OUEFRONT! AASKOMBUIS GROOT AVONTUUR bl

Similar documents
INHOUD. 04 VAN DIE OEWER Hoofredakteur Eugene Kruger heet almal welkom vir die Desember/Kersfees uitgawe.

FISHIN & HUNTIN. Fluoroscein mieliepitte DISCOVERY: Vanderkloof Pt 1 AASKLINIEK: Hoe groot is jou poliesman? Kenners gee raad HENGEL BOEGOEBERGDAM

JUNIE/JUNE 2018 UITGAWE/ISSUE 152. HENGEL OP DIE REGTE AFSTAND îbl22 R Bl18 HENGEL IN DIE WES-KAAP BLOEMHOF BONANZA 2018 KAMPIOEN VAN KAMPIOENE

GOOI! OORHEERS Bonanza. Hoe om konstant reguit te. Oewerhengelaars STARTER BAITS SPECIMEN CARP. for. SAVOF Stig afdeling vir gestremde hengelaars

R40.00 Jumbo Willemse se top winterhengel wenke Suid-Kaap & varswater hengel SA hengel se swaar gewigte spook sake uit Maak n buitengewone backing

R ISSN 17

R39.50

AASKOMBUIS GEUR JOU FLOATIES SÓ NEW SEASON FEEDER FISH-OFF TEGNIESE DEBAT SÓ MAAK VISSE MET JOU VOER R39.50 HENGEL SAAM MET LC VD WESTHUIZEN

NUWE REEKS: Die Tegniese Debat Onderwater fotos wys verstommende tonele op die bodem R Issue 123 Januarie/January 2016

R39.50 Issue 125 March/Maart 2016

WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row

Versamelaarsuitgawe Collector s Issue

News Flash. 6 September Dear Members

COMPETITION SUBSCRIBER. Subscription Form. Issue 150 WINNER Abdullah Paruk from Newcastle. EFT Payments

R

R Issue 128 Junie/June Wat gebeur met jou

We had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria.

R39.50 Issue 137 Maart/March 2017

Behind the Backline Agter die Backline

R Issue 136 February/Februarie 2017 ISSN

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB

GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB

PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013

Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore

Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria

November 2017 November

Nuusbrief 17 van 2018

Congratulations to the following members who were podium finishers at the Run for Bibles race on Saturday:

PLUS! JOURNEY TO THE WORLD CARP MASTERS P 41

NO 15 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS. 7 Februarie 2018

MENLO PERDESPORTSKOU 2019

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB. Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017

BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2

Mpumalanga Ope Verslag


APRIL 2018 ISSUE 698 R40.00 ISSN

FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR

STYWE LYNE TIGHT LINES YOUR #1 SOURCE OF ANGLING ADVENTURE! Subscribe & SAVE SUBSCRIBE AND WIN ADVANTAGE CRUISER CC WITH ST LUCIA TOURS & CHARTERS

General information Country Trax Amersfoort, Mpumalanga

Van af die Voorsitter

SEDERT 1960 SINCE 1960

GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB

EMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS. 8 SEPTEMBER Nelson Mandela University Port Elizabeth

53479 The death Acre (Doodsakker)

SHELLEY POINT NEWS. A community newsletter dedicated to fostering a sense of community and the free flow of information at Shelley Point

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM

Desember 2017 December

South African Maritime Safety Authority

Arrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast.

MITCHELL- BERKLEY BLOEMHOFDAM BONANZA 2018

South African Maritime Safety Authority

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

DEEP SEA ROTS EN STRAND BASS FISHING OEWERHENGEL LIGHT TACKLE BOAT KUNSAAS FLY FISHING

18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week:

World Bowls schedule

CHESS congratulations to Ameer Kadir and Anchen Smith who have both

VOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis

Nuusbrief / Newsletter June 2015

Hoërskool Roodepoort

DG NEWSLETTER. District 410D December 2017

Core exercises/ Kernspiere - oefeninge

IRENE NEWS. 24 September No The following members earned medals at the AGN Racewalking GP: Sandra Steenkamp Danie Labuschagne

Nuusbrief 25 van 2018

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA

2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande

News Flash MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT VOLMAAKTE GELUK. 11 December 2013

DANS AFDELING DANCE SECTION

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

BOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach

CHASA Sportskiet / CHASA Sport Shoot. CHASA Sportskiet / Shoot Version /03/2014 Authors: Elmo Scheffer, Siegfried Liebner

JULIE 2017 R OOK IN HIERDIE UITGAWE: Bloemhofdam-Bonanza Bind die Pienk SEDERT 1960 SINCE 1960

COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor


Special News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS

General information: Dirt Bike Training Weekend Country TRAX Amersfoort, Mpumalanga

JB Train Tours (Since 1975)


SENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter

NEWS LETTER JUNE Scribe s Chat

WinkerkReader vir Android kan:

VOLGENDE WEEK SE PROGRAM GEAGTE OUERS. 11 Maart 2016 Webtuiste: Uitgawe: 9

Nuusbrief 26 September Newsletter 26 September 2017

2018 PUREBRED & PART-BRED ARABIAN GAUTENG CHAMPIONSHIPS

INHOUD CONTENTS UITGAWE 684 ISSUE FIRST ISSUE PUBLISHED IN FEBRUARY Februarie / February 2017 TIGHT LINES

Tina Cowley reading centre 25 April

UITGAWE 670 ISSUE. Die Hengelaar se Vriend The Angler s Friend. ARTIKELS w ARTICLES. BROKKIES w SNIPPETS

ONLINE EDITION FEB 2016 DIGITAL. Paarl Nuus. Laureus Night Market. In Paarl Magazine Frater Square. Val de Vie Estate.

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP VERGADERING 17 APRIL :00 VEILINGSKRALE - SENTRUM

NEWS LETTER. May Scribe s Chat

7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015

SA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE

THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND

baan het sommer gou weer mooi groen geword. turned green very quickly. The days are getting

ONS REIS NA GOUD. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May Annette vd Sandt

Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011

uit die Suid-Kaap Clear water at Mapelane

Ook in hierdie uitgawe: Mitchell-Berkley ley Bloemhofdam ofd Barberspan Skat van die Suidkus Swart vliegmiertjie

AKSIE. ANDER LEDE VAN DIE RAAD Rdh. A De Vries [DA] : Speaker

Transcription:

Januarie/January Uitgawe/Issue 147 2018 5 Gauteng hengelplekke binne 200km ONTDEK Wilde Goudvis by Douglas R39.50 889 OUEFRONT! KWat doen jy as sulke weer jou naweek wil bederf? ISSN 1726-7 VAALDAMOEWERS bl bl AASKOMBUIS GROOT AVONTUUR bl 10 14 58 Die eerste in dié nuwe reeks is Hoe om mieliepitte te geur vir Jumbo Willemse verander Wilgedraai naby Oranjeville. alle omstandighede. taktiek vir klein visse.

DIE OEWERHENGELAAR JANUARIE 2018 01

INHOUDSOPGAWE INHOUD 12 18 OP DIE VOORBLAD Dié foto beeld n toneel uit waarna elkeen van ons kan uitsien in die vakansie. Hier skep Hein Henning n karp by Bloemhofdam. Foto: Neville Foord 04 VAN DIE OEWER Hoofredakteur Eugene Kruger heet almal welkom vir die Januarie uitgawe. 06 KOMPETISIES 07 INTEKENLYS 08 HENGELBESTEMMINGS 10 HENGELDAMME Ons begin die Vaaldam se vele hengeloewers bespreek met Wilgedraai. 12 SO MAAK JY... Die back to back Grinner knoop word stap vir stap verduidelik. 14 AASKOMBUIS Ons wys jou hierdie maand hoe om jou eie mieliepitte suksesvol te geur. 16 HENGELKALENDER Waar en wanneer om te gaan hengel word alles vasgevang in ons hengelkalender. 18 MAANDAVONTURE Annetjie en Werner Lubbe hengel in die Vaalrivier by Douglas. 24 VOERTUIG OORSIG Werner Lubbe bespreek die Fiat Fullback in diepte. 28 DIE TEGNIESE DEBAT Wat is die invloed van n kouefront op hengel? Andries Maree en Schalk van Breda bring vir ons die antwoorde. 32 FEEDER FISH-OFF FINAL Neville Foord reports on the grand finalé of this prestigious event 38 PRO-MANIA Die nuutste uitslae. 39 PRO-SERIES A report on the final of the series. 42 FRIK OP REIS Frik van Zyl en Riëtte Lubbe vertel jou presies waar jy lekker kan gaan hengel en ontspan hierdie vakansie. 46 SAFBAF ELITE SERIES FINAL A report on the Anglers Mall Elite Series final that took place at Vaal Dam. 48 TOERNOOINUUS Uitslae van die Meesters SA Kampioenskappe by Bloemhofdam. 02 DIE OEWERHENGELAAR JANUARIE 2018

32 52 DAMESHENGEL Ilonke Lawrence bespreek tempohengel. 57 SMS KOMPETISIES. 61 GROOT AVONTUUR Jumbo Willemse wys ons sy taktiek wanneer die klein vissies pla.. 62 VAALDAM BONANZA Werner Lubbe doen verslag oor die onlangse Bonanza. 68 LESERS GAAN HENGEL Spog met jou vangs en staan n kans om n pragtige prys te wen - kinders en vrouens ook. 74 BABERKLUB Wees deel van ons eksklusiewe baberklub om n kans te staan op n silwer of goue sertifikaat en spoggerige prys. 78 PRODUCT NEWS New products that make your fishing more comfortable. 79 HENGEL ONS LEWE Geskryf deur Fanie die groot visjagter. Audit Bureau of Circulations of South Africa transparency you can see SAFBAF SAVOF Official publication of SAFBAF UITGAWE 147 - JANUARIE 2018 ONS ADVERTEERDERS AB Fishing Adrenalin Anglers Bait & Tackle Berkley Boulyn Carp King Carp Master Cash Bar Cuta Copter Champion Dips Comet Caravans Confido Traders DM Craft Dreamcatch Fear None Fish Fishermans Corner Fish and Camp Grip Hooks Hier Gaan Ons Alweer HNH Angling Hooked on Angling Hooked on Bass Horns Angling Humminbird Jackel JKJ Express Khans Angling & Cycling Kingfisher Mac Pac Mias Angling & Scuba Mias Benoni Mitchell New Vaal South Painters Bait & Tackle Pro Mania Sensation Shimano Stywe Lyne Sufix Supa Quick Super Cast Tents Direct Timols Toys 4 Boys Vaalrivier Varswater Paradys Volcano Sport Western Accessories West Rand Fishing Yamaha Hengelbestemmings Bloemhof verblyf Camp Riverlake De Rust Henbase Olifants River Lodge Op die Wal Plek vanni Visarend Raasblaar Riverview Lodge Sleepers Guest Lodge Teen Die Meer Pg 77 Pg 55 Pg 45 Pg 49 Pg 73 Pg 77 Pg 35 Pg 77 Pg 71 Pg 45 Pg 15 Pg 39 Pg 77 Pg 51 Pg 16, 69 Pg IBC Pg 67 Pg 31 Pg 77 Pg 65 Pg 67 Pg 73 Pg 41 Pg 75 Pg 17 Pg 71 Pg 05 Pg 53 Pg 23 Pg 21 Pg 57 Pg 25 IFC, 1 Pg 37 Pg 43 Pg 11 Pg 69 Pg 27, 69, OBC Pg 13 Pg 45 Pg 63 Pg 40 Pg 29 Pg 75 Pg 08, 09 DIE OEWERHENGELAAR JANUARIE 2018 03

VAN DIE OEWER Januarie 2018 WELKOM Voorspoed? Ja! Gesondheid? Ja! Geloof? Ja! Dis aspekte van ons almal se lewe wat dit sinvol maak, en saam met die hele Annecat stal hiermee Alle Beste Wense aan alle lesers en adverteerders dat 2018 vol daarvan gaan wees! Suid-Afrika is in baie opsigte nes enige ander land; dan in baie opsigte is dit soveel anders as enige ander land. Om hierdie teenstrydighede uit te pluis los ek vir mense met beter lewens-insigte as myself, behalwe om baie dankbaar te wees dat hengel en alles wat daarmee gepaard gaan wel bestaan. In kompeterende hengel bestaan daar iets soos PTD - Post Tournament Depression. In Afrikaans seker NTD Na Toernooi Depressie. Dis my eie waarneming en ek sien dit al dekades lank, nie net toe ek nog self aktief met kompeterende hengel doenig was nie, maar ook in al die jare daarna as hengeljoernalis. Dis baie maklik om te beskryf: die weke wat n kompetisie voorafgaan is een van hoë verwagtinge en opgewondenheid; die gewone lewe van werk toe gaan en so is ook baie meer aanvaarbaar want daar lê n hoogs-lekker tydjie voor! Met die kompetisie self is dit deksels naby aan dieselfde gevoel as wanneer jy met vakansie is. Dit kan weliswaar intense fisiese inspanning verg om elke kompetisiedag suksesvol te voltooi, en daar is ook n mate van geestesinspanning, maar die algemene gevoel is een van vryheid. Wat buite die kompetisie gebeur het absoluut niks te doen met waarmee jy nou mee besig is nie. Vrolike samekoms met spanmaats, strategiese planne wat betref taktiek ensomeer is die orde van die dag (en nag!), en terwyl die finale uitslag wel n belangrike doelwit van die deelname is, is die stemming met die finale prysuitdeling-funksie een van uitbundigheid en tevredenheid. Tot die pad huistoe is nie te erg nie, jy s ten minste steeds saam met spanmaats en daar is baie om oor die week wat verby gesnel het te gesels, en dis seker ook lekker om weer by jou eie huis te wees. Dis egter daardie eerste paar dae in die normale lewe, terug by die werk en terug in die dolle mallemeule van die werklike lewe wat sommiges erg aanraak die aaklige NTD toestand. Die beste teenmiddel is om so gou moontlik weer by die water uit te kom, en daarby te begin met planne om voor te berei vir die volgende kompetisie. NTD soos hierbo beskryf is iets total vreemd vir sosiale, nie-kompeterende hengelaars, maar ek het dit ook teëgekom op n Maandag, die dag na n lekker hengelnaweek. Wat natuurlik ook baie help om NTD en verwante geestetoestande te bowe te kom, is om jou hengeltydskrif oop te maak dit verskaf oombliklike verligting! En hierdie uitgawe, soos al die voriges, verskaf genoegsame stof ter verligting. Het jy al ooit gewonder hoekom n kouefront die visse so sleg kan beïnvloed? Kyk gerus op bladsy 28 wat Andries Maree en Schalk van Breda met hul onderwater-navorsing uitgevind het. Ons het almal een of ander tyd gesukkel met klein visse wat aanhoudend pla; in hierdie maand se aflewering van sy rubriek (sien bladsy 58) vertel Jumbo Willemse hoe dit onlangs met hom gebeur het, en wat hy moes gedoen het om groter visse te vang. Dis maar net twee van n volle inhoud om in Januarie jou te help om van enige sweem van depressie na die Desember vakansie ontslae te raak! Loop ook 2018 met n blye hart tegemoet dit gaan vol opwinding wees, en ook lekker hengel! Intussen geniet jou hengel, en soos altyd Take Care. FOUNDER / STIGTER Kevin Downey 29/12/1953-23/04/2006 Editor-in-Chief Editor: Eugene Kruger editor@thebankangler.com Sub Editor: Neville Foord neville@thebankangler.com Photography: Tobias Weber photography@annecat.co.za Design & Layout: Neville Foord Graphic Design & Illustration: Laudette Sass laudette@thebankangler.com Field Editors / Columnists: Andries Maree, Frik van Zyl, Werner Lubbe, Neville Foord, Ilonke Lawrence, Jumbo Willemse. Publisher & Managing Editor: Annetjie Lubbe aclubbe@mweb.co.za General Manager: Werner Lubbe werner@thebankangler.com Advertising: Annetjie Lubbe Annecat 011-979-2766 info@thebankangler.com Accounts: Anel Labuschagne anel.finance@mweb.co.za DISTRIBUTION, SUBSCRIPTIONS & BACK ISSUES Subscriptions: 011-979-2766 Digital Subscriptions www.mysubs.co.za Back Issues: info@annecat.co.za available from Issue no. 9 DISTRIBUTION RNA: Francis Olivier Tel: 011-248-3534 EUGENE KRUGER ANNECAT PRINT & PUBLISHERS Tel: 011-979-2766 Fax: 011-979-2424 The views expressed in this magazine are not necessarily those of the publisher, the editor, editorial staff or The Bank Angler Magazine. Hoof Redakteur editor@thebankangler.com Volg Ons Op Facebook by: www.facebook.com/thebankangler.dieoewerhengelaar 04 DIE OEWERHENGELAAR JANUARIE 2018

LESERS KOMPETISIES Vat my seblief saam Jong Oewerhengelaarskompetisie It s Cool It s funky It s the MIAS Benoni teen photo competition. If YOUR photo is chosen as a monthly winner you win a K3 LED Lenser torch PLUS a Spinning Reel. All you have to do is send in a photo of yourself with your freshwater catch, any species, any size, but we want to see how much you enjoy going fishing! NB the only way to enter is to: E-mail your photo plus angler s details (incl. date of birth and tel. number) to: editor@thebankangler.com, marked Teen Comp. TEEN PHOTO COMPETITION WENNER Dewan de Winnaar is 14 jaar oud en is die wenner van die Gelukkige Trekking in hierdie uitgawe. Hy wen die Ultraflex 8 stok en n Extreme Baitfeeder 400 katrol, n spoel lyn en n hengelpet. Hierdie pragtige pryse word geskenk deur die welwillendheid van RAPALA/VMC Suid-Afrika, die verspreiders van STORM, SHIMANO en CONOFLEX hengelgerei. Hy skryf: Ek het hierdie karp van 6,7kg in die Vaalrivier by Douglas met Banana floaties gevang terwyl dit lekker gereën het. Dankie vir n puik tydskrif. Hengelgroete, Dewan. Ons wenner hierdie maand is Nicky Jansen van Rensburg (14 jaar). Hy skryf: Ek het dié karp by Buffelspoort gevang met Twin series se Banana Tiger Nuts as hoekaas.die vis is baie versigtig hanteer en is weer veilig teruggeplaas in die dam. Ek is n baie toegewyde spesiehengelaar my persoonlike beste is 15.82kg. Hengel is my lewe - as ek n kans kry is ek langs die water. * Apart from the fact that the only fixed rule of this competition is that entrants must be within the age range (which is why we must have your date of birth) is that we will not accept any entry that shows a dead fish, or where the fish is being mishandled in any way whatsoever. Otherwise - it s any freshwater species, any size, caught off the bank and the angler must try and show how he or she enjoys freshwater bank angling! Go for it! Open ONLY to teenage readers (age 15 to 21) Fotos van vis wat van n lipgripper - tipe skaal of aan n hoek hang, of met vingers in die oë of kieuwe sal nie geplaas word nie. Leer asseblief ons jong hengelaars om n vis met twee hande vas te hou vir n foto. Baie dankie. Red. 06 DIE OEWERHENGELAAR JANUARIE 2018

INTEKENLYS SUBSCRIBER COMPETITION All NEW and EXISTING Bank Angler subscribers qualify to receive free gifts if they are drawn in our YOU RE A WINNER draw in each issue. SO SUBSCRIBE TODAY! Supplied by Pure Fishing, we are giving away a Campingaz product in each issue to one lucky Bank Angler subscriber. Subscription Form Your Personal Details Name : New Subscription Renewal Postal Address : Tel: Email: Cell: Code: COLEMAN INSTANT DOME 3 FAST PITCH Spacious interior has room for 1 queen airbed Pre-assembled poles for fast and easy setup in about a minute Illumiline reflective guy lines for greater visibility at night Included rainfly for extra weather protection WeatherTec system's patented welded floors and inverted seams help keep water out Rugged, Polyguard 2X double-thick fabric stands up to the rigors of the outdoors Ground vent for increased ventilation Carry bag with rip strip makes packing up a cinch 7 x 7 ft. 3 ft. 10 in. center height 1-year limited warranty COMPETITION PROUDLY SPONSORED BY: HOW TO BE INCLUDED IN THE LUCKY DRAW TO STAND A CHANCE TO WIN THIS PRIZE: EFT Payments Account name: The Bank Angler Nedbank, Glen Acres : 143342 Account Number : 1433050625 Send Proof: Fax: 011 979 2424 E-Mail: info@annecat.co.za Payment Information I would like to subscribe to the following magazines: Send To P.O Box. The Bank Angler, P.O Box 10841, Aston Manor, 1630 Fax. 011 979 2424 E-mail. info@annecat.co.za Digital Subscriptions Go to: www.mysubs.co.za Per Month 6 Months 12 Months Other Countries The Bank Angler R35 R200 R360 R600 The Bass Angler R35 R200 R360 R600 The Carp Angler R35 R200 R360 R600 Tight Lines R35 R200 R360 R600 To make use of our debit order facility, contact us at info@annecat.co.za and we will forward you the form to complete. 1. Subscribe yourself to the magazine OR 2. Extend your current subscription OR 3. Give someone a gift subscription The magazine will be delivered to the distributors and Post Office four days prior to on sale date. We accept no responsibility for late delivery that is outside our control, i.e. third party distributors and the Post Office. If you do not receive your magazine by the Friday after on sale date please call our offices, we can then advise you of any known delay or arrange a replacement copy if necessary. Please use this subscription form on the right (photocopies are acceptable) Issue 146 WINNER André de Klerk, Elarduspark DIE OEWERHENGELAAR JANUARIE 2018 07

HENGELBESTEMMINGS Camp Riverlake Fishing & Holiday Resort De Rust Angler Resort Hartbeespoortdam Chalets, Wood Cabin, Flat, Hall, Wooden Challet, Main House, Camping. Ideal for family fishing and school camps. Booking & Enquiries: Mark 082 493 8879 Sheila 082 969 7134 www.camp-riverlake.co.za Facebook @CampRiverlake. campriverlake@webmail.co.za Swimming pool and Braais Lapa with DSTV Cash bar Regret no Chalets. Overnighting at own Risk! Turn off the R 512 to Skeerpoort at Lakeland. Contact Braam Oosthuizen 082 574 2018 Sherene Cordier 083 617 7652 Gps Co-ordinates S 25 45 196 - E 27 49 154 Daan se Plek Bloemhof Henbase Eco Escape Geelvis Paradys 4 slaap + 6 slaap woonstelle Tenvolle toegerus + DSTV Hengelgroepe baie welkom. Ideale vakansie genot. Vir besprekings skakel 072 827 6564 Web adres www.daanseplek.co.za. e-pos info@daanseplek.co.za Facebook daan se plek. HEERLIKE ONTBYTE ASOOK LIGTE VERVERSINGS BESKIKBAAR www.henbase.co.za Geriefswinkel asook drankwinkel op perseel. Kontak persoon; ANSIE 0834169268 Swembad, braaiers, 2x bomas, pool tafel, wilds ritte, gemeenskaplike DSTV. Chalets vanaf R900-00 per nag. 11KM Vaalrivier front Gelee tussen Amersfoort en Morgenzon Kampeer terrein-plavei en gras-20amp krag+braaiers+water punt. claassenj@mweb.co.za Olifants River Lodge Ons pamperlang jou bekostigbaar Op die Wal Bloemhof n Keuse van 40 Kampeer staanplekke, 16 Rondawels, 3 Log Cabins, 6 Cosy Cabanas en 37 Villas. Twee restaurante met gelisensieërde kroeë. Binneshuis-verhitte swembad, 2x koue water swembaddens. Tafeltennis en vele ander speletjies. Kaart fasiliteite beskikbaar. Geleë tussen Witbank en Middelburg. n Bosveldoord in die middel van die hoëveld. 013 243 9401 082 892 3029 www.olifants-river-lodge.co.za Insluitende DSTV, Swembad, Trampoline, Jungle Gym Tenvol toegeruste huise met yskaste in kombuis en kamers Huis 1: 3 x dubbel kamers 2 x 4 bed kamers Huis 2: 2 x 4 bed kamers Woonstel: 2 x 4 bed Plus 2 Ablusieblokke Al die kamers het lugversorging Skakel Lukas vir n kwotasie met kompeterende pryse 053 433 1304 083 415 4464 oupalukie@outlook.com 08 DIE OEWERHENGELAAR JANUARIE 2018