Maart 06 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 9 GEAGTE OUERS Tydens ʼn werkswinkel op Maart is die volgende twee sake oor Eksaminering, Assessering en Sertifisering uitgelig: Graad vakveranderings Vanjaar se graad leerders se vakveranderings vir die graad jaar, MOET vroegtydig gedoen word --- verkieslik direk ná die Junie-eksamen. Die finale aansoeke moet voor 5 Desember 06 by die NWDO in Mmabatho wees. GEEN laat aansoeke sal in 07 oorweeg word nie. Gr NSS-sertifikate Ouers sal in kennis gestel word sodra sertifikate by die skool beskikbaar is. Vanaf 06 sal die vorige jaar se sertifikaat slegs vir ʼn periode van een () jaar by die skool beskikbaar wees, waarna dit na die NWDO teruggestuur moet word. Leerders kan dan by die NWDO aansoek doen om die heruitreiking van hul sertifikate. Baie sterkte vir die PUK-Prestige-reeks wat hierdie naweek tuis teen HTS Witbank plaasvind. Ons versoek alle ouers om asseblief die spanne te kom ondersteun. VOLGENDE WEEK SE PROGRAM TOETSE VIR VOLGENDE WEEK Gr. Gr. Gr.0 Gr.9 Gr.8 Ma. 4/ A A A NW EBW Di. 5/ W/ WG LW W/ WG W K&K Wo. 6/ IT VK EK - - Dinsdag 5 Maart PUK-Prestige Wintersport: Montana vs. Gimmies Woensdag 6 Maart PUK-Prestige Wintersport: Montana vs. Gimmies Seunshokkie: o/6a en ste - Montana (weg) Donderdag 7 Maart Skyfskiet: Liga Volkskool Atletiek: SA s (Bloemfontein) tot 9 Maart Vrydag 8 Maart Skyfskiet: Liga Volkskool SKOOL SLUIT :00 Gimmiegroete, RA Oosthuizen
VAKANSIE-AKTIWITEITE Hokkie NWU-kliniek o/8 (0/0-5/0) NWU-kliniek o/6 (7/0-/0) NWU-kliniek o/4 (/0-0/04) o/6a na Paarl Gimnasium (8/0-/0) ste-span na Oakdale (8/0-/0) o/5-week in die Vredefort-koepel (9/0-0/04) o/4a-, o/5a- en o/6a-afrigtingstoernooi by Voortrekker in Bethlehem (/0-5/0) Seunshokkie o/6-menlopark-toernooi (8/0-/0) ste-span Easter Festival Krugersdorp (4/0, 6/0, 8/0) o/4-o/8 Waterkloof-toernooi (0/0- /0) WINTERSPORT: PROGRAM Saterdag Maart Tyd A-veld Tyd B-veld 09:00 o/4 A 09:00 de 0:00 o/5 A 0:00 o/6 B :00 de :00 o/4 B :0 o/6 A :00 o/5 B :0 Cheerleaders :0 ste :00 4de Tyd 4 09:00 o/7b o/5a o/6b de 09:40 o/4a o/5b o/6a 0:0 o/4b o/7a :00 ste Tyd Astro A Astro B 09:00 ste-span o/5a 0:00 o/6a o/4a :00 de-span o/6b :00 o/4b o/5b Seunshokkie: Vrydag Maart Tweede- en o/6b-span. de: 4:0 teen Wesvalia (weg) o/6b: 5:0 teen Wesvalia (weg) Bus vertrek om :00. o/4: 4:0 teen Zwartkop (weg). Bussie vertrek :00. Seuns speel in Gimmiedrag. SPORTUITSLAE: 5 MAART o/4a wen 6- o/4b verloor 4-0 o/5a wen -0 o/5b verloor 9-7 o/6a wen 4-0 o/6b wen 58-0 de wen -7 de verloor 9-7 ste verloor 4-0 o/4a wen 9-7 o/4b wen 0-6 o/4c wen 7-7 o/5a wen 6-8 o/5b wen 4- o/5c wen 7-5 o/6a wen - o/6b wen - o/6c wen - o/7a verloor 6- (teen VG o/8) o/7b: wen -9 ste: wen 7-6 de verloor -
o/4a wen 8-0 o/5a wen -0 o/6a gelykop 0-0 de wen 8-0 ste wen 4-0 Seunshokkie vs. Grey Kollege ste verloor 5- de verloor -0 o/6 verloor 4-0 o/4 wen -0 TENNIS Die naweek van 4 tot 7 Maart het tien van ons tennisspelers aan die Menlo Mixit-tennistoernooi by Sun City deelgeneem. Vyf ander skole het ook in die ope-afdeling deelgeneem, naamlik: Menlopark, Nelspruit, Sasolburg, Paarl Gimnasium/Bloemhof en Fourways. Alhoewel ons vyfde geëindig het, was dit goeie ervaring en oefening teen sterk skole en die spelers het dit baie geniet. Die volgende spelers het Gimmies verteenwoordig: Jacques Botha, Philip Botha, Jaydee Fourie, Michael Pretorius, Johan Stadler, Liezel Muller, Lizanne Scholtz, Liandri van der Westhuizen, Marizanne Viviers en Roney Yssel. SWEM Baie geluk aan die volgende swemmers wat vir Level en Level gekwalifiseer het: Level : Van Zyl Brand, Eliz-Maric Cronjé, Martin du Toit, Theo Ferreira en Annien Müller. Level : William-Stephen Slaughter en Botha du Toit. TONEEL Toneeloefening vind op die volgende dae plaas: Woensdae: 7:00 tot 9:00 Donderdae: 7:0 tot 9:0 PROGRAM 6 MAART Die busse vertrek Woensdagoggend om 09:0 na Hoërskool Montana. Tyd A-veld Tyd B-veld :00 o/4a :00 de 4:00 o/5a 4:00 o/6b 5:00 de 5:00 o/4b 6:5 o/6a 6:00 o/5b 7:0 ste 7:00 4de Tyd 4:0 o/7a o/5b o/4b 5:5 o/4a o/6b 6:00 o/5a de 6:45 o/6a o/7b 7:0 ste Tyd A-veld B-veld :00 o/6b o/4b 4:00 de o/5b (Astro Tuks) :00 o/4a 4:00 o/5a 5:00 o/6a 6:00 ste Level vind vanaf 8 tot Maart in Port Elizabeth plaas en Level vanaf 8 tot Maart by Ellispark. Dit is voorwaar 'n puik prestasie!
OMGEEPROJEK Baie dankie vir al die bydraes wat reeds gestuur is. Ons het reeds ʼn kombers en ʼn sak meel vir elke gesin! Ons wil baie graag die projek vir hierdie kwartaal teen Donderdag 7 Maart afhandel. Ons doelwit is 000 produkte/items wat aan hierdie 45 gesinne oorhandig kan word. Ons vra asseblief u hulp en ondersteuning in die volgende items: Graad 8: Blikkieskos, koekmeel, olie. Graad 9: Droë bestanddele (suiker, tee, koffie, mieliemeel, soppoeier, speserye). Graad 0: Huishoudelike skoonmaakmiddels. Graad : Toiletware. Graad : Babaprodukte (kos, klere, doeke, skoonmaakmiddels). Enige ander produkte soos klere, gordyne, matte, beddegoed, kombuisware, ens. is ook baie welkom. Baie, baie dankie vir u positiewe gesindheid teenoor die Omgeeprojek. Vir enige navrae kan u vir Amanda Duvenage by 078 500806 kontak. 4
5