Iederark. Uitgawe 13/ April n Kosbare ervaring: Wat gebeur die week:

Similar documents
News Flash. 6 September Dear Members

WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row

PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013

We had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria.

Behind the Backline Agter die Backline

18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week:

Hoërskool Roodepoort

Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore

BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2

Core exercises/ Kernspiere - oefeninge

WinkerkReader vir Android kan:

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

Nuusbrief 17 van 2018

News Flash MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT VOLMAAKTE GELUK. 11 December 2013

IRENE NEWS. 24 September No The following members earned medals at the AGN Racewalking GP: Sandra Steenkamp Danie Labuschagne

VOLGENDE WEEK SE PROGRAM GEAGTE OUERS. 11 Maart 2016 Webtuiste: Uitgawe: 9

SHELLEY POINT NEWS. A community newsletter dedicated to fostering a sense of community and the free flow of information at Shelley Point

FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR

Van af die Voorsitter

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM

Nuusbrief / Newsletter June 2015

MENLO PERDESPORTSKOU 2019

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS. 8 SEPTEMBER Nelson Mandela University Port Elizabeth

Tina Cowley reading centre 25 April

SENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY

Deur Christus Alleen

Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP VERGADERING 17 APRIL :00 VEILINGSKRALE - SENTRUM

RUGBY / NETBAL / HOKKIE

EMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015

Congratulations to the following members who were podium finishers at the Run for Bibles race on Saturday:

Arrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast.

World Bowls schedule

GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB

General information Country Trax Amersfoort, Mpumalanga

DG NEWSLETTER. District 410D December 2017

RUGBY / NETBAL / HOKKIE

CHESS congratulations to Ameer Kadir and Anchen Smith who have both

Special News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS

BOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach

Achievements. Personal achievements. Personalia. Congratulations to the following podium winners at the Spar Ladies 10 km

SUNDAY / SONDAG 18 MARCH 2018 MONDAY / MAANDAG 19 MARCH 2018

LAERSKOOL ROODEKRANS SENIORFASE GRAAD 7 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

DANS AFDELING DANCE SECTION

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 2-9 NOVEMBER 2018 ALGEMEEN

NEWS LETTER JUNE Scribe s Chat

NO 15 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS. 7 Februarie 2018

2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande

Kenridge Hockey Newsletter Term

19 PARK SEWESTOERNOOI PARK SEWESTOERNOOI BY Laerskool Park. Sewes Toernooi

VOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Northern Cape Division)

7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015

THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND

ONS REIS NA GOUD. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May Annette vd Sandt

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB

SA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE

The friendly Club. Start training with a goal in mind! That is what is required to become stronger and faster.

53479 The death Acre (Doodsakker)

OMSENDBRIEF : 03/ Maart Geagte Ouers

COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor

Mpumalanga Ope Verslag

RE VERA. Na maande se wag en voorbereiding, het die tyd uiteindelik aangebreek om die glasryke aandrokke en aandpakke uit die kas te haal en te spog.

NEWSLETTER 21 November 2017

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 9 12 OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN

Nuusbrief 25 van 2018

AKSIE. ANDER LEDE VAN DIE RAAD Rdh. A De Vries [DA] : Speaker

General information: Dirt Bike Training Weekend Country TRAX Amersfoort, Mpumalanga

Donderdag 7 Junie Maandag 11 Junie Dinsdag 12 Junie. Woensdag 13 Junie 2018 Donderdag 14 Junie 2018

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN

THE PLATFORM. BRUCE PIPER AWARD MONOLOGUE COMPETITION

Braunvieh S.A. Nuus News. Posbus 7864 P.O. Box Kantoor Tel en Faks Office Phone & Fax. Webblad

baan het sommer gou weer mooi groen geword. turned green very quickly. The days are getting

The friendly Club. Thus, to the Comrades hopefuls; BELIEVE in yourself, do the training; put in the hard work and you will succeed.

JB Train Tours (Since 1975)

Walkerbay Skiboat Club Winter Newsletter 2015

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

SUID AFRIKAANSE TWEEKAMP: PRESIDENT SE JAARVERSLAG AANGEBIED BY DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU IN PORT ELIZABETH OP 29 MAART 2019

Hoe om goedhartig te wees

ONLINE EDITION FEB 2016 DIGITAL. Paarl Nuus. Laureus Night Market. In Paarl Magazine Frater Square. Val de Vie Estate.

INHOUD. 04 VAN DIE OEWER Hoofredakteur Eugene Kruger heet almal welkom vir die Desember/Kersfees uitgawe.

15 AUGUST Toiletries: body lotion, shampoo, deodorant, toothpaste, adult nappies / Shoes

Hoërskool Roodepoort

SKOU2014 LETABA (TZANEEN) Brahman RES SENIOR KAMPIOEN VROULIK RES KALF KAMPIOEN MANLIK WILBAR BRAHMANE (BAR 1022)

IRENE NEWS. 18 January ACHIEVEMENTS The following members were on the podium at the ACE race on Saturday:

ARCADIA NUUS/NEWS. Goeiedag Vriende. Ons sukses hang af van u sukses met ons genetika. Arcadia Bonsmara

Nuusbrief 26 September Newsletter 26 September 2017

BAIE DANKIE AAN ONS BORG

AKSIE BKN014/07/2017 OPENING EN VERWELKOMING

TOERGIDS ~ 2017 ~ TOUR GUIDE Inhoud Content

NEWS LETTER. May Scribe s Chat

Inge du Plessis Page 3

8. Description points Discussion points Competition results Winners of competitions Awards 149

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

Transcription:

Uitgawe 13/2017 9 April 2017 Iederark n Kosbare ervaring: Petro Zaayman, ons hospitaal evangelis by Potch hospitaal, wat deur die Sending en Getuienisbediening van Miederpark ondersteun word, skryf die volgende belewenis: Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za Bankbesonderhede: NG Miederpark ABSA Rek: 680 590 591 Takkode: 632 005 Verwysing: Wyk of selnr. Sy is so bitter jonk. Net 36jaar en die kinders nog in die Laerskool. Ek stap vir weke n pad met haar na n mastektomie. Party dae is daar n glimlaggie op die gesig ander dae lê sy stil- tevrede, met toe oë om van die vreeslike naarheid te ontvlug, maar daar is ook die dae wat die vrees haar wil oorweldig en ek haar met rooi gehuilde oë aantref. My woorde droog op en sit ek sommige kere net haar hand en houvas. Die pyn in die heup en in die rug vererger. Die morfien bring verligting, maar teen die tyd van die volgende dosis kan sy nie die trane keer nie. Saam bid ons dat daar n bed met n spesiale Lug matras moet oop gaan sodat sy geriefliker kan lê. Die Here antwoord ons gebed en iemand word vroeg die volgende oggend ontslaan en sy word na daardie bed geskuif. Stil sit ek by haar en probeer onbeholpe haar uit die Woord troos en bemoedig. As ek opstaan om te loop maak sy haar oë oop tannie sal nooit weet wat tannie se besoekies en stille teenwoordigheid vir my beteken nie. Ek ervaar die Here se krag in tannie se teenwoordigheid en voel elke keer verkwik as tannie hier was. Toetse en nogmaals toetse. Die hoop vlam op, dan kom die finale uitslag: Die kanker het na die rug versprei en dit is wat die vreeslike pyn veroorsaak. Saam huil ons totdat daar nie meer trane oor is nie. Steeds bemoedig ek haar en spreek lewe, maar die gesels gaan ook oor die hiernamaals en die ewige lewe en dat die beste nog voor lê. Op n dag sien ek weer vrede op die gesiggie. Dankie dat tannie my geleer het dat die beste nog vir ons wag. Deur die Here se Woord en tannie se oë het die Hemel vir my n werklikheid geword en kan ek nie Jesus ophou dank vir wat Hy vir my aan die kruis gedoen het nie.. EMBRACE THE HOPE WE HAVE IN HEAVEN What is embrace: to accept something enthusiastically: Ds. Willem Louw (018) 294 8197 082 340 7549 Epos: willem@ngkmiederpark.co.za Ds. Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Epos: okkie@ngkmiederpark.co.za Wat gebeur die week: Sondag 9 April Erediens 09:15 Maandag 10 April Eiendoms Vergadering 18:00 Dinsdag 11 April FK Vergadering 17:30 Donderdag 13 April Nagmaal 18:00 Vrydag 14 April Goeie Vrydag (Tuindiens) 07:00

Uitgawe 13/2017 Bladsy 2 Sending Gebedsversoeke 9 April Gebed: Botswana Sending Jerry en Magda Minny MALAWI SENDING Pieter Loots Ek het vir julle verlede week gevra om vir die kleintjie wat gebrand het te bid (sien foto). Dit gaan baie beter met hom en van die wonde is besig om te genees. Sy knie sukkel egter nog. Bid asb dat sy knie se wond ook sal genees. Ons eer die Here vir Magda se herstel en God se genade oor haar. Dankie vir elke gebed en al die liefde wat ons ontvang het. Bid vir die Dissipelskap kursus wat tot Vrydag aanhou. Bid vir ons Kerk se mense dat hulle sal vasstaan in Christus teen enige aanslae van die bose. Ons begin met Bybelstudie volgende week, bid dat die mense dit sal bywoon en dat hulle dit sal verstaan. Bid dat die Heilige Gees hulle verstande sal open soos Hy nog altyd ons gebede verhoor het. Dankie vir gebede, my bakkie se invoer het sonder enige voorval afgeloop. Bid ook dat ons verblyfspermitte goedgekeur sal word. Het dit laasweek ingehandig. Dankie vir Kehumile van "Word to Afrika" en Len van Olselen op Lobarse vir hulle hulp daarmee. Bid vir al die Evangelisasies in Botswana wat net op die waarheid gebaseer is. Bid ook vir hulle wat die Woord verdraai en 'n vals Evangelie verkondig. Dat hulle tot bekering kom. Alle eer aan die Here vir al die seën wat ons van Hom ontvang en mense wie ons ondersteun in alle maniere, julle is kosbaar. God is Heilig en ons eer Hom met alles wat ons het. Gehoorsaam Markus 16:15. "Blessings." Met Imram, die agtjarige outjie wat voor n motor beland het, gaan dit ook beter. Hy het nou onlangs weer begin loop. Bid asb vir volkome herstel en dat hy deur die gebeure n ware keuse vir Jesus sal maak. Bid asb. ook vir die twee seuns wat deur hulle pa na die M-skool gestuur is, sodat hulle nie meer Sondagskool toe kan kom nie. Bid dat die saadjies wat hulle gehoor het nog sal bly, al hoor hulle nou ander dinge. Bid ook vir die pa en ma dat hulle drome sal sien van Jesus wat die ware Here is en n ontmoeting met Hom sal hê. In die groep foto sien julle die kinders wat so getrou in die tuin werk. Bid saam met my dat hulle ook sal toelaat dat die Hemelse Tuinier in hulle harte sal werk. Bid asseblief vir die volgende: Hospitaal Sending Petro Zaayman n Man wat in albei bene n operasie ontvang het nadat hy in n motorongeluk was. Bid vir pynverligting vir iemand met kroniese longprobleme en nierversaking. Bid vir n persoon met n bloeiende maagseer.

Uitgawe 13/2017 Bladsy 3

Uitgawe 13/2017 Bladsy 4 Kruis Media Ons gemeente se eie boekwinkel Kom besoek die nuwe boekwinkel in die Gemeentesentrum vir spesiale aanbiedinge. Kruis Media is oop: Maandag - Vrydag 09:00-13:00 Saterdae 09:00-11:00 Sondae 10:30-11:00 (direk na kerk) R161-45 R127-45 R84-95

Uitgawe 13/2017 Bladsy 5 Noodbank Die behoefteges in ons gemeente kry elke tweede week n kospakkie. Daar is baie nood, maar ook gewone leefstylbehoeftes. Enige huishoudelike artikels of meubels is altyd welkom, maar huidiglik is daar besonder behoefte aan die volgende: yskas Hospitaalopnames Wanneer lidmate in die hospitaal opgeneem word, moet hulle duidelik by opname meld dat hulle lidmate van NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor. 2x wasmasjiene damesklere en skoene mansklere - ekstra groot nommers en skoene Tienerklere Namens die 25 persone wat op die oomblik help met fisiese sowel as geestelike versorging, wil ons as noodbankspan baie dankie sê vir hande wat mildelik voorsien. Dankie vir begrip vir die lewe wat minder bevoorregtes lei. Dankie vir voorbidding en sagte harte. Kontak Jordi Terblanche by 082 788 5907 of (018) 293 3719 Gebedskrygers Die gebedskrygers bid elke oggend in die gebedskamer om 06:30 en Sondae word voorbidding gedoen vir die erediens om 07:30. Kontak Grobbie Grobler by 082 966 3704. Gebedsversoeke By die sydeur en die ingangsportaal, is n houtkassie gemerk Gebedsversoeke. As jy wil hê ons moet saam met jou bid of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, gooi jou versoek in die houer en dit sal opgevolg word. Gemeente Biduur Ons wil graag vanaf die gebedsbediening se kant n weeklikse gemeentebiduur aan die gang kry. Woensdae om 18:00 by die kerk en soggens se bidtyd is 06:00. Ons gaan bid vir: Land/Regering Potchefstroom Gebedskamer Ds. Okkie is soggens na die erediens in die gebedskamer beskikbaar indien iemand wil gesels of bid. Nooddienste Gemeente aktiwiteite en bedieninge Kom asseblief en bid saam - ook vir alles wat jy op die hart het en in gebed wil deel met medige gelowiges. Kontak Elna Steenkamp 082 539 2964

Uitgawe 13/2017 Bladsy 6 Dad s Eyes A teenage boy lived alone with his father. The two of them had a very special relationship. Even though the son was always warming the bench, his father was always in the stands cheering. He never missed a game. This young man was still the smallest of the class when he entered high school. But his father continued to encourage him but also made it very clear that he did not have to play football if he didn t want to. But the young man loved football and decided to hang in there. The son was determined to try his best at every practice, and perhaps he d get to play when he became a senior. All through high school he never missed a practice but still remained a bench warmer all four years. His faithful father was always in the stands, always with words of encouragement for him. When the young man went to college, he decided to try out for the football team as a walk-on. Everyone was sure he could never make the cut, but he did. The coach admitted that he kept him on the roster because he always puts his heart and soul to every practice and, at the same time, provided the other members with the spirit and hustle they badly needed. The news that he had survived the cut thrilled him so much that he rushed to the nearest phone and called his father. His father shared his excitement and was sent season tickets for all the college games. This persistent young athlete never missed practice during his four years at college, but he never got to play in the game. It was the end of his senior football season, and as he trotted onto the practice field shortly before the big play-off game, the coach met him with a telegram. The young man read the telegram and he became deathly silent. Swallowing hard, he mumbled to the coach, My father died this morning. Is it all right if I miss practice today? The coach put his arm gently around his shoulder and said, Take the rest of the week off, son. And don t even plan to come back to the game on Saturday. Saturday arrived, and the game was not going well. In the third quarter, when the team was ten points behind, a silent young man quietly slipped into the empty locker room and put on his football gear. As he ran onto the sidelines, the coach and his players were astounded to see their faithful teammate back so soon. Coach, please let me play. I ve just got to play today, said the young man. The coach pretended not to hear him. There was no way he wanted his worst player in this close playoff game. But the young man persisted, and finally feeling sorry for the kid, the coach gave in. All right, he said. You can go in. Before long, the coach, the players and everyone in the stands could not believe their eyes. This little unknown, who had never played before was doing everything right. The opposing team could not stop him. He ran, he passed, blocked and tackled like a star. His team began to triumph. The score was so tied. In the closing seconds of the game, this kid intercepted a pass and ran all the way for the winning touchdown! The fans broke loose. His teammates hoisted him onto their shoulders. Such cheering you ve never heard! Finally, after the stands had emptied and the team had showered and left the locker room, the coach noticed that the young man was sitting quietly in the corner all alone. The coach came to him and said, Kid, I can t believe it. You were fantastic! Tell me what got into you? How did you do it? He looked at he coach, with tears in his eyes, and said, Well, you knew my dad died, but did you know that my dad was blind? The young man swallowed hard and forced a smile, Dad came to all my games, but today was the first time he could see me play, and I wanted to show him I could do it!

Uitgawe 13/2017 Bladsy 7 VIR ONS LAND Vir ons as NG Kerk op Potchefstroom lê ons land ons na aan die hart. Op 22 April 2017 vanaf 09:00-12:00 is NG Moedergemeente (N12) oopgestel vir gebed. ALMAL IS WELKOM!

Redaktrise Arinda Reyneke/Juanita Groenewald Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za (018) 294 8121 Alle inligting vir die Iederark moet die kantoor voor Woensdag 13:00 bereik.