LAERSKOOL TOTIUSDAL PRESTASIE TOEKENNINGSBELEID - 2016 Hierdie beleid dek die: AKADEMIESE-, KULTURELE- en SPORTTOEKENNINGS wat aan die einde van die jaar aan die leerders gegee word. Die beleid word jaarliks hersien en nuwe items / kompetisies word bygewerk. Buite- en binne skoolaktiwiteite word erken. GRAAD 1-3 TOEKENNINGS: Die Graad 1-3 leerders het n prysuitdelingsoggend waar die volgende kriteria geld: 1. AKADEMIE: Meriete sertifikaat vir 7 op rekordpunt bv. Wiskunde. Sertifikaat van verdienste vir 6 op rekordpunt. 2. SPORT: Mini-hokkie, Mini-krieket, bulletjierugby ontvang sertifikaat / medalje tydens hulle afsluitingsfunksie. Provinsiale klere of hoër vir enige iets anders bv. Hip Hop, Stoei Meriete sertifikaat. 3. ALGEMEEN: (Iets anders positief bv. Hardwerkend) Sertifikaat van verdienste. 4. LEES SERTIFIKAAT: 30 boeke of meer gelees. GRAAD 4-7 TOEKENNINGS Daar word twee aande gewy aan Graad 4-7 toekennings, n akademiese aand en kultuur- sport aand. 1. AKADEMIE: 1.1 Sertifikaat van verdienste vir: - Oggend Afrikaans, Engels en Wiskunde 70-79% Kulturele vakke 70-84%. L/s Totiusdal - Prestasie Bladsy 1
1.2 Meriete sertifikaat vir: - Aand Afrikaans, Engels en Wiskunde bo 80%. Kulturele vakke bo 85%. 1.3 Ere-prestasie sertifikaat: - Aand Elke vak bo 85%. 1.4 Ere-prestasie sertifikaat: Aand TOP 10 al drie kwartale. 1.5.Beste Presteerder: - Aand Die leerder wat die hoogste presteerder is in die Graad vir Afrikaans, Engels en Wiskunde ontvang trofeë. 2. KULTUUR: Ere-prestasie sertifikaat: - Aand 50 punte of meer. Meriete-sertifikaat: - Aand 26 49 punte. Sertifikaat van verdienste: - Oggend 25 punte. (Alle sertifikate moet gedateer wees) A. KUNSWEDSTRYDDEELNAME (Alle afdelings) Let wel: SANG word nie noodwendig saam met MUSIEK getel nie. Dieselfde werk (Drama), mag NIE meer as 2 maal in berekening gebring word vir erkenning nie. Die hoogste 2 prestasies van n item moet ingehandig word. Sertifikate ontvang by interne ateljeekompetisies of erkenning as ateljeewenner word nie in berekening gebring nie. Centurion / Beeld / Pretoria / Pro Arte / Pierneefteater, Eisteddfod - Uitnodiging na Gala-aand (Trofee en/of optrede) 25 - Kategoriewenner (Gr. 4 poësie, Gr. 5 Romanties) A++ en Medalje 15 A++ (90%) rooi 10 A+ en Medalje 8 A+ (85-89%) blou 5 A (80-84%) 3 B (70-79%) 2 Deelname 1 L/s Totiusdal - Prestasie Bladsy 2
Ander (Impromptu / ens.) Moet n goedgekeurde komp wees - Uitnodiging na Gala-aand (Trofeë en/of optrede) 20 - Kategoriewenner (Bv. Gr. 4 poësie, Gr. 5 Romanties) A++ en medalje 10 A++ (90%) rooi 8 A+ en Medalje 5 A+ (85-89%) blou 4 A (80-84%) 3 B (70-79%) 2 Deelname 1 Keuring vir Jeugkunstefees / Jabulanie Optrede groep 5 Individu (Final) 10 Solo Champs (DANS) A++ / A+ met goue medalje (90% - 100%) 15 A+ (90% - 94%) 10 A met goue medalje 8 A (85% - 89%) 5 B+ (80% - 84%) 3 B (75% - 79%) 2 Radikale Redenaars Skryfkuns A++ (90% +) 5 A+ (85% - 89%) 4 A (80% - 84%) 3 B (70%+) 2 B. DRAMA EN SANG Skool RVR-toekenning 25 Solo in revue 15 Deelname in revue 1 jaar 5 2 jaar 6 3 jaar 7 4 jaar 8 5 jaar 9 6 jaar 10 L/s Totiusdal - Prestasie Bladsy 3
Ander / Ateljee Hoofrol 5 Byspeler 3 Deelname 1 C. POËSIEKOMPETISIE Wenner Nasionaal 40 Wenner Provinsiaal /Naaswenner Nasionaal 30 Radikale redenaars Skryfkuns Sien Kunswedstryde D. MUSIEK Naam verskyn op UNISA se ererol (90%+) Vir bepaalde vlak 30 Vir een vlak laer 20 UNISA / Royal Schools musiekeksamens: *Lof# - vir bepaalde vlak bv. Gr. 4-leerder speel Gr. 1-eksamen en Gr. 5-leerder speel Gr. 2-eksamen ens. 20 *80-84% (VG1) / 75 79% vir n bepaalde vlak 15 *70-79% (VG1) / 70-74% vir n bepaalde vlak 10 Trinity College-eksamens: * 85% vir bepaalde vlak bv. n Gr. 3-leerder speel Gr. 1-eksamen n Gr. 4-leerder speel Gr. 2-eksamen ens.) 20 Musiekeksamens: Lof # behaal vir een vlak laer eksamen as bogenoemde 10 UNISA Teorie: 80% behaal vir n bepaalde vlak bv. 20 - n Gr. 5-leerder skryf teorie Gr. 1-eksamen en - n Gr. 6-leerder skryf teorie Gr. 2-eksamen, ens. Teorie-eksamens: 80% behaal in een vlak laer eksamen as bogenoemde 10 INDIEN N HOËRVLAK EKSAMEN AFGELÊ IS, +5 by punt L/s Totiusdal - Prestasie Bladsy 4
UNISA Beurs-wenner 20 Afgelope jaar opgetree in Tshwane-Jeugorkes / Jakaranda koor 35 Hubert vd Spuy Afdelingswenner 50 Nas. Musiekkomp Derde rondte 40 Eerste / tweede rondte 30 Phillip Moore Finaal: Wenner 30 Finaal: Runner-up 20 Tweede Rondte A++ (gold distinction) 20 A+ (distinction) 15 A (silver) 10 B (bronze) 5 Deelname 3 Eerste Rondte A++ (gold distinction) 15 A+ (distinction) 10 A (silver) 5 B (bronze) 3 Deelname 1 #UNISA-uitslae: #ROYAL SCHOOL: Ererol 90% Slaag 100 119 Met lof 85% V/Gr. 1, 80% Gr. 1 Eervol 120 129 Eervolle vermelding 70% Lof 130 --- Slaag 50% E. BALLET Afgelope jaar opgetree in Tshwane Jeugballetgroep 35 Royal Academy of Dance (RAD) / Cecchetti: 30-90% vir bepaalde vlak, bv n Gr. 3-leerder dans Gr. 1-eksamen (Gr. 4-leerder dans Gr. 2-eksamen, ens.) 75% vir bepaalde vlak 20 (sien vorige punt vir vlakke) 75% behaal in een vlak laer eksamen as bg. 10 70% (merit) vir n bepaalde vlak 5 INDIEN N HOËRVLAK EKSAMEN AFGELÊ IS, +5 by punt L/s Totiusdal - Prestasie Bladsy 5
Eksamen vlakke: Gr. 1-5 Intermediate foundation Intermediate Advanced foundation Advanced Gr. 6 RAD: Distinction 75 100% Merit 55 74% Pass 40 54% CECCHETTI: Distinction 80 100% Merit 60 79% Pass 40 59% AIDT: * Hip-Hop: Min / Maks Pre level 1 7 jaar Pre level 2 8 jaar Junior 1 9 jaar Junior 2 10 jaar Intermediate 1 11 jaar Intermediate 2 Senior Elite Bepaalde vlak: Gr. 4 (10 jaar) leerder dans Junior 1 Uitslae: Da Bomb 90-100% 10 Fly 80-89% 5 Awesome 70-79% Xtreme 60-69% Big up 50-59% - Een vlak laer eksamen 90%+ 5 * Tap: Gold Higher Gold Lower Silver Higher Silver Lower Bronze Higher Gr. 7 Bronze Lower Gr. 6 Yellow Star Gr. 5 Blue Star Gr. 4 L/s Totiusdal - Prestasie Bladsy 6
Red Star Gr. 3 - n Bepaalde vlak (soos hierbo) Distinction 90% 10 Honours 85% 5 Highly commended 80% 3 Commended 75% 1 - Een vlak laer as hierbo Distinction 90% 5 * Modern: Graad eksamens Medalje eksamen Min / Maks Pre Grades 5 jaar Stepping Stones 6 jaar Primary 7 jaar / 12 jaar Red Junior Lower 8 jaar / 13 jaar Blue Junior Higher 9 jaar / 14 jaar Orange Preparatory 10 jaar / 15 jaar Yellow Final Grade 11 jaar / 16 jaar White Prelim Junior 12 Turquoise Preliminary 13 Bronze / Silver Elementary 14 Gold Intermediate 15 Emerald Advanced 16 Purple - n Bepaalde vlak: Gr. 4-6 leerder dans Junior Lower Distinction 90% 10 Honours 85% 5 Highly commended 80% 3 Commended 75% 1 - Een vlak laer as hierbo Distinction 90% 5 - Medal eksamens word as addisionele eksamens gedans. Dit word dus NA die graad eksamens gedans. Student moet die Graad slaag alvorens die Medal gedans kan word. SADTA: Modern: Grade 4 Pre-Grade 4 Grade 3 Pre-Grade 3 Grade 2 Pre-Grade 2 Grade 1 Pre-Grade 1 Primary Pre-Primary Tiny Tots L/s Totiusdal - Prestasie Bladsy 7
- Bepaalde vlak: Gr. 3 leerder dans Primary Distinction 90% - 100% 10 Honours 85% - 89% 5 Highly commended 80% - 84% 3 Commended 75% - 79% 1 - Een vlak laer as hierbo Distinction 90% 5 Akrobaat: Level 1+2 Orange Shield Level 3 Silver Shield Level 4 Tan Shield Level 5, 6, 7 Gold Shield Level 8 Emerald Shield Level 9, 10 Red Shield - n Bepaalde vlak: Gr. 2 leerder dans Orange shield - Uitslae: Distinction 90% 10 Honours 85% 5 Highly Com 80% 3 Commended 75% 1 Hip-Hop: Junior Gr. 1, 2 Step-up Gr. 3 Red Remix Gr. 4 Pre Level1 Gr. 5 Level1 Gr. 6 Level2 Gr. 7 - Uitslae: Distinction 90% 10 Honours 85% 5 Highly Com 80% 3 Commended 75% 1 SA KLEURE 50 Provinsiale kleure 40 F. REDENAARS i. INTERNE KOMPETISIES 1.1 Deelname Afrikaans 1 Engels 1 Tweetalig 1 Spanredenaars 3 1.2 Presteerder / Finalis Afr; Eng; Tweet 4 de tot 6 de 2 Spanredenaars 4 de tot 6 de 3 1.3 3 de Afr; Eng; Tweet 3 L/s Totiusdal - Prestasie Bladsy 8
Spanredenaars 4 1.4 Naaswenner Afr; Eng; Tweet 4 Spanredenaars 5 1.5 Graadwenner Afr; Eng; Tweet 5 Spanredenaars-wenspan 6 1.6 Algehele Jnr/Snr Wenner indien van toepassing / Beste Seun / Beste Dogter 7 ii. ATKV 1 ste Rondte 2.1 Deelname Afrikaans 2 Engels 2 Tweetalig 2 Spanredenaars 4 2.2 Presteerder Afr; Eng; Tweet 4 de tot 6 de 3 Spanredenaars 4 de tot 6 de 5 2.3 Finalis 80%-84% of RRF Brons Afr; Eng; Tweet 3 85%-89% of RRF Silwer Afr; Eng; Tweet 4 90%-100% of RRF Goud Afr; Eng; Tweet 5 80% - 84% of RRF Brons Spanredenaars 5 85% - 89% of RRF Silwer Spanredenaars 6 90% - 100% of RRF Goud Spanredenaars 7 2.43 de Afr; Eng; Tweet 6 Spanredenaars 8 2.5 Naaswenner Afr; Eng; Tweet 7 Spanredenaars 7 2.6 Wenner Algehele jnr. / snr. wenner indien van toepassing 10 Algehele jnr. / snr. wenspan indien van toepassing 12 iii. STREEK KOMPETISIES Abe Baily 1 ste Rondte 3.1 Deelname Afr; Eng; Tweet 3 Spanredenaars 5 3.2 Presteerder Afr; Eng; Tweet 4 de tot 6 de 4 Spanredenaars 4 de tot 6 de 6 3.3 Finalis 80% - 84% of RRF Brons Afr; Eng; Tweet 5 85% - 89% of RRF Silwer Afr; Eng; Tweet 6 90% - 100% of RRF Goud Afr; Eng; Tweet 7 80% - 84% of RRF Brons Spanredenaars 7 85% - 89% of RRF Silwer Spanredenaars 8 90% - 100% of RRF Goud Spanredenaars 9 3.43 de Afr, Eng; Tweet 8 Spanredenaars 10 3.5 Naaswenner Afr; Eng; Tweet 9 L/s Totiusdal - Prestasie Bladsy 9
Spanredenaars 11 3.6 Graadwenner Afr; Eng; Tweet 10 Spanredenaars-wenspan 12 3.7 Algehele Jnr. / Snr. wenner indien van toepassing / Beste seun / Beste dogter 10 Algehele Jnr. / Snr. wenspan indien van toepassing 12 iv. PROVINSIALE KOMPETISIES RRF Finaal / Abe B Finaal ATKV Half-eind 4.1 Deelname Afr; Eng; Tweet 5 Spanredenaars 6 4.2 Presteerder Afr; Eng; Tweet 4 de tot 6 de 6 Spanredenaars 4 de tot 6 de 7 4.3 Finalis 80% - 84% of RRF Brons Afr; Eng; Tweet 6 85% - 89% of RRF Silwer Afr; Eng; Tweet 7 90% - 100% of RRF Goud Afr; Eng; Tweet 8 80% - 84% of RRF Brons Spanredenaars 8 85% - 89% of RRF Silwer Spanredenaars 9 90% - 100% of RRF Goud Spanredenaars 10 4.43 de Afr; Eng; Tweet 9 Spanredenaars 12 4.5 Naaswenners Afr; Eng; Tweet 12 Spanredenaars 15 4.6 Graadwenner Afr; Eng; Tweet 15 Spanredenaars-wenspan 20 4.7 Algehele wenner 25 v. NASIONALE KOMPETISIE ATKV Finaal 5.1 Deelname Afr; Eng; Tweet 10 Spanredenaars 15 5.2 Presteerder / Finalis Afr; Eng; Tweet 4 de tot 6 de 15 Spanredenaars 4 de tot 6 de 20 5.33 de Afr; Eng; Tweet 20 Spanredenaars 25 5.4 Naaswenner Afr; Eng; Tweet 25 Spanredenaars 30 5.5 Graadwenner Afr; Eng; Tweet 30 Spanredenaars-wenspan 35 5.6 Algehele wenner Individueel 35 Span 40 L/s Totiusdal - Prestasie Bladsy 10
3. SPORT: A. ATLETIEK Deelname aan Cluster Deelname aan distrik ERE-PRESTASIE SERTIFIKAAT - Aand Gautengspan en deelname aan SA Kampioenskappe ERE-PRESTASIE SERTIFIKAAT REKORDHOUER - Aand B. RUGBY MERIETE SERTIFIKAAT Aand Deelname aan Streekspanne SERTIFIKAAT VAN VERDIENSTE - Oggend Ligawenners Deelname aan Bondedag Blou Bul B-span ERE-PRESTASIE SERTIFIKAAT: - Aand Blou Bul o/12a; o/13a; Bondedag wenners C. NETBAL SERTIFIKAAT VAN VERDIENSTE - Oggend Beste vordering SERTIFIKAAT VAN VERDIENSTE - Oggend Ligawenners Tshwane Kampioenskappe wenners GSS wenners en Gautengwenners ERE-PRESTASIE SERTIFIKAAT - Aand Schools Festival Wenners (Noord-Vaal wenners) en Nasionale wenners D. HOKKIE SERTIFIKAAT VAN VERDIENSTE - Oggend Ligawenners Deelname aan distrik. Gauteng-Noord B-span ERE-PRESTASIE SERTIFIKAAT - Aand Gauteng-Noord o/13a en SA s L/s Totiusdal - Prestasie Bladsy 11
E. TENNIS SERTIFIKAAT VAN VERDIENSTE Oggend Ligawenners Gauteng-Noord wenner Gauteng wenner ERE-PRESTASIE SERTIFIKAAT - Aand Gauteng-Noord en SA s F. KRIEKET SERTIFIKAAT VAN VERDIENSTE - Oggend Ligawenners Distrikswenner ERE-PRESTASIE SERTIFIKAAT - Aand Stadsbeker wenner Titans kleure G. SAGTEBAL SERTIFIKAAT VAN VERDIENSTE - Oggend Beste vordering SERTIFIKAAT VAN VERDIENSTE - Oggend Ligawenners Gauteng-Noord wenner ERE-PRESTASIE SERTIFIKAAT - Aand Gauteng-Noord en SA s H. LANDLOOP SERTIFIKAAT VAN VERDIENSTE - Oggend Indien span nie onder die eerste vyf van liga eindig nie of indien n individu nie onder die eerste 15 atlete in die liga is nie MERIETE SERTIFIKAAT - Oggend Indien span onder eerste vyf in liga eindig of indien individu onder eerste vyftien atlete in liga Individuele plek onder eerste ses atlete tydens skole liga Noord-Gauteng (AGN) Noord-Gauteng klere (Skole distrikte) AGN-liga kampioenskappe onder eerste drie atlete en skole liga Gauteng kampioenskappe onder eerste ses atlete ERE-PRESTASIE SERTIFIKAAT - Aand Gauteng span na SA s AGN Gauteng-Noord span na SA s Eerste drie op SA s L/s Totiusdal - Prestasie Bladsy 12
BUITE SPORTSOORT - Aand Enige buite sportsoort soos Gimnastiek, Akrobaat, Stoei, Karate, Perdry (GHS/THS), en Judo wat vanaf Provinsiale vlak en verder vorder, ontvang n Meriete sertifikaat. TOEKENNINGS: ATLETIEK: Beste veldatleet Beste middelafstande Beste naellope Victor + Victrix Beste Junior seun + dogter o/8 o/10 Beste Senior seun + dogter o/11 o/13 KRIEKET: Alle spanne beste kolwer, bouler, veldwerker, speller (o/9 o/13) A-spanne. LANDLOOP: Beste seun / dogter. RUGBY: Alle spanne: beste speler. (o/9 o/13) A-spanne. TENNIS: Beste seun / dogter NETBAL: Beste speler (Alle spanne) (o/8 o/13) A-spanne. HOKKIE: Beste speler junior / senior Beste aanvallende / verdedigende SAGTEBAL: Beste junior / senior speler L/s Totiusdal - Prestasie Bladsy 13
5. SPESIALE TOEKENNINGS Revue RvR-toekenning (trofee) Mnr. + Mej. Dallerwenners Veelsydigste leerder Hulpvaardigheid Kommunikator Kultuurleerder (hoogste punt alle aktiwiteite) (Gr. 4-7 Seun en dogter) Beste Drama seun. Beste Drama dogter. Sportseun / dogter junior / senior (gr. 1-3) (gr. 4-7) (Slegs skole sport.) Dux leerders gr. 4-7 Huidige hoofleiers Dallerraad Skolierpatrollie + kapteine Verskillende rade 7 jaar skoolbesoek Aankondiging nuwe skolierpatrollie Aankondiging nuwe Dallerraad L/s Totiusdal - Prestasie Bladsy 14
KULTUURTOEKENNINGS ADDENDUM 1 Naam:.. Gr.../. Merk asseblief af in toepaslike blokkie(s) die prestasies behaal gedurende die AFGELOPE JAAR. Alle bewyse / sertifikate (of afskrifte) MOET AS BEWYS AANGEHEG word en MOET n DATUM ophê. Dit word na afloop van die meriete-aand terug gegee. 1. KUNSWEDSTRYDDEELNAME (Alle afdelings asook RR Skryfkuns) Bv. A+ - Prosa Pierneef Kunstefees PUNT / ITEM SIMBOOL WAAR 2. DRAMA / SANG SKOOL RvR wenner Solo in revue Deelname in revue 3. REDENAARS (merk vir deelname) 4. MUSIEK (Spesifiseer eksamen graad en uitslag, heg uitslae aan) Naam verskyn op UNISA se ererol (90%+) Musiekeksamens: UNISA, Royal School, Trinity UNISA Teorie eksamen Afgelope jaar opgetree in Tshwane Jeugorkes / Jakaranda koor Hubert vd Spuy Nasionale Musiekkompetisie (rondte & prestasie) Phillip Moore Kompetisie (rondte & prestasie) UNISA-beurs Graad % L/s Totiusdal - Prestasie Bladsy 15
5. BALLET / TAP / MODERN / HIP-HOP (Heg alle uitslae aan asseblief) Tshwane Jeugballetgroep heg brief aan Ballet: RAD en Cecchetti AIDT: Hip-Hop, Tap, Modern SADTA: Hip-Hop, Modern, Akrobaat ANDER: Latin American, Cha-Cha ens. Provinsiale kleure / brief as bewys SA deelname: Bring medaljes SA span: Brief vir deelname Graad / Vlak Uitslag / % L/s Totiusdal - Prestasie Bladsy 16