AANTEKENINGE BY DIE gekonsolideerde finansiële jaarstate (vervolg) vir die jaar geëindig 31 Maart 2014
|
|
- Roland Simpson
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 vir die jaar geëindig 15. Ander debiteure Vooruitbetalings Opgelope inkomste Werknemerdebiteure BTW en soortgelyke belastings ontvangbaar Opgelope voorkeurdividende Diverse deposito s Ander debiteure Verwanteparty-transaksies en -saldo s Die groep het transaksies aangegaan en het uitstaande saldo s met n aantal verwante partye, insluitende geassosieerde maatskappye, gesamentlike ondernemings, direkteure, aandeelhouers, sleutelbestuur en entiteite onder gemeenskaplike beheer. Transaksies wat geëlimineer word tydens konsolidasie asook winste en verliese wat uitgeskakel is deur die toepassing van die ekwiteitsmetode word nie openbaar nie. Die beduidende transaksies en saldo s met verwante partye word hieronder aangedui: Verkoop van goedere en dienste aan verwante partye Tencent Technology (Shenzhen) Company Limited [a] 12 Rodale + Touchline Publishers Proprietary Limited [b] 23 Ndalo Proprietary Limited [b] 21 New Media Publishers Eiendoms Beperk [b] 96 Verskeie ander verwante partye [b] [a] Die groep verskaf sekere bemarkingsdienste aan Tencent Technology (Shenzhen) Company Limited. Die aard van hierdie verwante party is dié van n geassosieerde. [b] Die groep ontvang inkomste van n aantal van sy verwante partye, hoofsaaklik vir die druk en verspreiding van tydskrifte en koerante. Die aard van hierdie verwante partye is dié van gesamentlike ondernemings en geassosieerdes. Gedurende die huidige jaar het New Media Publishers Eiendoms Beperk n filiaal van die groep geword. 67 NASPERS BEPERK Finansiële jaarstate
2 vir die jaar geëindig 16. Verwanteparty-transaksies en -saldo s (vervolg) Aankoop van goedere en dienste van verwante partye New Media Publishers Eiendoms Beperk [a] 207 Natal Witness Printing & Publishing Company Eiendoms Beperk [a] 3 Verskeie ander verwante partye [a] [a] Die groep koop goedere en dienste van n aantal van sy verwante partye, hoofsaaklik vir die druk en verspreiding van tydskrifte en koerante. Die aard van hierdie verwante partye is dié van gesamentlike ondernemings en geassosieerdes. Die Natal Witness-bedrag vir verteenwoordig aankope vir die tydperk wat die entiteit steeds as n gesamentlike onderneming verantwoord was. Gedurende die huidige jaar het New Media Publishers Eiendoms Beperk n filiaal van die groep geword. Ander transaksies met verwante partye Tencent Holdings Limited ( Tencent ) MIH India Global Internet Limited ( MIH India ), n gesamentlike onderneming van die groep gedurende, het n ooreenkoms met Tencent gesluit waarvolgens Tencent n lisensie aan MIH India en sy filiale toegestaan het om Tencent se tegnologie en inhoud in Indië te gebruik. In ruil daarvoor het MIH India n opsie aan Tencent toegestaan om aandele in MIH India te verkry. Die lisensie is vir n eksklusiewe tydperk van sewe jaar aan MIH India uitgereik. Met die verstryking van hierdie tydperk, bestaan die lisensie voort op n nie-eksklusiewe basis. Tencent sal ook addisionele ondersteuningsdienste aan MIH India bied. Gedurende die huidige jaar het Tencent nie sy opsie om n addisionele belang in MIH India te verkry, uitgeoefen nie, en die opsie het gevolglik gedurende Junie verstryk. Die groep het n beoordeling gedoen, soos deur IFRS 10 Gekonsolideerde Finansiële State vereis, om te bepaal of die groep beheer oor MIH India uitoefen na verstryking van die opsie. Op grond van hierdie beoordeling, konsolideer die groep MIH India as n filiaal. n Nie-beherende belang is erken ten opsigte van die 19,9%-aandeelhouding gehou deur Tencent. In Julie 2012 het die groep 49% van sy belang in Level Up! International Holdings Private Limited verkoop aan Tencent vir n totale kontantkoopsom van R221,7m. Terselfdertyd het die groep aan Tencent die opsie verleen om n addisionele 18%-belang te verkry, wat sy aandeelhouding na 67% sal vermeerder en bestuursbeheer sal gee. Die opsie is uitgeoefen gedurende Januarie. Die groep het teenprestasie van R103m ontvang en het n wins met die verkoop van sy belang in die geassosieerde van R25m erken. 68 NASPERS BEPERK Finansiële jaarstate
3 vir die jaar geëindig Die saldo s van vooruitbetalings, deposito s, debiteure en krediteure tussen die groep en verwante partye is: Bedrae ontvangbaar Ndalo Proprietary Limited [a] 15 New Media Publishers Eiendoms Beperk [a] 53 Verskeie ander verwante partye [a] [a] Die groep ontvang inkomste van n aantal van sy verwante partye. Die aard van hierdie verwante partye is dié van gesamentlike ondernemings en geassosieerde maatskappye. Gedurende die huidige jaar het New Media Publishers Eiendoms Beperk n filiaal van die groep geword. Verwys na aantekening 10 vir langtermynlenings aan verwante partye. Bedrae verskuldig ifood.com [a] 19 Mail.ru [a] Tencent Technology (Shenzhen) Company Limited [a] 208 Bedrae betaalbaar aan nie-beherende aandeelhouers [a] 55 Verskeie ander verwante partye [a] [a] Die groep koop goedere en dienste van n aantal van sy verwante partye. Die aard van hierdie verwante partye is dié van gesamentlike ondernemings, geassosieerde maatskappye en nie-beherende aandeelhouers. In besonder, die bedrag betaalbaar aan Tencent Technology (Shenzhen) Company Limited hou verband met die 6%-belang wat Tencent gedurende Desember 2008 in MIH India Global Internet Limited gekoop het, wat aanleiding gegee het tot n aandeelhouerslening betaalbaar aan Tencent. Die lening dra enkelvoudige rente teen n koers van 300 basispunte bo die drie-maande LIBOR-koers en het geen vaste terugbetalingsvoorwaardes nie Verwys na aantekening 21 vir langtermynlenings van verwante partye. 69 NASPERS BEPERK Finansiële jaarstate
4 vir die jaar geëindig Direkteursvergoeding Nie-uitvoerende direkteure Vergoeding vir dienste as direkteure Vergoeding vir dienste as direkteure van filiaalmaatskappye Geen direkteur het n kennisgewingstydperk van langer as een jaar nie Die maatskappy se direkteure se dienskontrakte sluit nie voorafbepaalde vergoeding by diens beëindiging van meer as een jaar se salaris en voordele in nie en is ook nie gekoppel aan enige betalings vir handelsbeperking nie. Die individuele direkteure het die volgende vergoeding gedurende die afgelope finansiële jaar ontvang: Salaris Jaarlikse kontantbonusse en prestasieverwante betalings Pensioenbydraes namens direkteur aan die pensioenskema Totaal Uitvoerende direkteure: S J Z Pacak deur ander maatskappye in die groep S J Z Pacak deur ander maatskappye in die groep Mnr S J Z Pacak se jaarlikse prestasiebonus berus op finansiële, operasionele en diskrete doelwitte, wat vooraf deur die mensehulpbronne- en vergoedingskomitee goedgekeur is. Die bonus word beperk tot n maksimum van die jaarlikse totale koste van indiensneming vir die maatskappy. Vergoeding is verdien in verband met die uitvoering van sakedienste vir die maatskappy. Mnr Pacak het n onbepaalde dienskontrak. Mnr Pacak sal op 30 Junie uittree as finansiële direkteur maar sal aanbly as raadslid in n nie-uitvoerende kapasiteit. Mnr B Sgourdos, tans die finansiële hoof van Naspers Beperk sal mnr Pacak opvolg. Die uittredende uitvoerende hoof, mnr J P Bekker, het geen vergoeding van die groep verdien nie. In besonder geen salaris, bonus, motorskema, mediese of pensioenbydraes van enige aard nie. Geen ander vergoeding word aan uitvoerende direkteure betaal nie. Vergoeding is verdien in verband met die uitvoering van sakedienste vir die maatskappy. Sy kontrak is vir n tydperk van vyf jaar vanaf 1 April 2008 en was verleng tot Februarie. Geen vergoeding is betaal en geen aandeel was aangebied in verband met die verlenging van die kontrak nie. Geen vergoeding is betaalbaar by diensbeëindiging nie. 70 NASPERS BEPERK Finansiële jaarstate
5 vir die jaar geëindig Die individuele direkteure het die volgende vergoeding en besoldiging gedurende die afgelope finansiële jaar ontvang: Direkteursvergoeding Komitee- (1) en trustee- (2) vergoeding Nie-uitvoerende direkteure deur maatskappy deur filiale deur maatskappy deur filiale Totaal T Vosloo (3) C L Enenstein (2), (3), (5) D G Eriksson (3), (5) J J M van Zyl (3) L N Jonker (3), (4) F L N Letele (3), (7) Y Ma (3), (5) R Oliviera de Lima (2), (3), (5) N P van Heerden (4) B J van der Ross (3) G J Gerwel (8) H S S Willemse (3), (4) F-A du Plessis T M F Phaswana J D T Stofberg (5) L P Retief (3), (6) R C C Jafta (3) D Meyer (3) e (1) Komiteevergoeding sluit gelde in vir die bywoning van vergaderings van die ouditkomitee, risikokomitee, mensehulpbronne- en vergoedingskomitee, nominasiekomitee en die maatskaplike en etiese komitee van die direksie. (2) Trusteevergoeding sluit gelde in vir die bywoning van die verskillende aftreefondstrusteevergaderings van die groep se aftreefondse. n Addisionele bedrag mag betaal word aan direkteure vir werk verrig as direkteure met spesifieke kundigheid. (3) Direkteursvergoeding sluit gelde in vir dienste as direkteure, waar toepaslik, van Media24 Eiendoms Beperk, Paarl Media Beherend Eiendoms Beperk, MIH Beherend Eiendoms Beperk (tot 16 Oktober ) en MultiChoice Suid-Afrika Beherend Eiendoms Beperk. (4) Bedank effektief 16 Oktober. (5) Aangestel effektief 16 Oktober. (6) Bedank 21 November. (7) Aangestel 22 November. (8) Oorlede 28 November NASPERS BEPERK Finansiële jaarstate
6 vir die jaar geëindig Direkteursvergoeding Komitee- (1) en trustee- (2) vergoeding Nie-uitvoerende direkteure deur maatskappy deur filiale deur maatskappy deur filiale Totaal T Vosloo (3) C L Enenstein (2), (3), (5) D G Eriksson (3), (5) J J M van Zyl (3) L N Jonker (3), (4) F L N Letele (3), (7) Y Ma (3), (5) R Oliviera de Lima (2), (3), (5) N P van Heerden (4) B J van der Ross (3) G J Gerwel (8) H S S Willemse (3), (4) F-A du Plessis T M F Phaswana J D T Stofberg (5) L P Retief (3), (6) R C C Jafta (3) D Meyer (3) e (1) Komiteevergoeding sluit gelde in vir die bywoning van vergaderings van die ouditkomitee, risikokomitee, mensehulpbronne- en vergoedingskomitee, nominasiekomitee en die maatskaplike en etiese komitee van die direksie. (2) Trusteevergoeding sluit gelde in vir die bywoning van die verskillende aftreefonds-trusteevergaderings van die groep se aftreefondse. n Addisionele bedrag mag betaal word aan direkteure vir werk verrig as direkteure met spesifieke kundigheid. (3) Direkteursvergoeding sluit gelde in vir dienste as direkteure, waar toepaslik, van Media24 Eiendoms Beperk, Paarl Media Beherend Eiendoms Beperk, MIH Beherend Eiendoms Beperk (tot 16 Oktober ) en MultiChoice Suid-Afrika Beherend Eiendoms Beperk. (4) Bedank effektief 16 Oktober. (5) Aangestel effektief 16 Oktober. (6) Bedank 21 November. (7) Aangestel 22 November. (8) Oorlede 28 November NASPERS BEPERK Finansiële jaarstate
7 vir die jaar geëindig Algemene aantekeninge Komitee- en trusteegelde sluit, waar van toepassing, gelde in wat oorweeg moet word deur aandeelhouers by die algemene jaarvergadering op 29 Augustus vir dienste as trustees of lede, soos van toepassing, van die groep se aandeelskemas/uittreefondse/media24 se veiligheid-, gesondheid- en omgewingkomitee. Mnre Enenstein en Oliviera de Lima word n addisionele bedrag betaal weens werk verrig as direkteure met spesifieke kundigheid. Nie-uitvoerende direkteure is onderworpe aan die aanstellings- en rotasieregulasies ingevolge die maatskappy se akte van oprigting en die Suid-Afrikaanse Maatskappywet. Direkteure se belange in Naspers-skema-aandele in die groep se aandeleaansporingskemas Die uitvoerende direkteure van Naspers mag deelneem aan Naspers groep-aandeleaansporingskemas. Besonderhede van direkteure se deelname in onuitgereikte Naspersskema-aandele soos op is soos volg: Naam Aantal N- aandele Aansporingskema Aanboddatum Aankoopprys Vrystellingsdatum Waarde van opsie (2) S J Z Pacak MIH (Mauritius) Limited-aandeleaansporingskema 2012/09/ R484, /09/07 R189,16 MIH (Mauritius) Limited-aandeleaansporingskema 2012/09/ R484, /09/07 R175,38 MIH (Mauritius) Limited-aandeleaansporingskema 2012/09/ R484, /09/07 R159,91 (2) Die waarde van die opsie verteenwoordig die billike waarde op die toekenningsdatum in ooreenstemming met IFRS. Uitvoerende direkteure het nie aan enige ander Naspers se groep- aandele-aansporingskemas deelgeneem vir die jaar tot nie. Direkteure se belange in Naspers-aandele Die direkteure van Naspers het die volgende belange in Naspers A- gewone aandele op : Naspers A- gewone aandele Naspers A- gewone aandele Voordelig Voordelig Naam Direk Indirek Totaal Direk Indirek Totaal J J M van Zyl Mnre J P Bekker en J D T Stofberg het elk n indirekte 25%-belang in Wheatfields 221 Eiendoms Beperk, wat Naspers Beleggings (RF) Beperk- gewone aandele, Keeromstraat 30 Beleggings (RF) Beperk- gewone aandele en Naspers A- gewone aandele besit. Geen ander direkteure van Naspers het enige direkte belang in Naspers A- gewone aandele op of gehad nie. 73 NASPERS BEPERK Finansiële jaarstate
8 vir die jaar geëindig Direkteure se belange in Naspers-aandele (vervolg) Die direkteure van Naspers het die volgende belange in Naspers N- gewone aandele op : Naspers N- gewone aandele Naspers N- gewone aandele Voordelig Voordelig Naam Direk Indirek Totaal Direk Indirek Totaal T Vosloo (5) J P Bekker (7) J J M van Zyl D G Eriksson (2) C L Enenstein (2) L N Jonker (4) F L N Letele (6) Y Ma (2) N P van Heerden (4) R Oliveira de Lima (2) B J van der Ross H S S Willemse (4) F-A du Plessis T M F Phaswana J D T Stofberg (2) L P Retief (1) R C C Jafta S J Z Pacak (3) D Meyer e (1) Die Media24-groep het in Oktober 2008 n kontrak met die Retief-familietrust aangegaan, wat n verkoop-opsie bevat waardeur die Retief-familietrust n uitkoop, deur die Media24-groep, van hul oorblywende belang in Paarl Media Beherend Eiendoms Beperk (5%) en Paarl Coldset Eiendoms Beperk (12,6%) kan afdwing. Gedurende November het die Retief-familietrust sy verkoop-opsie uitgeoefen. Die transaksie is onderworpe aan goedkeuring deur die Mededingingskommissie van Suid-Afrika. (2) Aangestel 16 Oktober. (3) Gedurende die afgelope finansiële jaar is Naspers N- gewone aandele teen n aanbiedingsprys van R154,00 vrygestel en vir mnr S J Z Pacak in die Naspers-aandeelaansporingskema gereserveer. Op 6 September 2004 is Naspers N- gewone aandele teen die genoteerde markprys van die aandele op daardie datum aan mnr S J Z Pacak aangebied en deur hom aanvaar. Ingevolge die reëls van die Naspers-aandeelaansporingstrust het die aandele mettertyd gevestig en moes die verkreë aandele uiterlik op die 10de verjaardag van die datum van die aanbod in ontvangs geneem word. Dienooreenkomstig is Naspers N- gewone aandele op 5 September verkoop teen gemiddelde markpryse van tussen R883,50 en R889,00 per aandeel. Vervolgens, op dieselfde dag, is altesaam Naspers N- gewone aandele aan sy familietrust gelewer by betaling van die bedrag van R5m, synde die genoteerde markwaarde op die datum van die aanbod. Die opbrengs met verkoop van die Naspers N- gewone aandele was aangewend om die bedrag verskuldig aan die Naspers-aandeelaansporingstrust te vereffen. (4) Bedank 16 Oktober. (5) In September het mnr T Vosloo se familietrust Naspers N- gewone aandele teen gemiddelde markpryse van tussen R870,67 en R886,88 per aandeel verkoop. Verder, gedurende November, het mnr T Vosloo se familietrust Naspers N- gewone aandele teen gemiddelde markpryse van tussen R949,99 en R962,99 per aandeel verkoop. (6) Aangestel 22 November. (7) Afgetree. 74 NASPERS BEPERK Finansiële jaarstate
9 vir die jaar geëindig Direkteure se belange in Naspers-aandele (vervolg) Tussen die einde van die finansiële jaar en 20 Junie, is mnr Bekker op 1 April deur mnr Van Dijk opgevolg as uitvoerende hoof. Mnr Van Dijk het geen voordelige belang in Naspers N- gewone aandele gehad nie. Mnr M R Sorour is op 16 April as alternatiewe uitvoerende direkteur aangestel. Mnr Sorour hou n voordelige belang in 900 Naspers N- gewone aandele. Hy hou ook Naspers N- gewone aandele in groepaandeleskemas wat vrygestel is maar wat nog nie betaal en gelewer is nie. Die aard van mnr Sorour se belang in die aandele is n indirekte voordelige belang. Sleutelbestuur se vergoeding Vergelykende syfers is nie hersaamgestel vir die verandering in die samestelling van sleutelbestuur nie. Die totale uitvoerende direkteurs- en sleutelbestuursvergoeding het R235,5m (: R232,4m) bedra, wat uit die volgende items bestaan: korttermynwerknemersvoordele van R135,4m (: R103,1m), ná-diensvoordele van R9,4m (: R10,6m) en aandeelgebaseerde betalings van R90,7m (: R118,7m). 17. Aandelekapitaal en -premie Gemagtig A- gewone aandele van R20 elk N- gewone aandele van 2 sent elk Uitgereik A- gewone aandele van R20 elk (: ) N- gewone aandele van 2 sent elk (: ) Aandelepremie Min: Opgelope verliese op gevestigde ekwiteitsvergoedingskemas (4 561) (5 023) Min: (: ) N- gewone aandele gehou as tesourie-aandele teen koste (3 663) (3 184) NASPERS BEPERK Finansiële jaarstate
AKSIE BKN014/07/2017 OPENING EN VERWELKOMING
s MUNISIPALE KANTORE, PIKETBERG TEENWOORDIG: LEDE VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Rdh. EB Manuel [DA] : Uitvoerende Burgemeester Rdd. SM Crafford [DA] : Uitvoerende Onderburgemeester Rdh. RM van
More informationAKSIE. ANDER LEDE VAN DIE RAAD Rdh. A De Vries [DA] : Speaker
s MUNISIPALE KANTORE, PIKETBERG TEENWOORDIG: LEDE VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Rdh. EB Manuel [DA] : Uitvoerende Burgemeester Rdd. SM Crafford [DA] : Uitvoerende Onderburgemeester Rdh. RM van
More informationAfrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria
Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria bied met trots aan: 28 September - 1 Oktober 2016 VEREISTES EN PROGRAM Die Il Vento Nasionale Blaasinstrument-kompetisie is vir
More informationBUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2
Verw. : Vaardigheids-ontwikkelingsprogram 2019 Dept. : Sportontwikkeling Kontak : Mev. Salomina du Plessis Datum : 9 Januarie 2019 10 BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL 1-2019: GRAAD
More information7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015
NGUNI BEESTELERSGENOOTSKAP NGUNI CATTLE BREEDERS SOCIETY Agenda vir die Algemene Jaar Vergadering te Maselspoort, Bloemfontein op Vrydag, 13 November 2015 om 12h00. Agenda for the Annual General Meeting
More informationBRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS. 8 SEPTEMBER Nelson Mandela University Port Elizabeth
BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 8 SEPTEMBER 2018- Nelson Mandela University Port Elizabeth Dear Athlete Congratulations on your selection onto the team to the
More informationBRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM
BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER 2017- NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM Dear Athlete Congratulations on your selection onto the team to the above-mentioned
More information2 No PROVINCIAL GAZETTE, 12 MARCH 2018
NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI VA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO lomntla KOlONI Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 25 KIMBERLEY 12 MARCH 2018 12
More informationNews Flash. 6 September Dear Members
News Flash 6 September 2013 Dear Members Please take note of the following announcements, as they are very important to every member who wants to be part of the decision-making process of the Club. Please
More information2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande
2015 HEREFORD SHOW Age calculated at: 1 st day of the month the show starts / Ouderdom bepaal op die 1ste dag van die maand waarop skou begin. 1 April 2015 is die bepalende datum vir ouderdomme vir die
More informationDANS AFDELING DANCE SECTION
DANS AFDELING DANCE SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as eenkeer aan dieselfde item deelneem nie.
More informationSpecial News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS
Special News Flash 14 November 2014 Dear members LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS Ons B en C liga spanne het die afgelope naweek geskiedenis gemaak deur skoonskip te maak tydens die Suidkaap Liga finale
More informationNews Flash MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT VOLMAAKTE GELUK. 11 December 2013
News Flash 11 December 2013 Dear Members MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT Ek kan dit skaars glo, maar 2013 lê op sy rug en die vakansiegangers is besig om in te pak vir hul tog na
More informationNuusbrief / Newsletter June 2015
Nuusbrief / Newsletter June 2015 www.pmfsa.co.za Trusted Worldwide Role of livestock guard dogs in predator control on Namibian farmlands Livestock guard dogs are promoted as a non-lethal, environmentally
More informationNO 15 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS. 7 Februarie 2018
7 Februarie 2018 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS NO 15 n Nuwe jaar vir die Weskus Tak skop af by die Riviera Hotel in Velddrif met die Algemene Jaarvergadering. Voor dit egter kon begin het die
More informationBGN SENIOR PLAYERS ASSOCIATION BGN SENIOR SPELERS VERENIGING
BGN SENIOR SPELERS VERENIGING Notule van die agtiende Algemene Jaarvergadering van die BGN Seniors Spelers Vereniging, gehou by die Munisipale Rolbalklub op 4 November 2015 om 09:00 1. Kennisgewing van
More information2 No PROVINCIAL GAZETTE, 16 APRIL 2018
NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI VA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO lomntla KOlONI Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 25 KIMBERLEY 16 APRIL 2018 16
More informationTHE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND
THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND Claire Patterson Assignment presented in partial fulfillment of the requirements for the degree of Master of Philosophy (M. Phil. in Applied Ethics)
More informationTOERGIDS ~ 2017 ~ TOUR GUIDE Inhoud Content
2 Hockey Clinic TOERGIDS ~ 2017 ~ TOUR GUIDE Inhoud Content 1. Dekbrief - Covering Letter 2. TUKS Hockey Clinic Covering Letter - TUKS Hokkiekliniek Dekbrief 3. TUKS Hockey Clinic Programme - TUKS Hokkiekliniek
More informationMpumalanga Ope Verslag
Mpumalanga Ope 2018- Verslag Op 14 April 2018 is die Mpumalanga ope aangebied op die plaas Rustfontein, van P Martins Boerdery, ongeveer 30km buite Volksrust. Die ope is gekenmerk deur baie lekker herfs
More informationSENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter
Nu usb rief / News letter This newsletter serve as a communication tool between and among breeders of Senepol and to inform people interested in the Senepol Breed. Any contribution to the contents of the
More information18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week:
SCHOLARSHIP 18 SEPTEMBER 2018 18 SEPTEMBER 2018 ISSUE: 32 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers Die Boishaaiveiling het Donderdagaand plaasgevind. Dit was die eerste keer dat HJS, die Oudstudente Unie
More informationBOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach
BOWLS SOUTH AFRICA Message from the President QUARTERLY NEWSLETTER April 2007 In this Issue Piet Breitenbach We are already in the fourth month of 2007 and it felt like just the other day that we celebrated
More informationHoërskool Roodepoort
Hoërskool Roodepoort Geagte ouer/voog Dear Parent/Guardian NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 2 9/2/2018 A message from the Principal Uit die hoof se kantoor It is important for all parents to take note of the School
More information2018 SIMMENTALER SKOUKLASSE
DIE SIMMENTALER/SIMBRA BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SUIDELIKE AFRIKA 2018 SIMMENTALER SKOUKLASSE AMPTELIKE STATUS (aanstelling van beoordelaars en amptelike katalogus) ONDERWORPE AAN MINIMUM 50 DIERE ALGEMENE
More informationSOUTH AFRICAN BIATHLON ASSOCIATION SUID-AFRIKAANSE TWEEKAMP VERENIGING
SOUTH AFRICAN BIATHLON ASSOCIATION SUID-AFRIKAANSE TWEEKAMP VERENIGING 64 ERASMUS DRIVE, SUMMERSTRAND, PORT ELIZABETH, 6001 SOUTH AFRICA TEL/FAX: +27 41 583 3561 E-MAIL: chriselm@lantic.net 2012 ANNUAL
More information2017/18 REGLEMENT M REGULATION M JUKSKEI SA JUNIORS
2010 2017/18 REGLEMENT M REGULATION M JUKSKEI SA JUNIORS INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING ARTICLE DESCRIPTION P 1 DOEL PURPOSE 4 2 REIKWYDTE VAN JUKSKEI SA JUNIOR- KOMITEE REACH OF JUKSKEI SA JUNIOR
More information* APRIL 2018 *
SADDLEBRED SOCIETY OF SOUTH AFRICA SAALPERDGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA NATIONAL CHAMPIONSHIPS P.O.BOX 3853 HENRYSTR. 118, BLOEMFONTEIN 9300 E-MAIL: saddle@studbook.co.za Tel: 051 4100956/4100948 Fax 086
More informationTina Cowley reading centre 25 April
Newsletter for Durbanville Preparatory NEWS Uit die kantoor / From the office Newsletter # 11 of 2018 https://downloads.d6communicator.com/downloads/resources/91_resource_5ae17e2eadb46805475344.pdf?1524727343
More informationVOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis
Vol 1 No 1 AUTUMN HERFS 2008 R16.76 (VAT incl) ISSN: 1998-4901 WRSA publication for the wildlife ranching industry WRSA-publikasie vir die wildboerderybedryf 9 771998 490005 n Voëltjie met VOORDELE Game
More informationPLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013
News Flash 22 March 2013 Dear members PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013 The South African Golf Association,
More informationWe had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria.
Ren- Form together with Jumping Giants and African Compass Trading joined hands to sponsor Jumping Castles, Juices and Bar One chocolates to the Suffer The Li@le Children event held at Marks Park Sports
More informationWinkerkReader vir Android kan:
LW: WinkerkReader vir Android kan: Gemeente se Winkerk data op selfoon vertoon. Detail inligting van Lidmaat Bel Sms (Verjaarsdag Groepe Geselekteerdes Almal) E-pos Whatsapp (beperk) Soek Lidmate Filter
More informationWorld Bowls schedule
World Bowls schedule Day/Date Matches Venue Times Matches Venue Times Day 1 Nov 24 Opening Ceremony Men's fours 9:30am 12:30pm, 5pm 12:30pm, 5pm Women's pairs Women's triples Day 2 Nov 25 Men's fours,
More informationPurebred Arabian Northern Cape Regional Championships: Upington EXPO 2 4 MAY 2013 1 ORGANISER Northern Cape Arabian Horse Club PO Box 3224 UPINGTON 8800 2. ENQUIRIES Dr WL Harris 071 870 4276 veeartsnrv@telkomsa.net
More information2018 PUREBRED & PART-BRED ARABIAN GAUTENG CHAMPIONSHIPS
2018 PUREBRED & PART-BRED ARABIAN GAUTENG CHAMPIONSHIPS 1. ORGANISER Gauteng Region of the Arabian Horse Society 2. ENQUIRIES Fanie Rootman 082 9244432 fr@lantic.net 3. DATE AND VENUE Johan du Plessis
More informationGANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB
GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB Nuusbrief 26 March Newsletter 26 Maart 2018 DIE MEES SUIDELIKE GHOLFBAAN IN AFRIKA THE SOUTHERNMOST GOLF COURSE IN AFRICA Beste gholfvriende Ons wens almal n vreugdevolle
More informationNOTULE: UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE / EXECUTIVE MAYORAL COMMITTEE 18 APRIL 2017
1 NOTULE VAN N BURGEMEESTERSKOMITEE VERGADERING GEHOU OM 09:00 OP DINSDAG IN DIE MUNISIPALE RAADSAAL TE BREDASDORP MINUTES OF A MAYORAL COMMITTEE MEETING HELD ON TUESDAY, AT 09:00 IN THE MUNICIPAL COUNCIL
More informationNEWSLETTER 21 November 2017
NEWSLETTER 21 November 2017 RESULTS Wednesday 15 November 2017 4 BBB Bonus S/Ford 1. A van Niekerk(8) 78 & L Vervaart(5) 75 47 Points 2. A Goosen(24) 96 & C Wessels(10) 82 46 Points 3. F Coetzee(10) 88
More informationNEWS LETTER JUNE Scribe s Chat
NEWS LETTER CCSA / KSA Highveld Region Hoëveld Streek www.highveld.ccsa.co.za JUNE 2017 Scribe s Chat www.ccsa.co.za Dagsê Hoëvelders Members: 24 Nog n saamtrek en nog n fees in die Wildtuin. Ja indien
More informationHunting Permits per Province and other Related Information
Hunting Permits per Province and other Related Information 12-Jul-2011 Due to the fact that there are vast differences in the Hunting regulations of the nine provinces, it is important for every hunter
More informationSA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE
www.wrestling.org.za SA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE - 2016 28 Desember 2015 Inleiding: Die vraebank dek die hele UWW reëlboek Oktober 2015 en dit word
More informationCore exercises/ Kernspiere - oefeninge
Core exercises/ Kernspiere - oefeninge deur Rudolph Cloete, ASA en VSAAV Vlak III In sports, the core is highly involved in nearly every movement. Force is transferred between the lower body and the upper
More informationSouth African Maritime Safety Authority
South African Maritime Safety Authority Marine Notice No. 17 of 2008 National Certificates of Competence for skippers trained by the SAPS Water Wing Division TO THE SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE WATER WING
More informationTHE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA
THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA CASE NUMBER 188/97 In the matter between: Multilateral Motor Vehicle Accidents Fund First Appellant Multilateral Motor Vehicle Accidents Fund (Substituted for
More informationVan af die Voorsitter
September 2011 The Association of the Friesian Horse Studbook of Southern Africa Van af die Voorsitter NAME VAN VULLENS: Alle vullens wat in 2011 gebore word se name moet begin met die le ers J, K of L
More informationKORPORATIEWE BESTUUR EN DIE DEMOGRAFIESE PROFIEL VAN NIE-UITVOERENDE MAATSKAPPYDIREKTEURE IN SUID-AFRIKA. Annelene Dippenaar
KORPORATIEWE BESTUUR EN DIE DEMOGRAFIESE PROFIEL VAN NIE-UITVOERENDE MAATSKAPPYDIREKTEURE IN SUID-AFRIKA Annelene Dippenaar TESIS INGELEWER TER VOLDOENING AAN DIE VEREISTES VIR DIE GRAAD MAGISTER IN DIE
More informationFROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR
Munies Newsletter October 2017 Edition 2, 2017 SIMPLY THE BEST FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR en toe skop ons Limpopo se. En toe is ons al klaar by ons 2de nuusbrief. Dankie vir
More information2016/17 REGLEMENT O REGULATION O JUKSKEI SA SKEIDSREGTERS UMPIRES
2010 2016/17 REGLEMENT O REGULATION O JUKSKEI SA SKEIDSREGTERS UMPIRES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING ARTICLE DESCRIPTION P 1 DOEL OBJECTIVE 4 2 REIKWYDTE VAN DIE JSA SKEIDSREG- TERSKOMITEE SCOPE
More informationVooruitsigte vir eiendomsbeleggings
Vooruitsigte vir eiendomsbeleggings Rode-Ontbyt D Aria, Durbanville 25 Maart 2015 Erwin Rode erwin@rode.co.za Wêreldvooruitsigte - Die ontwikkelde wêreld moet skuldvlakke verlaag - Dit kan ʼn dekade duur
More informationSWELLENDAM MUNICIPALITY POLICY AND PROTOCOL FOR THE ESTABLISHMENT OF THE AESTHETIC AND CONSERVATION COMMITTEES FOR THE SWELLENDAM MUNICIPAL AREAS
SWELLENDAM MUNICIPALITY POLICY AND PROTOCOL FOR THE ESTABLISHMENT OF THE AESTHETIC AND CONSERVATION COMMITTEES FOR THE SWELLENDAM MUNICIPAL AREAS APPROVED BY COUNCIL: ITEM C63 ON 27 AUGUST 2014 1. ESTABLISHMENT
More informationESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA
ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA Item No. Discussion / Bespreking 1. Verwelkoming en bekendstelling
More informationWE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row
26 NOVEMBER 2018 Nuusbrief 37 van 2018 WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row I N S I D E T H I S I S S U E : Kennisgewing Bord 2 Races / Birthdays for the month 4 Gallery 3/6/9 Brian
More informationEfficacy of CeUfood and Switch as Ergogenic Aids in Endurance Athletes
Efficacy of CeUfood and Switch as Ergogenic Aids in Endurance Athletes by Heinrich Wilhelm Nolte Submitted in fulfilment of the requirements for the degree Magister Artium (HMS) in the DEPARTMENT OF BIOKINETICS,
More informationSouth African Maritime Safety Authority
South African Maritime Safety Authority Marine Notice No. 19 of 2008 Certificates of competence issued to holders of the Naval Coxswains certificates TO SAMSA EXAMINERS, REGISTRAR OF SEAFARERS, NAVAL OFFICERS
More informationGeaffilieer by SASF / Affiliated with SAWF SUNDAY MONDAY TUESDAY WEDNESDAY THURSDAY FRIDAY SATURDAY 1 NEW YEAR. 8 9 Schools Reopen NATIONAL TRAINING
DATUM HERSIEN: 29Nov JANUARIE JANUARY NEW YEAR 2 3 4 Correspondence for SAWF meeting close 5 6 7 Closing date for SAWF General Meeting Attendance Confirmation 8 9 Schools Reopen 3 4 5 6 20 2 27 28 8:30
More informationLees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5
Quarterly bulletin of Boland Bowls Kwartaalblad van Boland Rolbal MAY / MEI 2014 Lees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5 Die A-perk van Wingate Park Country Club, Pretoria, waar die finale wedstryde
More informationUniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore
Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore (36-17) 25-09-2017 UIT DIE SAKEKAMER Die jaar se K2C was weer n groot sukses. Goed georganiseerd en n groot ekonomiese inspuiting vir die dorp. Duisende
More informationDIE SUID AFRIKAANSE MINIATUURPERD TELERS GENOOTSKAP NUUSBRIEF2/ Logix vir Perde. Toegang
DIE SUID AFRIKAANSE MINIATUURPERD TELERS GENOOTSKAP NUUSBRIEF2/4 2015 Logix vir Perde Logix is die afkorting vir Lewendehawe Operasionele en Genetiese Information Exchange, 'n gratis internet-gebaseerde
More informationPRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 2-9 NOVEMBER 2018 ALGEMEEN
PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 2-9 NOVEMBER 2018 ALGEMEEN Voltooi asb die volgende vorm as registrasie vir 2019. Afr: https://goo.gl/3czgo4 Please complete the following form to register
More informationGANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB
GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB Nuusbrief 31 Julie Newsletter 31 Julie 2018 DIE MEES SUIDELIKE GHOLFBAAN IN AFRIKA THE SOUTHERNMOST GOLF COURSE IN AFRICA Beste lede Die jaar toon alle tekens van op sy rug
More informationNEWS LETTER. May Scribe s Chat
NEWS LETTER CCSA / KSA Highveld Region Hoëveld Streek www.highveld.ccsa.co.za May 2017 Scribe s Chat www.ccsa.co.za Members: 24 Dagsê Hoëvelders Die stop en ry op pad Loskop toe gaan al vinniger. Eersdaags
More informationESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP VERGADERING 17 APRIL :00 VEILINGSKRALE - SENTRUM
MARGEN INDUSTRIAL SERVICES PBA INTERNATIONAL SA ESKOM TRANSMISSION LINES MATIMBA MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP
More informationOFFICIAL GAZETTE EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA.
BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES- AFRIKA. UITGAWB OP GEBAG. OFFICIAL GAZETTE EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA. PUBLIBBBD BY AUTH01U7T. 11- Dlnsdag, 18 Janie 1951 WINDHOEK Tuesday, 18th June,
More informationGENERAL INFORMATION ALGEMENE INLIGTING 1. DATUM VAN FEES DATE OF FESTIVAL 2. LIGGING LOCATION 3. TARIEWE TARIFFS
ALGEMENE INLIGTING GENERAL INFORMATION 1. DATUM VAN FEES DATE OF FESTIVAL Vrydag 26 Oktober 2018 Friday Saterdag 27 October 2018 Saturday Sluitingsdatum vir aansoeke : Closing date for applications : Vrydag
More informationBehind the Backline Agter die Backline
LOWVELD ANGLING & BOATING ASSOCATION LAEVELD HENGEL & BOOT VERENIGING L.A.B.A. SKI BOAT Spyker Kroeg, White River, 1240 Telephone No. 082 816 8332 Fax No. 086 242 0869 E-mail: mike@fhsa.co.za Behind the
More information2016/17 REGLEMENT C REGULATION C JUKSKEI SA. SPEELREëLS GAME RULES
2010 2016/17 REGLEMENT C REGULATION C JUKSKEI SA SPEELREëLS GAME RULES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING ARTICLE DESCRIPTION 1 NAVRAE ENQUIRIES 4 2 INLEIDING INTRODUCTION 4 3 DEFINISIES DEFINITIONS 4
More information22 Mei 2015 Provinsie Wes-Kaap: Buitengewone Provinsiale Koerant 7394
22 Mei 2015 Provinsie Wes-Kaap: Buitengewone Provinsiale Koerant 7394 53 (iv) no sign erected in terms of this clause may be located within 5 meters of a property s boundary line; (v) the name of the non-pro
More informationFROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT
30 JANUARY 2018 ISSUE: 3 30 JANUARIE 2018 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Dear Parents Thank you to all parents who attended the Information Evening on 23 January. It was wonderful to see so many parents
More informationNEWSLETTER / NUUSBRIEF
NEWSLETTER / NUUSBRIEF June junie ' 2014 Kantoorpersoneel / Office Staff Sarah Crause: Administratiewe beampte / Administrative Officer sarah@ngunicattle.info Telefoonnommer / Telephone number: 051 448
More information2 No PROVINCIAL GAZETTE, EXTRAORDINARY 4 MAY 2018
NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI VA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO lomntla KOlONI EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 25
More information8. Description points Discussion points Competition results Winners of competitions Awards 149
Table of contents 1. Agenda 4 2. Minutes of annual general meeting 9 November 2013 5 3. Minutes of semi-annual general meeting 7 June 2014 22 4. Minutes of semi-annual general meeting 16 July 2014 23 5.
More informationNUUSBRIEF / NEWSLETTER
Geagte Lid / Dear Member: Hiermee word kennis gegee van n spesiale vergadering wat gehou sal word om 10h00, 20 Augustus 2011, by die klub, in sake n voorgestelde verandering van die stem klousule in die
More informationSUID AFRIKAANSE TWEEKAMP: PRESIDENT SE JAARVERSLAG AANGEBIED BY DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU IN PORT ELIZABETH OP 29 MAART 2019
SOUTH AFRICAN BIATHLON ASSOCIATION SUID-AFRIKAANSE TWEEKAMP VERENIGING 18 Benade Street, STRAND, 7140, SOUTH AFRICA Tel: 082 409 8820; e-mail: Blackie.Swart@westerncape.gov.za A truly South African family
More informationDIE SA EKONOMIE EN DIE INVLOED OP ONDERWYS: N LAND IN DIE MOEILIKHEID SAOU AANBIEDING 28 AUGUSTUS 2017
DIE SA EKONOMIE EN DIE INVLOED OP ONDERWYS: N LAND IN DIE MOEILIKHEID SAOU AANBIEDING 28 AUGUSTUS 2017 Jannie Rossouw Hoof: Skool vir Ekonomiese en Sakewetenskappe Universiteit van die Witwatersrand Oorsig
More information2015/16 REGLEMENT C JUKSKEI. SPEELREëLS
2010 REGLEMENT C 2015/16 2010 JUKSKEI SA SPEELREëLS SA INHOUD / INDEX NR ARTIKEL ARTICLE P 1 NAVRAE ENQUIRIES 4 2 INLEIDING INTRODUCTION 4 3 DEFINISIES DEFINITIONS 5 4 SPESIFIKASIES VAN FASILITEITE EN
More informationEMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015
Noordwes / North West Nuusbrief / Newsletter 012 436 0900 / 086 072 6843 012 348 9658 saou@saou.co.za www.saou.co.za NUUS IN DIE BRANDING 38 VAN 2015 2015/09/01 BEMAGTIGING: POTENSIëLE LEIERS: 2015 EMPOWERMENT:
More informationSpeelreëls. Rules of Play
Speelreëls Rules of Play October 2013 pg. 1 1. NAMIBIA JUKSKEI SKEIDSREGTERSKOMITEE VOORSITTER: Mnr. G.S. Coetzee Posbus 21586 Windhoek Sel: 0812431500 Epos: jukskei@mweb.com.na SEKRETARESSE: Me. A. Coetzee
More informationRUGBY / NETBAL / HOKKIE
SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT RUGBY / NETBAL / HOKKIE WINTER PROGRAM Ons vertrou dat u die wintersportseisoen saam met ons gaan geniet. Ons wil graag die volgende inligting aangaande die verskillende
More informationGeneral information Country Trax Amersfoort, Mpumalanga
COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor ctrax@lantic.net BOOKING ADMINISTRATOR Bikebookings Poldine Odendaal & Celia le Roux 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086 528 5633 General information
More informationFRIDAY, 30 MARCH 2018, 18H00 VRYDAG, 30 MAART 2018, 18H00 VIP room Top Floor Pilditch Stadium
SOUTH AFRICAN BIATHLON ASSOCIATION SUID-AFRIKAANSE TWEEKAMP VERENIGING A truly South African family sport. SA BIATHLON 2018 ANNUAL GENERAL MEETING: MINUTES SA TWEEKAMP ALGEMENE JAARVERGADERING 2018: NOTULES
More informationPINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY
PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY Nuusbrief / Newsletter KERRYDALE PINZGAUER STUD Volume 3 / Issue 3 April 2015 Dale Wheeler farms in the Devon area near Johannesburg. He send us some information
More informationComment Date & Event Raised by Response
Comment Date & Event Raised by Response Planning Related Issues Kan Eskom asb hulle beplanning vir die volgende 50 jaar vir ons gee sodat ons weet hoeveel lyne, substasies en kragstasies beplan hulle vir
More informationBasiese beginsels van meetkunde: Punte, lyne en hoeke *
OpenStax-CNX module: m39628 1 Basiese beginsels van meetkunde: Punte, lyne en hoeke * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons
More informationGANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB. Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017
NSBI HOLFKLUB/ OLF CLUB Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017 TH SOUTHNMOST OLF COUS IN FIC DI MS SUIDLIK HOLFBN IN FIK Beste gholf vriende / dear golf friends Die vergange maand het n paar
More information.._..inumo.. 4 " I I' - 'Ait2,; -:cv4v/ 0 f f t ti 1. e I t /it o - .._.? DECEMBER 1, 13 DECEMBER. dag van November Eenduisend Negehonderd
_inumo 4 _ Ait2 ; 0 ffitia! lb a3ttte AEhddi i! 7H/ CxI r a a r b t ti r TOulitligtivont a p vs :cv4v/ 0 f f t ti 1 e I t /it o THE PROVINCE OF TRANSVAAL v m " I I d PROVINSIE TRANSVAAL _? t ra nt (Registered
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (WES-KAAPSE AFDELING, KAAPSTAD) KAAPSTAD: DINSDAG, die 18de dag van AUGUSTUS 2015
BEVELE NISI (RULES NISI) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (WES-KAAPSE AFDELING, KAAPSTAD) KAAPSTAD: DINSDAG, die 18de dag van AUGUSTUS 2015 DERDE AFDELING: HOF NR. 16 OM 10H00 v.m. VOOR HAAR EDELE
More informationGANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB
GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB Nuusbrief 26 February Newsletter 26 Februarie 2018 DIE MEES SUIDELIKE GHOLFBAAN IN AFRIKA THE SOUTHERNMOST GOLF COURSE IN AFRICA Beste gholfvriende ***Ons gholfklub is n
More informationARCADIA NUUS/NEWS. Goeiedag Vriende. Ons sukses hang af van u sukses met ons genetika. Arcadia Bonsmara
Arcadia Bonsmara o n s m a r a ARCADIA NUUS/NEWS Maart 2013 Ons sukses hang af van u sukses met ons genetika Vol.21.2 Goeiedag Vriende Baie dankie as u die tyd kan afstaan om hierdie Nuusbrief te lees
More informationCHASA Sportskiet / CHASA Sport Shoot. CHASA Sportskiet / Shoot Version /03/2014 Authors: Elmo Scheffer, Siegfried Liebner
1 CHASA Sportskiet / CHASA Sport Shoot 2 www.chasaranking.co.za CHASA Sportskiet CHASA Sport Shoot Classification system for CHASA Sport shooters. This is based on the USA NRA system as described in their
More informationFROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT
SCHOLARSHIP 13 FEBRUARY 2018 13 FEBRUARIE 2018 ISSUE: 5 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers Ek wil u graag bedank vir u geduld met ons tydens die kragonderbreking van verlede week. Dit was nogal
More informationCHESS congratulations to Ameer Kadir and Anchen Smith who have both
Newsletter 4 23 February 2018 Dear Parents and Friends A warm welcome to Max du Plessis who has joined our Junior Playgroup and to Mikayla Styger who is in Grade 4. SIMOND SUCCESS For the sixth year in
More informationKOSHUISHOKKIE HANDLEIDING
KOSHUISHOKKIE HANDLEIDING 2013 Proudly sponsored by INHOUDSOPGAWE MATIES HOKKIE UITVOERENDE BESTUUR... 3 KOSHUISHOKKIE KOMITEE... 4 KOSHUISHOKKIE VERTEENWOORDIGERS... 4 IMPORTANT DATES... 7 RESPONSIBILITIES
More informationArrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast.
COUNTRY TRAX: Marchant Maasdorp senior instructor 083 441 0988 countrytraxeden@vodamail.co.za BOOKING ADMINISTRATOR: Poldine Odendaal Celia le Roux Bikebookings 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086
More informationAFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE
www.xtremepapers.com Paper 0548/01 Reading and Writing (Core) Kommentaar op spesifieke vrae Afdeling 1 Oefening 1: Vrae 1 tot 4: Kandidate het hierdie vrae oor die algemeen redelik goed beantwoord, alhoewel
More informationBraunvieh S.A. Nuus News. Posbus 7864 P.O. Box Kantoor Tel en Faks Office Phone & Fax. Webblad
Braunvieh S.A. Nuus News Die Sekretaresse The Secretary S.A. Braunvieh Braunvieh S.A. Posbus 7864 P.O. Box 7865 Bloemfontein Bloemfontein 9300 9300 Kantoor Tel en Faks 051-4304352 Office Phone & Fax Webblad
More informationVOLGENDE WEEK SE PROGRAM GEAGTE OUERS. 11 Maart 2016 Webtuiste: Uitgawe: 9
Maart 06 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 9 GEAGTE OUERS Tydens ʼn werkswinkel op Maart is die volgende twee sake oor Eksaminering, Assessering en Sertifisering uitgelig: Graad vakveranderings Vanjaar
More informationKUNSTE AKADEMIE KUNSTE AKADEMIE: BALLET INLIGTINGSBOEKIE 2016
Rodericksweg, Lynnwood Posbus 74929, Lynnwoodrif 0040 Tel: 012 348 8894/1306 Faks: 012 348 1305 E-pos: admin@lynnwoodlaer.co.za www.lynnwoodlaer.co.za INHOUDSOPGAWE: KUNSTE AKADEMIE: BALLET INLIGTINGSBOEKIE
More informationISSUE/UITGAWE:
PEARSON NEWS / PEARSON-NUUS HOËRSKOOL PEARSON HIGH SCHOOL ISSUE/UITGAWE: 13 2015 We welcomed Mr Pieter Rademeyer as a member of the Schools Management Team in a Head of Department post as from 1 September.
More information19 PARK SEWESTOERNOOI PARK SEWESTOERNOOI BY Laerskool Park. Sewes Toernooi
20 1 2 PARK SEWESTOERNOOI 2017 19 PARK SEWESTOERNOOI 2017 BY Laerskool Park Sewes Toernooi 2017 TYD SEUNS - GROEP 1 SEUNS - GROEP 2 SEUNS - GROEP 3 VELD A VELD C RUGBYVELD E 18 HOKKIE: VRYDAG, 28 JULIE
More information