THE GREY EDITION. Bring On The Colour!

Size: px
Start display at page:

Download "THE GREY EDITION. Bring On The Colour!"

Transcription

1 Concipio THE GREY EDITION Uitgawe/Issue 282 Jaargang XIII 18 August 2016 Bring On The Colour! Charl Smit Comparison is the death of joy, lui die gesegde. Maar somtyds is dit nodig om n goeie, gesonde en gelyke kompeteerder te identifiseer. Veral vir Paul Roos, wat meer as 150 jaar sterk is en spog met n arsenaal vol tradisies en kultuur, is dit moeilik om n eweknie in eie liga-geledere te vind. In die Vrystaat is daar egter nog n seunskool, tien jaar ouer, as Paul Roos, wat óók kan spog met n skatkis van tradisies en kultuur: Grey College, beter bekend as Grey Bloem. Dié twee seunskole is diep verweef met die land, selfs die wêreld se ge-skiedenis, en het baie in gemeen. Hulle maak elke jaar selfs nog méér geskiedenis met die jaarlikse Interskolenaweek. Verlede jaar was die sege Paul Roos s n, op sy eie tuisgrond. Dié jaar is ons almal weer in Bloemfontein. Paul Roos stuur soos altyd die beste van die bestes met n hele konvooi busse Grey College toe. (Vervolg op bladsy 3) Redakteur: Johan Schoeman, Renier Hattingh (Adjunk) Ontwerp en uitleg: Thomas Butler(Hoof), Justin Reinecke Grafika: Thomas Butler Nuus: Francois van Zyl, Christo Langenhoven, Charl Smit, Reitz Broeksma Onderwyser in beheer: Hesti van der Mescht concipioredaksie@gmail.com Facebook: fb.com/paulroos_gymnasium Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by

2 Uitgawe/Issue 282 Concipio Page 2 Die Grey-uitdaging van 2016 wag op ons en dit is, soos altyd, n gedugte uitdaging: n reis van amper 1000 km Die Vrystaatse koue Die harde en droë velde van Bloemfontein Lugdruk waaraan ons nie gewoond is nie Gedugte en trotse opponente Vir my persoonlik, is dit n 10de en laaste Grey-naweek. Ek kan met trots en dankbaarheid terugdink aan wonderlike geleenthede: Fantastiese rugby- en hokkie-oorwinnings waarvan vyf agtereenvolgende hokkie-seges! Die 2011-wedstryd op Coetzenburg Stadion, waar ons in die laaste sekonde met verloor het dit was n fantastiese wedstryd, met toeskouers en uitsonderlike gees; Die 2010-wedstryd in Bloemfontein waar ons verloor het ten spyte van Van Agter die Lessenaar From Behind the Desk die 4 drieë wat ons gedruk het teen Grey se 2 toe Johan Goosen 9 strafskoppe oorgeskop het; Markötter 2015: die dag, die oorwinnings, 150 jaar, die Silwer Valke. Playing against Grey is all about creating memories, and about making history. On the 20 August we all have another opportunity to do just that. Whether you represent Paul Roos in hockey, golf, tennis, rugby it does not matter. You will add another chapter to Van Agter die Skoolbank Deur Jannie van der Westhuizen the Grey/Paul Roos history. May travelling to Bloemfontein next weekend be an enjoyable experience. Represent Paul Roos with pride and passion. Remember that you are privileged and that you have a huge responsibility. Enjoy every moment. Whther we win or lose make sure that we return to Stellenbosch, knowing that we were worthy ambassadors and that we have done our best. Semper Splendidior In die afgelope 60 sekondes is daar 15 mense dood aan hongersnood. Uit hierdie 15 was 12 van hulle kinders onder die ouderdom van 14. Negehonderd mense per uur en n skokkende 21k mense per dag sterf omdat hulle eenvoudig nie kos het om te eet nie. Maar hier sit ons, met vol mae en kosblikke propvol lekkernye en ons kla. Ons sal feitlik enigiets doen om ons eie lot te verbeter, maar die lot van 15 mense per minuut is n stofdeeltjie in die kosmos van ons selfbehepteid. Ja wat, solank ons die nuutste foon en die beste Yeezies het is die lewe n lied. Maar n lied van wát, vra ek julle. Volgens die Verenigde Nasies se nuutste statistiek is die lewe n lied van pyn, hartseer en dood. Naïef soos wat ek is, het ek aangeneem dat die probleem by voedselproduksie lê, maar ek was verkeerd. Daar is oorgenoeg kos om die wêreld te voed, maar meer as 2 biljoen mense ter wêreld leef in uitserste armoede. Hierdie mense is só arm dat hulle nie vir hulself of hul kinders kan kos koop nie. Die rykste 1% van die wêreld se bevolking het meer geld as die ander 99% saam. n Mens sou dink dat hierdie superryk elites ten minste van hul biljoene sal prysgee om die lewens van ander te verbeter, maar néé. Hulle gee eenvoudig nie genoeg om nie. Almal dink dit gebeur nie hier nie. Dit gebeur in verre lande met vreemde mense. Verkeerd. Verkeerd. Verkeerd. Dit gebeur op elke liewe kontinent in elke liewe land. Dit gebeur in Suid- Afrika, dit gebeur in die Wes-Kaap en dit gebeur in Stellenbosch. Dit is nie meer n hulle probleem wat net daar gebeur nie. Dit is n ons probleem en dit gebeur hier. Ek dink dis hoog tyd dat ons saamstaan as n skool, as n dorp, as n land en as die menslike spesie om n verskil te maak en die wêreld n beter plek te laat. Een lewe op n slag. Yours Truly Johan Schoeman Editor-in-Chief

3 Uitgawe/Issue 282 Concipio Page 3 n Boodskap van ons leiers Paul Roos se twee verteenwoordigers van die die SA Skolespan stuur vir die skool woorde van bemoediging: Ben-Jason Dixon To the guys playing against Grey: Each one of you have the privilege of forming a part of the Maroon Machine. Along with this privilege comes a responsibility the obligation to do your very best for your brothers, with passion and pride. That responsibility sure sounds like another privilege, doesn t it? Go be warriors, boys! Damian Gaza Willemse Vir almal wat speel teen Grey: Ek wil net baie sterkte se met almal se wedstryde wat nou opkom. Dis die laaste een vir die Matrieks: Ek vra dat almal hul beste sal gee en dit sal geniet. Alhoewel ek nie daar gaan wees nie is ek steeds opgewonde, en ek, Ben en Jesse sal julle van hier af fyn dophou en ondersteun. Onthou: Met hierdie geleentheid kom daar groot verantwoordelikheid. Geniet dit, boys. Bring On The Colour! (vervolg van bladsy 1) Hoewel statistiek en menings dalk aandui dat guns dié jaar aan Grey se kant is om die eerstespanrugby te wen, kan n mens nooit hoorsêstories vertrou totdat die finale telling op die bord is nie. As ons moet kyk na die hokkie, glo ons dat Paul Roos se eerste hokkiespan hul sukses van die seisoen sal laat voortleef, veral ná die Cape Town International Hockey Festival. Die tennis lyk ook belowend, aangesien Paul Roos Grey vroeër dié jaar by die jaarlikse Kearsney-toernooi geklop het. Grey se gholfspan gaan hulle blink ysters moet uithaal, want Niehaus Loots, Paul Roos se nr. 1-gholfspeler, is aan die rekords breek. Dit alles lyk goed en gaaf, maar n mens moet net perspektief behou en één ding nie vergeet nie: die algehele sukses van só n interskole word nie net bepaal deur die telbord nie. Faktore soos die gees op die pawiljoen, die algehele indruk van Paul Roosers daar in die binneland en die herinneringe wat die leerders gaan bybly, is die faktore wat sukses uiteindelik gaan bepaal. Vir al die Graad 8 s vir wie dit hul eerste Grey is: dis naweke soos dié wat jy nooit sal vergeet nie en wat die broederskap onder Paul Roosers versterk. Dis naweke soos dié wat jul-le gaan sien waarom julle met trots kan sê julle is Paul Roosers! Om tussen 1200 seuns wat so passievol is oor hulle skool by so interskoolnaweek te wees, is n besonderse belewenis. En vir die Matrieks is dit nie net die afsluiting van die seisoen nie, maar ook die afsluiting van hulle skoolloopbaan se skoolaktiwiteite. Ek moedig elke Paul Rooser aan om die naweek te geniet. Bly ook lojaal aan julle mede Suid-Afrikaanse broers daar in die Vrystaat, en wys vir almal hoe n ware seunskool funksioneer.

4 Your SURVIVAL Programme f Tennis Eerste Span GREYBANE 10:00 Debat Eerste Span Biblioteek, AV Klas 14:30 Muurbal Eerste Span Greybane 10:00 SKAAK Eerste Span BIBLIOTEEK 14:00 Sokker Eer Greyveld 09:00

5 Guide to Grey or grey 2016 RUGBY Eerste Span HoofVeld 14:00, saterdag die 20ste Hokkie Eerste Span GreyAstro 18:20, Vrydag die 19de WATERPOLO Eerste Span GREYBANE 10:00 ste Span

6 Uitgawe/Issue 282 Concipio Page 6 Paul Roos Very Own CS Star Reitz Broeksma Paul Rooser, Rieghardt Romatzki (Grade 11), has been paving his way to becoming one of South Africa s best Counter Strike: Global Offensive players. You might think this sounds bizarre, but with prize money that can range up to R , who cares? Plus, we aren t even talking about international tournaments. Counter Strike is booming in South Africa, with increasing opportunities to travel internationally. Two weeks ago, Rieghardt s team, Carbon esports, took part in a competition in Cape Town, in which the winning team was invited to Paris to compete internationally. Sadly, Carbon took second place, after being defeated by their rival team, Bravado. There are two more international qualifying rounds later this month, in which the winning teams travel to Poland and Dubai. Rieghardt was chosen to represent South Africa at the World Championship Qualifying Rounds against Egypt, Libya and Tunisia. Unfortunately, the South African team did not qualify for the World Championship in Serbia later this year. Rieghardt often has to miss a few days of school, travelling across South Africa to attend tournaments, where he is often asked for his autograph. His Team Manager pays for their flight tickets, and tries to get Carbon some big-time sponsors. Sponsors provide the teams with any hardware they desire, motherboards, keyboards, screens anything! We wish him the best of luck with his upcoming tournaments and hope he will soon be travelling to either Poland or Dubai!

7 Uitgawe/Issue 282 Concipio Page 7 Francois van Zyl Paul Roos Gimnasium se kultuur het die afgelope naweek met mening gekook, en Paul Roos Gimnasium se Koor en Toneel het albei die skool se naam volwaardig hoog gehou. Nadat die lede van die Koor almal hul stemme dik gemaak het en Stemdag opgeoffer het om finaal deur te druk en te gaan oefen, was hul aangenaam verras deur n besoek aan Spur in die Strand, en daarna n ronde put-putt langs die see. Die Koor het op Saterdag 6 Augustus die kategorie Meer Ervare Seunskore by ATKV-Applous se Nasionale Finaal geopen, en na 20 minute van absolute musikale betowering was die ganse gehoor in ekstase. Na uitstekende optredes van al die kore teenwoordig het Paul Roos vir Grey College in trane gehad met n 7% oorwinning, en het voortgegaan om met n skamele 0,2% die topposisie af te staan aan Hoërskool Stellenberg, wat gelei word deur André van der Merwe, wat bekend is as n wêreldklaskoorleier. Paul Roos 1 Grey 0 Dit was egter nie n leë oorwinning nie, want na 10 jaar het die Koor uiteindelik Stellenberg se rekordlopie gebreek deur almal se harte oor te wen met die beste Afrika-lied. In die woorde van Meneer Stefan Bezuidenhout aan die koor: Ek wil graag iets met julle deel wat ek Saterdag ondervind het. Iets het Saterdag met Paul Roos se Koor gebeur wat veel belangriker is as hierdie jaarlikse treurspel. Vir die eerste keer het ek n broederskap tussen die koorlede sien vorm. Elke lid van die koor het saamgestaan en gesing soos broers wat gelei het tot die wen van die kategorie Beste Afrika-lied, n prys wat vir die laaste 10 jaar deur dieselfde koor gewen is. Ek wens julle kon die dirigent van dié koor se gesig sien. (Hy het amper n hartaanval gekry). Anyway, ek is ontsaglik trots op die PRG-Koor, want dit wat Saterdagaand gebeur het, is soveel meer as n dom sertifikaat werd. Semper Splendidior. Die Koor het nou n welverdiende ruskans, en sal weer op 5 September oefening hervat. Paul Roos-toneel het deelgeneem aan die bekende Namakwaland Toneelfees, en het die podiums gedomineer met verskeiemtoekennings, insluitend: Beste Nuutgeskrewe Teks Beste Akteur Hardus van Staden Genomineer vir die Beste Produk sie 10 Silwer Medaljes 5 Goue Medaljes Musica Perpetua se blaasorkes het ook verlede Dinsdagaand aan die Tygerberg Eisteddfod deelgeneem, en hulle was in direkte kompetisie met Bellville Hoër en Durbanville Hoër, beide waarvan wie se blaasorkeste jare lank al gevestig is. Hulle het algeheel derde gekom, en met n fantasiese persentasie van 87% het dié nuwe blaasorkes bewys dat hulle uit die boonste rakke kom. Die vrese van skade aan die orkes as gevolg van die skeiding van die blaas- en strykorkeste is as totaal ongeldig verklaar, en almal is baie opgewonde om te sien wat die toekoms vir ons nuwe orkes inhou (lees later meer volledige verslag in Semper).

8 Uitgawe/Issue 282 Concipio Page 8

- Sport Uitslae P.5. Maroen pas mooi by Groen en Goud

- Sport Uitslae P.5. Maroen pas mooi by Groen en Goud Concipio 260 Editions - Sport Uitslae P.5 Uitgawe/Issue 267 Jaargang XIII 31 Julie 2015 Maroen pas mooi by Groen en Goud Henk Neethling Nes n mens dink dinge kan nie beter raak vir Paul Roos nie, word

More information

WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row

WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row 26 NOVEMBER 2018 Nuusbrief 37 van 2018 WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row I N S I D E T H I S I S S U E : Kennisgewing Bord 2 Races / Birthdays for the month 4 Gallery 3/6/9 Brian

More information

Tina Cowley reading centre 25 April

Tina Cowley reading centre 25 April Newsletter for Durbanville Preparatory NEWS Uit die kantoor / From the office Newsletter # 11 of 2018 https://downloads.d6communicator.com/downloads/resources/91_resource_5ae17e2eadb46805475344.pdf?1524727343

More information

BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2

BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2 Verw. : Vaardigheids-ontwikkelingsprogram 2019 Dept. : Sportontwikkeling Kontak : Mev. Salomina du Plessis Datum : 9 Januarie 2019 10 BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL 1-2019: GRAAD

More information

We had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria.

We had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria. Ren- Form together with Jumping Giants and African Compass Trading joined hands to sponsor Jumping Castles, Juices and Bar One chocolates to the Suffer The Li@le Children event held at Marks Park Sports

More information

Special News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS

Special News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS Special News Flash 14 November 2014 Dear members LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS Ons B en C liga spanne het die afgelope naweek geskiedenis gemaak deur skoonskip te maak tydens die Suidkaap Liga finale

More information

18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week:

18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week: SCHOLARSHIP 18 SEPTEMBER 2018 18 SEPTEMBER 2018 ISSUE: 32 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers Die Boishaaiveiling het Donderdagaand plaasgevind. Dit was die eerste keer dat HJS, die Oudstudente Unie

More information

Concipio. Hoe beter jy voorberei vir die oorlog, hoe minder bloei jy op die slagveld. Albert Buitendacht

Concipio. Hoe beter jy voorberei vir die oorlog, hoe minder bloei jy op die slagveld. Albert Buitendacht Uitgawe/Issue 299 Albert Buitendacht Mihan van Zyl en Jacques Botma in Graad 11 is laasnaweek aangewys as die top senior (Graad 10-12) debatspan uit die 14 beste spanne in SA. Hul is die eerste span uit

More information

Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria

Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria bied met trots aan: 28 September - 1 Oktober 2016 VEREISTES EN PROGRAM Die Il Vento Nasionale Blaasinstrument-kompetisie is vir

More information

News Flash. 6 September Dear Members

News Flash. 6 September Dear Members News Flash 6 September 2013 Dear Members Please take note of the following announcements, as they are very important to every member who wants to be part of the decision-making process of the Club. Please

More information

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 2-9 NOVEMBER 2018 ALGEMEEN

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 2-9 NOVEMBER 2018 ALGEMEEN PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 2-9 NOVEMBER 2018 ALGEMEEN Voltooi asb die volgende vorm as registrasie vir 2019. Afr: https://goo.gl/3czgo4 Please complete the following form to register

More information

Kenridge Hockey Newsletter Term

Kenridge Hockey Newsletter Term Kenridge Hockey Newsletter Term 2-2014 Wedstrydverslag Seuns 1ste Span Kenridge vs Panorama 26 Mei 2014 Dit was ʼn koue, winderige dag toe ons o/13a seuns hokkiespan sekerlik een van ons sterkste opponente

More information

Behind the Backline Agter die Backline

Behind the Backline Agter die Backline LOWVELD ANGLING & BOATING ASSOCATION LAEVELD HENGEL & BOOT VERENIGING L.A.B.A. SKI BOAT Spyker Kroeg, White River, 1240 Telephone No. 082 816 8332 Fax No. 086 242 0869 E-mail: mike@fhsa.co.za Behind the

More information

VOLGENDE WEEK SE PROGRAM GEAGTE OUERS. 11 Maart 2016 Webtuiste: Uitgawe: 9

VOLGENDE WEEK SE PROGRAM GEAGTE OUERS. 11 Maart 2016 Webtuiste:  Uitgawe: 9 Maart 06 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 9 GEAGTE OUERS Tydens ʼn werkswinkel op Maart is die volgende twee sake oor Eksaminering, Assessering en Sertifisering uitgelig: Graad vakveranderings Vanjaar

More information

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 22-26 OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN SUMMER / SOMER WINTER 1. Athletics / Atletiek 1. Rugby 2. Cricket / Krieket 2. Hockey / Hokkie 3. Tennis 3. Soccer / Sokker

More information

RE VERA. Na maande se wag en voorbereiding, het die tyd uiteindelik aangebreek om die glasryke aandrokke en aandpakke uit die kas te haal en te spog.

RE VERA. Na maande se wag en voorbereiding, het die tyd uiteindelik aangebreek om die glasryke aandrokke en aandpakke uit die kas te haal en te spog. RE VERA JAARGANG 31 NO 4 NOVEMBER 2010 Matriekafskeid SKOOLKOERANT VAN DIE HOëRSKOOL BRACKENFELL Nicolle Bester Matriekafskeid, die èèn geleentheid waarna elke matriekleerder heeljaar uitsien, het uiteindelik

More information

FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR

FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR Munies Newsletter October 2017 Edition 2, 2017 SIMPLY THE BEST FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR en toe skop ons Limpopo se. En toe is ons al klaar by ons 2de nuusbrief. Dankie vir

More information

-Triathlon Rules p.3. -Duan verteenwoordig SA p.4. -Tawwe Tienie Fietsers p.4

-Triathlon Rules p.3. -Duan verteenwoordig SA p.4. -Tawwe Tienie Fietsers p.4 Concipio 250 Editions -Triathlon Rules p.3 -Duan verteenwoordig SA p.4 -Tawwe Tienie Fietsers p.4 -PRG vs Gim p.5 -Liefdesdriehoek p.7 -Hard Harder... p.8 Uitgawe/Issue 253 Jaargang XII 9 Mei 2014 Stefan

More information

Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore

Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore (36-17) 25-09-2017 UIT DIE SAKEKAMER Die jaar se K2C was weer n groot sukses. Goed georganiseerd en n groot ekonomiese inspuiting vir die dorp. Duisende

More information

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 15 120 OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN SUMMER / SOMER WINTER 1. Athletics / Atletiek 1. Rugby 2. Cricket / Krieket 2. Hockey / Hokkie 3. Tennis 3. Soccer /

More information

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB Nuusbrief 31 Julie Newsletter 31 Julie 2018 DIE MEES SUIDELIKE GHOLFBAAN IN AFRIKA THE SOUTHERNMOST GOLF COURSE IN AFRICA Beste lede Die jaar toon alle tekens van op sy rug

More information

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 9 12 OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 9 12 OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 9 12 OKTOBER/OCTOBER 2018 ALGEMEEN SUMMER / SOMER WINTER 1. Athletics / Atletiek 1. Rugby 2. Cricket / Krieket 2. Hockey / Hokkie 3. Tennis 3. Soccer / Sokker

More information

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT 30 JANUARY 2018 ISSUE: 3 30 JANUARIE 2018 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Dear Parents Thank you to all parents who attended the Information Evening on 23 January. It was wonderful to see so many parents

More information

Arrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast.

Arrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast. COUNTRY TRAX: Marchant Maasdorp senior instructor 083 441 0988 countrytraxeden@vodamail.co.za BOOKING ADMINISTRATOR: Poldine Odendaal Celia le Roux Bikebookings 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086

More information

Concipio. Bobaas-breiers. Vir die eerste keer in die geskiedenis. 250 Editions. Foto: Stephan Jordaan

Concipio. Bobaas-breiers. Vir die eerste keer in die geskiedenis. 250 Editions. Foto: Stephan Jordaan Concipio 250 Editions -Chess is Best p.3 - n Paul Rooser op Wimbledon p.6-50 CAPS! p.5 -And we have yet another Springbok -Nog n SA-kampioen p.6 p.7 Uitgawe/Issue 256 Jaargang XII 1 Augustus 2014 Henk

More information

PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013

PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013 News Flash 22 March 2013 Dear members PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013 The South African Golf Association,

More information

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT SCHOLARSHIP 29 AUGUST 2017 29 AUGUSTUS 2017 ISSUE: 29 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers The different beneficiaries of our Charity Week will visit the school or be visited by the learners of the

More information

BOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach

BOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach BOWLS SOUTH AFRICA Message from the President QUARTERLY NEWSLETTER April 2007 In this Issue Piet Breitenbach We are already in the fourth month of 2007 and it felt like just the other day that we celebrated

More information

2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande

2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande 2015 HEREFORD SHOW Age calculated at: 1 st day of the month the show starts / Ouderdom bepaal op die 1ste dag van die maand waarop skou begin. 1 April 2015 is die bepalende datum vir ouderdomme vir die

More information

General information Country Trax Amersfoort, Mpumalanga

General information Country Trax Amersfoort, Mpumalanga COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor ctrax@lantic.net BOOKING ADMINISTRATOR Bikebookings Poldine Odendaal & Celia le Roux 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086 528 5633 General information

More information

19 PARK SEWESTOERNOOI PARK SEWESTOERNOOI BY Laerskool Park. Sewes Toernooi

19 PARK SEWESTOERNOOI PARK SEWESTOERNOOI BY Laerskool Park. Sewes Toernooi 20 1 2 PARK SEWESTOERNOOI 2017 19 PARK SEWESTOERNOOI 2017 BY Laerskool Park Sewes Toernooi 2017 TYD SEUNS - GROEP 1 SEUNS - GROEP 2 SEUNS - GROEP 3 VELD A VELD C RUGBYVELD E 18 HOKKIE: VRYDAG, 28 JULIE

More information

News Flash MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT VOLMAAKTE GELUK. 11 December 2013

News Flash MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT VOLMAAKTE GELUK. 11 December 2013 News Flash 11 December 2013 Dear Members MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT Ek kan dit skaars glo, maar 2013 lê op sy rug en die vakansiegangers is besig om in te pak vir hul tog na

More information

NO 15 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS. 7 Februarie 2018

NO 15 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS. 7 Februarie 2018 7 Februarie 2018 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS NO 15 n Nuwe jaar vir die Weskus Tak skop af by die Riviera Hotel in Velddrif met die Algemene Jaarvergadering. Voor dit egter kon begin het die

More information

280 Editions. bl. 5. Paul Roos se hokkiespan weer bobaas!

280 Editions. bl. 5. Paul Roos se hokkiespan weer bobaas! Concipio 280 Editions bl. 5 Uitgawe/Issue 281 Jaargang XIII 29 Julie 2016 Paul Roos se hokkiespan weer bobaas! Foto: Renette Stofberg Rayno Blomerus Paul Roos se eerste hokkiespan het vanjaar as verdedigende

More information

THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND

THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND Claire Patterson Assignment presented in partial fulfillment of the requirements for the degree of Master of Philosophy (M. Phil. in Applied Ethics)

More information

RUGBY / NETBAL / HOKKIE

RUGBY / NETBAL / HOKKIE SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT RUGBY / NETBAL / HOKKIE WINTER PROGRAM Ons vertrou dat u die wintersportseisoen saam met ons gaan geniet. Ons wil graag die volgende inligting aangaande die verskillende

More information

SUNDAY / SONDAG 18 MARCH 2018 MONDAY / MAANDAG 19 MARCH 2018

SUNDAY / SONDAG 18 MARCH 2018 MONDAY / MAANDAG 19 MARCH 2018 PROGRAMME FREE STATE PROVINCIAL OPEN CHAMPIONSHIPS Friday 16th & Saturday 17th MARCH 2018 Please note the Free State Championship ends at 12h00 on Saturday 17th March. The Scottish Sword which is a SABU

More information

General information: Dirt Bike Training Weekend Country TRAX Amersfoort, Mpumalanga

General information: Dirt Bike Training Weekend Country TRAX Amersfoort, Mpumalanga COUNTRY TRAX Herman Cremer instructor 082 806 5030 herman@countrytrax.co.za BOOKING ADMINISTRATOR Bikebookings Poldine Odendaal& Celia le Roux 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086 528 5633 General

More information

SENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter

SENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter Nu usb rief / News letter This newsletter serve as a communication tool between and among breeders of Senepol and to inform people interested in the Senepol Breed. Any contribution to the contents of the

More information

Nuusbrief 17 van 2018

Nuusbrief 17 van 2018 Nuusbrief 17 van 2018 8 MAY 18 BAIE DANKIE Ons wil graag aan ELKEEN wat Sondag gehelp het met die Long Run BAIE DANKIE se vir die opoffering van julle tyd om ander te help. Brian Organisering van die run

More information

World Bowls schedule

World Bowls schedule World Bowls schedule Day/Date Matches Venue Times Matches Venue Times Day 1 Nov 24 Opening Ceremony Men's fours 9:30am 12:30pm, 5pm 12:30pm, 5pm Women's pairs Women's triples Day 2 Nov 25 Men's fours,

More information

SUID AFRIKAANSE TWEEKAMP: PRESIDENT SE JAARVERSLAG AANGEBIED BY DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU IN PORT ELIZABETH OP 29 MAART 2019

SUID AFRIKAANSE TWEEKAMP: PRESIDENT SE JAARVERSLAG AANGEBIED BY DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU IN PORT ELIZABETH OP 29 MAART 2019 SOUTH AFRICAN BIATHLON ASSOCIATION SUID-AFRIKAANSE TWEEKAMP VERENIGING 18 Benade Street, STRAND, 7140, SOUTH AFRICA Tel: 082 409 8820; e-mail: Blackie.Swart@westerncape.gov.za A truly South African family

More information

GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB

GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB Nuusbrief 26 March Newsletter 26 Maart 2018 DIE MEES SUIDELIKE GHOLFBAAN IN AFRIKA THE SOUTHERNMOST GOLF COURSE IN AFRICA Beste gholfvriende Ons wens almal n vreugdevolle

More information

53479 The death Acre (Doodsakker)

53479 The death Acre (Doodsakker) 53479 The death Acre (Doodsakker) These are emails and postings on the T4A Forum and it should be read bottom up. From: Francois Rossouw Sent: 28 May 2009 18:00 To: wouter@tracks4africa.com Subject: Fw:

More information

RUGBY / NETBAL / HOKKIE

RUGBY / NETBAL / HOKKIE SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT RUGBY / NETBAL / HOKKIE WINTER PROGRAM - 2018 12 April 2018 Ons vertrou dat u die wintersportseisoen saam met ons gaan geniet. Ons wil graag die volgende inligting

More information

Paul Roosers wat rekeningkunde

Paul Roosers wat rekeningkunde Uitgawe/Issue 295 Francois du Toit Paul Roosers wat rekeningkunde of besigheidstudies neem, het sekerlik al die nuwe proefstudent, me. Nadine Roos, teëgekom en kon waarskynlik aflei dat sy n kranige onderwyseres

More information

MENLO PERDESPORTSKOU 2019

MENLO PERDESPORTSKOU 2019 MENLO PERDESPORTSKOU 2019 Die Hoërskool Menlopark nooi alle ruiters vriendelik uit na ons jaarlikse perdesportskou: Datum: Saterdag, 26 Januarie 2019 Plek: The Burgh Equestrian Centre, Pretoria Oos (deur

More information

Die amptelike kwartaalblad van die leerders van Paul Roos Gimnasium. Official quarterly of the pupils of Paul Roos Gymnasium

Die amptelike kwartaalblad van die leerders van Paul Roos Gimnasium. Official quarterly of the pupils of Paul Roos Gymnasium Die amptelike kwartaalblad van die leerders van Paul Roos Gimnasium Semper Official quarterly of the pupils of Paul Roos Gymnasium Volume 71 Founded 1962 Gestig Gratis Free Matrieks, let op! p. 12 World

More information

Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011

Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 Danielle Smit The winners being crowned ON a hot summer s night, it was extreme glamour at the Mr. & Ms. Brackenfell event 2011. The theme of the evening

More information

COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor

COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor ctrax@lantic.net ` BOOKING ADMINISTRATOR Celia le Roux Bikebookings 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086 528 5633 General information >>>> COUNTRY TRAX

More information

VOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis

VOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis Vol 1 No 1 AUTUMN HERFS 2008 R16.76 (VAT incl) ISSN: 1998-4901 WRSA publication for the wildlife ranching industry WRSA-publikasie vir die wildboerderybedryf 9 771998 490005 n Voëltjie met VOORDELE Game

More information

Congratulations to the following members who were podium finishers at the Run for Bibles race on Saturday:

Congratulations to the following members who were podium finishers at the Run for Bibles race on Saturday: Achievements Congratulations to the following members who were podium finishers at the Run for Bibles race on Saturday: Myrna van Wyk Sheren Naidoo Tillie Kamper Sandra Steenkamp Jaap Willemse SP Botha

More information

ONS REIS NA GOUD. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May Annette vd Sandt

ONS REIS NA GOUD. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May Annette vd Sandt Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May 2016 Our 2016 Inter Districts players did Boland proud with no fewer than one GOLD and three BRONZE medals!! Gold went to the Ladies

More information

~ January 2013 ~ Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday

~ January 2013 ~ Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday ~ January 2013 ~ 1 2 3 4 5 New Years Day 6 7 8 9 10 11 12 Skole Open : Personeel Graad 8: Orientering SKOLE OPEN Prefekte: Meld aan Krieket: Queens College /15A - Queens Krieket: Queens College /15A -

More information

7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015

7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015 NGUNI BEESTELERSGENOOTSKAP NGUNI CATTLE BREEDERS SOCIETY Agenda vir die Algemene Jaar Vergadering te Maselspoort, Bloemfontein op Vrydag, 13 November 2015 om 12h00. Agenda for the Annual General Meeting

More information

NEWS LETTER JUNE Scribe s Chat

NEWS LETTER JUNE Scribe s Chat NEWS LETTER CCSA / KSA Highveld Region Hoëveld Streek www.highveld.ccsa.co.za JUNE 2017 Scribe s Chat www.ccsa.co.za Dagsê Hoëvelders Members: 24 Nog n saamtrek en nog n fees in die Wildtuin. Ja indien

More information

Inge du Plessis Page 3

Inge du Plessis Page 3 Page 2 Ek het in 2013 die groot blou hekke van Hoërskool Roodepoort betree met n mengelmoes van gevoelens in my hart - dit het gewissel tussen vreugde (want ek is uiteindelik oud genoeg om ernstig opgeneem

More information

DANS AFDELING DANCE SECTION

DANS AFDELING DANCE SECTION DANS AFDELING DANCE SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as eenkeer aan dieselfde item deelneem nie.

More information

GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB

GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB Nuusbrief 26 February Newsletter 26 Februarie 2018 DIE MEES SUIDELIKE GHOLFBAAN IN AFRIKA THE SOUTHERNMOST GOLF COURSE IN AFRICA Beste gholfvriende ***Ons gholfklub is n

More information

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA Item No. Discussion / Bespreking 1. Verwelkoming en bekendstelling

More information

SLUITINGSDATUM: VR. 16 MAART GOVERNING BODY ELECTIONS BEHEERLIGGAAMVERKIESING

SLUITINGSDATUM: VR. 16 MAART GOVERNING BODY ELECTIONS BEHEERLIGGAAMVERKIESING Die toekoms begin hier. The future starts here. Term 1 Newsletter/Nuusbrief Week 9 Tuesday/Dinsdag 13 Maart/March 2018 PITKOS / FOOD FOR THOUGHT A person who feels appreciated will always do more than

More information

BAIE DANKIE AAN ONS BORG

BAIE DANKIE AAN ONS BORG 20 Opregte waardering vir elke skool wat hierdie Toernooi moontlik gemaak het! 1 BAIE DANKIE AAN ONS BORG MOSSELBAAI MALL 044-693 0434 GROOTBRAK N2 044-620 3000 TYD SEUNS - GROEP A SEUNS - GROEP B SEUNS

More information

Core exercises/ Kernspiere - oefeninge

Core exercises/ Kernspiere - oefeninge Core exercises/ Kernspiere - oefeninge deur Rudolph Cloete, ASA en VSAAV Vlak III In sports, the core is highly involved in nearly every movement. Force is transferred between the lower body and the upper

More information

Stellenberg IN THIS ISSUE. Stellies got Talent. Rugby Golf Day. Tennis news. Stellenberg HIgh School Newsletter 2/2018 March 2018

Stellenberg IN THIS ISSUE. Stellies got Talent. Rugby Golf Day. Tennis news. Stellenberg HIgh School Newsletter 2/2018 March 2018 Stellenberg Stellenberg HIgh School Newsletter 2/2018 March 2018 IN THIS ISSUE Stellies got Talent 3 Rugby Golf Day 9 Tennis news 11 2 Gr. 9 Rekeningkunde Olimpiade Stellies Photography Club SAICA het

More information

Hoërskool Roodepoort

Hoërskool Roodepoort Hoërskool Roodepoort Geagte ouer/voog Dear Parent/Guardian NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 2 9/2/2018 A message from the Principal Uit die hoof se kantoor It is important for all parents to take note of the School

More information

RAAKSKOOT TOUCHER BOLAND SAKELIGA FINAAL. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls Mei / May 2017

RAAKSKOOT TOUCHER BOLAND SAKELIGA FINAAL. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls Mei / May 2017 RAAKSKOOT TOUCHER Die Sakeliga Toernooie van ons klubs wys onteenseglik dat ons hier op n wenpad is, en dat ons nou begin om die dividende daarvan te oes. Dit is nou drie jaar waar ek persoonlik betrokke

More information

IRENE NEWS. 24 September No The following members earned medals at the AGN Racewalking GP: Sandra Steenkamp Danie Labuschagne

IRENE NEWS. 24 September No The following members earned medals at the AGN Racewalking GP: Sandra Steenkamp Danie Labuschagne IRENE NEWS 24 September 2018 No 38-2018 ACHIEVEMENTS Kromberg & Shubert 15/25 Marie van Dyk 1 st GGM lady 15 km (2:07:49) Bophelong 10/21 Joey Cloete 1 st GM lady and 3 rd lady 10 km (51:21) Elsa Meyer

More information

EMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015

EMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015 Noordwes / North West Nuusbrief / Newsletter 012 436 0900 / 086 072 6843 012 348 9658 saou@saou.co.za www.saou.co.za NUUS IN DIE BRANDING 38 VAN 2015 2015/09/01 BEMAGTIGING: POTENSIëLE LEIERS: 2015 EMPOWERMENT:

More information

Lees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5

Lees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5 Quarterly bulletin of Boland Bowls Kwartaalblad van Boland Rolbal NOVEMBER 2014 Lees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5 Die Matzikamma Classis by Vredendal Rolbalklub. Gaan na bladsy 11 Bonnievale

More information

At the Annual General BOLAND ANNUAL GENERAL MEETING. Quarterly Bulletin of Boland Bowls Kwartaalblad van Boland Rolbal AUGUST / AUGUSTUS 2012

At the Annual General BOLAND ANNUAL GENERAL MEETING. Quarterly Bulletin of Boland Bowls Kwartaalblad van Boland Rolbal AUGUST / AUGUSTUS 2012 Quarterly Bulletin of Boland Bowls Kwartaalblad van Boland Rolbal AUGUST / AUGUSTUS 2012 BOLAND ANNUAL GENERAL MEETING The coveted prizes for which Boland bowlers compete every year At the Annual General

More information

DG NEWSLETTER. District 410D December 2017

DG NEWSLETTER. District 410D December 2017 DG NEWSLETTER District 410D December 2017 Eden Lions - We Serve Eden Lions - We Serve Off to University Even with the odds stacked against her, Alfrieda is off to university next year. She was raised

More information

CHESS congratulations to Ameer Kadir and Anchen Smith who have both

CHESS congratulations to Ameer Kadir and Anchen Smith who have both Newsletter 4 23 February 2018 Dear Parents and Friends A warm welcome to Max du Plessis who has joined our Junior Playgroup and to Mikayla Styger who is in Grade 4. SIMOND SUCCESS For the sixth year in

More information

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB. Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB. Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017 NSBI HOLFKLUB/ OLF CLUB Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017 TH SOUTHNMOST OLF COUS IN FIC DI MS SUIDLIK HOLFBN IN FIK Beste gholf vriende / dear golf friends Die vergange maand het n paar

More information

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT DECEMBER 2013 IF MY DREAM IS TO BE, IT S UP TO ME Eden Lions have a busy festive season The Eden Lions Club did not take a break

More information

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT SCHOLARSHIP 13 FEBRUARY 2018 13 FEBRUARIE 2018 ISSUE: 5 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers Ek wil u graag bedank vir u geduld met ons tydens die kragonderbreking van verlede week. Dit was nogal

More information

Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017

Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017 Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017 Een van Chané Steyn (gr. 12) se opstelle wat vir die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Poort-skryfkompetisie ingeskryf is, het volgens die keuringspaneel

More information

LEEUWENHOF AKADEMIE. 31 Maart / March 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE. 31 Maart / March 2017 1 LEEUWENHOF AKADEMIE 31 Maart / March 2017 Geagte Ouers / Voogde Dear Parents / Guardians Hierdie week wil ek graag `n beroep op u as ouer doen om ons by te staan met die volgende saak. Dit het nou te

More information

n Vol pak kaarte vir Paul Roos

n Vol pak kaarte vir Paul Roos Amptelike kwartaalblad van die leerders van Paul Roos Gimnasium Official quarterly of the pupils of Paul Roos Gymnasium SEMPER Volume 65 Founded 1962 Gestig Gratis Free Wat lees jy? p.7 Nog net twee punte,

More information

EERSTE KWARTAAL: JANUARIE TOT MAART 2019

EERSTE KWARTAAL: JANUARIE TOT MAART 2019 EERSTE KWARTAAL: JANUARIE TOT MAART 2019 JANUARIE Wo 2 Jan Do 3 Jan Vr 4 Jan Sa 5 Jan So 6 Jan JANUARIE WEEK 1 Ma 7 Jan Di 8 Jan Wo 9 Do 10 Vr 11 Sa 12 So 13 Verjaar: P du Plooy, Tennis: Privaat Middelburg

More information

Van af die Voorsitter

Van af die Voorsitter September 2011 The Association of the Friesian Horse Studbook of Southern Africa Van af die Voorsitter NAME VAN VULLENS: Alle vullens wat in 2011 gebore word se name moet begin met die le ers J, K of L

More information

Die amptelike kwartaalblad van die leerders van Paul Roos Gimnasium. Official quarterly of the pupils of Paul Roos Gymnasium

Die amptelike kwartaalblad van die leerders van Paul Roos Gimnasium. Official quarterly of the pupils of Paul Roos Gymnasium Die amptelike kwartaalblad van die leerders van Paul Roos Gimnasium Semper Official quarterly of the pupils of Paul Roos Gymnasium Volume 68 Mei 2017 Founded 1962 Gestig Gratis Free Die Duitse Pieke p.

More information

Achievements. Personal achievements. Personalia. Congratulations to the following podium winners at the Spar Ladies 10 km

Achievements. Personal achievements. Personalia. Congratulations to the following podium winners at the Spar Ladies 10 km Achievements Congratulations to the following podium winners at the Spar Ladies 10 km Sandra Steenkamp Lyn de Bruin Jeanette Loots 4 th Lady walker 2 nd GM lady 3 rd GGM lady Irene had two relay teams

More information

Stellenberg IN THIS ISSUE. Gr. 11-dinee. Mr & Miss Stellenberg. Premier Hockey. Stellenberg High School Newsletter 3/2018 April 2018

Stellenberg IN THIS ISSUE. Gr. 11-dinee. Mr & Miss Stellenberg. Premier Hockey. Stellenberg High School Newsletter 3/2018 April 2018 Stellenberg Stellenberg High School Newsletter 3/2018 April 2018 IN THIS ISSUE Gr. 11-dinee 5 Mr & Miss Stellenberg 7 Premier Hockey 9 2 We are EXCELLENCE The Faculty of Engineering, Stellenbosch University,

More information

OMSENDBRIEF : 03/ Maart Geagte Ouers

OMSENDBRIEF : 03/ Maart Geagte Ouers OMSENDBRIEF : 03/2017 Geagte Ouers 2 Maart 2017 GR 6 FONDSINSAMELING PROJEK-VALENTYNSDAG Baie dankie aan elke leerder wat die dag ondersteun het.baie dankie aan elke Gr 6 ouer vir al die skenkings vir

More information

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY Nuusbrief / Newsletter KERRYDALE PINZGAUER STUD Volume 3 / Issue 3 April 2015 Dale Wheeler farms in the Devon area near Johannesburg. He send us some information

More information

SHELLEY POINT NEWS. A community newsletter dedicated to fostering a sense of community and the free flow of information at Shelley Point

SHELLEY POINT NEWS. A community newsletter dedicated to fostering a sense of community and the free flow of information at Shelley Point SHELLEY POINT NEWS November 2016 A community newsletter dedicated to fostering a sense of community and the free flow of information at Shelley Point FROM THE EDITOR Hi All As we begin to gear up for another

More information

IRENE NEWS. 27 June No

IRENE NEWS. 27 June No IRENE NEWS 27 June 2016 No 26-2016 ACHIEVEMENTS Congratulations to the following members who were on the podium at the Riana van Niekerk Run for Bibles race on Saturday: Mike du Bruto 1 st GM 10 km (43:46)

More information

TEMA VAN WEEK / THEME OF WEEK. PITKOS / FOOD FOR THOUGHT People are disturbed not by things, but by the view they take of them.

TEMA VAN WEEK / THEME OF WEEK. PITKOS / FOOD FOR THOUGHT People are disturbed not by things, but by the view they take of them. Die toekoms begin hier. The future starts here. Term 3 Newsletter/Nuusbrief Week 3 Tuesday/Dinsdag 8 Aug 2017 PITKOS / FOOD FOR THOUGHT People are disturbed not by things, but by the view they take of

More information

NEWSLETTER ITEMS NATIONAL STANDING COMMITTEE PROMOTION AND DEVELOPMENT The following is extracts from the booklet The Bowls Development Guideline of February 2006 by the authors CH Dixxie and Ozzie Dawson

More information

THE PLATFORM. BRUCE PIPER AWARD MONOLOGUE COMPETITION

THE PLATFORM.   BRUCE PIPER AWARD MONOLOGUE COMPETITION THE PLATFORM This final newsletter for the year has the usual Festival News on page 2, followed on page 3 by the Fee Schedule for 2017. Pages 4 and 5 have details of Afrikaans books that are available

More information

n Jaar van Simfoniese Rebellie Musica Perpetua en Heuwels Fantasties

n Jaar van Simfoniese Rebellie Musica Perpetua en Heuwels Fantasties Concipio 260 Editions Uitgawe/Issue 262 Jaargang XIII 4 Februarie 2015 n Jaar van Simfoniese Rebellie Musica Perpetua en Heuwels Fantasties Rijk de Wet Die gesamentlike orkes van Paul Roos, Bloemhof en

More information

Purebred Arabian Northern Cape Regional Championships: Upington EXPO 2 4 MAY 2013 1 ORGANISER Northern Cape Arabian Horse Club PO Box 3224 UPINGTON 8800 2. ENQUIRIES Dr WL Harris 071 870 4276 veeartsnrv@telkomsa.net

More information

Lees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5

Lees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5 Quarterly bulletin of Boland Bowls Kwartaalblad van Boland Rolbal AUGUST / AUGUSTUS 2014 Lees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5 Die Matzikamma Classis by Vredendal Rolbalklub. Gaan na bladsy 11

More information

SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT SCHOLARSHIP 9 FEBRUARY 2016 9 FEBRUARIE 2016 ISSUE: 5 UITGAWE: Dear Parents One of the biggest mistakes that we as adults can make, is to underestimate the ability of children. I realised this truth again

More information

REFENTSE WEN GREY- HARTE

REFENTSE WEN GREY- HARTE Grey Kollege Sekondêr BLOEMFONTEIN Grey College Secondary www.gc.co.za JAARGANG VOLUME 51 UITGAWE EDITION 3 Desember December 2017 REFENTSE WEN GREY- HARTE Fees omarm Afrika as die tema Refentse Morake,

More information

IRENE NEWS. 7 March ACHIEVEMENTS The following members were on the podium over the weekend:

IRENE NEWS. 7 March ACHIEVEMENTS The following members were on the podium over the weekend: IRENE NEWS 7 March 2016 No 10-2016 ACHIEVEMENTS The following members were on the podium over the weekend: Elsa Meyer 2 nd Lady walker Sunrise Mini Monster 10 km (68:07) Lucia Willemse 3 rd Lady walker

More information

The friendly Club. Start training with a goal in mind! That is what is required to become stronger and faster.

The friendly Club. Start training with a goal in mind! That is what is required to become stronger and faster. The Tekkie The Newsletter of Vaal Athletic Club. AUGUST 2017 The friendly Club Die Tekkie Die Nuusbrief van Vaal Atletiekklub AUGUSTUS 2017 # 57 HI, Eish, difficult to get members to write me something.

More information

Donderdag 7 Junie Maandag 11 Junie Dinsdag 12 Junie. Woensdag 13 Junie 2018 Donderdag 14 Junie 2018

Donderdag 7 Junie Maandag 11 Junie Dinsdag 12 Junie. Woensdag 13 Junie 2018 Donderdag 14 Junie 2018 9 Mei 2018 No. 472 Die skool verdaag om 13:00 vir Gr.1-7 tydens die eksamen. Daar sal slegs een busroete wees om 13:00. Word n verskil-maak-mens -Milanie Vosloo Wanneer jou lewe om jouself draai, bly jy

More information

2018 PUREBRED & PART-BRED ARABIAN GAUTENG CHAMPIONSHIPS

2018 PUREBRED & PART-BRED ARABIAN GAUTENG CHAMPIONSHIPS 2018 PUREBRED & PART-BRED ARABIAN GAUTENG CHAMPIONSHIPS 1. ORGANISER Gauteng Region of the Arabian Horse Society 2. ENQUIRIES Fanie Rootman 082 9244432 fr@lantic.net 3. DATE AND VENUE Johan du Plessis

More information

South African Maritime Safety Authority

South African Maritime Safety Authority South African Maritime Safety Authority Marine Notice No. 19 of 2008 Certificates of competence issued to holders of the Naval Coxswains certificates TO SAMSA EXAMINERS, REGISTRAR OF SEAFARERS, NAVAL OFFICERS

More information