Herman Byleveld. Oud-Mul lie Dihan Louw is verkies tot Hoërskool Noordheuwel se hoofseun vir Ons is trots op jou Dihan, baie geluk!
|
|
- Noel Brown
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 22 Augustus 2018 No. 484 nie, maar verantwoordelikheid van negatiewe gedrag te aanvaar. Hou op om jou kind te red! Jy hoef nie n doktersafspraak te maak nie. Die medikasie is gratis soos jy die voorskrif hier lees. Die grootste siekte vandag -Johan Smith Siekte is nooit n lekker ding nie. Siekte is nooit n mooi ding nie. Siekte is vir niemand lekker nie. Dit affekteer die siek persoon en almal om hom. Siekte vra baie keer doktersbehandeling. Gereeld is medisyne nodig om ontslae te raak van siekte. Wel, nog nooit was daar in die geskiedenis so n terminale, ernstige siekte onder jongmense in die wêreld vandag as die siektetoestand INSTANT GRATIFICATION nie. Die gemors met die siekte is dat dit lekker lyk met die eerste oogopslag. Die gevolge vir n jongmens is doodgewoon lekker altans so dink hulle. Dit is mos lekker om net jou vingers te klap en pa of ma spring. Dis mos lekker om altyd jou sin te kry. Dit is mos lekker om te manipuleer met n pynuitdrukking-gesiggie en pa of ma spring in en help en red. Dit is mos lekker om die nuutste en die vinnigste te wil hê en dit val in jou skoot. Heerlike korttermyn gevolge wat die jongmens dadelik lekker laat voel. Ongelukkig net vir n baie kort rukkie! Wel, soos die instant gratification aanhou en pa en ma aanhou ja sê, word dit n gedragspatroon, n gewoonte, n leefwyse. Die kind kry die boodskap: dis hoe die lewe werk. Ek klap my vingers en almal spring. Die lewe draai om hom of haar. Die nuwe drie-eenheid, me, myself and I word gevoed. Dis oneindig hartseer, want dis om n kind groot te maak vir n wêreld wat nie bestaan nie. Huwelike gaan uitmekaar val as gevolg van die vals illusie oor die lewe. Jou kind gaan by die werk afgedank word omdat die baas nie die selfgerigte ego tjie verder gaan voed of duld nie. Dit vra egter dapper ouerskap. Niemand het ooit gesê dit gaan maklik wees nie. Dis tyd dat die generasie streng kinders die regte medisyne kry ter wille van hulle eie gesonde toekoms. Seën jou kind deur n baie liefdevolle en streng ouer te wees. Seën jou kind en gebruik die woord NEE baie meer. Seën jou kind en leer hulle om deur pyn en teleurstelling te werk in plaas van hulle elke keer te red. n Generasie bang ouers en n generasie streng kinders is besig om doelgerig te werk aan ernstige gevolge oor tyd as gevolg van hierdie terminale siekte wat ons noem instant gratification. Pa en ma, jy is die dokter in die geval. Jy hou die sleutel in jou hand wat jou kind se toekoms aanbetref. Maak jou kind groot vir die regte wêreld anders wag daar groot pyn en ontnugtering. Groete Herman Byleveld Oud-Mul lie Dihan Louw is verkies tot Hoërskool Noordheuwel se hoofseun vir Ons is trots op jou Dihan, baie geluk! Toetsreeksdatums vir die 3de Kwartaal Liewe ouer, leer weer die woord: NEE! Doen jouself en jou kind die guns en gebruik die woord NEE meer gereeld. Dis hoe die werklike lewe lyk wat vir jou kind wag. Hou op om jou kind voor te berei vir n wêreld wat nie bestaan nie. Leer jou kind om nie n slagoffer te wees Kom ons kweek n samelewing wat nie net talente ten toon stel nie, maar ook onbesproke karakter. - Onbekend 1
2 22 Augustus 2018 I am sure that God keeps no one waiting unless he sees that it is good for him to wait. - C.S. Lewis Belangrike Sportinligting Let asb. die sportdatums/plekke kan wel verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee word sodra ons dit ontvang van die verskeie organiseerders/skole. Sport Oefentye Sportsoort Wie? Wanneer? Hoe laat? Mini-Hokkie o/6 Di. & Do. 7:20-8:00 o/7 & o/8 Ma. & Wo. 13:00-14:15 Hokkie o/9 Ma. & Wo. 13:30-14:45 Dogters o/10-o/13 Ma. & Wo. 13:45-15:15 Hokkie seuns o/11 & o/13 Ma. & Wo. 15:00-16:00 Mini-Krieket o/6 Di. & Do. 7:20-8:00 o/7 Di. & Do. 13:00-14:15 Hardebal o/8 Di. & Do. 13:00-14:15 Krieket o/9 Di. & Do. 13:30-14:45 o/10-o13 Di. & Do. 13:45-15:15 Landloop Almal Wo. 13:45-14:30 Almal Vr. 6:45-7:20 Tennis Gr.1-2 Ma. 13:00-13:45 Mini-Hokkie 2018 Belangrike Datums 22/8 Mini-Hokkie toernooi L/s Horison o/6-o/9 dogters 1/9 Mini-Hokkie toernooi L/s Protearif Dogters Hokkie 2018 Belangrike Datums 28/8 o/10 & o/11 Dogters kwart-finale 30/8 o/12 & o/13 Dogters kwart-finale 4/9 o/10 & o/11 Dogters semi-finale 6/9 o/12 & o/13 Dogters semi-finale 10/9 Hokkie finale Seuns Hokkie 2018 Belangrike Datums 27/8 o/13 Seuns ligawedstryd vs. St. Ursulas o/11 & o/13b Seuns vs. Monument Primary 28/8 Uitspeel wedstryde 30/8 Uitspeel wedstryde St. Ursulas (Vanaf KW 3 Week 2) Gr. 3-7 Ma. 13:45-14:30 Netbal 2018 Belangrike Datums 19 20/10 AG Visser Fast 5 o/11-o/13 L/s AG Visser Eben Cilliers het o/13 7 s Leeus span gekry, baie geluk! 2
3 o/6 Mini-Krieket te L/s Protearif 15 Augustus 2018 Krieket 2018 Belangrike Datums Mini-Krieket 2018 Belangrike Datums 22/8 Mini-Krieket Wedstryde Monument o/6-o/7 Primary 29/8 Mini-Krieket Wedstryde o/7 L/s Krugerdorp Noord 1/9 Mini-Krieket toernooi L/s Protearif 5/9 Mini-Krieket Wedstryde o/7 8/9 Mini-Krieket toernooi o/6-o/7 12/9 Mini-Krieket Wedstryde o/6-o/7 L/s Krugerdorp Noord Kriekettrui oorhandiging aan John Dory s Cradlestone Mall 23/8 1ste span Krieketliga vs L/s Dagbreek Dagbreek 2de span Krieketliga vs Dagbreek 27/8 Vriendskaplik vs Fairland (voorlopig) 28/8 o/11 Krieketliga vs Entuthukweni 30/8 1ste span Krieketliga vs Entuthukweni 4/9 o/10 Krieketliga vs Protearif 2de span Krieketliga vs L/s Protearif Protearif 6/9 o/11 Krieketliga vs L/s Protearif Protearif 18/9 o/10 Krieketliga vs Bekker o/11 Krieketliga vs L/s Bekker Bekker 20/9 1ste span Krieketliga vs Bekker 2de span Krieketliga vs L/s Bekker Bekker 25/9 o/10 Krieketliga vs Curro o/11 Krieketliga vs Curro Curro 27/9 1ste span Krieketliga vs Curro Curro 15/10 Finale 3
4 Tennis 2018 Belangrike Datums Landloop 2018 Belangrike Datums 25/8 Distrik Kampioenskappe L/s Millennium 1/9 Provinsiale Kampioenskappe 28/9-29/9 Nasionale Kampioenskappe Sedibeng Wes Bloemfontein Dankie vir al die maats wat so hard geoefen het en deelgeneem het aan die wedlope. Baie geluk aan die maats wat Krugersdorpspan behaal het en Saterdag 25 Augustus gaan uitprobeer vir D2 span: 24/8 Tennisliga Noordheuwel Tennisklub 31/8 Tennisliga Noordheuwel Tennisklub 7/9 Tennisliga Noordheuwel Tennisklub 14/9 Tennisliga Noordheuwel Tennisklub 21/9 Tennisliga Noordheuwel Tennisklub Judo Madison Lombaard & Ruan Vermeulen is gekies om die Gauteng Judo Federasie te verteenwoordig vanaf 26 Augustus - 8 September by die Mauritius Judo Ope gehou in Mauritius. Baie geluk! Biancha Weideman Jan-Hendrik Heymans Marnu Bouwer Mia v Rooijen Wynand Engelbrecht Cine Fraser Kevin Fraser Mia Roets Nicke Grobbelaar Xander Erasmus Mia Roets het 19 Augustus 2018 deelgeneem by Noord Wes Universiteit in Potchefstroom waar sy nog n Tennis SA Enkelstitel ingepalm het. Sy het die dubbels ook gewen, baie mooi Mia! 4
5 Baie geluk aan die volgende drie leerders wat aan die jaarlikse Abakus kompetisie deelgeneem het en pragtig presteer het: Zander Janse van Rensburg (Gr.2) het n silver medalje gekry Mia van Aswegen (Gr.2) het n goue medalje gekry Danica van Aswegen (Gr.00) het die 1ste plek (top achiever) trofee ontvang Xander de Villiers Gr. 3,3 het op Dinsdag 14 Augustus aan die distrik hoofrekene kompetisie vir ons skool gaan deelneem. Mooi so! Caelee van Wyk in Gr. 3 het Vrydag 17 Augustus verteenwoordig by die Distrik Spelathon, baie geluk! Revue Etes Daar is sekere afsnydatums vir Bistro etes en leerderkospakkies tydens die Revue optredes: Die vertoning van die 30ste Augustus se afsnydatum is 27 Augustus. Die vertoning van die 31ste Augustus se afsnydatum is 28 Augustus. Die vertoning van die 3de September se afsnydatum is 29 Augustus. Die vertoning van die 4de September se afsnydatum is 31 Augustus. Die vertoning van die 6de September se afsnydatum is 3 September. Bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Ons waardeer u ondersteuning. 5
6 Gebedsgroep: SHEMA Hallo, Verlede week het ek die gebedsgroep aan julle almal bekend gestel en hierdie week wil ek julle bietjie meer vertel omtrent die naam van die groep. SH MA : Deuteronomium 6:5 Hoor, Israel, die Here onse God is n enige Here. In Hebreeus is dieselfde vers, Sh ma, Yisra el! ADONAI Eloheinu, ADONAI echad CJB David H. Stern. As ons na die woord SH MA gaan kyk in Hebreeus beteken dit om te hoor, en te luister en dan in gehoorsaamheid te reageer. Hierdie hoor is dus n baie definitiewe aandagtige hoor sodat ons gefokus luister en dan volg daar n reaksie om die persoon wat die instruksies gee te gehoorsaam. Baie keer hoor ons maar ons luister nie en dan is daar geen reaksie nie, of ons luister met n halwe oor en dan is daar n ongewensde reaksie. Echad beteken een maar ook eenheid so dit verwys na die eenheid van ons Almagtige drie-enige GOD, Vader (YHVH Elohim), Seun (Yeshua Ha Mashiach) en Heilige Gees (Ruach Ha Kodesh) Wanneer ons VADER se instruksies (insettinge en verordeninge) leer en vir ons kinders leer uit eerbied en ontsag vir Hom en dit doen belowe Hy om vir ons n lang lewe te gee in n land wat oorloop van melk en heuning (Deuteronomium 6:1-4). Wat n wonderlike troos want ABBA is GOD Almagtig en alles is vir Hom en deur Hom geskape (1 Korintiërs 8:6) en Hy is in beheer al lyk dinge in ons fisiese wêreld chaoties en Hy sorg vir ons en seën ons volgens Sy wil, ongeag ongunstige omstandighede. Groetnis Marelize 6
7 Kaartjie verkope het geopen Donderdag 19 Julie Betaal op SmartSwipe en bring bewys van betaling na Smullies om te bespreek en kaartjies af te haal. LW: 7 Sept. se vertoning is slegs vir genooide eregaste. 7
8 Kom kuier gesellig saam by die Bistro tydens Revue optredes. Die Bistro open 16:00 vir aandete - onthou om vooraf te bestel. Suzette Forrester Daar is baie onopgeëiste items by die verlore goedere. Maak asb. daar n draai indien jy n item of kledingstuk vermis. Spasie raak beperk... 8
9 9
10 22 Augustus 2018 I am sure that God keeps no one waiting unless he sees that it is good for him to wait. - C.S. Lewis Let asb. enige datums/plekke kan verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee word sodra ons dit ontvang van die verskeie organiseerders/skole af. 22/8 Gr.7 Tegnologie Kwartaaltoets o/6-o/7 Mini-Krieket Wedstryd Mini-Hokkie Toernooi Monument Primary L/s Horison 07:00 Junior Koor Oefening 23/8 1ste span Krieket vs Dagbreek L/s Dagbreek 2de span Krieket vs Dagbreek 24/8 Juff. Hannelie en Sue verjaar! 13:00 Tennisliga Noordheuwel Tennisklub 25/8 Landloop Distrik Kampioenskappe Greenhills Stadion 10:00 Emosionele Behoeftes Werkswinkel Personeelkamer Rugby 0/11, 0/12 & 7 s 0/13 klinieke Sentraal Wes 26/8 Juf. Elseé verjaar! 27/8 Gr.4-6 NT & Gr.7 NW Kwartaaltoets o/11 & o/13b hokkie seuns vs Monument Primary o /13 Seunshokkie vs St Ursulas St Ursulas 07:00 Senior Koor Oefening 28/8 Dr. Leani verjaar! o/11 Krieket vs Enthuthukweni 10:00 Revue Oupa- en oumadag Hokkie kwartfinale o/10 & o/11 29/8 o/7 Mini-Krieket Wedstryd L/s Krugersdorp Noord Revue DVD opname 07:00 Junior Koor Oefening Die mooiste handgemaakte speelgoed gaan tydens die Revue as deel van se Jollie Patrollie Gemeenskapsprojek verkoop word. Kom ondersteun ons asseblief. 10
BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2
Verw. : Vaardigheids-ontwikkelingsprogram 2019 Dept. : Sportontwikkeling Kontak : Mev. Salomina du Plessis Datum : 9 Januarie 2019 10 BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL 1-2019: GRAAD
More informationWE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row
26 NOVEMBER 2018 Nuusbrief 37 van 2018 WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row I N S I D E T H I S I S S U E : Kennisgewing Bord 2 Races / Birthdays for the month 4 Gallery 3/6/9 Brian
More information18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week:
SCHOLARSHIP 18 SEPTEMBER 2018 18 SEPTEMBER 2018 ISSUE: 32 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers Die Boishaaiveiling het Donderdagaand plaasgevind. Dit was die eerste keer dat HJS, die Oudstudente Unie
More informationDonderdag 7 Junie Maandag 11 Junie Dinsdag 12 Junie. Woensdag 13 Junie 2018 Donderdag 14 Junie 2018
9 Mei 2018 No. 472 Die skool verdaag om 13:00 vir Gr.1-7 tydens die eksamen. Daar sal slegs een busroete wees om 13:00. Word n verskil-maak-mens -Milanie Vosloo Wanneer jou lewe om jouself draai, bly jy
More informationOMSENDBRIEF : 03/ Maart Geagte Ouers
OMSENDBRIEF : 03/2017 Geagte Ouers 2 Maart 2017 GR 6 FONDSINSAMELING PROJEK-VALENTYNSDAG Baie dankie aan elke leerder wat die dag ondersteun het.baie dankie aan elke Gr 6 ouer vir al die skenkings vir
More informationBehind the Backline Agter die Backline
LOWVELD ANGLING & BOATING ASSOCATION LAEVELD HENGEL & BOOT VERENIGING L.A.B.A. SKI BOAT Spyker Kroeg, White River, 1240 Telephone No. 082 816 8332 Fax No. 086 242 0869 E-mail: mike@fhsa.co.za Behind the
More informationFROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT
30 JANUARY 2018 ISSUE: 3 30 JANUARIE 2018 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Dear Parents Thank you to all parents who attended the Information Evening on 23 January. It was wonderful to see so many parents
More informationBRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM
BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER 2017- NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM Dear Athlete Congratulations on your selection onto the team to the above-mentioned
More informationNews Flash. 6 September Dear Members
News Flash 6 September 2013 Dear Members Please take note of the following announcements, as they are very important to every member who wants to be part of the decision-making process of the Club. Please
More informationBRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS. 8 SEPTEMBER Nelson Mandela University Port Elizabeth
BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 8 SEPTEMBER 2018- Nelson Mandela University Port Elizabeth Dear Athlete Congratulations on your selection onto the team to the
More informationTina Cowley reading centre 25 April
Newsletter for Durbanville Preparatory NEWS Uit die kantoor / From the office Newsletter # 11 of 2018 https://downloads.d6communicator.com/downloads/resources/91_resource_5ae17e2eadb46805475344.pdf?1524727343
More informationHoe om goedhartig te wees
Hoe om goedhartig te wees -Dr ST Potgieter n Mens sal die begrip goedhartig ook kan omskryf as iemand met n goeie en sagte hart. Iemand wat mensliewend en welwillend is. Iemand met goedheid in sy of haar
More informationIRENE NEWS. 24 September No The following members earned medals at the AGN Racewalking GP: Sandra Steenkamp Danie Labuschagne
IRENE NEWS 24 September 2018 No 38-2018 ACHIEVEMENTS Kromberg & Shubert 15/25 Marie van Dyk 1 st GGM lady 15 km (2:07:49) Bophelong 10/21 Joey Cloete 1 st GM lady and 3 rd lady 10 km (51:21) Elsa Meyer
More informationUniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore
Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore (36-17) 25-09-2017 UIT DIE SAKEKAMER Die jaar se K2C was weer n groot sukses. Goed georganiseerd en n groot ekonomiese inspuiting vir die dorp. Duisende
More informationSpecial News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS
Special News Flash 14 November 2014 Dear members LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS Ons B en C liga spanne het die afgelope naweek geskiedenis gemaak deur skoonskip te maak tydens die Suidkaap Liga finale
More informationVOLGENDE WEEK SE PROGRAM GEAGTE OUERS. 11 Maart 2016 Webtuiste: Uitgawe: 9
Maart 06 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 9 GEAGTE OUERS Tydens ʼn werkswinkel op Maart is die volgende twee sake oor Eksaminering, Assessering en Sertifisering uitgelig: Graad vakveranderings Vanjaar
More informationWe had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria.
Ren- Form together with Jumping Giants and African Compass Trading joined hands to sponsor Jumping Castles, Juices and Bar One chocolates to the Suffer The Li@le Children event held at Marks Park Sports
More informationRUGBY / NETBAL / HOKKIE
SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT RUGBY / NETBAL / HOKKIE WINTER PROGRAM Ons vertrou dat u die wintersportseisoen saam met ons gaan geniet. Ons wil graag die volgende inligting aangaande die verskillende
More informationGANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB
GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB Nuusbrief 31 Julie Newsletter 31 Julie 2018 DIE MEES SUIDELIKE GHOLFBAAN IN AFRIKA THE SOUTHERNMOST GOLF COURSE IN AFRICA Beste lede Die jaar toon alle tekens van op sy rug
More informationPRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 2-9 NOVEMBER 2018 ALGEMEEN
PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 2-9 NOVEMBER 2018 ALGEMEEN Voltooi asb die volgende vorm as registrasie vir 2019. Afr: https://goo.gl/3czgo4 Please complete the following form to register
More informationAfrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria
Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria bied met trots aan: 28 September - 1 Oktober 2016 VEREISTES EN PROGRAM Die Il Vento Nasionale Blaasinstrument-kompetisie is vir
More informationHoërskool Roodepoort
Hoërskool Roodepoort Geagte ouer/voog Dear Parent/Guardian NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 2 9/2/2018 A message from the Principal Uit die hoof se kantoor It is important for all parents to take note of the School
More informationPLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013
News Flash 22 March 2013 Dear members PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013 The South African Golf Association,
More informationNews Flash MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT VOLMAAKTE GELUK. 11 December 2013
News Flash 11 December 2013 Dear Members MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT Ek kan dit skaars glo, maar 2013 lê op sy rug en die vakansiegangers is besig om in te pak vir hul tog na
More informationFROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR
Munies Newsletter October 2017 Edition 2, 2017 SIMPLY THE BEST FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR en toe skop ons Limpopo se. En toe is ons al klaar by ons 2de nuusbrief. Dankie vir
More information2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande
2015 HEREFORD SHOW Age calculated at: 1 st day of the month the show starts / Ouderdom bepaal op die 1ste dag van die maand waarop skou begin. 1 April 2015 is die bepalende datum vir ouderdomme vir die
More informationRUGBY / NETBAL / HOKKIE
SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT RUGBY / NETBAL / HOKKIE WINTER PROGRAM - 2018 12 April 2018 Ons vertrou dat u die wintersportseisoen saam met ons gaan geniet. Ons wil graag die volgende inligting
More informationFROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT
SCHOLARSHIP 13 FEBRUARY 2018 13 FEBRUARIE 2018 ISSUE: 5 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers Ek wil u graag bedank vir u geduld met ons tydens die kragonderbreking van verlede week. Dit was nogal
More informationVan af die Voorsitter
September 2011 The Association of the Friesian Horse Studbook of Southern Africa Van af die Voorsitter NAME VAN VULLENS: Alle vullens wat in 2011 gebore word se name moet begin met die le ers J, K of L
More informationPRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 9 12 OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN
PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 9 12 OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN SUMMER / SOMER WINTER 1. Athletics / Atletiek 1. Rugby 2. Cricket / Krieket 2. Hockey / Hokkie 3. Tennis 3. Soccer / Sokker
More informationGANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB
GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB Nuusbrief 26 March Newsletter 26 Maart 2018 DIE MEES SUIDELIKE GHOLFBAAN IN AFRIKA THE SOUTHERNMOST GOLF COURSE IN AFRICA Beste gholfvriende Ons wens almal n vreugdevolle
More informationLAERSKOOL ROODEKRANS SENIORFASE GRAAD 7 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE
LAERSKOOL ROODEKRANS SENIORFASE GRAAD 7 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE AKADEMIE CAPS Curriculum and Assessment Policy Statement KABV Kurrikulum en Assesserings
More informationWorld Bowls schedule
World Bowls schedule Day/Date Matches Venue Times Matches Venue Times Day 1 Nov 24 Opening Ceremony Men's fours 9:30am 12:30pm, 5pm 12:30pm, 5pm Women's pairs Women's triples Day 2 Nov 25 Men's fours,
More informationNEWS LETTER JUNE Scribe s Chat
NEWS LETTER CCSA / KSA Highveld Region Hoëveld Streek www.highveld.ccsa.co.za JUNE 2017 Scribe s Chat www.ccsa.co.za Dagsê Hoëvelders Members: 24 Nog n saamtrek en nog n fees in die Wildtuin. Ja indien
More informationTEMA VAN WEEK / THEME OF WEEK. PITKOS / FOOD FOR THOUGHT People are disturbed not by things, but by the view they take of them.
Die toekoms begin hier. The future starts here. Term 3 Newsletter/Nuusbrief Week 3 Tuesday/Dinsdag 8 Aug 2017 PITKOS / FOOD FOR THOUGHT People are disturbed not by things, but by the view they take of
More informationLAERSKOOL NELSPRUIT NELLIES RUGBY Al die talent in die wêreld sal vir jou niks beteken sonder jou spanmaats nie.
LAERSKOOL NELSPRUIT NELLIES RUGBY 2018 Al die talent in die wêreld sal vir jou niks beteken sonder jou spanmaats nie. Beste Nellie Rugbyspeler en Ouers At Laerskool Nelspruit we believe that rugby plays
More information15 AUGUST Toiletries: body lotion, shampoo, deodorant, toothpaste, adult nappies / Shoes
ISSUE: 15 AUGUST 2017 27 15 AUGUSTUS 2017 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers Vanjaar is die skool se Opwaarts/Uitwaarts-jaar. Dit is onder andere ons visie om in hierdie jaar vir ons seuns bewus
More informationFROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT
SCHOLARSHIP 29 AUGUST 2017 29 AUGUSTUS 2017 ISSUE: 29 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers The different beneficiaries of our Charity Week will visit the school or be visited by the learners of the
More informationNuusbrief 17 van 2018
Nuusbrief 17 van 2018 8 MAY 18 BAIE DANKIE Ons wil graag aan ELKEEN wat Sondag gehelp het met die Long Run BAIE DANKIE se vir die opoffering van julle tyd om ander te help. Brian Organisering van die run
More informationPRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN
PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 22-26 OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN SUMMER / SOMER WINTER 1. Athletics / Atletiek 1. Rugby 2. Cricket / Krieket 2. Hockey / Hokkie 3. Tennis 3. Soccer / Sokker
More informationPRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN
PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 15 120 OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN SUMMER / SOMER WINTER 1. Athletics / Atletiek 1. Rugby 2. Cricket / Krieket 2. Hockey / Hokkie 3. Tennis 3. Soccer /
More informationEMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015
Noordwes / North West Nuusbrief / Newsletter 012 436 0900 / 086 072 6843 012 348 9658 saou@saou.co.za www.saou.co.za NUUS IN DIE BRANDING 38 VAN 2015 2015/09/01 BEMAGTIGING: POTENSIëLE LEIERS: 2015 EMPOWERMENT:
More information19 PARK SEWESTOERNOOI PARK SEWESTOERNOOI BY Laerskool Park. Sewes Toernooi
20 1 2 PARK SEWESTOERNOOI 2017 19 PARK SEWESTOERNOOI 2017 BY Laerskool Park Sewes Toernooi 2017 TYD SEUNS - GROEP 1 SEUNS - GROEP 2 SEUNS - GROEP 3 VELD A VELD C RUGBYVELD E 18 HOKKIE: VRYDAG, 28 JULIE
More informationPINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY
PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY Nuusbrief / Newsletter KERRYDALE PINZGAUER STUD Volume 3 / Issue 3 April 2015 Dale Wheeler farms in the Devon area near Johannesburg. He send us some information
More informationGANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB
GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB Nuusbrief 26 February Newsletter 26 Februarie 2018 DIE MEES SUIDELIKE GHOLFBAAN IN AFRIKA THE SOUTHERNMOST GOLF COURSE IN AFRICA Beste gholfvriende ***Ons gholfklub is n
More informationUIT DIE KANTOOR / FROM THE OFFICE
30 TEMA VAN DIE KWARTAAL / THEME OF THE TERM AANPASBAARHEID / FLEXIBILITY. UIT DIE KANTOOR / FROM THE OFFICE Geagte Ouer(s) / Dear Parent(s) So snel die jaar ten einde en voordat ons ons oë uitvee, is
More informationSUNDAY / SONDAG 18 MARCH 2018 MONDAY / MAANDAG 19 MARCH 2018
PROGRAMME FREE STATE PROVINCIAL OPEN CHAMPIONSHIPS Friday 16th & Saturday 17th MARCH 2018 Please note the Free State Championship ends at 12h00 on Saturday 17th March. The Scottish Sword which is a SABU
More informationKwartaal 1. Woensdag 31 Januarie 2018 Oueraand : Gr.4-7 (17:00 19:00) Woensdag 17 Januarie 2018 Skool begin vir leerders
Kwartaal 1 Woensdag 17 Januarie 2018 Skool begin vir leerders Donderdag 18 Januarie 2018 Atletiek Graad 1 (Tuis 16:00) Vrydag 19 Januarie 2018 Atletiek: Interhuis (Alle items, alle leerders) Maandag 22
More informationNO 15 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS. 7 Februarie 2018
7 Februarie 2018 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS NO 15 n Nuwe jaar vir die Weskus Tak skop af by die Riviera Hotel in Velddrif met die Algemene Jaarvergadering. Voor dit egter kon begin het die
More informationBOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach
BOWLS SOUTH AFRICA Message from the President QUARTERLY NEWSLETTER April 2007 In this Issue Piet Breitenbach We are already in the fourth month of 2007 and it felt like just the other day that we celebrated
More informationKenridge Hockey Newsletter Term
Kenridge Hockey Newsletter Term 2-2014 Wedstrydverslag Seuns 1ste Span Kenridge vs Panorama 26 Mei 2014 Dit was ʼn koue, winderige dag toe ons o/13a seuns hokkiespan sekerlik een van ons sterkste opponente
More informationGeneral information Country Trax Amersfoort, Mpumalanga
COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor ctrax@lantic.net BOOKING ADMINISTRATOR Bikebookings Poldine Odendaal & Celia le Roux 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086 528 5633 General information
More informationStellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017
Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017 Een van Chané Steyn (gr. 12) se opstelle wat vir die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Poort-skryfkompetisie ingeskryf is, het volgens die keuringspaneel
More informationDG NEWSLETTER. District 410D December 2017
DG NEWSLETTER District 410D December 2017 Eden Lions - We Serve Eden Lions - We Serve Off to University Even with the odds stacked against her, Alfrieda is off to university next year. She was raised
More informationDANS AFDELING DANCE SECTION
DANS AFDELING DANCE SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as eenkeer aan dieselfde item deelneem nie.
More informationSA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE
www.wrestling.org.za SA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE - 2016 28 Desember 2015 Inleiding: Die vraebank dek die hele UWW reëlboek Oktober 2015 en dit word
More information8. Description points Discussion points Competition results Winners of competitions Awards 149
Table of contents 1. Agenda 4 2. Minutes of annual general meeting 9 November 2013 5 3. Minutes of semi-annual general meeting 7 June 2014 22 4. Minutes of semi-annual general meeting 16 July 2014 23 5.
More informationMENLO PERDESPORTSKOU 2019
MENLO PERDESPORTSKOU 2019 Die Hoërskool Menlopark nooi alle ruiters vriendelik uit na ons jaarlikse perdesportskou: Datum: Saterdag, 26 Januarie 2019 Plek: The Burgh Equestrian Centre, Pretoria Oos (deur
More informationWinkerkReader vir Android kan:
LW: WinkerkReader vir Android kan: Gemeente se Winkerk data op selfoon vertoon. Detail inligting van Lidmaat Bel Sms (Verjaarsdag Groepe Geselekteerdes Almal) E-pos Whatsapp (beperk) Soek Lidmate Filter
More informationCongratulations to the following members who were podium finishers at the Run for Bibles race on Saturday:
Achievements Congratulations to the following members who were podium finishers at the Run for Bibles race on Saturday: Myrna van Wyk Sheren Naidoo Tillie Kamper Sandra Steenkamp Jaap Willemse SP Botha
More informationbaan het sommer gou weer mooi groen geword. turned green very quickly. The days are getting
A quote by the late Harvey Penick: A good putter is a match for anyone; a bad putter is a match for no one. Sinking putts makes your confidence soar and it devastates your opponent. VAN DIE GHOLFKOMITEE
More informationArrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast.
COUNTRY TRAX: Marchant Maasdorp senior instructor 083 441 0988 countrytraxeden@vodamail.co.za BOOKING ADMINISTRATOR: Poldine Odendaal Celia le Roux Bikebookings 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086
More informationCore exercises/ Kernspiere - oefeninge
Core exercises/ Kernspiere - oefeninge deur Rudolph Cloete, ASA en VSAAV Vlak III In sports, the core is highly involved in nearly every movement. Force is transferred between the lower body and the upper
More informationHoërskool Roodepoort
Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 26/4/2018 Geagte ouer/voog 7 Dear Parent/Guardian A message from the Principal Uit die hoof se kantoor Die Beheerliggaam se onderhoude om vakante poste te vul
More informationRE VERA. Na maande se wag en voorbereiding, het die tyd uiteindelik aangebreek om die glasryke aandrokke en aandpakke uit die kas te haal en te spog.
RE VERA JAARGANG 31 NO 4 NOVEMBER 2010 Matriekafskeid SKOOLKOERANT VAN DIE HOëRSKOOL BRACKENFELL Nicolle Bester Matriekafskeid, die èèn geleentheid waarna elke matriekleerder heeljaar uitsien, het uiteindelik
More informationSENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter
Nu usb rief / News letter This newsletter serve as a communication tool between and among breeders of Senepol and to inform people interested in the Senepol Breed. Any contribution to the contents of the
More informationNEWS LETTER. May Scribe s Chat
NEWS LETTER CCSA / KSA Highveld Region Hoëveld Streek www.highveld.ccsa.co.za May 2017 Scribe s Chat www.ccsa.co.za Members: 24 Dagsê Hoëvelders Die stop en ry op pad Loskop toe gaan al vinniger. Eersdaags
More informationESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA
ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA Item No. Discussion / Bespreking 1. Verwelkoming en bekendstelling
More informationThe friendly Club. Thus, to the Comrades hopefuls; BELIEVE in yourself, do the training; put in the hard work and you will succeed.
The Tekkie The Newsletter of Vaal Athletic Club. November 2018 The friendly Club Die Tekkie Die Nuusbrief van Vaal Atletiekklub November 2018 # 70 Hallo all Vaalies, WHERE shall I begin? Life is not always
More information7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015
NGUNI BEESTELERSGENOOTSKAP NGUNI CATTLE BREEDERS SOCIETY Agenda vir die Algemene Jaar Vergadering te Maselspoort, Bloemfontein op Vrydag, 13 November 2015 om 12h00. Agenda for the Annual General Meeting
More informationVOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis
Vol 1 No 1 AUTUMN HERFS 2008 R16.76 (VAT incl) ISSN: 1998-4901 WRSA publication for the wildlife ranching industry WRSA-publikasie vir die wildboerderybedryf 9 771998 490005 n Voëltjie met VOORDELE Game
More informationONS REIS NA GOUD. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May Annette vd Sandt
Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May 2016 Our 2016 Inter Districts players did Boland proud with no fewer than one GOLD and three BRONZE medals!! Gold went to the Ladies
More informationLEEUWENHOF AKADEMIE. 31 Maart / March 2017
1 LEEUWENHOF AKADEMIE 31 Maart / March 2017 Geagte Ouers / Voogde Dear Parents / Guardians Hierdie week wil ek graag `n beroep op u as ouer doen om ons by te staan met die volgende saak. Dit het nou te
More informationAt the Annual General BOLAND ANNUAL GENERAL MEETING. Quarterly Bulletin of Boland Bowls Kwartaalblad van Boland Rolbal AUGUST / AUGUSTUS 2012
Quarterly Bulletin of Boland Bowls Kwartaalblad van Boland Rolbal AUGUST / AUGUSTUS 2012 BOLAND ANNUAL GENERAL MEETING The coveted prizes for which Boland bowlers compete every year At the Annual General
More informationOvie onnies slaan pryse los. Ovies geniet. kruinfees. Ovies vier sportsterre. Ovies geniet. die lewe OVIELAND IS DIE PLEK WAAR JY WIL WEES!!!
UITGAWE 1 IN HIERDIE UITGAWE GAAN JY LEES Ovie onnies slaan pryse los Ovies geniet kruinfees Ovies vier sportsterre Ovies geniet die lewe OVIELAND IS DIE PLEK WAAR JY WIL WEES!!! REDAKTEURSBRIEF Liefste
More informationNuusbrief 25 van 2018
Nuusbrief 25 van 2018 7 Augustus 2018 Our 3 Musketeers... I N S I D E T H I S I S S U E : Kennisgewing Bord 2 Races / Birthdays for the month 3 Brian s Corner 7 & 8 Brichelle / Upcoming events 4 Chairman
More informationSLUITINGSDATUM: VR. 16 MAART GOVERNING BODY ELECTIONS BEHEERLIGGAAMVERKIESING
Die toekoms begin hier. The future starts here. Term 1 Newsletter/Nuusbrief Week 9 Tuesday/Dinsdag 13 Maart/March 2018 PITKOS / FOOD FOR THOUGHT A person who feels appreciated will always do more than
More informationSTELLA LOUWRENS. Gr. 6 & 7 REDENAARS / ORATORS Baie geluk aan die volgende Gr 6 en 7-leerders wat as wenners aangewys is.
Die toekoms begin hier. The future starts here. Term 4 Newsletter/Nuusbrief Week 5 Tuesday/Di. 7 Nov. 2017 PITKOS / FOOD FOR THOUGHT I do the best I know, the very best I can, and I mean to keep doing
More informationInge du Plessis Page 3
Page 2 Ek het in 2013 die groot blou hekke van Hoërskool Roodepoort betree met n mengelmoes van gevoelens in my hart - dit het gewissel tussen vreugde (want ek is uiteindelik oud genoeg om ernstig opgeneem
More informationSkoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011
Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 Danielle Smit The winners being crowned ON a hot summer s night, it was extreme glamour at the Mr. & Ms. Brackenfell event 2011. The theme of the evening
More informationThe friendly Club. Start training with a goal in mind! That is what is required to become stronger and faster.
The Tekkie The Newsletter of Vaal Athletic Club. AUGUST 2017 The friendly Club Die Tekkie Die Nuusbrief van Vaal Atletiekklub AUGUSTUS 2017 # 57 HI, Eish, difficult to get members to write me something.
More informationBAIE DANKIE AAN ONS BORG
20 Opregte waardering vir elke skool wat hierdie Toernooi moontlik gemaak het! 1 BAIE DANKIE AAN ONS BORG MOSSELBAAI MALL 044-693 0434 GROOTBRAK N2 044-620 3000 TYD SEUNS - GROEP A SEUNS - GROEP B SEUNS
More informationESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP VERGADERING 17 APRIL :00 VEILINGSKRALE - SENTRUM
MARGEN INDUSTRIAL SERVICES PBA INTERNATIONAL SA ESKOM TRANSMISSION LINES MATIMBA MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP
More informationLAERSKOOL TOTIUSDAL PRESTASIE TOEKENNINGSBELEID
LAERSKOOL TOTIUSDAL PRESTASIE TOEKENNINGSBELEID - 2016 Hierdie beleid dek die: AKADEMIESE-, KULTURELE- en SPORTTOEKENNINGS wat aan die einde van die jaar aan die leerders gegee word. Die beleid word jaarliks
More informationTHE PLATFORM. BRUCE PIPER AWARD MONOLOGUE COMPETITION
THE PLATFORM This final newsletter for the year has the usual Festival News on page 2, followed on page 3 by the Fee Schedule for 2017. Pages 4 and 5 have details of Afrikaans books that are available
More informationTHE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND
THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND Claire Patterson Assignment presented in partial fulfillment of the requirements for the degree of Master of Philosophy (M. Phil. in Applied Ethics)
More informationKOSHUISHOKKIE HANDLEIDING
KOSHUISHOKKIE HANDLEIDING 2013 Proudly sponsored by INHOUDSOPGAWE MATIES HOKKIE UITVOERENDE BESTUUR... 3 KOSHUISHOKKIE KOMITEE... 4 KOSHUISHOKKIE VERTEENWOORDIGERS... 4 IMPORTANT DATES... 7 RESPONSIBILITIES
More informationIN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Northern Cape Division)
Reportable: Circulate to Judges: Circulate to Magistrates: Circulate to Regional Magistrates: YES / NO YES / NO YES / NO YES / NO IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Northern Cape Division) Date heard:
More informationAKSIE. ANDER LEDE VAN DIE RAAD Rdh. A De Vries [DA] : Speaker
s MUNISIPALE KANTORE, PIKETBERG TEENWOORDIG: LEDE VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Rdh. EB Manuel [DA] : Uitvoerende Burgemeester Rdd. SM Crafford [DA] : Uitvoerende Onderburgemeester Rdh. RM van
More informationCHESS congratulations to Ameer Kadir and Anchen Smith who have both
Newsletter 4 23 February 2018 Dear Parents and Friends A warm welcome to Max du Plessis who has joined our Junior Playgroup and to Mikayla Styger who is in Grade 4. SIMOND SUCCESS For the sixth year in
More informationPITKOS / FOOD FOR THOUGHT Our lives begin to end the day we become silent about things that matter. Martin Luther King
Die toekoms begin hier. The future starts here. Term 4 Newsletter/Nuusbrief Week 6 Tuesday/Di. 14 Nov. 2017 PITKOS / FOOD FOR THOUGHT Our lives begin to end the day we become silent about things that matter.
More information53479 The death Acre (Doodsakker)
53479 The death Acre (Doodsakker) These are emails and postings on the T4A Forum and it should be read bottom up. From: Francois Rossouw Sent: 28 May 2009 18:00 To: wouter@tracks4africa.com Subject: Fw:
More information* APRIL 2018 *
SADDLEBRED SOCIETY OF SOUTH AFRICA SAALPERDGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA NATIONAL CHAMPIONSHIPS P.O.BOX 3853 HENRYSTR. 118, BLOEMFONTEIN 9300 E-MAIL: saddle@studbook.co.za Tel: 051 4100956/4100948 Fax 086
More informationBasiese beginsels van meetkunde: Punte, lyne en hoeke *
OpenStax-CNX module: m39628 1 Basiese beginsels van meetkunde: Punte, lyne en hoeke * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons
More informationBraunvieh S.A. Nuus News. Posbus 7864 P.O. Box Kantoor Tel en Faks Office Phone & Fax. Webblad
Braunvieh S.A. Nuus News Die Sekretaresse The Secretary S.A. Braunvieh Braunvieh S.A. Posbus 7864 P.O. Box 7865 Bloemfontein Bloemfontein 9300 9300 Kantoor Tel en Faks 051-4304352 Office Phone & Fax Webblad
More informationLees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5
Quarterly bulletin of Boland Bowls Kwartaalblad van Boland Rolbal NOVEMBER 2014 Lees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5 Die Matzikamma Classis by Vredendal Rolbalklub. Gaan na bladsy 11 Bonnievale
More informationCOUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor
COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor ctrax@lantic.net ` BOOKING ADMINISTRATOR Celia le Roux Bikebookings 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086 528 5633 General information >>>> COUNTRY TRAX
More informationAchievements. Personal achievements. Personalia. Congratulations to the following podium winners at the Spar Ladies 10 km
Achievements Congratulations to the following podium winners at the Spar Ladies 10 km Sandra Steenkamp Lyn de Bruin Jeanette Loots 4 th Lady walker 2 nd GM lady 3 rd GGM lady Irene had two relay teams
More information5 SEPTEMBER SEPTEMBER 2017
SCHOLARSHIP 5 SEPTEMBER 2017 5 SEPTEMBER 2017 ISSUE: 30 UITGAWE: Dear Parents FROM THE HEADMASTER I want to thank all the parents who attended the information and question session with regards to the feasibility
More informationAFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE
AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE Paper 0548/01 Reading and Writing Kernwenke Ten einde goed in hierdie eksamen te vaar, behoort die kandidate die volgende te doen: In Oefening 1: Skryf bondige antwoorde
More information