensielys word aangeheg. Daar word verskoning aangebied vir Gert Jordaan, die tesourier. 3. DIE BEVESTIGING VAN DIE AFGEVAARDIGDES SE GELOOFSBRIEWE: Alle provinsies het hulle geloofsbriewe vooraf na die sekretaris gestuur bevestig deur Blackie Swart (BS). Bevestig volgens die presensielys daar is 37 stemgeregtigde lede teenwoordig. 4. LEES VAN DIE KENNISGEWING WAT DIE AJV BELê: Die sekretaris, BS, lees die amptelike kennisgewing om die AJV te belê. 5. VOORLEGGING EN BEKRAGTIGING VAN DIE NOTULE VAN DIE AJV GEHOU OP VRYDAG, 1 APRIL 2011 BY DIE KLUBHUIS VAN DIE NELSON MANDELA METROPOLITAANSE UNIVERSITEIT SE ATLETIEKBAAN IN PORT ELIZABETH: Die notule word as gelees beskou en word deur die vergadering bekragtig voorgestel J vd Venter, gesekondeer N Soekoe. 6. VOORLEGGING, BESPREKING EN AANVAARDING VAN DIE PRESIDENT SE JAARVERSLAG: Regter Chris Jansen (CJ) lewer sy jaarverslag, soos wat ingebind is in die dokumente wat uitgedeel is. Die volgende aspekte word uitgelig: Almari Visser van Gaurteng-Noord is op die SA Bestuur gekoöpteer. Die eerste vergadering van die bestuur is in Port Elizabeth gehou. Inligting is deurgaans aan alle provinsies deurgegee. En van die belangrikste aspekte wat aandag geniet het, is die hersiening van die tegniese reëls. Dank word uitgespreek teenoor Deon Velthuysen, Len Symington en Ben Fourie. Die President is deurgaans in kontak met die Bestuurslede.

3 Nuusbriewe is gereels uitgestuur. WP en Boland word bedank vir hulle deurlopende inligting. CJ versoek provinsies om hom op hoogte te hou van aktiwiteite. Verskeie navrae is van belangstellendes gekry, veral a.g.v die webwerf. Gert Jordaan het die tuig neergelê as tesourier. Hy word bedank vir sy harde werk en getroue en lojale diens aan Tweekamp in geheel. Dit word met applous van die vergadering bevestig. SASCOC wil SA Tweekamp nie as affiliaatlid toelaat nie. Oud-Tweekampers doen ook baie goed met Driekamp en het verskeie Biathle-medaljes gewen. Biathle het ook weerens n byeenkoms op Sondag net buite Kimberley. Die President het die afgelope seisoen vier Interprovinsiale byeenkomste bygewoon, maar kon slegs aan een deelneem a.g.v. n rugprobleem. Ontwikkeling bly nog agterweë, Dank word uitgespreek teenoor WP en Grens vir hulle goeie ontwikkeling. Daar is meer ekleurde spanne in die Ontwikkelingspan as verlede jaar. Die geld wat vanaf Lotto ontvang is vir ontwikkeling, raak nou vinnig uitgeput. Provinsies word versoek om hulle finansiële verpligtinge na te kom. Die meeste provinsies se besture het dieselfde gebly. Tewie van der Westhuysen het na baie jare as Voorsitter van Noord- Vrystaat se Tweekampbestuur uitgetree. Tweekamp moet as n inheemse sport ontwikkel word. CJ bedank almal vir hulle ondersteuning. AM bedank CJ vir sy leiding as President. Die verslag word met akklamasie aanvaar, voorgestel Len Symington en gesekondeer Dawie Smit. 7. VOORLEGGING, GOEDKEURING EN AANVAARDING VAN DIE FINANSIëLE VERSLAG: Die ouditverslag is weer kosteloos gedoen deur Bezuidenhout en Steyn soos verteenwoordig deur Hans Jonker. Hulle het hulle tevredenheid met die finansiële state uitgespreek. Chris Jansen bespreek die verslag in die afwesigheid van die Tesourier. Die finansies raak minder, veral die Lotto geld vir ontwikkeling. Aansoek word ingewag vir eise vir ontwikkeling. Alle provinsies het hulle finansiële verpligtinge nagekom en betaal. Die finansiële verslag word aanvaar: voorgestel: Willie Wiid en gesekondeer: Deon Velthuysen, met dank aan GJ. 8. MOSIES: Geen.

4 9 BESPREKINGS 9.1 Ontwikkeling: DvdW bied verskoning aan vir Bolans wat wel n verslag ingedien het, maar dit het ongelukkig uitgeval en is nie ingebind nie. Suid-Vrystaat deel n verslag uit. DvdW noem dat daar baie geleenthede is vir ontwikkeling dit moet net aangegryp word. Daar is fondse beskikbaar by die Dpartement van Sport en Ontspanning. Een van die ses prioriteite van die Minister van Sport en Onspanning is transformasie. Dit moet vanaf grondvlak opgebou word. DvdW sal ondersteuning gee waar versoeke kom. 9.2 Tegniese reëls Die tegniese reëls as voorstel is deurgestuur en ingebind. Die veranderings soos deur die SA Bestuur voorgestel is bespreek en veranderings is aangeteken. Die stel tegniese reëls word as die amptelike SA Tweekamp Tegniese Reëls aanvaar. 9.3 Namibië Namibië het vir AM gekontak om deel te neem aan Tweekamp in SA. Hulle wil graag programme hê vir kompetisies. Indien hulle deelneem kan dit SA Tweekamp help om by SASCOC te affilieer. Namibië kan dalk as n provinsiale span aan kompetisies deelneem. 10. VERKIESING VAN DIE BEAMPTES VAN DIE VERENIGING EN BYKOMSTIG GEKOSE LEDE VAN DIE UITVOERENDE BESTUUR: Daar is geen nuwe nominasies ontvang nie, slegs nominasies vir die huidige bestuurslede en die bestaande bestuur word dus herkies. Almari Visser word weereens deur die President geko-opteer as n lid van die UB. Die SA Tweekamp Uitvoerende Komitee sal dus soos volg saamgestel wees: President: Regter Chris Jansen Onbestrede Vise-President: Archie Markgraaff Onbestrede Sekretaris: Blackie Swart Onbestrede Tesourier: Ananda Blignaut-de Waal Onbestrede Addisionele lede: Dave vd Walt Deon Velthuysen Len Symington Gert Jordaan sal voortgaan om die finasies te hanteer totdat ABdW amptelik by hom oorneem. Hy sal die betalings nog doen totdat die nodige tekenregte by die bank verander is. 11. VERKIESING VAN ERELEDE: Geen 12. VERKIESING VAN N KEURKOMITEE VAN 3 LEDE: Daar is geen nuwe nominasies ontvang nie, slegs vir die huidige Keurkomitee en die bestaande komitee word dus herkies, soos volg: Dave vd Walt, Deon Velthuizen en Archie Markgraaff.

5 13. AANSTELLING VAN ERE-OUDITEURE VIR DIE VOLGENDE FINANSIëLE TERMYN: Questus Ingelyf, soos verteenwoordig deur Hans Jonker, word aanvaar as ouditeure. Voorgestel: Dawie Smit, gesekondeer: Daleen van der Westhuizen. 14. AANSOEKE ONTVANG: DATUM EN PLEK VAN DIE VOLGENDE JAARLIKSE KAMPIOENSKAPPE SOWEL AS INTERPROVINSIALE BYEENKOMSTE: Die SA Kampioenskappe word in 2013 deur Suid-Westelike Distrikte in Oudtshoorn aangebied. Die datum sal nog bevestig word. Die Suidelike Provinsies sal Dave van der Walt van hulp voorsien. Die SA Kampioenskappe vir 2014 sal deur die Noord-Wes Provinsie in Rustenburg aangebied word. Die res van die seisoen se bepalings is soos volg: (sien onder) 15. AFSLUITING: Die President bedank Rassie en sy komitee vir die reëlings ten opsigte van die 2012 SA Kampioenskappe en wens almal n voorspoedige kompetisie toe. Die vergadering verdaag om 20:20.. PRESIDENT. DATUM SEKRETARIS DATUM

6 BIATHLON Annual programme for 2012, 2013, 2014: Inter Provincials and SA Championships (as on 07.04.2012) DATE of EVENT CODE VENUE HOST PROVINCE CONTACT 6 October 2012 Biathlon Bloemfontein Southern Free State See 6 A Markgraaff 7 October 2012 Biathlo Bloemfontein Southern Free State See 6 A Markgraaff 13 October 2012 Biathlon Upington Noordwes-Kaap See 10 D Smit 27 October 2012 Biathlon Port Elizabeth Eastern Province See 7 28 October 2012 Biathlo Port Elizabeth Eastern Province See 7 27/28 October 2012 Biathlon Pretoria Gauteng North See 5 J vd Venter 3 November 2012 Biathlon Kroonstad Noord-Vrystaat See 9 D vd Westhuizen 12 January 2013 Biathlon Nelspruit Mpumalanga See 1 M Stronkhorst 2 February 2013 Biathlon Oudtshoorn Highgate (SWD org) See 2 D vd Walt 3 February 2013 Biathlo Oudtshoorn Highgate (SWD org) See 2 D vd Walt 17 February 2013 Biathlon Germiston Central Gauteng See 4 P Minnaar 22 Maart 2013 (Fri)* Biathlon SWD - Oudtshoorn SA Championships See 2 D vd Walt 23 Maart 2013 (Sat) Biathlo SWD - Oudtshoorn SA Championships See 2 D vd Walt? October 2013 Biathlon Bloemfontein Southern Free State See 6 A Markgraaff? October 2013 Biathlo Bloemfontein Southern Free State See 6 A Markgraaff? October 2013 Biathlon Kimberley Griekwas See 8 Rassie Erasmus? October 2013 Biathlo Kimberley Griekwas See 8 Rassie Erasmus? October 2013 Biathlon Port Elizabeth Eastern Province See 7? October 2013 Biathlo Port Elizabeth Eastern Province See 7? October 2013 Biathlon Pretoria Gauteng North See 5 J vd Venter? November 2013 Biathlon Kroonstad Noord-Vrystaat See 9 T vd Westhuizen? January 2014 Biathlon Nelspruit Mpumalanga See 1 J Pretorius? February 2014 Biathlon Oudtshoorn Highgate (WP org) See 11 M Vorster? February 2014 Biathlo Oudtshoorn Highgate (WP org) See 11 M Vorster? February 2014 Biathlon Germiston Central Gauteng See 4 F v Niekerk? 2014 Biathlon NW - Rustenburg SA Championships See 12 N Soekoe? 2014 Biathlo NW - Rustenburg SA Championships See 12 N Soekoe *The 2013 SA Championships in Oudtshoorn cannot clash with the KKKNK held over the Easter weekend (29 March 1 April 2013. Thursday 21 March 2013 is a public holiday and Friday 22 March is a school holiday. The Opening Ceremony will be on 21 March. (? = date not confirmed The host province must please confirm the final date) 1. MPUMALANGA BIATHLON ASSOCIATION Magda Stronkhorst Cell 082 575 2780 e-mail mstronkhorst@lantic.net 2. SOUTH WESTERN DISTRICTS BIATHLON ASSOCIATION Dave van der Walt Cell 082 7734 901 e-mail davesus@mweb.co.za; 3. BOLAND BIATHLON ASSOCIATION Len Symington Cell 082 875 2257 e-mail symingtonl@pvbm.co.za; symingtons@adept.co.za 4. CENTRAL GAUTENG BIATHLON ASSOCIATION Paul Minnaar Cell 083 254 5203 e-mail cgbiathlon@gmail.com; fernandovn@telkomsa.net 5. GAUTENG NORTH BIATHLON ASSOCIATION Johan van de Venter Cell 083 268 2363 e-mail vdventer@mweb.co.za 6. SOUTHERN FREE STATE BIATHLON ASSOCIATION Archie Markgraaff Cell 082 5583 567 e-mail dsat-bfn@iafrica.com 7. EASTERN PROVINCE BIATHLON ASSOCIATION Chris Jansen Cell 082 787 2915 e-mail chriselm@lantic.net 8. GRIEKWALAND-WES BIATHLON ASSOCIATION Rassie Erasmus Cell 083 650 7365 e-mail rassie@engelsman.co.za 9. NORTHERN FREE STATE BIATHLON ASSOCIATION Hendrik Taylor Cell 0824477869 e-mail hendriktaylor@yahoo.com 10. NORTH WEST CAPE BIATHLON ASSOCIATION Dawie Smit Cell 082 770 7212 e-mail dawie@aristo-upt.co.za 11. WESTERN PROVINCE BIATHLON ASSOCIATION Marius Vorster Cell 082 336 1575 e-mail wptweekamp@telkomsa.net 12. NORTH WEST PROVINCE BIATHLON ASSOCIATION Nic Soekoe Cell 084 048 7149 e-mail nicsoekoe1@gmail.com;