MITCHELL- BERKLEY BLOEMHOFDAM BONANZA 2018

Similar documents
WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row

News Flash. 6 September Dear Members

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS. 8 SEPTEMBER Nelson Mandela University Port Elizabeth

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM

PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013

Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria

Van af die Voorsitter

SUNDAY / SONDAG 18 MARCH 2018 MONDAY / MAANDAG 19 MARCH 2018

Behind the Backline Agter die Backline

GOOI! OORHEERS Bonanza. Hoe om konstant reguit te. Oewerhengelaars STARTER BAITS SPECIMEN CARP. for. SAVOF Stig afdeling vir gestremde hengelaars

We had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria.

Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore

DANS AFDELING DANCE SECTION

Special News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS

2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

News Flash MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT VOLMAAKTE GELUK. 11 December 2013

VOLGENDE WEEK SE PROGRAM GEAGTE OUERS. 11 Maart 2016 Webtuiste: Uitgawe: 9

18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week:

Tina Cowley reading centre 25 April

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY

MENLO PERDESPORTSKOU 2019

* APRIL 2018 *

Mpumalanga Ope Verslag

FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR

THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

AASKOMBUIS GEUR JOU FLOATIES SÓ NEW SEASON FEEDER FISH-OFF TEGNIESE DEBAT SÓ MAAK VISSE MET JOU VOER R39.50 HENGEL SAAM MET LC VD WESTHUIZEN

Nuusbrief 17 van 2018

BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2

Hoërskool Roodepoort

GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB

INHOUD. 04 VAN DIE OEWER Hoofredakteur Eugene Kruger heet almal welkom vir die Desember/Kersfees uitgawe.

EMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015

OMSENDBRIEF : 03/ Maart Geagte Ouers

NO 15 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS. 7 Februarie 2018

IRENE NEWS. 24 September No The following members earned medals at the AGN Racewalking GP: Sandra Steenkamp Danie Labuschagne

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA

GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB

BOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach

CHASA Sportskiet / CHASA Sport Shoot. CHASA Sportskiet / Shoot Version /03/2014 Authors: Elmo Scheffer, Siegfried Liebner

NEWS LETTER JUNE Scribe s Chat

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB

19 PARK SEWESTOERNOOI PARK SEWESTOERNOOI BY Laerskool Park. Sewes Toernooi


VOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis

TOERGIDS ~ 2017 ~ TOUR GUIDE Inhoud Content


SA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE

AKSIE. ANDER LEDE VAN DIE RAAD Rdh. A De Vries [DA] : Speaker

RUGBY / NETBAL / HOKKIE

2018 PUREBRED & PART-BRED ARABIAN GAUTENG CHAMPIONSHIPS

GENERAL INFORMATION ALGEMENE INLIGTING 1. DATUM VAN FEES DATE OF FESTIVAL 2. LIGGING LOCATION 3. TARIEWE TARIFFS

Nuusbrief / Newsletter June 2015

R39.50 Issue 137 Maart/March 2017

World Bowls schedule

South African Maritime Safety Authority

South African Maritime Safety Authority

Core exercises/ Kernspiere - oefeninge

November 2017 November

R39.50 Issue 125 March/Maart 2016

DG NEWSLETTER. District 410D December 2017

R39.50

SHELLEY POINT NEWS. A community newsletter dedicated to fostering a sense of community and the free flow of information at Shelley Point

WinkerkReader vir Android kan:

2 No PROVINCIAL GAZETTE, 12 MARCH 2018

NUWE REEKS: Die Tegniese Debat Onderwater fotos wys verstommende tonele op die bodem R Issue 123 Januarie/January 2016

2016/17 REGLEMENT C REGULATION C JUKSKEI SA. SPEELREëLS GAME RULES

R Issue 136 February/Februarie 2017 ISSN

53479 The death Acre (Doodsakker)

7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015

SENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter

2015/16 REGLEMENT C JUKSKEI. SPEELREëLS

SUID AFRIKAANSE TWEEKAMP: PRESIDENT SE JAARVERSLAG AANGEBIED BY DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU IN PORT ELIZABETH OP 29 MAART 2019

Reëls en Regulasies Januarie 2017

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB. Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017

CHESS congratulations to Ameer Kadir and Anchen Smith who have both

SEDERT 1960 SINCE 1960

STYWE LYNE TIGHT LINES YOUR #1 SOURCE OF ANGLING ADVENTURE! Subscribe & SAVE SUBSCRIBE AND WIN ADVANTAGE CRUISER CC WITH ST LUCIA TOURS & CHARTERS

OUEFRONT! AASKOMBUIS GROOT AVONTUUR bl

AKSIE BKN014/07/2017 OPENING EN VERWELKOMING


Braunvieh S.A. Nuus News. Posbus 7864 P.O. Box Kantoor Tel en Faks Office Phone & Fax. Webblad

R

NEWSLETTER 21 November 2017

Speelreëls. Rules of Play

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

STELLA LOUWRENS. Gr. 6 & 7 REDENAARS / ORATORS Baie geluk aan die volgende Gr 6 en 7-leerders wat as wenners aangewys is.

GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLKLUB

ONS REIS NA GOUD. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May Annette vd Sandt

PITKOS / FOOD FOR THOUGHT Our lives begin to end the day we become silent about things that matter. Martin Luther King

Grey College. Welcomes you. to the: ITEC u /19. Grey College

baan het sommer gou weer mooi groen geword. turned green very quickly. The days are getting

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 2-9 NOVEMBER 2018 ALGEMEEN

Arrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast.

ARCADIA NUUS/NEWS. Goeiedag Vriende. Ons sukses hang af van u sukses met ons genetika. Arcadia Bonsmara

JB Train Tours (Since 1975)

At the Annual General BOLAND ANNUAL GENERAL MEETING. Quarterly Bulletin of Boland Bowls Kwartaalblad van Boland Rolbal AUGUST / AUGUSTUS 2012

R Issue 128 Junie/June Wat gebeur met jou

2 No PROVINCIAL GAZETTE, 16 APRIL 2018

Transcription:

MITCHELL- BERKLEY BLOEMHOFDAM BONANZA 2018 VERWELKOMING EN VOORWOORD Welkom aan al ons hengelaars en borge by die 18de jaarlikse Bloemhofdam Bonanza. Dit is weer tyd om Bonanza te hou! Vriende en vreemdelinge van regoor Suid-Afrika is hier om vis te vang. Mag die visse baie wees en blywende vriendskappe bevestig en gesmee word. We have realised last year how quick the dam levels can change. Bloemhofdam rose from 30% in January to 105% in April 2017! This caused many problems to us as organisers to find angling space for all our anglers. Currently (Jan 2018) the dam level is 74% with very nice angling shores to occupy. We trust that we shall have lovely angling shores at the time of the Bonanza. In order to have enough angling space we have booked all available shores for the Bonanza. The angling shores allocated to us are: Sandveld, Sloep, North West and Verlatenkraal. Ons besef dat die ekonomie knyp en het daarom vir die derde agtereenvolgende jaar nie die hengelkaartjies of plotte se pryse verhoog nie. Ons verkoop vanjaar ook amptelike Bloemhofdam Bonanza hemde en ondersteunerspette. Weer eens baie welkom aan ons hoofborg wat fantastiese Mitchell en Berkley hengelgerei en Coleman kamptoerusting as pryse tydens die kompetisie borg. Netso dankie ook aan Die Oewerhengelaar en Stywe Lyne vir julle borgskap van die Spannekompetisie. n Spesiale dankie ook aan Twin Series wat aas vir elke Goodybag ingepak het. Eco-Care Trust en al die hengelaars sê baie dankie aan julle en al ons borge!! Die Organiseerder: Eco-Care Trust The Bloemhofdam Bonanza has grown to become much more than just a fishing competition. For many anglers and families this event represents how they spend their annual holiday and with so many reasons to be involved at this phenomenal event, why would you want to miss out? With its roots firmly anchored in conservation through the organizational team of the Eco-Care Trust, participation at this event also ensures that we as anglers become focused on fishing for the future and not just for today. Through our Mitchell and Berkley brands we are proud to be key sponsors to this event. With your continued support we believe we can continue to grow this event from strength to strength. With thousands of Rands worth of prizes on offer this year, we wish each of you the best of success and tight lines!

Pure Fishing Team 'n Hartlike Welkom van All lion Enterprises. 2018 is 'n groot jaar in talle opsigte, maar vir ons veral! Vir die eerste keer in Suid Afrika se hengelgeskiedenis is die land se twee grootste hengeltydskrifte onder een vaandel en saam deel van die die Mitchell Berkley Bloemhofdam Bonanza saam met Eco-Care Trust. Dis vir ons 'n groot eer om saam met die Bonanzavennote hande te vat en 'n verskil te maak in die hengelwêreld. Die Oewerhengelaar bied die spannekompetisie aan vir die manne op die oewer, en ons susterstydskrif Stywe Lyne doen dieselfde vir die bootmanne en -vroue! Aan elke span wat deelneem, baie dankie dat julle hier is, die moeite gedoen het om 'n span bymekaar te kry. Ons hengelsport is daar vir gesinne en vriende en daarom is dit belangrik dat daar ook 'n doel is om deel te wees van 'n span, en mekaar se samesyn en ondersteuning te geniet. Só, trek aan julle "dress", maak julle planne en doen julle bes! Geniet elke oomblik van die toernooi. Werner Lubbe Sondag 22 April 2018 Penne vir Plotte word gepen Donderdag 26 April 2018 PROGRAM VAN DIE NAWEEK Hekke van die Sloep en Verlatenkraal open vanaf 08h00 Vrydag 27 April 2018 Registrasie vanaf 06:00 by hekke Geen hengel of bote op water na 14h00 Geen merkers op Vrydag nie 16:00 Inspeksie van bote Saterdag 28 April 2018 06:00- Inspeksie van bote en oewerhengelaars se hounette 06:00- Launching of boats wait for SAPS flare before orderly departure to fishings spots 07:00- Spanne kompetisie en Bloemhof Bonanza begin met afsit van SAPS flare 16:00- Spanne kompetisie sluit

Oewerinweeg: 13h00 16h30. Inweeg slegs by weegstasies op Sandveld, Sloep, Noordwes en Verlatenkraal. Bootinweeg 16h30-17h30. By Bootlansering op Sandveld en Noordwes. n Spesiale Inweegpunt by Verlatenkraal sal op Saterdag gevestig word. Visse word nie saans geweeg nie, behalwe met toestemming van Hoofoewerbeampte Bloemhof Bonanza gaan voort Sondag 29 April 2018 Bloemhof Bonanza gaan voort Oewerinweeg: 07h00-09h00 en 13h00 16h00. Slegs by Inweegstasies op Sandveld, Sloep, Noordwes en Verlatenkraal Bootinweeg: 09h00-10h30 en 16h30-18h00. Bootinweeg by Bootlansering op Sandveld en Noordwes. n Spesiale Inweegpunt by Verlatenkraal op Sondag gevestig word Visse word nie saans geweeg nie, behalwe met toestemming van Hoofoewerbeampte Maandag 30 April 2018 08h00- Oewerhengel en Boothengel sluit. Lines-up. Inweeg: 06h00-09h00. Oewer inweegstasies by Sandveld, Sloep, Noordwes en Verlatenkraal. Bootinweeg selfde tyd as Oewer maar net by Bootlanserings by Sandveld en Noordwes, nie by Verlatenkraal nie. 08h00-Kolgooi kompetisie (aangebied deur Mitchell Berkley - tussen sleephellings by Sandveld-voor prysuitdelingsarea) 09h45- Kolgooi kompetisie sluit 10h00- Spanne Kompetisie Prysuitdeling begin. Bloemhof Bonanza Prysuitdeling volg direk na Spanne kompetisie afgehandel is. Dinsdag 1 Mei 2018 Openbare vakansiedag hengelaars pak op en vertrek huistoe!

HENGELKAARTJIES EN PLOTTE Hengelkaartjies vir onbespreekte plekke: Noordwes-oewer: R270 senior / R150 junior Plotte met Hengelkaartjies: Sandveld, Sloep en Verlatenkraal: R380 per persoon Bote R300 per persoon Toegang en Verblyf skakel: Noordwes: 053 4331706 Sandveld: 053 433 1701/2 PRYSE / PRIZES Individual Berkley Mitchell Bonanza competition: A Open Category competition (Awarded for combined two fish species with most points according to Eco-Care Fishing Tables) 1 st Overall Prize: R100 000 cash! 2de Ope Prys: Veldyskas geborg deur Megaworld 4X4 3 de Prys: Coleman tent & toebehore 4de Ope prys: Fishing Drone geborg deur Cuta Copter 5de prys: Expand a Sign tent B Resorts Competitions (Awarded for the most points per single target fish species according to the Eco-Care Fishing Table sponsored by Berkley & Mitchell) Sandveld / Sloep Competition: 1-5 Prizes North West Competition: 1-5 Prizes Verlatenkraal Competition: 1-5 Prizes Boat Competition: 1-5 Prizes C. Ladies & Junior Prizes (Awarded for the most points per single target fish species all shores / boat combined according to the Eco-Care Fishing Table sponsored by Berkley & Mitchell) Ladies 1-5 Juniors 1-3 Kiddies Lucky Packets sponsored by Conroy Gericke D. Kolgooi Competition: sponsored by Berkley & Mitchell E. Lucky draws Paindane Holiday Resort, Mozambique to the value of R14 600! Ruberduck sponsored by Confido Traders Eco-Care Water is Life 3 X R1000 cash!

Plastics SA Keep the dam Clean 4 X R250 cash. Many More! F. Twin Series Goodie Bags & Mitchell Bonanza Caps for first 1500 entries The Bank Angler / Tight Lines Teams Bonanza competition: 1 st Team Prizes: R5 000 cash Boat / Bank each 2 nd Team Prizes: R3 000 cash Boat / Bank each 3 rd Team Prizes: worth R1000 cash Boat / Bank each Most entrees from anglers - company / club etc (R1000 cash) Best Dressed Team: R3000 / R2000 / R1000 cash Many lucky draws HENGELREELS / ANGLING RULES General: 1. Deur in te skryf aanvaar deelnemers die hengelreëls van die kompetisie. 2. Every participant must register for the competition, regardless of the payment method. You can register online at www.bloemhofbonanza.com Late bank registration can still be done at the Northwest gates. Boats at Sandveld or Northwest gates. 3. Only participants may participate in Bonanza. 4. Open line class. Two rods per angling ticket. You may buy more angling tickets per angler. 5. Hounette en life wells sal voor die kompetisie nagegaan word. 6. It is a boat and bank angling competition. 7. Any participant who contravenes the angling rules will be disqualified. 8. Enige besware ten opsigte van beamptes of uitslae moet skriftelik by Appelraad ingedien word. Geen besware sal na 14:00 op 30 April 2018 oorweeg word nie. 9. Appeal Board s decision is final. 10. Jy moet te enige tyd op versoek van 'n Beampte jou registrasie bandjie kan toon. 11. Reg van toegang word voorbehou. No refunds. 12. Drankmisbruik en onbeheersde gedrag sal nie geduld word nie. Oortreders sal aangekla en deur die SAPS van die terrein verwyder word. 13. Sportmangees - boot-en-oewerhengelaars respekteer mekaar se regte. 14. 'n Oneerlike hengelaar pleeg bedrog, nie net teen die organiseerders of die borge nie, maar ook teen JOU, die eerlike hengelaar. Rapporteer asseblief enige bedrog of afwyking van die hengelreëls. Dit is vir jou eie beswil. 15. Eco-Care keur die maak van voerplekke af. 16. Merkers slegs vanaf 28 April toegelaat sodat deelnemers nie oor mekaar se lyne gooi nie. Jy moet asb self jou merker op 30 April verwyder. Merkers wat voor 28 April op die water is sal deur SAPS Watervleuel verwyder word. 17. Damreëls van die SAPS, Oorde en Provinsies geld. 18. Geen quadbikes en troeteldiere by oorde toegelaat nie. 19. Deelnemers moet asb verseker dat hulle persoonlike besonderhede korrek ingevul is met registrasie. 20. n Junior is 0/16 jaar op datum van die Bloemhofdam Bonanza. 21. Gestremdes mag deur helpers bygestaan mag word. Gestremde moet as sodanig geregistreer wees. 22. Geen hengel of bote op water na 14h00 op Vrydag 27 April nie.

23. Deelnemer gee toestemming dat sy / haar foto by die Bonanza geneem vir bemarkingsdoeleindes gebruik mag word. Oewerhengel: 1. Sandveld, Sloep, Noordwes en Verlatenkraal. 2. Jy kan alleenlik plek hou vir hoogstens drie laatkommers op onbespreekte plek as jy hul hengelkaartjies aan Hoofoewerbeampte kan toon. Bespreekte plotte is gereserveer vir plothouers. 3. Geen kampering binne hengelsone van 5 meter vanaf damoewer toegelaat nie. (Beampte voertuie moet kan beweeg) 4. Canoes, bait boats, rubberducks, battery trolling boats, bait drones and bait air guns are permitted. 5. Geen brandstof aangedrewe bote toegelaat om aas uit te neem nie. 6. Lifejackets must be used. 7. Geen kano s of battery aangedrewe vaartuie na sononder op die dam toegelaat. 8. Indien `n hengelaar op `n vooraf gereserveerde en gemerkte plot gaan staan, sal hy deur die Hoofoewerbeampte gevra word om te skuif. Jy mag nie op `n vooraf gereserveerde plot hengel of kamp as jy nie die regmatige okkupeerder daarvan is nie. 9. Plotte sal slegs 5 dae voor die aanvang van die kompetisie uitgemerk word. Okkupasie van plot kan geskied sodra die betrokke oewer oopmaak vir deelnemers. 10. Die organiseerders aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige obstruksies wat onder water versteek mag wees betreffende die plotte wat gereserveer word nie. 11. Oewerhengelaars mag wade met n baberroepstok solank hulle nie n mede-deelnemer hinder nie. 12. Geen oewerhengel binne bootlanseringsarea nie. Boat angling: 1. Launching from the official launching sites only. 2. Only participants on boats. No passengers. 3. No boat fishing within 250 meters from bank anglers. 4. No boats allowed to beach at the bank angling areas. 5. Geen boothengelaars in oewerhengelseksie toegelaat nie. 6. Boat angling only from boats (Except wading for artlure anglers allowed). Boat anglers not allowed to fish from any bank or island, nor are boat anglers allowed to beach or camp on any bank or island. 7. Bote en skippers moet voldoen aan SAMSA se vereistes. 8. Boats equipped with night navigation equipment are allowed at their own risk on the dam during the night. 9. Boats not allowed to cruise on the water after sundown (must stay anchored). 10. Skippers must complete SAPS lock-in control document and hand it back to Launch Official before launching. The lock-in document is available at gates of resort. 11. Maksimum 3 visstokke per hengelkaartjie op boot toegelaat. Mag nie met meer as twee visstokke op n slag per hengelkaartjie hengel nie. 12. Jetski-hengel en kajakke toegelaat. Alle bootreëls geld. 13. Hengelarea: Sien kaart vir afsnypunte in Vetrivier en Vaalrivier. Die Oewerhengelaar / Stywe Lyne - Spanne Kompetisie: 1. Teams angling tournament begins on Saturday 28 April at 07h00 until 16h00. 2. Target species: Bank Angling - grass carp / Boat Angling - carp. 4. Teams may consist of 1 to 4 anglers per team. 5. Teams must register to participate in the Teams Tournament. Hand in your Teams Entry Form to Weigh-in Official. 6. NB. Weigh-in will be done by Weigh-in Officials at the weigh-in Stations on Sandveld, Sloep, North West and Verlatenkraal during specified hours. See Program van die naweek.

7. Prizes: Bank Angling for 1-3 for heaviest bag of grass carp per team. Boat Angling for heaviest bag of four (4) carp per team. Boat Angler may nominate his/her heaviest carp for individual Bonanza Competition (cut off weight applicable). 8. Prize for Best dressed team. 9. Prys vir klub / organisasie met meeste deelnemers. 10. Hou die dam Skoon - Prizes for neatest / cleanest campsite on each resort. Mitchell Berkley Bloemhof Bonanza individual competition: 1. Hengeltyd: Saterdag 28 April vanaf 07h00 tot Maandag 30 April om 08h00. 2. NB. Weigh-in will be done by Weigh-in officials at the weigh-in Stations on Sandveld, Sloep, Verlatenkraal and North West during specified hours. See Program van die naweek. 3. Target Fish Species: Carp, (excluding grass carp) and barbel 4. Overall Winner determined by the most combined points according to the Eco-Care Fishing Table for the total weight of your single biggest carp and your single biggest barbel together. 5. The first 1-5 prizes in the Resort and Boat Competitions will be determined according to the Eco-Care Fishing Table per single target fish. 6. Prizes 1-5 for Ladies in Bonanza determined according to the Eco-Care Fishing Table per single fish (resorts combined). 7. Prizes 1-3 for Juniors in Bonanza determined according to the Eco-Care Fishing Table per single fish (resorts combined). Inweeg: 1. Registrasie bandjie moet getoon word om vis te kan weeg. 2. n Deelnemer bevestig met sy handtekening op inweegstrokie dat sy persoonlike besonderhede en gewig van die vis korrek is. 3. Oewerhengelaar se vis word by weegstasies deur oewerinweegbeamptes geweeg. 4. Boothengelaars se vis word by die bootlanserings by Noordwes en Sandveld en Spesiale Inweegpunt by Verlatenkraal (net Saterdag en Sondag) geweeg. 5. Vis wat geweeg word, word die eiendom van die Organiseerders. 6. Only your biggest fish of a species will be weighed. Rather catch & release. 7. Slegs visse wat groot genoeg is om vir n prys in aanmerking geneem te word, sal geweeg word. 8. No bags loaded with fish will be allowed at weigh-in ring. No culling at the weigh-in ring allowed. 9. Only live fish will be weighed. No damaged fish will be weighed. 10. Each participant must have his or her own keep net or live well. 11. No weighing during the evening, except with Chief Weigh Master s permission. 12. Eco-Care Trust kan wenvisse chemies en morfologies ontleed om vas te stel of vis uit Bloemhofdam kom en wanneer die vis gevang is. Prize-giving: 1. Prizegiving of both Teams competition and Bloemhof Bonanza to be held on Monday at Sandveld. Starts around 10:00. 2. Participants must be present at prizegiving at Sandveld and present his registration band to be considered to win any prize. 3. You can only win one prize with one fish. 4. One prize per participant. (lucky draws excluded). 5. All participants automatically participate for all prizes in the fishing tournament. The computer weigh-in programme will sort out the winners of the different categories. 6. In case of a tie the winner will be determined by a draw. 7. The organizers reserve the right not to hand out any specific prize when foul play or any irregularity is suspected.

8. The organisers will not be liable for any prizes not awarded due to the withdrawal of a sponsor. 9. Keep the Dam Clean Competition. The cleanest angling spot. 10. Water is Lewe Kompetisie. Handig jou lucky draw kaartjie, met jou kaartjienommer daarop geskryf by prysuitdeling in. PRYSUITDELING Die prysuitdeling volg sodra die inweeg afgehandel is op Maandag. Jy moet jou bandjie met kaartjienommer kan toon om enige prys te kan wen. Jy moet teenwoordig wees by die prysuitdeling om jou prys te ontvang. Een prys per deelnemer, uitgesonderd gelukkige trekkings. Gee die borge en organiseerders die ondersteuning wat hulle toekom. Sonder hulle kan die toernooi nie plaas vind nie. Laaste maar nie die minste nie kom ons gee aan God die eer wat aan ons die wonderlike voorreg gee om ons hengelsport te kan beoefen. Hoe werk die Eco-Care Hengeltabel? The Eco-Care Fishing Table has been compiled with the help of fishing experts and the data of fishing competitions throughout RSA over a period of 20 years. Daar is n hengeltabel vir elkeen van die teiken visspesies. Hoe groter jou vis is, hoe meer punte verdien jy. Die tabel is relatief tot die grootte van die teikenvisspesie. The angler, who earns the most points on the two target species together, is the overall winner. All the other prizes (except the Teams Bonanza Prizes) will be determined according to the most points for single target specie. Because experience has shown that boat anglers have a slight advantage over shore anglers in open competitions, they earn slightly less points than a shore angler for the same size fish. Plotte Jy kan vooraf vir jou n plot koop by Sandveld, Sloep of Verlatenkraal. Die plotte is gewoonlik die gewildste hengelplekke. Beide die Sloep en Verlatenkraal is gewoonlik vir die publiek gesluit en net vir kompeterende hengel beskikbaar. n Plot is jou persoonlike staanplek. Niemand anders mag op jou gekoopte plot hengel nie. Die voordeel om n plot vooraf te koop spreek vanself. Jy hoef nie dae voor die hengelkompetisie by die dam op te daag om seker te maak jy kry n hengelplek nie. Jy en jou maters kan plotte langs mekaar koop en so seker maak julle het almal voldoende hengelplek. Groot dele van die hengeloewers is voor Woensdagoggend beset deur ander hengelaars. Om vooraf plek te koop maak jy seker jy het plek. Jy spaar geld want indien jy vroeër by die dam opdaag sou jy die ekstra dae se akkomodasie moes betaal. Jou plot sluit jou plek, hengelkaartjie, administrasie, dienste en geleentheidsfooi in. Sandveld, Sloep en Verlatenkraal akkomodeer net deelnemers (boothengelaars uitgesluit) wat plotte vooraf gekoop het.

Geen plotaankope word by Noordwes gedoen nie om hengelaars wat nie plotte wil koop te akkomodeer. Jy betaal slegs jou hengelkaartjie en normale toegangs / kampfooie. First come, first serve by die hekke. By aankope van jou plot kan jy die volle bedrag vir die plot betaal, of n deposito van R200 betaal en later die verskil betaal. Waar die verskil teen 20 April nie in betaal is nie, verbeur jy jou plot en jou deposito. Plotverkope Online maak 1 Maart 2018 oop tot 20 April 2018. Na 20 April 2018 kan besprekings telefonies gedoen word. Plotaankope word online gedoen by: www.bloemhofbonanza.com Nick kan vir plotnavrae geskakel word: 063 512 6773 Klere Daar is baie baie deelnemers n behoefte om n amptelike Bloemhofdam Bonanza hemp te koop. I have the Shirt! Indien jy graag so n amptelike Bloemhofdam Bonanza 2018 hemp wil koop kan jy dit saam met jou vooraf aanlynaankope van jou hengelkaartjie / plot doen. Die groottes en prys van die hemp is op die aanlynaankope skakel beskikbaar. Die hempde word deur Vulcano gemaak en is van hoogstaande kwaliteit. Deelnemers wat spandrag vir die beste spandrag kompetisie wil maak is ook welkom om Vulcano direk te kontak. Hulle sal jou help met die ontwerp en vervaardiging van julle spandrag. Ons is bewus van hengelaars wat al vir etlike jare die Bloemhofdam Bonanza getrou bywoon. Ten einde erkenning aan die getroue ondersteuners te gee is daar ook nou n Bloemhofdam Bonanza ondersteuners-pet te koop. Afhangende van hoeveel jare jy die Bloemhofdam Bonanza gehengel het, kan jy n 5, 10 of 15+ jaar ondersteuners-pet koop. Die ondersteunerspette is ook aanlyn beskikbaar. Event costs and services The event organiser (Eco-Care Trust) is paying an event fee to the North West and Free State provincial governments to present the Bloemhofdam Bonanza. Other costs include the services of officials, food and accommodation, fuel, additional ablution, cleaning, mapping of the plotted areas, servicing them, prizes not sponsored by sponsors, eg the first prize of R100 000, etc etc. In return, the anglers receive a well organised fishing bonanza consisting of two in one angling tournaments, the Teams event as well as the Bonanza, with many other mini-events, eg the Spot casting competition, lucky draws, etc., etc. How does the Eco-Care Water is Life lucky draw works? All you have to do is to buy as many lucky draws as you wish for only R2 each. Write your angling ticket number on the lucky draw and hand them in at the prize giving. A lucky draw at the prize giving will determine the winners of the 3 x R1000 cash prizes as well as the many other prizes! Help us to conserve our angling waters!

Hoe werk PlasticSA "Hou die Dam Skoon kompetisie? Deelnemers moet hulle hengelarea asb. skoon agterlaat. Plaas al die rommel in julle rommelsakke en bring dit na die Prysuitdeling. Ons beamptes sal kyk wie se hengelplek is die skoonste op elke oewer. Vier kontantpryse van R250 elk word by die prysuitdeling uitgedeel. Kom hou die dam skoon, asb! Bestuur van visbevolking Volgens die reëls van die Bonanza word die vis wat geweeg word die eiendom van die organiseerders. Ervaring het getoon dat vis wat geweeg word dikwels beseer is en baie vatbaar is vir swamsiektes. Die visse veroorsaak dat die swamsiektes versprei met gevolglike visvrektes. Voorts het Bloemhofdam te veel karp en baber en minder van die vis in die dam sal die gemiddelde grootte van die vis laat toeneem. Deur die kleiner visse (bv. karp onder 5kg kg) te verwyder help dit om die dam se visbevolking op n gesonde basis te kry. Groot karp en babers, sal waar die vis in n goeie kondisie is, weer vrygelaat word. Graskarp word as n visplaag beskou en moet om die rede verwyder word. Die vis wat uitgehaal word, sal kosteloos aan die plaaslike gemeenskappe versprei word. GeoScience anti-bedrog ondersoek Alle wenvisse kan nagegaan word om vas te stel of die visse in Bloemhofdam gevang is. Chemiese toetse kan bepaal of die vis uit Bloemhofdam kom en morfologiese en annalitiese toetse kan bepaal hoelank terug die vis gevang is. Oneerlike deelnemers sal van bedrog aangekla word! Appeal Board An Appeal Board consisting of experts will the final adjudicators on any matter which needs to be adjudicated concerning the event. Vissers vir Jesus Die organiseerders wens hiermee Christen hengelaars te nooi om deel te wees van n groep hengelaars wat bekend staan as Vissers vir Jesus by die Bloemhofdam Bonanza. Die gedagte spruit voort uit n wonderlike preek wat Ds. Frans van Niekerk by n vorige Vaaldam Bonanza gepreek het oor die dissipels van Jesus wat ook vissers was. Die gedagte is om deelnemers wat Christene is uit te nooi om op n sigbare wyse hulle Christenskap te verkondig. Die organiseerders glo dat daar baie Christen hengelaars is wat nie vir hulle geloof skaam is nie en ook op die wyse tydens die Bloemhofdam Bonanza sal wil getuig. U word vriendlik uitgenooi om die bemande inligtingstafel voor of tydens die prysuitdeling te besoek.(navrae:chris Schutte sel nr. 082 440 5398). SPESIALE DIENSTE Om die hengeltoernooi aangenaam te maak en vlot te laat verloop is vir die volgende voorsiening gemaak: Hoofoewerbeamptes: Skakel Boeta: 084 580 2097 (Sandveld & Sloep); Johan 073 233 7668 (Noordwes en Verlatenkraal). Confido Hengelgerei (Noordwes en Sandveld)

o Alle hengelbenodigdhede soos visstokke, katrolle, vislyn, hoeke, skepnette, hounette en n verskeidenheid van al die bekendste aas, doepas en dips sal te koop wees. Winkel langs saal by Sandveld. Kiosk by Noordwes, en Verlatenkraal -Take aways, hout, ys, ens. SAPS Watervleuel en polisiëring o Medies o Polisiebeamptes is die naweek by Bloemhofdam om na die deelnemers om te sien. Baie dankie! Paramediese personeel is by Bloemhofdam om alle noodgevalle te hanteer. Skakel 083 444 2790 BEHEERSENTRUM o Vir enige noodgevalle tydens die naweek skakel die Hoofoewerbeamptes of besoek die Beheersentrum by Sandveld. Bootprobleme. Skakel Kosh Marine 079 550 4249 by die dam om meganiese probleme met jou boot op te los of jou in te sleep as jou boot op die water staan. Insleepdiens: Kontak die betrokke oorde by Noordwes of Sandveld. Gratis o Gratis Goodie Bag vir die eerste 1500 deelnemers met die komplimente van Twin Series, Pure Fishing, Die Oewerhengelaar / Stywe Lyne, en ander borge. Besondere dank vir dienste gelewer: Hoofborg Berkley & Mitchell Hoofborg van die Spannekompetisie - All lion Enterprises Noordwes Parkeraad en personeel Sandveld Natuurreservaat en personeel SAPD Watervleuel SAPS Hoopstad Mediese personeel LB Sekuriteit Kosh Marine Confido Hengelgerei Sandveld Shop en Noordwes Kiosk Lede van die Reëlingskomitee Beamptes van Bloemhof Eco-Care Trust Volunteers Appélraad Borge Media Want to be a sponsor? Do your company wants to become a valued sponsor at our Bonanza, or do you know of any sponsor who possibly wishes to become involved? Contact Bernard Venter 083 444 2790 for more info. VRYWARING Ek aanvaar dat die organiseerders en / of borge van hierdie kompetisie geen

verantwoordelikheid aanvaar vir enige gebeurlikheid wat uit die kompetisie mag voortspruit nie. My deelname geskied op eie risiko en ek kan geen eis teen die organiseerders en / of borge instel nie. BORGE Mitchell Berkley All lion Enterprises - Die Oewerhengelaar / Stywe Lyne Coleman Twin Series - goodybags Eco Care Trust Megaworld 4x4 Cuta Copter Confido Traders Sasko SAB Expand a Sign Paindane Holiday Resort Mozambique Pittendrigh Covers Vulcano shirts Cosh Marine Auto & Quads, Klerksdorp El Shaddai Plastics SA Wild Africa Group Die Waterkant Parkas on Demand Timefreight Pieter en Vadla Mleny - handdoeke T C Radios Conroy Gericke Kiddies Lucky Packets Hurricane ooze Anglers - Bait Box & Stand Cresent Petroleum Auto Investment Quick Solve Website &Advertising Solutions Worldwide Map of the Dam