Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore (36-17) 25-09-2017 UIT DIE SAKEKAMER Die jaar se K2C was weer n groot sukses. Goed georganiseerd en n groot ekonomiese inspuiting vir die dorp. Duisende fietsryers en hul familielede, ondersteuners en hulp is so belangrik vir Uniondale en sy gemeenskap. Nie net is dit die twee dae se finansiële inspuiting nie, maar ook die waarde toevoeging in die toekoms wanneer baie van hierdie besoekers ons dorp sal onthou en vorentoe weer ons dorp sal besoek. Cyclist spent money on lodging, groceries, snacks, visit our coffee shops and restaurants, fill up there vehicles etc. We must never underestimate how cycling can turn around our town s economy. Social media is also very active with an event like this and so many friends of cyclist discover Uniondale through facebook, twitter and Instagram. For this reason Uniondale Business Chamber would like to thank The Lyons for their incredible input into this event. Baie dankie vir almal in Uniondale wat gehelp het om ons besoekers tuis te laat voel.
Uitslae Karoo to Coast 2017 Mans Robbert Hobson 3:17:18 Charlie Mcfall 3:21:52 Mathew Keizer 3:23:34 Dames Jeanie De Viliiers 3:59:49 Nicola Giliomee 4:07:12 Tina Brenzel 4:14:32 UPCOMING EVENTS UNIONDALE LANDBOUSKOU 29 en 30 September 2017 VRYDAG 29 September 2017 08H00 PERDEKLASSE BEGIN OP SA SAALPERDKAMPIOENSKAPPE EN SA BOERPERDKAMPIOENSKAPPE MERINO, DORPER, BOERBOK EN ANGORA BEOORDELING UITSTALLINGS OP SKOUTERREIN HEELDAG VERMAAK VIR KINDERS 19H00 Dans met Jennifer Zamudio BESPREKINGS: JAN LODEWYK 0732483876 SATERDAG 30 SEPTEMBER 2017 08H00 PERDEKLASSE BEGIN BUDGIEBEOORDELING JEUGSKOU HONDESKOU UITSTALLINGS OP SKOUTERREIN OPTREDE VAN JONG KUNSTENAARS OP DEK HEELDAG VERMAAK VIR KINDERS 14H00 PERDE KAMPIOENSKAPPE STEAKETE BY KROEG Bring die hele gesin en kom geniet die skou saam met ons NAVRAE: 044-7523250 of 0832728858 uniondaleskou@langkloof.net
Dag 4 Stay in Uniondale for 4 days and visit the beautiful Pak n heerlike piekniekmandjie. surrounding area Vandag ry ons vroeg die oggend vanaf Uniondale na De Rust. Neem die roete R339 (links), vyf km buite Uniondale op die N9 na Willowmore. Draai verder aan links op die Hoekplaaspad. Dit is n pragtige grondpad wat jou neem deur die mooiste klein Karoo plase en kom weer op die teerpad uit (R341) wat na De Rust gaan. Net voor De Rust is n T-aansluiting. Die dorpie lê links, maar draai eers regs na Meiringspoort. Meiringspoort is a Top 10 destination. The poort bears a tough history of floods and landslides amongst incredible hardships, yet our engineers and road builders mastered the art of building a magnificent road through this awe-inspiring poort. Before it was built, the Groot and Klein Karoos were divided. Built by Thomas Bain and his father, Andrew Geddes Bain, the 16 km road was finished fast, in under a year, opening in 1958, named after the man who had campaigned for a road to follow the bridle path he had managed to carve through the poort. Besoek gerus die waterval en inligtingsentrum. Dit is hier waar jy daardie piekniekmandjie uithaal. Aan die einde van die poort kan u omdraai en die volgende stop is De Rust. Geniet een van die baie koffiewinkels geskenkwinkels en keer terug na Uniondale.
ADVERTS / ADVERTENSIES UNIONDALE AKADEMIE STIGTING Ons is opsoek na geskikte kandidate vir die volgende 3 poste Kleuterskool Opvoeder Uniondale Akademie Stigting is opsoek na n Afrikaans sprekende kleuterskool opvoeder vir 3-5 jariges met toepaslike ondervinding en moet beskik oor n noodhulp-, mediese vrywarings- en polisie vrywarings sertifikaat. Stuur asb u CV na uniondaleakademie@langkloof.net voor 20 Oktober 2017 Grondslagfase Opvoeder Uniondale Akademie Stigting is opsoek na n Afrikaans sprekende gekwalifiseerde grondslag fase opvoeder met 2-5 jaar ondervinding en voldoen aan CAPS vereistes vir multi-graad onderrig en moet beskik oor n noodhulp-, mediese vrywarings- en polisie vrywarings sertifikaat. Stuur asb u CV na uniondaleakademie@langkloof.net voor 20 Oktober 2017 Intermediêre fase Opvoeder Uniondale Akademie Stigting is opsoek na n Afrikaans sprekende gekwalifiseerde intermediêre fase opvoeder met 2-5 jaar ondervinding en voldoen aan CAPS vereistes vir multi-graad onderrig en moet beskik oor n noodhulp-, mediese vrywarings- en polisie vrywarings sertifikaat. Stuur asb u CV na uniondaleakademie@langkloof.net voor 20 Oktober 2017 Benodig u profesionele sweiswerk, Kontak Benji, Uniondale: 074 321 8425
Witteberghoek SELFSORG AKKOMMODASIE Ons selfsorg gastehuisies is slegs 1 km vanaf die R62, op die plaas Strydomlandgoed naby Haarlem in die Langkloof. Ons eenhede is netjies en goed toegerus. Beddegoed en handdoeke word ook voorsien. Op die plaas is ook n ten volle gemeubileerde 4-slaapkamer plaashuis te huur. Ons bied spesiale pakkette vir gaste wat meer as 2 nagte oorbly; kontak my vir meer inligting. Besoek gerus ons webtuiste www.witteberghoek.com of ons facebook-blad: Witteberghoek Self-Catering Accommodation Klippies Strydom 084 702 6940 / klippies@langkloof.net Johan Strydom 044-763 1181 Epos: witteberg@langkloof.net
AFRICAN ALOE CAFÉ 076 033 6067 We are open 7 days a week Monday to Friday 07:45-16:30 Saturday 07:45-14:30 Sunday 08:15 14:30
The Hungry Ghost Restaurant Voortrekker Street Uniondale Tel. 044 7521 045 Monday & Tuesday: 15:00 20:30 Wednesday & Thursday: 12:00 20:30 Friday: 12:00 till late (kitchen closes at 21:30) Saturday: 11:00 till late (kitchen closes at 21:30) Pizzas, Burgers, Chicken, Ribs, Steak Fully Licensed
Medium Groete Stuur asb julle versoeke en bydraes na takenote@etime.co.za of faks dit na 044 7521 493