ONLINE EDITION FEB 2016 DIGITAL 5 Frater Square 9 Paarl Nuus 12 Laureus 13 Night Market Going Digital Val de Vie Estate In Paarl Magazine 2016
2 FEBRUARY 2016 GRAHAM S Tel: 021-872 1418/9 Fax: 021-872 9489 38 WESTHOVEN STR.PAARL Email:info@grahamsautobody.co.za www.grahamsautobody.co.za 24hr BREAKDOWN SERVICE Tel: 082 929 9879 EDITOR MARK HURTER 073 1932 585 editor@paarlnuus.co.za Advertisements MARK HURTER
HEALTH 3 FEBRUARY 2015
FEBRUARY 2016 4 Community School at Cheve-sportsground remains in derelict state!
Promo on 5 FEBRUARY 2016 FRATER SQUARE held its first Night Market to huge local support! Well-known Gerard Frater in ac on...
6 FEBRUARY 2016 SAARKIE rock in Afrikaans! All- girl rock band Saarkie se nuwe enkelsnit van hul derde album, Reisiger, word gedurende die week van 18 Januarie 2016 landswyd aan radiostasies in Suid-Afrika uitgereik. Dullstroom, die eerste enkelsnit op dié album is op 20 Oktober 2014 uitgereik en het groot opspraak in die musiek- en mediawereld gemaak. Daarna is die tweede enkelsnit, Somerjare in Februarie 2015 uitgereik, en is landswyd op radio versprei. Die liedjie se musiekvideo het 'n eksklusiewe debuut op Jukebox kyknet op 7 Maart 2015 gemaak. Met Reisiger ves g Saarkie hulself stewig in die rock-genre in Suid-Afrika na die sukses van Luister (2009) en hul tweede album, Iden teit, wat in Maart 2011 uitgereik is. Reisiger bestaan uit 13 liedjies en sluit onder meer Afrikaland, Freefalling, Vroue van Afrika, Reisiger, Chuck Norris, Trust, One Love, Dullstroom, My Jeug, Kamers van My Hart, Ai My Lam en Nader aan My in. Oor Reisiger, sê die trio: Ons as Saarkie is baie trots en opgewonde om terug te kan kyk na die harde werk en moeite wat almal ingesit het om van ons derde album, Reisiger, 'n sukses te maak. Dit was 'n ongelooflike ervaring en 'n leerskool wat ons deur diep waters gevat het, maar ook gemo veer het om hard te werk en dinge op te offer vir wat jy in die lewe wil hê. Ons toer gereeld deur die land en sien soms die interessantste dorpies en mense. Wanneer ons nie op die pad was nie, het ons 'liedjieskryf-wegbreke' gehad na plekke soos Botswana en Mosambiek of sommer net 'n lekker kamp langs 'n dam. Ons album gaan oor die reise van die lewe asook die reise na die plekke wat soveel stories en herinneringe in ons harte ingekerf het. Om 'n suksesvolle album te maak in hierdie kompeterende industrie is baie uitdagend, maar ons het elke dag treevir-tree die struikelblokke oorkom en die inspirasie gekry om te skryf oor ons ervarings. Dit is so lekker om ons passie te kan uitleef en dit in ons liedjies met die mense te deel. Die skryf van die album het baie tyd en moeite gekos en almal wat bygedra het, het met hart en siel aan die album gewerk. Ons is baie dankbaar vir die ongelooflike span wat agter ons staan. Die gewilde groep bestaan uit Adèle Fouché (hoofsanger, kitaar en mondfluitjie), Lila Botha (dromme en agtergrondstem) en Lourene Mostert (baskitaar, klawerbord en agtergrondstem). Voor hul hulle in Pretoria gaan ves g het, is Adele en Lila oorspronklik van Boksburg en is al sedert kleuterskool vriendinne. Hulle was saam op Laerskool Baanbreker en van daar op Dr. EG Jansen in die hoërskool. Nou lê Lourene se wortels in Centurion, maar voor dit het sy in Messina gewoon. Saarkie pas in elke aspek van die musiek se skryf en uitvoering daarvan hul eiesoor ge en kenmerkende styl toe en al drie lede is gegradueerde, professionele musikante. Facebook: h p://www.facebook.com/#%21/pages/saarkie/321222057747 Twi er: @SaarkieBand Webblad: www.saarkie.com PROMOTION
CULINARY FEBRUARY 2016
8 FEBRUARIE 2016 VALENTYN 2016! NUUS/NEWS Valentynspiekniek by die Taalmonument 'n Valentynspiekniek word op Sondag 14 Februarie 2016 by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl aangebied. Gaste is welkom om hul eie piekniekmandjie saam te bring of een by Volksmond Koffiewinkel te bestel (tel. 021 863 2800). Die piekniek begin om 17:00 en die monument sal tot om 22:00 oop wees. Kaartjies is vooraf by Compu cket en die Taalmonument, asook by die hek beskikbaar teen R40 vir volwassenes en R10 vir kinders. Indien die weer sleg is, word die piekniek afgestel. Besoekers moet onthou om flitse en warm klere saam te bring. Geen honde en vure word toegelaat nie. Veilige parkering is beskikbaar en toegang word beheer. Vir meer inlig ng oor geleenthede by die Taalmonument, skakel 021 863 0543/4809 of besoek www.taalmonument.co.za. Trots ondersteun deur KykNET en Kie
Informa VARIOUS on Technology After more than 4 years in print and many thousands of newspapers on white 70 gsm Bond paper later we have decided to do the right thing and go 100% digital. The digital revolution is upon us and have been here for a while, it was a case of either have our heads in the sand or joining the world as it turns at this moment. So, as of December 2015 Paarl Nuus/News has been available on its website www.paarlnuus.co.za and if you mail your particulars to editor@paarlnuus.co.za you will from now on receive your copy of Paarl Nuus/News gratis and for free! FEBRUARY 2016 A er 4 years in print Paarl Nuus/News has gone digital! Join us in the digital revolution, its only a click away. :) www.paarlnuus.co.za
10 FEBRUARIE 2016 Bruid van die Maand 2015 2016 Hanneke vd Merwe Fotograaf: Adele Joubert 2015 Mart-Mari Buys - Fotos: Adele Joubert
ONDERHOUD 11 FEBRUARIE 2016 Onderhoud met Kobus Venter - MD Lasercu ng & Engraving 1) Vertel ons meer van jou, waar kom jy vandaan en hoe lank al in die Paarl? Ek is oorspronklik van Hartswater in die Noord Kaap en vier die jaar my 22ste jaar in die Paarl. 2) Wat volgens jou maak Paarl anders as ander dorpe in die Boland? Paarl is natuurlik pragtig en mens sal ver soek vir mooier natuurskoon. Die mense van die Paarl is ook vinnig om iets nuuts uit te probeer, hetsy op die kuns, kultuur of kos vlak. Jy hoef net deur die hoofstraat te ry en dit is duidelik dat hier ook 'n wye verskeidenheid smake en giere is. 3) Aan watter karaktertrekke behoort n goeie Paarliet te voldoen? Tong in die kies, weet ek nie of ek al kwalifiseer as 'n Paarliet nie. Ek dink egter 'n Paarliet is iemand wat goeie familie waardes het, vriendelik is en natuurlik ons pragtige wynplase geniet en waardeer. 4) Vertel ons meer omtrent jou besigheid, wanneer het jy hierdie besigheid begin en wie is jou teikenmark. MD Laser het ontstaan toe my dogters vir my laser gesnyde modelle van motors en vliegtuie gewys het. Ek was op soek na 'n nuwe uitdaging en dit was vir my fasineerend aangesien ek baie van hout- en draaiwerk hou. Ek het Maart 2015 my deure oopgemaak. Die produkte wat ek maak sluit speelgoed, juweliersware, promosionele items, troukaartjies, handwerkitems en decor in. Daar is nie eintlik baie min goed wat ek nie kan maak nie. My teikenmark is enige iemand wat my dienste benodig. 5) Het jy enige kompetisie in die Paarl wat jou produk aanbetref en wat maak jou anders as die ander. Ek is gelukkig genoeg om 'n grafiese ontwerper te hê wat kan verseker dat ek altyd aan iemand se verwagtinge kan voldoen. Ek werk ook op hout, perspex, glass, papier en mdf. Dan doen ons ook gedrukte vinyl items met 'n hout agterkant. 6) Gee ons so n kort tegniese verduideliking van hoe jou produksie verloop, van idee tot finale produk. Die kliënt kom met 'n versoek na MD Laser toe, hetsy 'n idee of 'n klaar ontwerpte konsep. Daarna word dit opgetrek deur die grafiese ontwerper. Sodra dit goedgekeur word deur die kliënt gaan dit in produksie in. Die afwerking word dan gedoen, voordat die kliënt dit ontvang. 7) Jou dogters Lizette en Louise bedryf die baie suksesvolle JLF Design hier in die Paarl. Watter sakebeginsels het jy aan hulle oorgedra, wat was die kernboodskap wat jy aan hulle oorgedra het wat die bestuur van jou eie besigheid aanbetref. Ek dink ek het hulle geleer om altyd hulle beste te gee, hard te werk en te luister wat mense nodig het. 8) Hoe sien jy jou besigheid oor 5 jaar, waar sou jy wou wees en hoe beoog jy om daar uit te kom. Ek sou graag 'n reeks masjiene wou hê, miskien bietjie meer in massa produksie ingaan. Ek wil ook graag aan mense nog meer produk opsies wou verskaf. MD sal seker maak dat dit groei met die tye en nuwe tegnologie. 9) Het jy enige raad aan n jongmens wat sy/haar eie besigheid wil begin? Jy moet self disipline hê en jy moet besef dit gaan baie harde werk wees. 'n Besigheid het soliede fondasie van administrasie, produkte, diens en bemarking nodig om suksesvol te wees. 10) Wat is jou boodskap vir 2016 aan besigheids-eienaars in Paarl. In die huidige ekonomiese klimaat, miskien is die volgende die beste: "Hang on, it's going to be a bumpy ride". Kobus Venter 083 658 3207 info@mdlaser.co.za www.mdlaser.co.za
12 FEBRUARY 2016 Laureus Spor ng heroes joined forces to communicate the power of sport in compromised communi es. South Africans are known to overcome more than their fair share of hurdles. One such organisa on making a posi ve change is the Laureus Sport for Good Founda on in South Africa. Tied into an interna onal network of over 40 countries, with headquarters in London, the South African chapter is chaired by former South African Springbok rugby captain, Morné du Plessis. The Laureus organisa on was the brainchild of Johann Rupert, chairman of Richemont and supported since its incep on, along with Richemont by Mercedes-Benz. This simple yet powerful idea started in the year 2000 and brings spor ng heroes together to unite as a community using their fame, influence and reach, to address social issues using sport. Some of the South African ambassadors who proudly carry the Laureus torch are: Sevens Rugby Player, Cecil Afrika; Springbok rugby players, Schalk Burger, Jean de Villiers and Bryan Habana; former Bafana Bafana Captain, Lucas Radebe; Olympic athlete Elana Meyer; former Proteas cricket captains, Shaun Pollock and Graeme Smith as well as South African cricke ng legend, Jacques Kallis. With this ambassadorial par cipa on, spor ng heroes get involved and lend support addressing social issues like HIV/Aids, poverty and violence, using sport as the tool for social change. One such non-profit organisa on, the Hout Bay Cycling Club, was formed to give disadvantaged youth in the Imizamo Yethu community an opportunity to learn all aspects of cycling, bicycle maintenance, road discipline and courtesy to others. With assisted funding from Laureus, the club has been able to combat issues such as substance abuse and gangsterism, both of which are rife in the Imizamo Yethu community. Yibenathi Ncedana, a rider at the club says: The Club has also taught me about the importance of self-development and the need to contribute to the growth of others. Invi ng riders from Hangberg into the club has also enabled us to know and respect one another more. Comments Bre Graham, business development and marke ng manager for the Laureus Sport for Good Founda on South Africa: Laureus' year round work, both locally and abroad, focuses on harnessing the power of sport, to ac vely assist communi es facing different challenges and ul mately all in need of upli ment. Sport has that ability, and through our network of 160 projects around the world - 14 of which are in South Africa - that we fund and support, we are ac vely realising our objec ves. The key to our success though, is the support of our academy members and spor ng ambassadors as well as the calendar of events that we host throughout the year, to not only raise funds for our projects, but also to raise awareness of the work we do. One such event was the Laureus Polo Cup presented by tle sponsor, Mercedes-Benz, a fundraising event in aid of Laureus th which took place on the 30 of January 2016. Some of South Africa's top spor ng celebri es a ended and guests enjoyed the excitement of a polo match at Val de Vie Estate in the beau ful Paarl-Franschhoek Valley, spending a relaxed day out contribu ng to a greater cause. Other projects include the likes of Fight with Insight, a boxing project based in Johannesburg, intended for juvenile offenders who are referred by the court for a diversion program. The Johannesburg Cubs Project is a cricket-training programme for Johannesburg based school children that encourages selfdiscipline and integrity. Former Manchester United footballer, Ryan Giggs, was announced as a Laureus Ambassador and his efforts paid off when he met the young people at Sport For All, a non-profit organisa on in Katlehong, Johannesburg providing sports coaching to keep the youth off the streets and focused on healthy bodies and minds. Ernest van Dyk, Elana Meyer, Sean Pollock and new Lareus ambassador Ryk Neethling
Contact Mark for rates on 073 1932 585 or editor@paarlnuus.co.za FREE
Advertise your business here and reach your target market editor@paarlnuus.co.za Sport/Culture/Events www.paarlnuus.co.za Paarl Rotary and Bouckaert Soenen MTB Race a success once again. Anne Kruger Paarl Rotary recently presented cycle races which drew 1200 cyclists to the town over two days. Rotarians were available from 5 am on both days to process the entrants. Cyclists could take part in mountain bike races on Paarl Mountain on the first day, and road races on routes around Paarl on the second day. Big cash prizes were won by the male and female cyclists with the best combined mes for the gruelling races over the two days (56 km MTB and 126 km road race). Pictured with Rotary president Pie e van Aarde are the two cyclists who ed for best combined me. They are Chris Wolhuter (le ) and Manuel Fashaahl (right). Racetec must s ll announce the winner. The ladies' winner was Nadia Visser. This is the 12th year that this successful event has been presented by Paarl Rotary in conjunc on with Bouckaert Soenen. www.paarlnuus.co.za Louis Visser 078 451 1150 Eugénie Kempff 082 567 6856