ARCADIA NUUS/NEWS. Goeiedag Vriende. Ons sukses hang af van u sukses met ons genetika. Arcadia Bonsmara

Similar documents
2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande

VERDUIDELIKING VAN AFKORTINGS IN KATALOGUS Calf traits DIRECT CALF TRAITS DIREKTE KALF EIENSKAPPE Kalf eienskappe. Lot. Ind. 365d 540d ADG GDT FCR

LOUMOTTA BANKER AC /07/15

SENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter

WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row

2018 SIMMENTALER SKOUKLASSE

News Flash. 6 September Dear Members

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY

PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013

Nuusbrief / Newsletter June 2015

Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria

Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore

ROECHAMA TAYLOR MADE RCM /04/16

We had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria.

BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM

T u l i j o u r n a l

Hoërskool Roodepoort

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS. 8 SEPTEMBER Nelson Mandela University Port Elizabeth

18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week:

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

Van af die Voorsitter

Behind the Backline Agter die Backline

VOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

Nuusbrief 17 van 2018

News Flash MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT VOLMAAKTE GELUK. 11 December 2013

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA

7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015

NO 15 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS. 7 Februarie 2018

The DRAKENSBERGER THE DRAKENSBERGER IS A MEDIUM-FRAME BEEF ANIMAL WITH A SMOOTH COAT, STRIKINGLY LONG AND DEEP BODY WITH A MILD TEMPERAMENT.

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB

WinkerkReader vir Android kan:

GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB

NEWSLETTER / NUUSBRIEF

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB. Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017

EMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015

IRENE NEWS. 24 September No The following members earned medals at the AGN Racewalking GP: Sandra Steenkamp Danie Labuschagne

Mpumalanga Ope Verslag

RUGBY / NETBAL / HOKKIE

Braunvieh S.A. Nuus News. Posbus 7864 P.O. Box Kantoor Tel en Faks Office Phone & Fax. Webblad

FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR

Special News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP VERGADERING 17 APRIL :00 VEILINGSKRALE - SENTRUM

Core exercises/ Kernspiere - oefeninge

2018 BORAN JOURNAL JOERNAAL. Committee members and boran stud farmers on a very lush and green Janvos Landgoed paddock.

THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND

General information Country Trax Amersfoort, Mpumalanga

GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB

DANS AFDELING DANCE SECTION

Arrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast.

Congratulations to the following members who were podium finishers at the Run for Bibles race on Saturday:

NEWS LETTER JUNE Scribe s Chat

AKSIE. ANDER LEDE VAN DIE RAAD Rdh. A De Vries [DA] : Speaker

World Bowls schedule

VOLGENDE WEEK SE PROGRAM GEAGTE OUERS. 11 Maart 2016 Webtuiste: Uitgawe: 9

TOERGIDS ~ 2017 ~ TOUR GUIDE Inhoud Content

General information: Dirt Bike Training Weekend Country TRAX Amersfoort, Mpumalanga

RUGBY / NETBAL / HOKKIE

SHELLEY POINT NEWS. A community newsletter dedicated to fostering a sense of community and the free flow of information at Shelley Point

SKOU2014 LETABA (TZANEEN) Brahman RES SENIOR KAMPIOEN VROULIK RES KALF KAMPIOEN MANLIK WILBAR BRAHMANE (BAR 1022)

BRAHMAN Desember 2018 December

MENLO PERDESPORTSKOU 2019

CHASA Sportskiet / CHASA Sport Shoot. CHASA Sportskiet / Shoot Version /03/2014 Authors: Elmo Scheffer, Siegfried Liebner

COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor

53479 The death Acre (Doodsakker)

Tina Cowley reading centre 25 April

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

THE PLATFORM. BRUCE PIPER AWARD MONOLOGUE COMPETITION

Boran FAKTOR BORAN X DROUGHTMASTER BORAN X SUSSEX BORAN X JERSEY BORAN X ANGUS BORAN X SIMBRA BORAN JOURNAL JOERNAAL

BOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach

SA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE

FarmVet AMITRAZ 20 % Reg. No. G0000 Act 36/1947. Emulsifiable concentrate/emulsifiseerbare konsentraat

AKSIE BKN014/07/2017 OPENING EN VERWELKOMING

* APRIL 2018 *

Excelsus Bonsmara Sale 2018

15 AUGUST Toiletries: body lotion, shampoo, deodorant, toothpaste, adult nappies / Shoes

19 PARK SEWESTOERNOOI PARK SEWESTOERNOOI BY Laerskool Park. Sewes Toernooi

Basiese beginsels van meetkunde: Punte, lyne en hoeke *

ONS REIS NA GOUD. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May Annette vd Sandt

inhoudsopgawe contents

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Northern Cape Division)

Kenridge Hockey Newsletter Term

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

OMSENDBRIEF : 03/ Maart Geagte Ouers

2 No PROVINCIAL GAZETTE, 16 APRIL 2018

DG NEWSLETTER. District 410D December 2017

Hunting Permits per Province and other Related Information

Dieresiektes. Dieresiektes. ENTINGS: Herfs: Miltsiekte Lamsiekte multivalente Sponsiekte (bv. Botuthrax & Covexin10)

Beliefs have the power to create and the power to destroy ANTHONY ROBBINS

Nuusbrief 25 van 2018

Bull Buyer s Guide. $3000 Purchase Price of New Bull Salvage Value of Old Bull (1900 lbs. X 1.10/lb.) $ 910 Net Cost of New Bull

NEWS LETTER. May Scribe s Chat

LAERSKOOL ROODEKRANS SENIORFASE GRAAD 7 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

8. Description points Discussion points Competition results Winners of competitions Awards 149

ARTIKELS April Joernaal/Journal 2018

CHESS congratulations to Ameer Kadir and Anchen Smith who have both

IRENE NEWS. 18 January ACHIEVEMENTS The following members were on the podium at the ACE race on Saturday:

JB Train Tours (Since 1975)

SUNDAY / SONDAG 18 MARCH 2018 MONDAY / MAANDAG 19 MARCH 2018

Transcription:

Arcadia Bonsmara o n s m a r a ARCADIA NUUS/NEWS Maart 2013 Ons sukses hang af van u sukses met ons genetika Vol.21.2 Goeiedag Vriende Baie dankie as u die tyd kan afstaan om hierdie Nuusbrief te lees en na die pamflet te kyk. Ons groet u weer vanaf Arcadia. Ons seisoen het baie goed begin maar die laaste paar weke gaan dit maar bars. Ons hoor oral nuus van min reën, veral in die weste van die land. U kan maar weet ons dink aan u en hoop die uitkoms is naby. Ons het al self 'n paar Veilings bygewoon en hoor ook van baie Veilings waar die pryse baie laag is a.g.v. die verlaagde aanvraag. As u enigsins in die posisie is om aankope te doen lyk dit of hierdie jaar die ideale jaar vir so iets gaan wees. Probeer om hierdie moeilike situasie in 'n goeie geleentheid te omskep. Ons is in die mark om te verkoop en ons sal u as kopers met die prys van die dag ontmoet! In die lig van die moeilike toestande wil ek graag die volgende met u deel: Koeie en ook verse mag maar sekere tye van die jaar maer word. Beeste het die wonderlike vermoë om hulle metabolisme gedurende moeilike voedingsperiodes te verlaag en dan weer as dit goed gaan kompensatoriese groei te toon, wat hulle dan weer laat opvang. Gedurende hierdie kompensatoriese groeifase neem hulle dan baie beter as normaalweg (en ook beter as tydgenote wat aanhoudende groei getoon het) in gewig toe. Hierdie opvang periode is goedkoop (met groen gras in die somer), nie skadelik vir die bees nie en is ook 'n stimulasie vir vrugbaarheid. Baie navorsing is met verse gedoen waar een groep aanhoudend in gewig toeneem teenoor 'n groep wat vir 'n periode (in die winter) baie min (± 300gram/dag) toeneem en dan weer vir 'n periode (in die somer) kompenseer. Die groep wat trappe klim vang betyds op om saam met die aanhoudende groei groep beset te raak. Herkonsepsie en melkproduksie word ook nie benadeel nie. Die voordeel is die verlaagde koste tydens die verlaagde groei fase met die effektiewe gebruikmaking van kompensatoriese groei. BUT Body condition score (BCS) AT the time of calving is critical for a short anestrus period. This is the period (normally 45 60 days post calving for beef cows) before the cow conceives again. So if your cow loses weight during winter and she calf in summer on luscious green grass - you will still be OK. If she calves close to the longest day of the year you will be more than OK! BCS is an estimation of the fat content of the animal's body. The presence of a certain amount of fat is essential for the heifer to experience a timely first estrus. Similarly, body fat is essential for short anestrus periods and high post calving conception rates within a given time frame. Therefore, BCS has a cause and effect relationship with reproduction. BCS is also a useful tool to predict conception rates. If your cows are too thin while with the bull you can expect a lower conception rate. To mend BCS post calving is much more expensive than doing it pre calving. That is why summer calving is much cheaper than spring calving and much much cheaper than early spring calving. To calve early in spring for heavy weaning weights you are just exchanging dollars for dollars. You have to feed the cow hay, silage, production lick, energy lick and what not, to get her in condition to conceive, and as mentioned above this is an expensive operation. BCS is a useful tool for determining time of weaning when the demands of lactation must stop. BCS is thus a useful tool for drought management. Early weaning (150 days?) this year may be an option to save your cows. Arcadia Bonsmara

'n Bespreking van 25 van die 70 Bulle wat op 17 April 2013 aangebied word: LOT 4: AG07-434 and muzzle. From his mother we sold a bull to Leon Meyer from Westonaria. His Breeding Value Index on Scrotum Circumference is 127 which mean that he can improve the scrotums of the bull calves in your herd tremendously. The other most important attributes that this bull will bring to the table is easy fleshing, moderate frame and easy keeping animals. We keep one semen share of this bull. LOT 8: AG08-407 Hierdie baie goed gebalanseerde donkerrooi bul het baie goed by ons geteel, die gemiddelde geboortemassa van sy kalwers is 35kg. AG07-434 is 'n bul met 'n houding wat 'n groot bydrae kan maak in enige ander stoetkudde. Die bul het besonderse balans, bespiering, vel en haar, kort skede, baie goeie skrotum, goeie bene en kloue, sterk toplyn, die perfekte verdonkering en ook 'n sterk kop. Op Teelwaarde vlak is hy baie goed, op bykans alle eienskappe. Uitstaande op Geboorte Direk, Speen Direk, Geboortemassa Direk, Speen Maternaal, GDT en Voeromset. Ook op Skrotumomvang is hy positief. Sy moeder is nog steeds in ons kudde. Sy het op 25 maande die eerste keer gekalf, het 'n Reproduksie Indeks van 108 en 'n gemiddelde indeks van 106 oor vyf kalwers. Sy teling is 'n kombinasie van BG96-125 en AGJ8. Dis werklik 'n bul wat ons met groot vrymoedigheid aanbied. Diere uit hierdie bul se moederlyn loop by Ted Groenewald, André van der Heyde en Steve McIntyre. 'n Bul wat weereens goeie balans, bespiering, baie goeie lengte, goeie skrotum en skede en 'n baie goeie toplyn het. Hierdie bul is uit moederlyne wat gekalf het op 23 maande, 25 maande en 25 maande, drie baie goeie koeie met goeie Reproduksie Indekse wat hard gewerk en oud geword het in ons kudde. Die bul se pa is AG03-029 wat verkoop is aan dr. Joggie Briedenhann van Namibië. Hierdie bul doen baie goed in die Kalahari en dit is een van Joggie se staatmakers. Kyk gerus mooi na AG08-407 as u groei en bouvorm wil verbeter. Kyk gerus ook na die bul se mooi sterk kop en bek. Die gemiddelde geboortemassa van hierdie bul se kalwers is 35kg en daar is verseker seuns wat sy skoene sal kan vol staan. LOT 10: AG07-230 LOT 6: AG07-361 A bull with tremendous depth, capacity and width. He has the ability to be in very good condition on the veld through the whole year. The average birth mass of his calves is 36kg. He is definitely a bull that we can recommend to be used to breed good muscling, good balance and good veld adaptability. His sheath, scrotum, legs and hooves are excellent. He is also well muscled with a very strong head 2 Hierdie is 'n spesialis versbul wat ons met groot sukses op verse gebruik het, selfs op 14-15 maandoud verse. Sy kalwers het 'n gemiddelde geboortemassa van 31kg. Hierdie bul se Teelwaardes op Geboortemassa Direk, Melk en Skrotum is baie goed. Die bul se kalwers lyk baie mooi en op hierdie veiling is daar reeds twee van sy seuns (Lotte 9 + 11) kyk gerus na hulle u sal 'n goeie idee kan vorm van hoe hy teel. Sy moeder is nog steeds in ons kudde met al haar kalwers wat goedgekeur is, sy self is 'n mooi koei en ons dink u kan nie 'n fout maak om hierdie bul te koop om

verse mee te open nie. Sy het op 23 maande gekalf en sy twee oumas ook op 23 en 24 maande. Natuurlik sal hierdie bul net so mooi werk op koeie en as u 'n veilige allrounder soek hiér is die bul. AG07-230 se balans, vel en haar en bespiering is presies reg, sy bene is effens aan die fyn kant soos wat ons van 'n ware versbul kan verwag. Die bul het 'n baie mooi kruis en stertaanhegting, baie mooi skofontwikkeling, vel en haar en 'n baie goeie toplyn. Die bul is 'n geregistreerde KI bul. LOT 12: AG09-082 alreeds R398 000 gegenereer sonder die waarde bygetel van sy verse en kalwers verkoop op speen. U kan hom gerus kontak op 0829440734. AG07-138 het 'n besonderse vel en haar, skede, skrotum en balans. Hy het ook besonderse Teelwaardes - in die vorm van sy Speen Direk, Speen Maternaal, GDT, VOV en Skrotumomvang. 'n Bul wat u gerus na kan kyk as 'n goed beproefde bul. Ons gebruik reeds een van sy seuns. Sy moeder is verkoop aan Thinus Maritz van Vaalwater en sy het ook 'n verdere 3 kalwers gehad wat ons kon verkoop aan Fritz Walter wat by Dullstroom geboer het, Derrick Crooks van Platrand en André van der Heyde wat op die Springbokvlakte boer. Sy moeder het Superieur status en altwee sy oumas het Elite status. Die gemiddelde geboortemassa van sy kalwers is 35kg en hulle doen ook baie goed in die Veld Fase D toetse. LOT 16: AG10-746 A bull with tremendous growth, good balance, bone and masculine traits. This bull got perfect testis, good sheath, legs and hooves and a good top line. We used this bull on our good, feminine low Blup figure cows the average birth mass of his calves were 33kg. The bull has a very good mother; she is 12 years old with her tenth calve. An average Wean Index of 106 over 10, Inter Calving Period of 379 days over 10 calves and with a Reproduction Index of 111. His grandmother (Elite status) got 20 years old with 17 calves with average Wean Index of 102 over 17. His mother sold offspring to Frans de Klerk, Hein van Heerden and a good stud bull (AG06-319) to Kobus Coetzee from Bethlehem. We also use one of her other sons as a herd bull. She is still in our herd and a very good and well balanced feminine cow. If you want to build frame have a good look at this bull. LOT 14: AG07-138 Hierdie is ook 'n bul met baie goeie diepte, baie mooi vel en haar, goeie breedte, toplyn, skrotum, bek en 'n seun van Lot 6. Hy vertoon dieselfde goeie veldaanpassings eienskappe as sy vader. Hierdie bul se ma het op 23 maande vir die eerste keer gekalf, met 'n gemiddelde Tussen Kalf Periode van 371 dae oor 6 kalwers en 'n Reproduksie Indeks van 119. Sy twee oumas aan vader en moeders kant het op 26 en 23 maande gekalf. Hierdie bul se bouvorm is vir ons uitstaande en ons het hom ook self gebruik. As u ernstig is om vroegryp veldaangepaste beeste te teel met goeie diepte en kapasiteit, kyk gerus mooi na Lot 16. LOT 18: AG10-180 Hierdie is ook 'n bul met baie goeie diepte en kapasiteit en 'n bul wat goed geteel het by ons en ook by Frans van der Berg van Reivilo wat hom 'n jaar lank gebruik het as deel van 'n ruilooreenkoms. Hulle het 56 van hierdie bul se kalwers geregistreer met 'n gemiddelde geboortemassa van 36kg. Uit hierdie een jaar se bulkalwers het hulle A bull with very high quality hide and hair, very proud bearing and a very straight back. Good testis and sheath 3

and good hooves and legs. He has a good rump with a very good tail setting and with a black nose, black pigment around the eyes and black hooves. Very good growth figures, in spite of a moderate birth mass. Good milk and good scrotum values as well. Have a good look at this bull if you want to have a correct, high quality bull. The sire of this bull is AG07-457 which did very well for us. He was sold in 2011 to the Ralfe family near Wasbank in Kwazulu Natal. We regard this family as excellent cattleman/women and if they say they are very satisfied with this bull's father you can take note of this. We are of the opinion that AG10-180 will definitely not let you down! calves and a Reproduction Index of 110. Her mother first calved at 23 months, with an Inter Calving Period of 366 days over 7 calves. His mother is still in the herd and one of our golden oldies. His grandmother from Sire side calved for the first time at 24 months with a Wean Index of 113 over 7 calves and she is also still active in our herd. We have also used this bull as a herd bull on our stud cows. LOT 24: AG10-345 LOT 20: AG10-106 Hierdie bul is 'n bul met besonderse volume, breedte, diepte, kapasiteit, manlikheid, vel en haar, baie sterk kop en bek, baie goeie skrotum, bene en kloue, toplyn, verdonkering, alles wat jy wil hê, het hierdie bul. Die bul se syfers is mooi gemiddeld en hy behoort in enige kudde 'n goeie bydrae te maak veral t.o.v. bouvorm. As 'n mens na hierdie bul se stamboom kyk sien jy regtig baie diepte met AG96-059, AGN81, AG98-338, en ook AGD249 wat 'n Farmers' Weekly en Elite koei was. Sy vader is LAR04-233 wat ook uit 'n Voortreflike status koei kom en uit die bekende bul LAR00-84. U kan gerus na hierdie bul kyk, ons het baie vertroue in hom soveel so dat ons hom self vir 'n seisoen gebruik het en ons beveel hierdie bul met groot vrymoedigheid aan. Nog 'n seun van AG07-457 (sien Lot 18) met 'n geboortemassa van 32kg. Sy Teelwaarde Indeks op Geboorte Direk is 112 en sy Skrotumomvang Teelwaarde Indeks is 102. 'n Bul met baie goeie balans, baie goeie vel en haar, goeie skede, wakker houding, mooi kruis, stertaanhegting, goeie toplyn en 'n baie korrekte skrotum. Sy moeder het vir die eerste keer op 28 maande gekalf met 'n TKP van 368 dae oor 3 kalwers en 'n Reproduksie Indeks van 114. Sy moeder, AG07-147, is in 2012 tydens ons 20ste Produksie Veiling verkoop as een van die Top 20 koeie vir die bedrag van R140 000. Hy kom dus uit 'n top Moeder en 'n top Vader. LOT 26: AG10-440 LOT 22: AG10-486 Another well balanced son of AG06-027, a dark red bull with a good top line, very good sheath, good legs and hooves, good balance, good head and lower jaw and a thick skin. The bull has very good testis with a Breeding Value Index of 121. His mother is 11 years old with 9 calves with an average Inter Calving Period of 373 days over 9 4 This bull is a son of AG06-481 which is unrelated to the AG98-338 line. This bull again has very good muscling, good depth, good capacity, very good hind quarters and a bull to look at if you are looking for easy fleshing animals. He is good on milk, good on scrotum circumference, good on growth and all in all a very good bull to consider. His mother's age at first calving was 23 months, Inter Calving Period (ICP) of 373 over 6 calves with a Reproduction Index of 119. An Excellent status cow from his Sire side, his grandmother calved at 25 months for the first time, weaned 9 calves with an average of 104. Other animals

related to this bull's maternal lines were sold to Wilco Klingenberg from Luneburg, Phillip and Nico Tromp from Potchefstroom, Neil Harvey and Pieter Pistorius from Botswana, Toebie Potgieter from Vrede, Daan Bothma from Stoffberg, Gys Fourie from Villiers and Paul Maré from Viljoenskroon. en aan Royal Anthem Investments van Groblersdal. Dit is ook interessant dat Tensmar Bonsmaras ook uit haar ma 'n bul gekoop het wat hulle self gebruik het en weer later verkoop het aan Küpfort Bonsmaras naby Bloemfontein. LOT 32: AG10-079 LOT 28: AG10-429 'n Seun van CEF04-431 (uit 'n Elite status koei) van Fourie Scheepers van Fouriesburg. 'n Bul met 'n goeie geboortemassa van 33kg, Teelwaarde Indekse op Geboorte Direk 99, Speen direk 123, Speen maternaal 102, Na Speen Groei 126, GDT 123, VOV 119, Skrotum omvang 115 en Liggaamslengte - 122. As u 'n bul kort om korrektief te gebruik om Teelwaardes op te stoot kyk gerus na hierdie een. Dis ook 'n bul met 'n goeie bouvorm, goeie toplyn, mooi donkerrooi, baie goeie skrotum, baie goeie skede, goeie bene en kloue en 'n sterk bek. Sy moeder het gekalf op 22 maande, sy is 5 jaar oud met 4 kalwers en 'n Reproduksie Indeks van 117. LOT 30: AG10-144 A son of AG06-027 from a Tak Bothma cow, which turned out to be a very good cow. This bull has tremendous growth, very good milk, body length and also very good scrotum circumference Breeding Values. This is a bull to buy if you want to put some frame on your animals. He is going to be a type 4 out of 5 bull so he is going to be a big bull. He has a strong muzzle, very good depth and strong bone. His birth mass was 35kg and his Breeding Value on Birth Direct is 1.51kg. We are not recommending this bull for heifers but we think on cows he will be 100% save. His mother is an Elite Gold cow and his grandmother also an Elite cow. If you want to breed heavy weaners and heavy milkers this is the bull you should consider. His mother sold offspring to Hendrik Brits (a bull), a cow to Laurence Allem of Viljoenskroon and a bull to Born Free Investments. It is interesting to note that we bought this cow as a heifer from the Bothma's for R3700 and we have already sold more than R100 000 worth of offspring from this cow. It confirms our statement cattle are a good investment and stud cows can even be a better investment! LOT 34: AG10-093 'n Sterk bul uit HJS03-016. 'n Bul met baie goeie Groei op Voorspeen, Na-speen en GDT, goeie Voeromset en ook bogemiddelde Melk en baie goeie lengte van lyf. Kyk gerus na hierdie bul, dis 'n sterk robuuste bul met 'n baie goeie toplyn, baie sterk bek, goeie skrotum en goeie diepte. Hierdie bul se moeder het op 23 maande die eerste keer gekalf, met 'n TKP van 365 dae oor 7 kalwers en 'n Reproduksie Indeks van 119. Haar moeder het vir die eerste keer gekalf op 20 maande, met 'n TKP van 372 dae oor 13 kalwers. Hierdie bul se moeder is verlede jaar verkoop as een van die Top 20 koeie aan Keith Keating en sy het ook bulle verkoop aan dr André Steyn van Rustenburg Hierdie is 'n bul wat ons ook self gebruik het op ons eie stoetverse. 'n 118 Teelwaarde Indeks op Geboortemassa Direk, mooi positiewe Teelwaarde op skrotum en positief op Melk. Hierdie bul kom uit 'n moeder wat vir die eerste keer op 29 maande gekalf het en 2 oumas wat op 22 en 23 5

maande onderskeidelik gekalf het. Hier is dus goeie vrugbaarheid in hierdie lyn. Kyk gerus na hierdie bul se goeie balans, goeie kruis, sterk bek en mooi skrotum. Hy het ook 'n baie mooi stertaanhegting en kruis. Ons het hierdie bul se oupa, sy pa en hyself uitsluitlik op verse gebruik. Hy was ook die eerste kalf van sy moeder. LOT 36: AG10-111 24 maande met 'n gemiddelde Speenindeks van 107 oor 7 en die ouma van die pa se kant af 362 dae TKP oor 10 kalwers. Hy is 'n seun van die Kit Thompson bul FCT06-109. Hy is onverwant aan ons hoof AG-lyne en kan met vrymoedigheid op enige ander AG-bulle se dogters gebruik word. Sy moeder se volgende kalf (AG10-329) was 'n top bul wat vanjaar op die Veiling sou wees maar hy het sy agterbeen ongelukkig gebreek. LOT 40: AG10-141 This bull is a son of AJF04-075 of Kiewiet and Nelius Ferreira from Harrismith. He has very good growth, good testis, positive on milk, good balance and a deep bodied bull. He is born from a very good mother who calved for the first time at 23 months with a Inter Calving Period of 386 days over 7 calves and a Reproduction Index of 115. Her mother calved at 25 months for the first time and she went to the age of 16 years and produced 13 calves which is an excellent record. The bull itself has good depth, good hide and hair, a strong muzzle and we think this is a bull that can make a positive contribution in almost any herd. We sold a bull from this cow to Dudley Myburgh from Edenville. From his grandmother the bull AG06-401 was born, we used him first, then sold him to the late Wally Stay and then to Chris Visser from Vryburg. LOT 38: AG09-127 He is a dark red son of the dark red bull AG07-126 on Lot 70. AG10-141, he has a very low birth weight of 28kg with a 128 Index on Birth Direct, he is above breed average for milk and above breed average for scrotum circumference an ideal heifer bull in our view. He is from the cow BBN07-103, which we got from Danie and SP Olivier from Babanango. She is a dark red cow and she produced this good bull which we would use on heifers. The changes that this bull will breed dark red calves are very good because his mother, sire and he are dark red animals. He also has a very good sheath, good top line, good darkening, very good skin and again, a very good prospect for a heifer bull. LOT 42: AG10-464 Hierdie is 'n bul wat ons uitgeruil het vir een jaar aan Frans van der Berg van Reivilo, hy het by Oom Frans-hulle 22 kalwers verwek met 'n gemiddelde geboortemassa van 35kg. Die bul het goeie groei, 'n baie goeie skrotum Teelwaarde, goeie diepte, baie goeie skede en 'n goeie toplyn. Sy moeder se TKP 382 dae oor 4 kalwers met 'n gemiddelde Speenindeks van 109 oor 3 en 'n Reproduksie Indeks van 110. Haar ma het vir die eerste keer gekalf op Hierdie bul het besonderse Teelwaardes op Geboortemassa Direk en Speen Direk. Hy is ver bo rasgemiddeld op melk en baie ver bo rasgemiddeld op Skrotum, GDT en op Voeromsetverhouding. Sy moeder het vir die eerste keer op 23 maande gekalf en haar moeder het ook vir die eerste keer op 23 maande gekalf. Hierdie bul het 'n baie goeie toplyn, baie goeie vel en haar, balans en is ook 'n bul wat ons sou aanbeveel om op verse 6

te gebruik. Die bul se pa is PAD07-064 van Phillip Dreyer wat 'n halfbroer is van Lot 4 op vanjaar se veiling - van moederskant kom hy uit AG02-251 wat ons weet wat 'n goeie lyn is. Uit die maternale kant van sy stamboom (die koeie) is diere verkoop aan Kobus Coetzee van Bethlehem, Lood de Jager van Ermelo, Hans-Willi Wipplinger van Brandfort en Laurence Allem van Viljoenskroon. LOT 44: AG10-194 He is a son of WBB07-012 from Benjamin Bosch of Bothaville. He has a birth mass of 34kg, a breeding value that we would recommend for heifers, a very good scrotum circumference Breeding Value, positive on milk and a good mother. He has good conformation, good hide and hair, good sheath, good testicles, good legs, black muzzle and hooves and a very strong top line. His mother calved for the first time at 23 months with a Reproduction Index of 118 her mother also become a top old cow in our herd, she was 13 years old with 11 calves with a 387 Inter Calving Period between her calves and the mother of AG10-194 is from the AG02-251-line. He is also related to AG95-1 which we have rated as one of our most beautiful and best cows we have ever bred. She produced a lot of good bulls and females for us. She also bred the bulls AG02-193 and AG97-223 which Paul Maré used with good results. We would recommend AG10-194 to be used on heifers (and cows). LOT 46: AG10-175 Hy is 'n seun van Lot 19, MBT07-136, wat ons op die Nasionale Veiling gekoop het van Carel Gutter van Brandfort. AG10-175 het ook 'n ligte geboortemassa van 7 28kg, is bo Rasgemiddeld op Melk, ver bo Rasgemiddeld op Skrotumomvang en wat ons betref, die ideale versbul. Kyk gerus na hierdie bul se diepte, sy goeie vel en haar, sy mooi sterk kop en bek, goeie skrotum, goeie bene en diep agterkwart. Sy moeder het vir die eerste keer op 24 maande gekalf met 'n Reproduksie Indeks van 121, 'n gemiddelde Speenindeks van 113 oor haar kalwers. Sy kom ook uit die bul AG02-251 wat ons weet, sulke goeie dogters teel. Net die volgende oor die bul se pa, MBT07-137: Hy word as Lot 19 op vanjaar se Veiling aangebied. Ons is regtig baie tevrede met sy kalwers. Aanvanklik het ons hom net op verse gebruik maar hy is later gepromoveer na van ons beste koeie omdat sy kalwers so goed was. Ons het vanjaar ook 79 verse met hom geïnsemineer want sy syfers is vir ons presies waar die syfers van 'n versbul behoort te lê. Sy belangrike Teelwaarde Indekse vir ons in hierdie opsig is: Geboorte Direk 108, Speen maternaal 110, Skrotum omvang 120. Vir ons het 'n veilige versbul nie hoë groei syfers op Speen Direk, na speen groei, GDT, volwasse massa en hoogte nie. As hierdie laaste paar Teelwaardes soos genoem, hoog is pasop! LOT 48: AG10-395 This is a dark red, smooth coated bull from the Kid Thompson sire, FCT06-109 good growth figures, positive on milk, very good scrotum and body length Breeding Values. This is a high quality bull with good depth and capacity and a bull that you really can consider. His mother calved for the first time at 30 months with an Inter Calving Period of 370 days over 7 calves and with a Reproduction Index of 113. Her mother got 15 years old with 12 calves with 103 over 12. From his sire side, the Inter Calving Period of his grandmother was 362 days over 10 calves. We sold good animals from this maternal line to: Gerrit Visser Piketberg, Naude Ferreira, David Cock Tempevale Bonsmaras, Keith Keating Tensmar Bonsmaras, Blackie Swart Standerton and to Neil Rissik Redgate Bonsmaras. LOT 50: AG10-422 Hierdie bul is 'n produk van ons uitruilskema met Frans van den Berg en is die seun van VV07-122 baie goeie groei, baie goeie skrotum en melk Teelwaardes. Die bul is ook

DIE VROULIKE DIERE OP DIE VEILING fisies mooi in balans, baie goeie diepte, kapasiteit, goeie vel en haar, sterk bene en kloue en 'n mooi sterk kop en bek. Die bul se moeder se TKP is 372 dae op 8 kalwers met 'n Reproduksie Indeks van 112. Haar ma het op 27 maande die eerste keer gekalf. Van die Pa se kant af, is die moeder ook 'n Elite koei wat ook die eerste keer op 24 maande gekalf het, 'n VV koei wat nou by ons is. Toevallig (maar ook omdat sy 'n mooi en goeie koei hier was) is AG10-422 se ma nou by die Frans van den Berg a.g.v. die uitruil ooreenkoms. LOT 70: AG07-126 Die aanbieding koeie en kalwers, dragtige koeie en verse is van uitstaande gehalte en ons ondervinding en die van ons kopers is dat AG-koeie in ander kuddes oor die algemeen goed vaar, spesifiek t.o.v. die bouvorm van hul kalwers. Die Arcadia Produksie Veiling, het behalwe vir die bulle, ook 'n goeie naam van goeie vroulike diere teen billike pryse. U sal nie u tyd mors om te kom kyk nie. Die kommersiële diere sal goed inskakel by enige kudde. U kan verseker wees dat hierdie koeie, stoet en kommersieel, geharde diere is wat op natuurlike veld kan gedy. Hulle sal beslis by u werk! Hulle is almal AG geteel en het op Arcadia groot geword. Die meeste van hulle is ook van so 'n gehalte dat hulle opgeneem sal kan word as basis diere vir Bonsmara stoetteling. Alle vroulike diere (kommersiële diere ingesluit) is TB en BM vry getoets 'n baie belangrike gesondheid voordeel wat u nie oral kry as u kommersiële diere aankoop nie. Dit het nou al tradisie geword op ons veilings dat ons elke jaar afsluit met 'n goeie, sterk, beproefde bul. Hierdie bul AG07-126 is 'n bul wat ons uitsluitlik op verse gebruik het maar hy sal natuurlik ook baie goed werk op koeie. Hy is 'n seun van 'n bul wat by ons baie goed gedoen het van dr. Wesson van Rensburg, RCO00-091 wat 'n seun was van AGJ8. Hierdie bul se kalwers se gemiddelde geboortemassa is 33kg dit is werklik goeie kalwers, meestal donkerrooi met baie goeie diepte. Hy het 'n perfekte skrotum, goeie kloue en bene, sterk toplyn en 'n baie sterk bek. Hy kom uit 'n Tak Bothma koei wat weer uit 'n Fourie Scheepers bloedlyn kom so hy is eintlik relatief onverwant aan ons AG98-338-bloedlyne en ook ver terug verwant aan AGJ8. Hierdie bul kan met gemak op enige AG-bul se nageslag gebruik word. Hierdie bul het vir ons goed gedoen en hy kan vir die volgende Teler ook 'n baie goeie bydrae lewer. Kyk gerus na sy kort skede, goeie diepte en kapasiteit en baie goeie vel en haar. Hy het 'n geboortemassa Direk Teelwaarde Indeks van 122 met 'n - 1,93kg op Geboorte Direk. Hy is bokant Rasgemiddeld op Melk en op Rasgemiddeld m.a.w. +7.3mm op Skrotumomvang. Wat ons betref die ideale versbul en dit is ook die ondervinding wat ons het van hierdie bul dat hy verse baie maklik oopmaak. 8 Die SP vroulike diere word enkel of in pakkies van 2 5 diere aangebied u kan die hele pakkie neem of een of meer diere nomineer. Hulle is gegroepeer in tipe, ouderdom, dragtigheid status so meeste pakkies pas mooi bymekaar. Die kommersiële diere is meestal in pakkies van 3 10 diere ook dieselfde geklas soos bo. Hier word die pakkie as geheel aangebied. GRATIS VERVOER VAN U AANKOPE TOT OP OF NABY U PLAAS (Al is dit net een dier) Ons gaan dit weer vanjaar vir u maklik maak om diere op ons veiling te bekom en u hoef u nie te bekommer oor vervoer nie. Ons sal vir u die vervoer doen op ons koste. U het geen kopseer van hoe en wanneer die diere by u op u plaas afgelaai word nie. Indien u en 'n buurman dalk elkeen diere gekoop het mag ons dalk vra of die diere op een plaas kan afklim. Met die huidige brandstofpryse en vervoerkoste is hierdie 'n voordeel wat u definitief kan oorweeg en waar u boer behoort geen invloed op u keuse om die Veiling by te woon of nie, te hê nie. Ons kry van tyd tot tyd vrae oor waarom

ons nie vir ons kopers promosie-artikels soos kussinkies, pette, baadjies, truie, sleutelhouers, penne ens. gee nie. Ons voel egter dat ons kopers 'n baie groter voordeel kry deur die gratis vervoer van hulle aankope. Hierdie promosie artikels sal ons 'n tiende van die prys van die vervoer kos. Maar Anèl het in elk geval vir u almal 'n geskenkie voorberei! Transport is by far the biggest single cost item for our sale every year, but we are still prepared to do it for this year. Consider buying a bull 100km from your farm - this can cost you more than R2200 for that bull extra - just on transport. Baie van ons kopers kom sover as 400km en verder hulle spaar ±R9000 en meer per bul. Ons wil aanbeveel dat u u diere ten minste in transito verseker - want die vervoer word gratis maar op u eie risiko gedoen. Another advantage of this Information Day or any other visit before the sale is that we as breeders can have a discussion with you about the bull/s you have in mind. We will give our opinion about your choice and we can discuss the possible application of the bull in your herd. This could probably help you to make a better well-informed decision. All the females on sale will also be close by to examine. Lunch will be served. Ons wil dit egter beklemtoon dat u ons enige ander dag, wat vir u geleë is kan besoek, indien u nie die Inligtingsdag kan bywoon nie. U is enige tyd welkom en ons ontvang u graag hier op Arcadia. Veral mense wat van ver af kom - U is baie welkom om die dag VOOR die Veiling deur te kom en die diere hier rustig deur te kyk. Daar sal middag- en aandete op die plaas bedien word. Kontak Anèl op 0723848822 vir oornag reëlings. INLIGTINGSDAG: Saterdag 6 April 2013 GENERAL: Ons hou vanjaar ons jaarlikse Voor Veilings Inligtingsdag op Saterdag, 6 April 2013 om 11H00 hier op die plaas Arcadia waar die Veiling gaan plaasvind. Dit lyk tog of 'n Saterdag die meeste voltydse en deeltydse boere (boere met 'n professionele beroep ook) die beste pas. Die dag sal soos in die verlede begin met verversings, waarna van die bulle dan individueel vertoon en bespreek sal word. Ons Inligtingsdag neem jaarliks eintlik maar die vorm van 'n Boeredag aan, met die voordeel dat u ook die veilingsbulle, hul moeders en ander nageslag kan sien, sou hulle nog in die kudde wees. Ons bespreek funksionele doeltreffendheid van beide bulle en koeie en wys u op sterk en swak punte van die diere. Ongeag of u 'n stoet- of kommersiële boer is en ongeag met watter ras u boer, die funksioneel doeltreffende kenmerke van 'n bees bly dieselfde. Ons rig dus 'n uitnodiging aan elkeen wat belangstel, of weet van vriende of bure wat sou belangstel, om gerus die dag by te woon. Dit is altyd leersaam om tussen beesboere te kuier en ook ander telers se beeste te sien en opinies te hoor. Hierdie is 'n ontspanne Boeredag met 'n verskil - ons praat en wys net beeste! Die bulle sal na afloop van die bespreking in krale beskikbaar wees vir verdere besigtiging. Ook die moeders wat nog in die kudde is, sal met dieselfde lotnommer as haar seun gemerk en op die werf wees vir besigtiging. Sy kan dan beoordeel word t.o.v. haar tipe, uier en spene, haar volgende kalf, bene en kloue en haar algemene voorkoms. All animals are tested and certified free of TB and CA. All the bulls will be fertility tested and negative for Trichomonas and Vibrio. Certificates will be available on the day of the sale. Alle diere is geënt teen Milt-, Spons- en Knopvelsiekte. Die diere loop op Rooiwater en Galsiekteveld en elkeen is Multimin en Vitamien A, D en E gespuit. Die dragtigheidstatus van die koeie en verse sal op die dag van die veiling beskikbaar wees met dragtigheidsertifikate. Vir kopers uit Hartwater gebiede: Ons sukkel die laaste tyd om Doximplant te kry waarmee ons in die verlede diere teen Hartwater geïmmuniseer het. Die nuutste aanbeveling is om die diere hartwater bloed te gee, bloot te stel aan die bosluise, hulle te spuit met 'n Oksitetrasiklien 'n week later, weer te spuit op twee weke en weer op drie weke. (Hierdie is die Pernell metode). Ons kopers het dit nou al 'n paar jaar gedoen en dit werk! Ons weet van geen diere wat dood is of geaborteer het nie. Ons sal op ons koste die hartwaterbloed hier toedien voordat die diere gelaai word. Vir kopers wat versekering wil reël, makelaars sal beskikbaar wees die dag van die veiling ons beding namens u vir u die beste premies binne ons vermoë. Indien diere vir 'n paar dae moet oorstaan, is dit in orde. Kopers wat van die aanbod van gratis vervoer gebruik wil maak, se 9

diere sal oor 'n periode van ongeveer 10 dae afgelewer word of soos met u persoonlik gereël. Ons sal na u diere omsien en goeie weiding en water beskikbaar stel, maar dit sal op die koper se risiko wees. TUISBLY OPSIE / STAY AT HOME OPTION BUY SIGHT UNSEEN / KOOP ONGESIENS: Satisfaction guaranteed / Gewaarborgde tevredenheid. Ons wil weer vanjaar hierdie konsep aan u voorhou wat u moontlik reeds teen hierdie tyd ken en waarvan heelwat van u al van gebruik gemaak het. U kan moontlik nie die veiling bywoon nie, veilings is vir u vreemd of spanningsvol of u het ander verpligtinge of bly dalk baie ver van Vrede af - vir diegene wat in die kategorieë val, kan dié konsep uitstekend werk. Die feit wat dit die beste kan illustreer is voorbeelde waar boere al herhaaldelik 1, 2, 8, 10 en ook al in totaal 49 bulle (in hierdie geval oor 3 transaksies uit die hand uit) ongesiens van ons gekoop het. U skakel ons, verkieslik ten minste een week voor die veiling, vul die ingeslote vorm in en beskryf die tipe bul/le of vroulike diere waarin u belangstel en stel u prysklas. Arthur (Jnr) of Arthur (Snr) bespreek die diere met u en bie vir u op die beste dier volgens u beskrywing en ons mening, wat aan u behoeftes sal voldoen. Ons het nog NOOIT misbruik van 'n aanbod gemaak nie inteendeel ons kan verwysings gee waar ons bulle vir kopers gekry het teen die helfte van die prys wat hulle bereid was om te betaal. U sal na afloop van die veiling in kennis gestel word of u bod suksesvol was. U betaal dan die tersaaklike bedrag in Vleissentraal se rekening en u aankope word dan gratis na u plaas vervoer. Transito versekering op die diere moet uitgeneem word om moontlike dood of besering te dek - ons kan dit vir u op die veiling doen. Sodra die diere by u arriveer, besluit u of u tevrede is met die koop of nie. Indien u nie tevrede is nie, is u onder geen verpligting om die diere te aanvaar nie. Skakel ons dadelik sodat ons die probleem kan bespreek. Volle tevredenheid word gewaarborg, anders stuur u die diere op ons koste dadelik terug, verkieslik met die trok waarmee die diere daar gearriveer het. Faks of stuur ingeslote vorm aan ons, verkieslik nie later as 15 April 2013 nie. Daar is ook goeie selfoonopvangs op die plaas - u kan dus per selfoon ook bie. Reël net vooraf met myself of met die afslaers sodat ons u kan skakel sodra ons by u verkose lotnommer kom. FINANSIERING Finansiering is beskikbaar vir vooraf-gekeurde kliënte. Kontak ons op die laatste teen Woensdag, 10 April 2013, in hierdie verband - sodat die maatskappy wat dit reël die nodige dokumentasie kan voorberei en die goedkeuring kan gee. 'n Maand of twee uitstel vir boere met oeste op die lande of kalwers of skape wat voor die winter nog verkoop gaan word kan gereël word. DIE AG GENE VEILING Hierdie Veiling van 17 April 2013 is die beste geleentheid om die Genetika te bekom van diere wat u op toekomstige AG Gene Veilings wil verkoop. Indien u van hierdie konsep hou en wil deelneem aan die AG Gene Veiling skaf nou die ouers aan van die bulle en koeie en verse wat u beplan om in te skryf vir die toekoms. As u meer inligting oor hierdie Veiling wil hê kontak my gerus. OORNAGREËLINGS Ons het 20 slaapplekke op die plaas en sal graag mense wat die veiling bywoon ook hier wil akkommodeer. Daar moet net asseblief vooraf met ons gereël word. Skakel gerus vir Anèl op 0723848822. Die volgende gastehuise in Vrede kan aanbeveel word, hulle is skoon en netjies met vriendelike eienaars. GASTEHUISE: Waterfront Gastehuis Annie van der Walt Sel: 0722906041 (8 Persone) Welgevonden B+B Me. Estelle du Toit Tel: 058-9131624 Sel: 082 417 3087 (14 persone) 10

Glen B+B Me. Marietjie Jordaan Tel: (058) 9131950 Sel: 082 873 5389 (6 Persone) Vrede Hotel Tel: 058 913 3637 Die Hotel is oorgedoen, baie luuks en netjies. Centre Court B+B Denise Tel: (058) 9131536 Sel: 082 923 5093 (6 Persone) Indien u 'n katalogus benodig, SMS asseblief die woord - katalogus en u e-pos of posadres na 082 564 8912 of stuur u versoek na amdev@zippnorth.co.za met Katalogus in die onderwerplyn of besoek die webwerf van die Bonsmara Genootskap by www.bonsmara.co.za en klik op Veiling katalogusse dan op Arcadia Bonsmaras. BORGE Ligging van die Veiling: Vanaf Vrede neem die Memel/Newcastle teerpad (R34) en draai ± 15 km vanaf Vrede links op die eerste S993 pad. Volg die pad vir 6 km. Draai links, ry nog 3 km, draai regs. Volg die wegwysers. Vanaf Memel, neem die Memel/Vrede (R34) teerpad vir ±40km. Draai regs op die tweede S993 pad. Volg die pad vir 6 km, draai links, ry 3 km en dan regs. Volg die wegwysers. GPS Ko-ordinate: S27 28' 990' E29 17' 416'. Stel asb. u GPS in op vinnigste roete NIE op kortste roete nie. Daar is 'n kortpad, maar u gaan deur die gramadoelas ry! Vir u gerief het ons ook nou 'n aanloopbaan op die plaas wat 'n 1000 meter lank is. Bel ons asb. as u hier wil land sodat ons van u weet en u kan gaan haal - dit is ongeveer een kilometer van die huis/veilingslokaal af. Die GPS koördinate vir die middel van die aanloopbaan is: S27 29' 120' en E29 18' 184'. Hoogte: 1781m Rigting NNW. Ons nooi u hartlik uit om ons Inligtingsdag en Produksieveiling by te woon. Al is u nie van voorneme om diere te koop nie, woon gerus ons Inligtingsdag en / of Veiling by en kuier lekker saam met ons. Belangrik/Important: Should you want to receive a catalogue please SMS the word - catalogue and you e-mail or postal address to 082 564 8912 or send your request to amdev@zippnorth.co.za with Catalogue in the subject line or alternatively visit the website of the Bonsmara Association at www.bonsmara.co.za click on Sales Baie dankie aan ons borge: ABSA Bank Angelique van Dyk 058 624 2500. Ons eerste en enigste bankiers vandat ons drie generasies terug met Bonsmaras begin boer het. Molatek - Gawie Gertenbach 082 773 8402. Molatek se Vetmes 33 is 'n kritiese bestanddeel van ons bulmeel. Saamstaan Voere Riaan Slabbert 082 388 0035. Saamstaan Voere het 'n pasmaak bulmeel mengsel ontwikkel wat ons al baie jare gebruik en waarmee ons baie tevrede is. Saamstaan se Winterlekke en Somerlekke is net sulke goeie produkte en net so gewild. V.K.B. - Toppie Jonker 058 913 1045. Hierdie mense is altyd bereid om die ekstra myl te stap. LANDBANK - Lampies Jonker 083 708 9139. T.s.v. al die negatiewe dinge in ons land bly ons nog baie positief en het nog grond bygekoop. Ons het baie goeie diens van die Bethlehem kantoor gekry. Groete Arthur en Anèl de Villiers en die Arcadia Span Sel: 082 564 8912 Tel: 058-9132049 Fax: 058-9131808 Vonkpos: amdev@zippnorth.co.za Arcadia Bonsmara www.arcadiabonsmara.com 11

ARCADIA BONSMARAS BUY SIGHT UNSEEN / KOOP ONGESIENS NAAM: PLAASNAAM & NAASTE DORP: POSADRES: TEL: FAKS: SEL: Ek stel belang in: BULLE: VROULIKE DIERE: My koeikudde is: (merk asb) Bonsmara stoet / Bonsmara kommers / BrahXBrits / BrahXkontinentaal / Sanga kruisings / Gemengde kruisings Bulrasse wat ek die afgelope 3 jaar gebruik het: Ek bemark kalwers deur: (merk asb) Voerkrale / Verkoop as tollies / Voer Self / Maak as osse groot Ek beplan om die bul(le) te gebruik op: (merk asb) Kleinraam verse / Grootraam verse / Koeie Nommer die volgende eienskappe soos dit vir u belangrik is: 1 - baie belangrik 2 - minder belangrik 3 - minste belangrik Kalfgemak Groei Bespiering Raamgrootte Melk Kleur Ander eienskappe wat vir my belangrik is: Maksimum geboortemassa: My ideale raamgrootte: Klein / Medium / Groot Hou u vervaningsverse: Ja / Nee Ek verkies: Ligrooi / Donkerrooi / Enige skakering van rooi Ek verkies bulle uit die volgende Vaders: Ek verkies Lot no(s): Ek wil nie meer as R per bul spandeer nie, R per vroulike dier spandeer nie Ek het die bul(le) of vroulike diere nodig voor: Arthur de Villiers Tel: 058-9132049 Fax: 058-9131808 Sel: 082 5648912 Vonkpos: amdev@zippnorth.co.za

Arcadia Bonsmara