SCHOLARSHIP 9 FEBRUARY 2016 9 FEBRUARIE 2016 ISSUE: 5 UITGAWE: Dear Parents One of the biggest mistakes that we as adults can make, is to underestimate the ability of children. I realised this truth again on Friday when Assembly was presented by the grade 6A class. Die graad 6A-klas het hul uitstekend van hul taak gekwyt deur die Saalbyeenkoms volledig aan te bied. Feitlik elke leerder in die klas was deel van die aanbieding. Later vanjaar sal die Gr. 7A-,E- en 6E-klasse ook n geleentheid kry om dieselfde te doen. The boys will be taking part in several extramural activities during the week which will include cricket and tennis matches as well as swimming and athletics meetings. Good luck to all of you. Alle seuns mag Vrydag in rooi en wit klere skool bywoon ter viering van Valentynsdag. Hoop die jong here bederf ook hul ma s met n geskenkie. Geniet die week. SPORTMANSHIP Groete Henco Bester SKOOLHOOF CONDUCT
BIRTHDAYS THIS WEEK GRADE 1 CALENDER PHOTOS Malan Els 9 February Mijan Herholdt 10 February Taahir Rodrigues 11 February Alex Dalpiaz 12 February Levi Trytsman 14 February James Holm 15 February Ralph Shepherd 15 February Daniël Hurter 16 February Alle bestellings vir Graad 1 Kalenderfoto s moet die skool bereik teen Woensdag, 24 Februarie. All orders for Grade 1 Calendar Photos must reach the school by Wednesday, 24 February. FOOD FESITIVAL 4 March The PTA is organising a wonderful get-together in the form of a Food Festival. Food from various local restaurants will be on sale in small portions. This way you will be able to taste most of the dishes on offer and not go home hungry at the end of the evening. There will be entertainment throughout the evening as each class will get the opportunity to perform an item on stage. Judging by the popularity of last year s festival, we want to encourage you to set 4 March 2016 aside for Klein Boishaai. VOEDSELFEES 4 Maart Die OOV organiseer weer n opwindende saamkuier-geleentheid in die vorm van n Voedselfees. Geregte van onderskeie plaaslike restaurante sal in peuselporsies verkoop word en u kan aan enige van hierdie geregte kom peusel. Genoeg vermaak sal gedurende die aand verskaf word, aangesien die verskillende klasse items op die verhoog sal opvoer. Na aanleiding van verlede jaar se sukses, wil ons u aanmoedig om ons op 4 Maart 2016 te ondersteun.
KLEIN BOISHAAI GENTLEMAN OF THE WEEK Datum / Date: 5 FEBRUARIE 2016 AFR ENG ELI ALEXANDER n Man wat baie trots is op sy werk. n Ware voorbeeld vir sy maats. Mooi so, Eli. DAWID OELOFSE n Uiters gehoorsame seun met n baie mooi hart. Sy maats kan beslis by hom leer! RUAN WESSELS n Nuwe Klein Boishaaier wat groot respek toon en uiters hulpvaardig optree! AJ KRUGER n Ware trotse Boishaaier. n Voorbeeldige, hardwerkende seun met baie goeie maniere. NICOLAS LAUBSCHER n Trotse Klein Boishaaier wat altyd sy beste gee! Toon respek vir sy onderwysers. ARMAND PENTZ Armand is n vriendelike en hardwerkende seun. Hy doen sy beste in die klas en op die sportveld. Hy het n hart van goud! LIAM LE ROUX Liam het baie goed aangepas in Klein Boishaai. Hy het uiterse goeie maniere en werk altyd baie netjies. SPORT FOR THE WEEK: 9-16 FEBRUARY 2016 Tuesday, 9 February: Courtrai Evening Gala (18:00) Woensdag, 10 Februarie: Krieketwedstryde vs. Swartland (o.13a WEG / o.13b TUIS) Thursday, 11 February: Vrydag, 12 Februarie: Saturday, 13 February: Maandag, 15 Februarie: Tuesday, 16 February: Krieket o.12 T20 vs. Pniel (Groot Drakenstein) 14:30 Mini-Cricket matches at Drakenstein Tennis matches: u.11a vs. Stellenbosch (AWAY) u.11b vs. Bridge House (AWAY) u.13a vs. Stellenbosch (HOME) u.13b vs. Stellenbosch (HOME) Krieketwedstryde vs. Swartland (o.11c TUIS / o.13c WEG) Cricket match u.12 vs. Primrose Hill 08:30 Central Boland Athletics Championships (Faure Street Stadium) Krieketwedstryde o.11a vs. Dalweide (TUIS) Krieketwedstryd o.12 T20 vs. Pierre Simond Laerskool Durbanville Swemgala (15:00) 15:00 BPS Foundation Phase Gala Mini-Cricket matches vs. Nederburg (Boland Park) 17:00 u.11 Rugby trials
REDENAARSKOMPETISIE 2016 SLUITINGSDATUM: 15 FEBRUARIE 2016 INSKRYWINGSGELD: R175 PER LEERDER KONTAKPERSOON: MEV. MARINDA LE ROUX GRAAD 1 TOT 3 1. Ledigheid is die duiwel se oorkussing. 2. As die vlooi byt, moet jy krap. 3. Elke haan is koning op sy eie mishoop. 4. As twee hande mekaar was, word albei skoon. 5. Om van n padda vere te probeer pluk. GRAAD 4 TOT 5 1. Bloed kruip waar dit nie kan loop nie. 2. Die pap dik aanmaak. 3. Wie wind saai, sal storm maai. 4. Jou eie boontjies uitdop. GRAAD 6 TOT 7 (HUISTAAL EN ADDISIONELE TAAL) 1. Iemand se Achilleshiel. 2. As die hoenders tande kry. 3. n Man van twaalf ambagte en dertien ongelukke. 4. n Haastige hond verbrand sy mond. 5. Elke bobbejaan het sy krans. Die volgende seuns is vir die Boland Tweekamp gekies om in Oudtshoorn deel te neem. Seuns 9 B: Seuns 13 B: Seuns 13 Ontwikkelingspan: Louis-Nicolaas Kirsten Tiaan Kearns Ulrich le Roux Louis Mocke Slegs Louis-Nicolaas Kirsten, Ulrich le Roux en Tiaan Kearns het aan die Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms te Oudtshoorn deelgeneem. Baie geluk aan die volgende seuns: Hulle uitslae is as volg Seuns 9: Tiaan Kearns 7de plek Louis-Nicolaas Kirsten 16de plek Seuns 13: Ulrich le Roux 19de plek INTERHUIS JUNIOR SWEMGALA 5 FEBRUARIE 2016 DB LB W Selfdissipline & Deelname 16 34 25 Goeie gedrag 103 96 103 WENNERS VAN WEEK 4 119 130 128
Die volgende seuns het in die Boland Primêre Skole Swem die volgende plekke behaal: 1ste plek: Retief Hugo o.10 Vryslag Ernst Kirsten o.10 Borsslag o.12 Vryslag 2de Plek: Gershom Pieters o.9 Vryslag Retief Hugo David Neethling Joel Martini Cornel Scholtz o.10 Vlinderslag o.12 Vlinderslag o.9 Borsslag o.10 Borsslag 3de Plek: Gershom Pieters o.9 Vlinderslag Tristan Bouwer Gershom Pieters Christiaan Priem o.13 Borsslag o.9 Rugslag o.12 Vryslag 4de Plek: Retief Hugo o.10 Rugslag Daniel du Plessis David Neethling o.12 Borsslag o.12 Rugslag KRIEKET UITSLAE o.13a vs Wynberg Verloor met 3 paaltjies PSS 87/10 (Cobus Louw 14) Wynberg 88/7 (Luke van Schoor 20/2) o.13a vs Gericke Wen met 37 lopies PSS 90/9 (Kai Marsberg 25) Gericke 53/8 (Phillip Coetzee 7/2) u.13b vs Gericke - Match drawn BPS 53 all out Gericke 53 all out o.12a vs Klapmuts Wen met 10 paaltjies Klapmuts 40/10 PSS 41/0 o.11a vs Gericke verloor met 42 lopies Gericke 99/7 PSS 57/8 u.11b vs Gericke Lost with 14 runs Gericke 54/10 PSS 40/10 o.11c vs Gericke verloor met 6 paaltjies PSS 57/10 Gericke 58/4 SWEMMARATHON 2016 Ons het op die 5de Februarie n baie suksesvolle Swemmarathon by die skool gehou. Seuns vanaf u.7 tot u.13 het gekyk hoeveel lengtes hulle in n sekere tyd kan swem. Hierdie leerders is dan per lengte geborg. Die ouers het hierdie geleentheid baie geniet, van die pa s en ma s het saam met hul seuns geswem terwyl ander solank die vure op die gras aangesteek het. Baie dankie aan almal wat daar was om ons te ondersteun. KICKBOXING Four of our learners participated in the Boland Championships for Kickboxing on Saturday, 6 February. They all competed in the various modes: Semi Contact, light contact. Micah van Wijk was the youngest in his weight division and he had to face off against a 12 year old in the 37kg division and was placed 3rd in both modes. He showed not only courage but bravery which impressed all BAKA officials present. Hugo Engelbrecht came 2nd in both his modes, showing that hard work definitely pays off in the end. André Engelbrecht and Zak Goosen did well in their modes in their weight category. All 4 boys have been selected to represent the Boland Team at the SA Championships in Gauteng on the 30 th of April 2016.
The following boys were selected for the Boland Primary School s Tennis Teams. Back: Willam Zulch, Friedrich Bauermeister, Liam le Roux, Phillip Coetzee Front: Samuel Botha, Hugo van Zyl en Reinhardt Barnard NUWE SWEMBROEKE Size 24 en size 26 R160.00 Size 28,30,32,34 R180.00 These sunglasses were found at a sporting event. If these are your glasses, please contact Wendy du Plessis at 021-8724651. R110.00 Klein Boishaai Drawstring bags / Klein Boishaai sakkies