SCHOLARSHIP 13 FEBRUARY 2018 13 FEBRUARIE 2018 ISSUE: 5 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers Ek wil u graag bedank vir u geduld met ons tydens die kragonderbreking van verlede week. Dit was nogal n uitdaging om al die boodskappe betyds op die regte plekke te kry sonder al die nodige tegnologie. Ek het maar net weereens besef hoe afhanklik ons is van elektrisiteit. You have received a notice of the Governing Body Elections that will take place on 6 March. This is a very important process for a public school. The nominations for parents as members of the Governing Body will close on 20 February. Nomination forms are available at Reception. Please read the attached article entitled, So you want to be a Governor for a comprehensive explanation of what it entails to serve on the Governing Body of a public school. Môre vier ons Valentynsdag. Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om elke mamma en hier en daar n pappa ook te bedank vir u hulp met koekverkopings en alle ander aktiwiteite by die skool. Julle is n span duisend en ek en die personeel het groot waardering vir jul opofferings tot voordeel van jul skool en kinders. Geniet die rooi-liefde-dag! Mooi week vir u elkeen! Groete Henco Bester SKOOLHOOF SPORTMANSHIP CONDUCT
JAMES HOLM LIAM SMIT LEAM SMITH 15 February 17 February 18 February THOMAS HUDSON 19 February KLEIN BOISHAAI GENTLEMAN OF THE WEEK Datum / Date: 9 Februarie 2018 LUCCA VILJOEN n Vriendelike en pligsgetroue seun. EDWARD LEACH Edward het die mooiste maniere. Hy werk altyd goed saam. Hy is n voorbeeld vir ander. JP IMMELMAN n Nuwe seun wat so vining deel geraak het van ons familie. Sy hulpvaardigheid en mooi maniere is n voorbeeld vir sy maats. ZANDRé CALITZ Zandré toon uitstekende maniere. Hy tree met respek op en is n plesier om te onderrig. ANDRé HUMAN André stel elke dag n voorbeeld vir die klas. Hy het goeie maniere en doen sy werk getrou in die klas. AFR DE WET PRETORIUS Toon respek teenoor onderwysers en medeklasmaats. Dankie vir jou mooi maniere. ENG WIUM VAN TONDER Werk baie netjies in sy boeke en tree altyd voorbeeldig op. ERICH GILMORE Lewer positiewe insette en is diensbaar op verskeie gebiede.
ATKV Inskrywings Stuur jou seun se naam, van, tema en R185-00 iskrywingsgeld in n koevert na Mev Holm teen Donderdag, 15 Februarie. Sien temas onderaan. Epos gerus tholm@paarlboysp.co.za vir enige navrae. ATKV Redenaars 2018 ATKV 1ste Rondte vir laerskole: Aangebied by Laerskool De Kuilen vanaf 18-20 April 2018 Sluitingsdatum vir bylaes A en B: Bylae A: 16 Februarie 2018 Bylae B: 13 Maart 2018 per e-pos na beanelljooste@yahoo.com of faks na 0219033560 Let op die volgende: Enige spesiale versoeke @ 20 Maart 2018 by beanelljooste@yahoo.com Gr 4-5 Afrikaans as Addisionele Taal: Indien n deelnemer se ouers [beide] Engelssprekend is, kan u gerus leerders GEEN VERSKUIWINGS SAL NA 23 Maart 2018 gedoen word nie. Leerders moet betyds bewus wees van enige sportaktiwiteite wat met die ATKV datums kan Kontak gerus die ATKV se Streeksorganiseerder, me Beanell Jooste, by Temas vir 2018: Graad 1-3: goud druppeltjies miere Graad 4-5 Huistaal en Add Taal smaak vingers
NATURAL SCIENCE OLYMPIAD 10 MAY 2018 (Gr 4-7 learners ONLY) CALLING ON ALL THE SCIENTISTS The 8 th Natural Science Olympiad will take place on 10 th May 2018. If you would like to enter please bring your R10 entry fee to Mrs Hattingh before 25 February 2018. This Olympiad examination is only available in English but it is not limited to only English learners. VALENTYSDAG 14 FEBRUARIE 2018 Please take note that all the classes of BPS from Gr 1-7 will visit GHS on 14 February 2018. We will walk from BPS to GHS at 10:00 to join them for break. The boys will take their lunch boxes along. We will be back at 11:00. Seuns kan rooi en wit aantrek op hierdie dag. Uitslae van tenniswedstryde 8 Februarie 2018 u.13 A vs Eikestad verloor 3 3 (27 potte teen 24 potte) u.13 C vs Rhenish verloor 3-2 u.11 A vs Courtrai won 6 0 u.11 B vs Rhenish won 5 1 KRIEKET UITSLAE: o.13a vs WPS verloor o.13c vs WPS wen o.11b vs WPS wen o.13a vs Primrose Hill Wen o.13a vs Bedford Verloor o.13b vs Bedford Verloor o.11a vs Swartland Wen o.11b vs Swartland Wen
PODIUMPRET Podiumpret bied vanjaar op aanvraag nog n lesing aan oor die skryf van toesprake. Waar: Paarlse Biblioteek Wanneer: Vrydagmiddag 2 Maart 2018 Hoe laat: 14:00 16:30 Ouers of leerders wat die eerste lesing (2 Februarie) bygewoon het, is welkom om hierdie lesing gratis by te woon ( n herhaling van die vorige keer se lesing maar miskien het u n kritiese punt gemis). GEEN PLAASVERVANGERS NIE! Koste: R 150.00 per gesin (maksimum 2) Bespreek asseblief u plek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. U is welkom om die epos aan ouers te stuur. Hulle kan die Podiumpretkantoor direk kontak om te bespreek. Podiumpret moedig leerders aan om die lesing by te woon om te leer: Wat die regte formaat vir verskillende soorte toesprake is Wat basiese Sprekervaardighede behels Hoe om n beoordeelstaat te lees Basiese notas sal voorsien word Bring n notaboek en pen saam Leerders word aangemoedig om hulle eie toesprake vir die Podiumpretkompetisie te skryf. Laat inskrywings vir die uitdunrondte by Paarl Gimnasium (7 Maart) sal op hierdie dag nog aanvaar word. SLEGS indien jy die lesing bygewoon het. (Dit is tog wat dit moet wees: Pret om voor mense te praat.) Vir enige navrae kontak tholm@paarlboysp.co.za INTERHUISKOMPETISIE - WEEK 4 INTERHUIS TWEEKAMPMARATHON GR 1-7 SEUNS PERSONEEL
SPORT FOR THE WEEK: 13-16 FEBRUARY 2018 Tuesday, 13 Feb u.11 Rugby trials 17:00 Woensdag, 14 Feb Krieket - o.13b vs Swartland - o.13a Swartland PSS 14:30 Malmesbury Bus vertrek 13:45 Thursday, 15 Feb Tennis - u.13a vs Rhenish - u.13b vs Rhenish - u.13c vs Eikestad - u.11a vs Stellenbosch - u.11b vs Noord-Eind - u.11c vs Rhenish Brug Street 15:00 Vrydag, 16 Feb Krieket - o.13c vs Swartland - o.11c vs Swartland Hugo Rust Mini-Krieket o.7abcd o.8abcd o.9abcd Malmesbury Bus vertrek 13:00 PSS 14:45 15:30 Boland Landbouskool