Hoërskool Roodepoort Geagte ouer/voog Dear Parent/Guardian NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 2 9/2/2018 A message from the Principal Uit die hoof se kantoor It is important for all parents to take note of the School Governing Body elections that will be taking place in March. The election itself will be held on 1 March 2018 in the school hall. Nomination documents will be available at school from 15 February 2018. The programme for the election day (1 March 2018): 18:00-19:00 Nomination meeting in main hall 19:00-19:30 Candidate introductions 19:30 Voting begins Dit is belangrik vir alle ouers om kennis te dra van die Beheerliggaamverkiesing wat in Maart plaasvind. Die verkiesing vind op 1 Maart 2018 in die skoolsaal plaas. Nominasielyste sal vanaf 15 Februarie 2018 by die skoolkantoor beskikbaar wees. Die program vir die verkiesingsdag (1 Maart 2018): 18:30-19:00 Nominasievergadering 19:00-19:30 Voorstelling van kandidate 19:30 Stemming begin
Time flies! February is here and we are excited to journey the new theme of the month with each and every Roodie. February s focus is SELFRESPECT! This includes respect for your school uniform, your books and time. Let s aim to be in all our classes, to make use of every opportunity we are offered, to rise up and love ourselves. The Roodie Visums were handed out this week and it contains the correct clothing rules that apply to each Roodie. I opened two gifts this morning. My eyes. - Mike Epps Self-respect permeates every aspect of your life. - Joe Clark Die tyd vlieg en ons is reeds in Februarie. Ons is opgewonde om ons nuwe maand se tema aan te kondig en dit na te streef. Die tema vir hierdie maand is SELFRESPEK! Dit sluit respek vir jou skool-uniform, boeke en tyd in. Woon alle klasse by, maak die beste van elke geleentheid wat jou gebied word en staan op vir wat reg is deur selfrespek na te jaag. Die Roodie Visums is hierdie week aan die leerders uitgedeel en dit bevat die korrekte kleredragreëls waaraan elke Roodie moet voldoen. I opened two gifts this morning. My eyes. - Mike Epps Self-respect permeates every aspect of your life. - Joe Clark
The tender process for the Roodie Tuck Shop is underway and anyone is welcome to tender for the Tuck Shop. Tender forms and information can be picked up from the financial office. Tenders need to be returned to the financial office before or on 16 February 2018, 14:00. Die tenderproses vir die Roodiesnoepie is aan die gang. Enigiemand is welkom om n tender in te dien vir die snoepie. Tendervorms en meer inligting oor die tenderproses is by die finansiële kantoor beskikbaar. Voltooide tendervorms moet dan ook weer, so gou as moontlik, aan die finansiële kantoor terug besorg word. Die sluitings-datum vir tenders is 16 Februarie 2018, 14:00.
PUK Athletics Meeting The PUK Athletics meeting is taking place on Tuesday 13 February 2018. Many learners and teachers are taking part and working at this meeting and owing to this a decision has been made to not have any formal academic activities at school on this day. Learners who are not able to stay at home on this day, may come to school. There will be classes allocated to them, but no work will be done. Die PUK-Atletiekbyeenkoms vind hierdie jaar op Dinsdag, 13 Februarie in Sasolburg plaas. As gevolg van n groot getal leerders en personeellede wat aan hierdie byeenkoms deelneem, is die besluit geneem om geen formele akademiese klasse vir daardie dag te skeduleer nie. Leerders, vir wie dit onmoontlik is om tuis te bly, kan wel skool toe kom, maar daar gaan geen skoolwerk behandel word nie. Toesigklasse word wel gereël. Valentines Day Valentynsdag Friday 16 February 2018 has been put aside for Valentines day celebrations at the school. Please note that nothing spectacular will be happening on the Wednesday 14 February, but rather on the 16th of February. Learners are allowed to wear red, white or pink clothes on Friday 16 February for a R5 fee. The Valentines Ball takes place on Friday evening. See next page for more information. Op Vrydag, 16 Februarie 2018, sal Valentynsdag by die skool gevier word. Neem asseblief kennis dat daar niks vir Woensdag, 14 Februarie, beplan word nie, maar dat alles vir 16 Februarie beplan word. Op Vrydag, 16 Februarie, mag die leerders wit, pienk of rooi dra teen n donasie van R5 per leerder. Die Valentynsbal vind ook Vrydagaand plaas. Sien volgende bladsy vir meer inligting.
SCHOOL FEES 2018 A Friendly reminder to our parents that the first payment (R1870.00) of the 10 equal installments for 2018 was payable on or before the 7 th of February 2018. It is very important to use the correct reference number when making payments. If you do not know what the number is, please contact the Finance office (011) 763 5831. The school has credit and debit card facilities available as well as monthly debit orders. Parents who choose to pay the school fees fully by the end of February 2018, qualify for a 10% discount on the 10 month installment. SCHOOL BANK DETAILS: ROODEPOORT HIGH SCHOOL ABSA HORIZON REK: 010 834 00389 REF NO: SKOOLGELDE 2018 Please forward all Proof of Payments to: krediteure@roodie.co.za or finansies@roodie.co.za. Stuur asseblief alle bewys van betaling na: krediteure@roodie.co.za of finansies@roodie.co.za Vriendelike herinnering aan ons ouers dat die eerste betaling (R1870.00) van die 10 gelyke paaiemente vir 2018 voor die 7de Februarie 2018 betaalbaar was. Dit is baie belangrik om die korrekte verwysings nommer te gebruik wanneer betalings gamaak word. Indien u nie weet wat die nommer is nie, kontak gerus die Finansies kantoor by (011) 763 5831. Hoërskool Roodepoort het krediet en debietkaart fasiliteite sowel as maandelikse debiet order aftrekkings. Ouers wat verkies om die skoolgelde voor einde Februarie 2018 ten volle te vereffen kwalifiseer vir n 10% afslag op die 10 maande paaiement. SKOOL BANKBESONDERHEDE: HOëRSKOOL ROODEPOORT ABSA HORISON REK: 010 834 00389 VER NO:
Weekprogram / Programme for the week: Datum: Date: Aktiwiteit: Activity: Plek: Place: 13/2 PUK Super Inter PUK Super Interhoër Sasolburg 15/2 SGB-Nomination forms available at school BL-Nominasievorms by die skool beskikbaar Reception Ontvangs 16/2 Valentines Day Celebrations Valentines Ball School Main Hall Valentynsdagvieringe Valentynsbal Skool Skoolsaal PLEASE NOTE / NEEMKENNIS During break on Tuesdays and Thursdays the textbook storerooms will be open for learners who have not yet received their textbooks. Die bookstore is op Dinsdae en Donderdae gedurende pouse oop vir leerders wat nog nie handboeke ontvang het nie.
Newsletters will be released throughout the year on the following dates: 9 February/Februarie 2018 23 February/Februarie 2018 2 March/Maart 2018 16 March/Maart 2018 28 March/Maart 2018 13 April 2018 27 April 2018 11 May/Mei 2018 25 May/Mei 2018 8 June/Junie 2018 21 June/Junie 2018 20 July/Julie 2018 3 August/Augustus 2018 17 August/Augustus 2018 31 August/Augustus 2018 14 September 2018 27 September 2018 12 October/Oktober 2018 26 October/Oktober 2018 9 November 2018 23 November 2018 7 December/Desember 2018 11 December/Desember 2018
Ons is tans besig om die Roodie Mediasentrum op te knap! Die sentrum word ingerig vir die leerders se gebruik. Ons wil ook graag op die skoolgronde n opvoedkundige area skep waar leerders kan leer en take doen. Dit sluit internettoegang in vir navorsing, asook verskeie boeke vir naslaanwerk. Die opknappingswerk aan die mediasentrum is goed op dreef. Enige donasies, ondersteuning of skenkings sal n groot verskil aan hierdie projek maak! As u belangstel om deel te word van ons Mediasentrumprojek, stuur gerus n e-pos na sandrie@roodie.co.za. We are currently revamping the Roodie Media Centre! The centre is being developed and improved with the learner in mind. It will serve as an educational space where the learner can study, do homework and complete assignments. It includes internet connection for research and several books and encyclopaedias. The revamping of the centre is well underway. Any donations and support is welcome and will be greatly appreciated! Your involvement can make a lasting impact on this project. If you are interested in becoming involved you can send through your details to: sandrie@roodie.co.za.
ADVERTENSIES Hoërskool Roodepoort Tel: 011 763 5831/2 Fax: 011 763 2927 / 086 635 3801 Email: hoof@roodie.co.za Web: www.roodies.co.za Indien u n advertensie in die weeklikse elektroniese nuusbrief wil plaas, kan u met mej Sandrie van Graan in verbinding tree: sandrie@roodie.co.za Should you wish to advertise in this electronic newsletter, you can contact Miss Sandrie van Graan at: sandrie@roodie.co.za