Stellenberg Stellenberg High School Newsletter 3/2018 April 2018 IN THIS ISSUE Gr. 11-dinee 5 Mr & Miss Stellenberg 7 Premier Hockey 9
2 We are EXCELLENCE The Faculty of Engineering, Stellenbosch University, recently commended Stellenberg High School s leadership, dedication and commitment from our pupils, teachers and parent community who have contributed to excellence. Two of our top matric achievers, Anri Brink and Déandré de Meyer, were invited to a special awards ceremony to receive a certificate of excellence from the Dean, Professor Van Niekerk. Thank you both for attending the ceremony and making us extremely proud. HOËRSKOOL STELLENBERG BIED AAN MATHEMATICS WINTER SCHOOL (GRAAD 11S EN 12S) PRESENTED BY BRANDMATHS 2 - dag kursus (2-12 July) 9:30 15:30 R 750 per course Fokus op punte verbeter vir Universiteits- of Technikon -toelating If you can t explain it simply, you don t understand it well enough Albert Einstein Presented by former Mathematics Teacher, Mrs. Liebe Brand (HonsBSc, NHD, CAPS training completed) VIR MEER INLIGTING KONTAK LIEBE BRAND liebe@brandmaths.co.za 076 674 0444 Anri, Ms Van Wyk (Grade Head) and Déandré. Delft-skakeling Op Vrydag, 2 Maart, het lede van die graad 11-studenteraad met leerderleiers van verskeie hoërskole in Delft ontmoet. Hierdie geleentheid staan sommer in Stelliewoordeskat bekend as Die Delft-skakeling en die tema vir die skakeling is Leaders under construction. Ons ontmoet een maal per kwartaal wanneer ons saam leer, dink en planne maak. Ons, as Stellies en die leerders van Delft, wil graag hande vat en dra die toekoms van ons skole, ons generasie en ons land op die hart. Tydens hierdie skakeling is daar altyd iets te leer. Hierdie keer het ons in groepies, bestaande uit leerders van die verskeie skole, sprokies (fabels) bestudeer. Dit klink dalk eenvoudig, maar na n paar minute moes ons n toneeltjie opvoer om die spesifieke sprokie uit te beeld. So is die ys ook gebreek. Hierna het ons die lesse uit elke sprokie bespreek en spesifiek gefokus op hoe hierdie lesse op ons daaglikse lewens betrekking het. Ter afsluiting is ons n paar tips en tricks geleer om n goeie praatjie te kan lewer. Ons het geleer: Leadership is practised not so much in words as in attitude and in actions.
3 at the Artscape On Monday, 16 April 2018, 115 Grade 12 learners had the opportunity to see Hamlet performed at the Artscape. Hamlet is the prescribed drama for Grade 12 English Home Language and the learners found it very helpful to experience the play as Shakespeare intended in performance. The production was of an exceptional standard and kept the learners riveted until the very last line. Fred Abrahamse and Marcel Meyer s production of Hamlet played to 5-star reviews and standing ovations in Europe and the USA. The production takes its inspiration from one of the earliest recorded performances of Hamlet, as performed by the crew aboard The Red Dragon, an East India Company merchant ship, off the east coast of South Africa in 1608. This production re-imagines Shakespeare s most iconic play, utilising a cast of only six actors who show astounding versatility in their successful portrayal of numerous roles. Some of our learners had the privilege to meet the actors after the show. Some of the Stellies (Jana Goosen, Ethan Brown, Luke Walker and Mishka Lowe) photographed with Tristan de Beer (Gertrude), Dean Balie (Horatio), Marcel Meyer (Hamlet), Michael Richard (Claudius), Jeremy Richard (Laertes) and Matthew Baldwin (Guildenstern).
4 Stellies Photography Club Woensdag, 25 April het weer eens n baie interessante en suksesvolle fotografie-kompetisie opgelewer. Die tema was Sportfotografie (kleur). It was a privilege to have Mr Niel Goslett as the main judge, who also shared his vast knowledge and experience in photography with the members. He had the following to say after viewing the evening s entries: Daar is BAIE potensiaal in die foto s wat hier vertoon word. n Hele paar foto s is baie goed geneem, is tegnies lekker sterk en het die fotograaf uitgedaag. n Paar foto s skep die gevoel dat julle deel van die sport of die aksie is - dit gee vir jou die voordeel van die WOW-faktor waarna n mens soek in die foto. The winners: 1st - Kristie Goslett - In die wolke 2nd - Marko Beylefeld - The road less travelled 3rd - Christian Badenhorst - Surfer 1 and Surfer 2 In die wolke The road less travelled Surfer 2 Surfer 1
5 A night under a thousand stars Goeie kos, die regte musiek, die perfekte lokaal en die Klas van 2019 het gesorg vir n elektriese atmosfeer en n reuse-sukses. The annual Grade 11 Ball took place on Wednesday, 18 April in the Activity Centre. The event was so highly anticipated that tickets were sold out three days in advance. Beide die seuns en die meisies het deftig gelyk in hul formele drag, maar die meisies was natuurlik die sterre in hul aandrokke. Daar is geëet, gekuier en gedans tot 22:00 die aand. Even the photo booths were occupied the entire evening; more than a 1000 photos were posted on the Hoërskool Stellenberg Studenteraad Facebook page. Weer eens het vanjaar se graad 11 s bewys dat hulle nie net op alle gebiede presteer nie, maar ook ordentlik partytjie kan hou. Grade 11s, you rock!
6 Photos taken by Christian Badenhorst
7 & Mr STELLENBERG Miss After a year-long hiatus, the highly anticipated Mr and Miss Stellenberg has been revived. After a gruelling pre-judging in which the finalists were chosen, 14 excited matric boys and 14 matric girls embarked on a journey under the guidance of Miss Abrahams, that would see two winners crowned Mr and Miss Stellenberg 2018. This year, the vision for the winners of Mr and Miss Stellenberg was shifted significantly from that of their predecessors and featured a more humanitarian stance which saw the pageant enter into an agreement with the Tygerberg Hospice (an NPO) in which a percentage of the proceeds would be donated to the noble cause. The participants were given bright yellow jars to fill with coins and were tasked with supporting the hospice by incorporating a hospice clothing item into their Alter Ego-themed outfit. With smoke machines, flashing lights and stunning outfits in tow, the evening proved to be a resounding success. The audience witnessed the dashing Joshua Bester crowned Mr Stellenberg, with crowd-favourite, Wanda Banda, revelling in her new title as Miss Stellenberg. The duo are to feature in forthcoming school sports days at which they will proudly represent Stellenberg.
8 Photos taken by Kristie Goslett
9 PREMIER HOCKEY READY FOR 2018!
10 Oakhill Easter Co-Ed Hockey Festival (4-8 April) Owing to the water crisis in the Western Cape, the annual Fairmont Easter Festival Tournament was cancelled and replaced by the Oakhill Easter Co-Ed Hockey Festival. The beautiful Oakhill Sports Campus in Knysna was home to the tournament, with a total of 16 teams participating. Pre-season tournaments provide our teams with a valuable competitive start prior to the onset of league. The tournament met all expectations, both organisational and competitive. Where else can one play captivating hockey and look up to see horses walking next to the astro! Our coaches responsibilities begin long before they leave to travel to the event. They have worked hard to prepare our teams for league and to keep them focused and motivated; the pre-season tournament is but one building block of our 2018 goals. This tournament provided our coaches with a great opportunity to assess and evaluate the rigorous preseason work and adjust their game-plan and team structure where required. The tournament afforded our players the opportunity to fine-tune their skills through practice and guidance from the coaches during some very tough matches. It also allowed our new players to participate alongside the seasoned seniors as equal team mates in a competitive environment in preparation for the 2018 league games. This was also the first opportunity for our Premier teams to sport their brand-new 2018 kit sponsored by TK Sports and Cape Foods. DSC attorneys backed both our teams by sponsoring their hockey bags.
11 Despite suffering a number of injuries, both the boys and girls teams performed exceptionally well. The premier girls played 6 games, WON 4 and DREW 2... But then again, a draw is a win. The premier boys were unfortunately hounded by injuries throughout the tournament but still gave it their all. The final scores do not reflect the intensity of the boys level of play. Despite the blood, sweat, tears, injured ankles and the odd stitches, they managed to make us extremely proud. Girls Boys Opposition Result Opposition Result Outeniqua Won 3-0 Outeniqua Lost 2-0 Fairmont Draw 2-2 Fairmont Lost 5-2 Worcester Gim Won 2-0 Worcester Gim Lost 1-0 Witteberg Draw 2-2 Framesby Won 4-0 Strand Won 3-0 Strand Won 3-1 Oakhill Won 1-0 Huguenote Lost 2-1 Special mention must be made about our goalkeepers: Jaco Esterhuizen, who was simply AMAZING throughout the entire tournament, and Chris-Mari Grobler. At the prize-giving ceremony, the premier girls were awarded the Team Spirit award. Chris-Mari Grobler was named the Goalkeeper of the Tournament (girls) and Jessi Hedinger and Joshua Willett received the Most Valuable Player awards. #TeamStellies! A big thank you has to go out to our parents who attended or supported from home, as well as to our premier coaches, Louise Conradie and Nicholas Neethling, as well as our team managers, Santjie Harris (girls) and Riana Koegelenberg (boys), for their support and commitment.
12 O.16A-seuns is aan die brand! Die sakke was gepak en die opwinding het hoog geloop Wat n teleurstelling was dit nie om te verneem dat die toer na Hermanus weens die optogte afgestel is. Paulene het die situasie probeer red deur tuiswedstryde te reël. Alhoewel dit n skamele troos was, kon n spanbousessie by Tygervallei die gemoedere weer lig. Daarna is die seuns terug na die hokkieveld waar hulle Drostdy gemaklik 1-0 geklop het, maar 0-1 teen Fairmont verloor het. Later is daar verneem dat alle optogte in Hermanus gestaak is en dat dit veilig was om deur te gaan. Aangesien die spelers se verblyf reeds betaal was, is daar besluit om die beste van n slegte saak te maak: direk na die laaste wedstryd het n baie opgewonde span dus na Hermanus vertrek. Daar aangekom het die afrigter, Graeme Murphy, n spanpraatjie met die seuns gelei waarna hulle die dorp gaan verken het. Terug by hul akkommodasie het die juniors onraad vermoed; gevolglik was daar eers teen drie-uur die oggend stilte. Hulle agterdog was egter nie verniet nie - dié wat vergeet het om met een oog oop te slaap het met hande en gesigte vol skeerroom wakker geskrik. Dit was groot konsternasie en nog groter pret! Daardie oggend om sesuur het n baie stil bus teruggekeer na Stellenberg vir die tweede dag van die tuiswedstryde. Ongeag die min slaap het die wegbreek hulle duidelik goed gedoen: hulle speel 0-0 gelykop teen Drostdy en wen 2-1 teen Fairmont in n uitmuntende wedstryd. Behalwe vir die pret, goeie herinneringe en mooi uitslae was dit ook n waardevolle geleentheid vir die seuns om mekaar te leer ken en hulle nader aan mekaar te bring - iets waarop daar vir die res van die jaar gebou gaan word. Groot waardering word uitgespreek teenoor Paulene vir al die reëlings wat sy getref het om dit alles moontlik te maak. Dankie ook aan Graeme vir al die ondersteuning wat hy aan die seuns bied. Ouers, dankie dat julle dit n plesier maak om deel van Stellenberg Hokkie te wees. O.16A-meisies staan sterk Die naweek van 29 en 30 Maart was n tydperk van uiteenlopende emosies en interessante verrassings: van opwinding die toer was n dag weg tot groot hartseer toe die nuus breek dat die Hermanus-toer afgestel is, moes ons harte se pendulum aanvanklik swaai. Ons hokkie-organiseerder en spanbestuurder het egter dadelik ingespring en begin reëlings tref sodat die meisies in n paar rondomtaliewedstryde kon speel: van Hermanus tot plaaslik binne n middag; van groot teleurstelling tot n ongelooflike lekker ervaring wat die meisies seker vir altyd sal onthou. Dít was wat die naweek alles vir ons ingehou het. Die span het op en van die veld as n eenheid gegroei. Selfs die ouers het tyd gekry om mekaar beter te leer ken en vriendskappe is onder jonk en oud gesmee. Op die eerste dag het ons drie wedstryde gespeel: een was n spog-oorwinning teen Drostdy, maar ons moes ongelukkig die knie buig voor Montana en Fairmont. Na afloop van die eerste dag se wedstryde is die video-analise eers bestudeer voordat die oorslaap-spanbou begin het iets wat verhoudings, vertroue en spanwerk verder versterk het. Die span se goeie voorbereiding en fokus was duidelik sigbaar tydens die tweede dag, en ons is met drie oorwinnings beloon. Teen Saterdag het die einde van die tuisbly-toer aangebreek. Die afrigter, me. Paulene de Bruin, en die spanbestuurder, me. Carin van Wyk, het die meisies vir oulaas spanbou-aktiwiteite laat doen en lekker laat lag voordat die span n laaste ete saam geniet het. Dit is beslis n voorreg om met sulke toegewyde dogters, ouers en hokkiepersoneel te kan werk elkeen se begrip, hulp en ondersteuning word opreg waardeer.
13 Netbal Waterkloof Na n lang en harde toernooi by die Klofiefees, het ons spanne beslis sterker teruggekom. Dankie aan die speelsters, afrigters en bestuur vir n suksesvolle en lekker toer. Baie dankie ook aan ons borge; Bonitas en Dole. WP-aksienetbal Baie geluk aan ons 25 Stellies wat gedurende die Maart vakansie WP-aksienetbal verteenwoordig het. Andrea van der Merwe o.14 A (Goud) Tania Nel o.14 A (Goud) Olivia Dreyer o.14 B Liyema Ndongeni o.14 B Bianca van Staden o.15 B (Goud) Larushka van der Walt o.15 B (Goud) Lizaan Janse van Rensburg o.15 B (Goud) Kelly du Toit o.15 B (Goud) Mika Lourens o.15 A (Brons) Carmen Le Grange o.15 A (Brons) Jami Kruger o.15 A (Brons) Tenica Mearns o.16 A (Goud) Lene Coetzee o.16 B (Goud) Liska Cilliers o.16 B (Goud) Carla Grobler o.16 B (Goud) Kirsten Wolfaardt o.16 B (Goud) Kayla Clarke o.16 B (Goud) Marina Messerschmidt o.17 A (Brons) Mischke Kriel o.17 A (Brons) Caylee Pentz o.17 B (Goud) Hanneli Messerschmidt (Goud) Camryn Mearns o.21 Kiara Batt o.21 Bianca Visser o.21 Kara Coetzee o.21 Bellville sportdag Ons B-Spanne het Saterdag, 14 April, by Bellville Sportdag deelgeneem. Hulle het goeie oefening gekry teen die A-spanne en het glad nie teruggestaan vir hulle nie. Wel gedaan! Uitslae: o.14 B Wen Hoërskool Punt o.14 A 5-4 Wen Dirkie Uys o.14 A 13-4 Wen HHH o.14 A 16-0 Wen Bredasdorp o.14 A 9-5 o.15 B Wen Hottentots Holland o.15 A 19-2 Wen La Rochelle o.15 A 11-10 Wen Bellville o.15 A 11-10 Wen Bredasdorp o.15 A 17-3 o.16 B Verloor De Kuilen o.16 A 5-15 Wen Bredasdorp o.16 A 7-6 Verloor Dirkie Uys o.16 A 3-12 Wen HHH o.16 A 12-2 Wen Overberg o.16 A 9-5 Verloor LaRochelle o.16 A 4-11 o.17 B Wen Bredasdorp o.17 A 14-6 Verloor La Rochelle o.17 A 6-10 Wen HHH o.17 A 8-1 Verloor DFM o.17 A 4-18
14 B-F-toernooi Stellenberg het Saterdag 14 April hul B-F toernooi gehad waar altesaam 62 spanne gespeel het. Skole het van ver gekom om die dag saam met ons te spandeer. Hier is die pragtige uitslae van ons Stellies! o.14 C Wen 8-4 teen Bellville B Wen 17-3 teen De Kuilen B Wen 16-6 teen Fish Hoek B o.14 D Wen 13-6 teen Stellenberg G Wen 15-0 teen Bellville D Wen 7-6 teen Stellenberg E Wen 10-2 teen DF Malan D U/14 E Won 13-0 vs DF Malan F Lost 6-7 vs Stellenberg D Won 9-4 vs Bellville D U/14 F Won 6-5 vs Bellville D Draw 6-6 vs DF Malan F Won 7-6 vs DF Malan E o.14 G Verloor 13-1 teen Stellenberg D Wen teen Bellville D Wen 7-1 teen DF Malan D o.14 H Wen 7-3 teen DF Malan F Wen 12-6 teen Bellville E Wen 6-4 teen DF Malan E o.15 CDEF C wen 24-3 teen De Villiers Graaff B D wen 11-8 teen DF Malan D C wen 21-6 teen Namakwaland B E wen 11-9 teen DF Malan D C wen 19-4 teen Bellville B D wen 18-1 teen DF Malan E C wen 20-1 teen De Kuilen B F verloor 10-11 teen DF Malan D D wen 18-2 teen Stellenberg E o.16 C Wen 13-8 teen Bellville C Wen 20-5 teen DF Malan C Wen 7-5 teen DF Malan o.17 D Wen 18-1 De Villiers Graaff C o.16 D Wen 14-5 teen Bellville D Wen 10-5 teen De Kuilen Wen 14-3 teen DF Malan o.19 C Wen 6-3 teen Fish Hoek Wen 13-2 teen DF Malan Wen 17-6 teen De Villiers Graaff
15 RU gby 014A: Outeniqua-rugbyweek Waterkloof: 5-20 Klerksdorp: 26-7 Swartkop: verloor 015A: HJS-rugbyweek HTS Middelburg: 10-15 HS Monument: 17-21 Framesby: 38-0 016A: Paarl Gim-rugbyweek Centurion: 43-3 Kempton Park: 30-5 Rustenburg: 1-14 016B vs Menlopark: 7-37 Noord-Suid-toernooi (Pretoria) 019B vs Menlopark: 29-14 019B vs Monnas: 24-22 019A vs Menlopark: 10-42 019A vs Monnas: 19-41 Uitslae teen Hoërskool Strand 014A: 60-0 014B: 59-0 015A: 49-0 015B: 0-26 (teen Boland Landbou) 016A: 25-8 016B: 38-0 019C: 22-7 019B: 52-6 019A: 76-0 Foto s geneem deur Gerrit Bastiaanse Jaydon Hickley in aksie teen Hoërskool Strand. Khyro van der Westhuizen was die speler van die wedstryd teen Strand. Josh Muller (o.19a kaptein) speler van die wedstryd teen Monnas.
16 Tennis Kenridge Tennistoernooi Rondte 1: Stellenberg vs Durbanville Stellenberg wen beide dubbels (meisies en seuns) Rondte 2: Stellenberg vs Curro Stellenberg wen beide dubbels (meisies en seuns) Rondte 3: Stellenberg vs Fairmont Stellenberg wen beide dubbels (meisies en seuns) Rondte 4: Stellenberg vs Bellville Stellenberg wen beide dubbels (meisies en seuns) Rondte 5: Stellenberg vs DF Malan Stellenberg wen beide dubbels (meisies en seuns) Algehele wenners van die toernooi: Stellenberg Gemengde dubbels wenners: Stellenberg - Reece Frye, Daneldi Potgieter Algehele wenners meisies dubbels: Stellenberg - Daneldi Potgieter, Lianke Potgieter Algehele wenners seuns dubbels: Stellenberg - Reece Frye, Francois du Toit WP Interpro toernooi Ons tennisleerders het 23 en 24 Maart in Stellenbosch aan die WP Interpro-toernooi deelgeneem. Reece Frye en Francois du Toit het die o.17 A-span verteenwoordig en die span het tweede geëindig in hulle ouderdomskategorie. Chris Kellerman (A-span), Jhoané Jonker (A-span), Hanell Fourie (A-span), Lianke Potgieter (A-span) en Pieter Fourie (B-span) het die o.15 spanne verteenwoordig. Die DISAS (WP o.15 A) het n silwer medalje gewen en die DISAS (WP o.15 B) het 5e plek in die Mini Interpro-Toernooi behaal. Die spanne het teen die Boland Kavaliers en Noord-Kaap meegeding. Lianke Potgieter, Reece Frye, Daneldi Potgieter en Francois du Toit Baie geluk aan al hierdie leerders!
17 Tweekamp New beginnings Dit het alles begin by Oudtshoorn waar 10 Stellenberg Tweekamp-atlete hulle harte uitgehardloop het sodat Stellenberg se span kon kwalifiseer om deel te neem aan die SA-tweekampkampioenskappe in Pretoria. Oudtshoorn was `n heerlike naweek. Baie van die atlete in die span was nuut tot tweekamp, maar dit het hulle nie afgesit nie; hulle het alles gegee. Hulle het in hul Stellenberg atletiek- en swemdrag deelgeneem, wat hul super trots gemaak het. As Stellies het hul tot aan die einde geveg om n plek te kry by die gesogte SAtweekampkampioenskappe. Die volgende atlete het aan die Outshoorn Interprovinsiale Tweekampkampioenskappe op 3 Februarie 2018 deelgeneem: Seuns: Jacques Bardenhorst (kaptein), Retief Ochse, Walter de Jongh en Johan Voges Meisies: Daleen Laurence (kapteine), Anita van Niekerk, Alo Bester, Emma Thom, Anika Roux en Nicke van Rensburg. Die dag het aangebreek: SA-kampioenskappe in Pretoria. Na baie weke van oefening, soggens vroeg hardloop by Stellenberg, middae swem, Saterdae se long-runs, fartlek en bulte, was die atlete gereed vir Pretoria. Ouers en atlete het saamgewerk om fondse in te samel vir die tog na Pretoria. Daar was lanklaas soveel geesdrif en spangees, dit was so reg in die Stellie-styl! Die kampioenskap was groot: 860 atlete van reg oor Suid Afrika. Die grootste byeenkoms in Tweekamp se bestaan van 43 jaar! Hulle was gereed om hul skool se naam hoog te hou. Die byeenkoms het begin met n optog waarin ons as deel van WP ook ons skool se vlag met trots kon dra. Die dag het ook uitdagings gehad: die lugdruk was moeilik vir ons kus-atlete, die swem was by tye gestaak weens blitse en Walter het tot kort voor sy swem-item erge migraine gehad. Hy het ongelooflik geveg en met n beste swemtyd van sy ouderdomsgroep geëindig. Hiermee die WP-atlete wat deelgeneem het aan die SA Tweekampkampioenskappe: Retief Ochse (kaptein) Brendan Oosthuizen Walter de Jongh Daleen Laurence (kapteine) Anita van Niekerk Nicke van Rensburg Alo Bester Johan Voges Die volgende atlete het onder die top 20 geëindig: Daleen Laurence (Goud) Retief Ochse (Silwer) Brendan Oosthuizen (9de) Walter de Jongh (15de) Dit was vir ons almal n wonderlike ervaring. Stellenberg het algeheel 4de geëindig in die skole-spankompetisie waarop ons baie trots is. Hierdie was net die begin, hulle sien uit om in die nuwe seisoen hul merk te maak.
18 Atletiek 8 Stellie-atlete het deelgeneem aan die SA-kampioenskappe vir atletiek. Hul uitslae is soos volg: Gabriëlle Lazarus: SA Skole - Verspring (9de), 100m Hekkies (8ste). SA Klubs - Verspring (6de) Stefani du Plessis: SA Skole - 200m (16de) Joshua Africa: SA Skole - 100m Hekkies (8ste) Jared Africa: SA Skole - 100m (4de), 200m (5de) Courtney van Heerden: SA Klubs - 400m (15de) Juli Vercuiel: SA Klubs - 400m (3de), 400m Hekkies (3de) Niel Nelson: SA Klubs - Diskusgooi (13de) Francois Joubert: SA Klubs Diskusgooi (14de) Baie geluk met julle prestasies. Ons is baie trots op julle!