Somatiese seltellings (SST) by melkbeeste

Size: px
Start display at page:

Download "Somatiese seltellings (SST) by melkbeeste"

Transcription

1 Somatiese seltellings (SST) by melkbeeste Subkliniese (nie-sigbare) mastitis by melkkoeie is die belangrikste oorsaak van n hoë somatiese seltelling (SST) in melk. Die SST is een van die belangrike parameters om melkkwaliteit te bepaal. Melkboere verloor miljoene rand per jaar weens hoë SST in hulle koeie se melk. Daar is altyd somatiese selle in koeimelk. Die somatiese seltelling (SST) in melk gee n aanduiding van die gesondheidstatus van die koei-uier. Somatiese selle in normale melk bestaan meesal uit witbloedselle (leukosiete) en n klein persentasie (2-20 %) epiteelselle. Die normale SST van koeie met gesonde uiers is ongeveer selle per milliliter melk. Eerste kalf koeie se SST is gewoonlik tot en ouer koeie sin of meer selle per ml. Met n verhoging van die SST daal die melkproduksie. Die belangrikste oorsaak van n verhoging in SST is besmetting (uierinfeksie wat lei na inflammasie) van die uier wat meesal deur bakterieë (kieme) veroorsaak word. Die bakteriese besmetting van die koei-uier veroorsaak subkliniese (nie-sigbare) of kliniese (sigbare) mastitis in die uierkwart/e met n gevolglike verhoogde SST. Die gesonde uier en SST Die SST is baie hoog in kolostrum (biesmelk) na kalwing en daal in gesonde koeie binne 4-10 dae tot ongeveer selle per ml melk. Die daaglikse melkproduksie en die stadium van laktasie beïnvloed normaalweg nie die SST van gesonde uiers nie. Die SST verhoog gewoonlik eers as die melkproduksie van die koei na minder as 4-5 kg melk per dag daal. Indien n melkkoei deurentyd gesond is beïnvloed haar ouderdom die SST nie baie nie. Koeie wat al mastitis (subklinies of klinies) gehad het se SST verhoog gewoonlik met ouderdom. Ou koeie het gewoonlik n effense verhoogde SST. Die koei-uier se SST is die hoogste direk na melking en bly op daardie vlak vir 3 tot 4 ure en verlaag dan. Met verhoging van melkproduksie in die normale uier verlaag die SST. Die SST van voormelk (die eerste melk) en die van die totale volume melk is ongeveer dieselfde. Indien die tyd tussen 2 melkings per dag korter is gedurende die dag as die nag is die aandmelking se SST hoër as die oggendmelking want die volume melk is minder in die aand. Daar is n effense verskil in SST van normale melk van verskillende melkrasse. Daar kan tot n beperkte mate geteel word vir koeie met n relatiewe lae SST. Omdat baie van die hedendaagse melkkoeie geteel is om n hoë melkproduksie te lewer en sy in n abnormale omgewing lewe (nulbeweiding- en ander sisteme) en aan n relatiewe hoë bakteriese lading bloodgestel is, is hierdie tipe koei se SST hoër as wat gewens is. Koeie wat op weidings aangehou word se SST is oor die algemeen effens laer as koeie wat in n intensiewe stelsel gemelk word. Kritiese en doeltreffende melkkoeibestuur is nodig om die gewenste uiergesondheidstatus by hierdie koeie te verseker. Uierbesmetting en SST Bakteriese uierbesmetting veroorsaak subkliniese (nie-sigbare) of kliniese (sigbare) mastitis wat n verhoging in die SST veroorsaak. Die funksie van die somatiese selle is om die uier te verdedig teen die bakteriese besmetting. Die somatiese selle (witbloedselle) fagositeer (eet) die bakterieë. Die somatiese selle in die melk van die uier is afkomstig van die bloed. Die koei-uier het n baie goeie bloedvoorsiening en daar vloei ongeveer 7-10 liter bloed per minuut deur die uier van n koei wat 30 liter

2 melk per dag produseer. Ongeveer liter bloed moet deur die uier sirkuleer om 1 liter melk per dag te produseer. Met subkliniese mastitis verhoog die SST tot meer as en met kliniese mastitis tot 10 of 20 miljoen selle per milliliter melk. Die verhoging van somatiese selle in melk dui op n irritasie in die uier en gewoonlik word dit veroorsaak deur n bakteriese besmetting wat subkliniese mastitis veroorsaak. n Verhoogde SST is meesal as gevolg van uierbesmetting alhoewel verskeie ander faktore SST ook kan verhoog. Indien n uierkwart se SST bo selle per milliliter melk is en die melk lyk nog klinies normal, het die kwart subkliniese mastitis. Ander faktore wat SST in melk verhoog Beserings van die uier of spene. Gewoonlik is dit net die beseerde kwart se SST wat verhoog is. Die seisoen van die jaar. Die SST is gewoonlik die hoogste gedurende die nat en warm somermaande. Stres (spanningsdruk). Fisiese stresfaktore (bv. straling, wind, reën, hoogte, atmosferiese druk ens.), chemiese stresfaktore (lug samestelling, reuke ens.), biologiese stresfaktore (gedrag, parasiete, insekte, mikroörganismes) en saamgestelde stresfaktore (voer- en waterkwaliteit, bestuur, siektes, kalwing ens.) verhoog die SST. Van die belangrikste stresfaktore soos hittestres, modderstres, voedingstres en hanteringstres verhoog die SST in al vier die uierkwarte tegelyk. Kolostrum (biesmelk) se SST is baie hoog. Koeie wat baie lank in laktasie is (meer as 400 of 500 dae) se SST is gewoonlik verhoog. Baie ou koeie se SST is gewoonlik verhoog. Siektes. Koeie wat n siekte (bv. drie-dae-stywesiekte, knopvelsiekte ens.) onder lede het se SST is verhoog. Middagmelking indien die koeie 2 keer per dag gemelk word. Die SST van die middagmelking se melk is gewoonlik hoër as die oggendmelking s n. Swak bestuur van die melkery. Melkkwaliteit en SST Die kwaliteit van melk word bepaal deur sy organoleptiese (reuk, smaak en fisiese voorkoms), chemiese (water, bottervet, proteïene, melksuiker, mineraalsoute, ensieme, ph) en sitobakteriologiese eienskappe. Die sitobakteriologiese kwaliteit van melk word op sy beurt bepaal deur die hoeveelheid bakterieë en somatiese selle per milliliter melk. Melkkopers is baie gesteld op die kwaliteit van melk wat hulle aankoop vir verdere verwerking. Die bakteriese telling van rou of vars melk moet so laag as moontlik (minder as bakterieë per ml melk) wees, maar nie hoër as bakterieë per ml melk (totale kolonievormende eenhede). Groot waarde word deur melkkopers en produsente geheg aan die SST van melk. Verskeie melkkopers betaal n premie per liter melk indien die SST aan die gestelde standaard (bv. < selle per ml vir massatenkmelk) voldoen. Hierdie premie kan duisende rand per maand wees vir die melkprodusent wat n hoë kwaliteit melk lewer. Indien n individuele koei se kwartmelk SST meer as selle per ml is, het die kwart subkliniese mastitis. Indien die uier (al 4 kwarte) se melk SST meer as

3 selle per ml is, het die koei waarskynlik in meer as 1 kwart subkliniese mastitis. SST is n baie doeltreffende, akkurate, goedkoop en maklik uitvoerbare manier om die gesondheidstatus van die uier te bepaal en sodoende die kwaliteit van die geproduseerde melk. n Verhoogde SST van die massatenkmelk is meesal die gevolg van uierbesmettings wat aanleiding gee tot subkliniese mastitis. Koeie met kliniese mastitis se melk word nie (moet nie) in die massatenk se melk gegooi word nie. As die massatenkmelk se SST dus verhoog is (bv selle per ml melk), is daar dus verskeie koeie met subkliniese mastitis in die kudde. Tabel 1: Die verband tussen massatenkmelk SST en persentasie koeie met subkliniese mastitis in een of meer kwarte SST waarde per ml melk > % koeie met subkliniese mastitis Daar moet gestreef word dat die massatenk SST minder as selle per ml melk is. Met goeie kuddebestuur en n doeltreffende mastitisbeheerprogram is dit redelik maklik om n massatenk SST van minder as te handhaaf. Gedurende die reënseisoen en in melkkuddes wat op n nulbeweidingsisteem gehou word, sal dit soms moeilik wees om die ideaal van n massatenk SST van minder as te handhaaf as die kuddebestuur en mastitisbeheerprogram nie doeltreffend is nie. Tabel 2: Verwantskap tussen SST in saamgestelde koeimelk (4 kwarte van die uier se melk) monsters en die aantal besmette uierkwarte per koei. SST waarde per ml melk van saamgestelde koeimelk monster Aantal uierkwarte per koei besmet Tabel 3: Sleutel vir die bepaling van die uiergesondheidstatus van melkkuddes afhangende van die SST waardes per ml van kuddemelk (massatenkmelk) SST per ml kuddemelk Uiergesondheidstatus van die kudde Beraamde % koeie CMT * % melkverlies per kudde

4 (massatenkmelk) positief < > > Baie goed Goed Bevredigend Twyfelagtig Onbevredigend Sleg of swak Baie swak > 70 Geen Gering < * CMT = California mastitistoets (California melkseltoets) Verhoogde SST beteken swak kwaliteit melk Verhoogde SST beteken daar is meer as selle per ml melk. Met subkliniese mastitis in n uier se kwart is die SST meer as en dit kan verhoog tot selle per ml melk of meer. In kliniese mastitis verhoog die SST baie keer tot meer as selle per ml melk. Pasteurisasie of enige ander suiweltegnologiese proses kan nie n swak kwaliteit melk verbeter nie. Pasteurisasie is die verhitting van die melk (72 ºC vir 15 sekondes) en afkoeling tot 4 ºC wat die siekteveroorsakende bakterieë en van die ander mikroörganismes dood en dit verhoog nie die kwaliteit van die melk nie. Hoe hoër die SST, hoe meer ongewensde bloedprodukte is in die melk en hoe minder gewensde melkkomponente soos melksuiker (laktose), bottervet, kaseïen, kalsium en fosfor is in die melk. Met n lae SST is die hittestabiliteit van die melkproteïene ook beter. Soms is die bakterieë wat verantwoordelik is vir die mastitis en hoë SST ook skadelik vir die mens (verbruiker van die melk) soos Staphylococcus aureus, Streptococcus spp. en Escherichia coli. Hierdie bakterieë speel n belangrike rol in melkgedraagde siektes en/of melk geassosieerde soönoses (siektes oordraagbaar van die dier na die mens). In teenstelling met n hoë SST wat meesal deur subkliniese mastitis veroorsaak word, word n hoë bakteriese telling van melk meesal veroorsaak deur swak, onvoldoende en ondoeltreffende reiniging van die melksisteem (melkmasjien, massatenks ens.) asook fout met die verkoeling van die melk. Die invloed van hoë SST op produkte wat van daardie melk gemaak word. Die kaasopbrengs wat gemaak is van melk met n hoë SST ( selle per ml melk) is minder (1.8 %) as die opbrengs gemaak van melk met n lae SST (< selle per ml melk). Die kwaliteit van kaas gemaak van melk met n hoë SST is swakker. Hierdie kaas het n souterige bitter smaak, swakker goedhouvermoë en word makliker galsterig. Hoë SST in melk wat gebruik word vir die vervaardiging van ander suiwelprodukte het n nadelige uitwerking op die kwaliteit en opbrengs van daardie produkte. Hoe word SST in melk bepaal. California Mastitistoets (CMT) Direkte mikroskopiese metode Elektroniese telling met verskeie apparate

5 Tabel 4: SST per ml melk ooreenkomstig die California Mastitistoets (CMT) waardes CMT Waarde SST wydte Gemiddelde SST per ml melk Melkverlies % Negatief Spore < > Minimaal Die CMT word meesal gebruik om subkliniese mastitis by melkkoeie in die melkstal te diagnoseer. Die CMT kan ook gebruik word om n aanduiding te kry van die SST in die massatenkmelk. Die CMT gee nie n akkurate SST nie maar dui net by benadering die wydte wat die SST kan varieer aan. Hoe kan melkkuddes se SST verlaag word Goeie en doeltreffende kuddebestuur. - Voorkom uier- en speenbeserings. - Biesmelk (kolostrum) moet nie in die massatenkmelk gegooi word nie. Ongeveer 5 dae na kalwing (as die melk nie meer stol met kook nie) kan n koei se melk gebruik word. - Voorkom dat koeie te lank in laktasie is. Handhaaf n goeie reproduksie in die kudde. Koeie moet 60 tot 100 dae na kalwing beset (dragtig) raak om na dae in melk afgedroog te word as sy ongeveer 7 maande dragtig is. Koeie sal dus nie te lank (<400 dae) in melk wees nie. Doeltreffende siektebeheer. Goeie en noue samewerking met jou veearts is belangrik. Entingsprogramme teen siektes in die streek moet nougeset nagekom word. Beheer en voorkom stres in melkkuddes. Hittestres moet veral aandag kry. Doeltreffende mastitisbeheer (veral subkliniese mastitis) en voorkoming is die belangrikste faktor wat sal bepaal of die SST laag is (< selle per ml melk). Daar moet dus goeie uiergesondheid gehandhaaf word om te verseker dat die SST laag is en die nodige premies op die hoë kwaliteit melk verkry word. Geskryf deur dr. Jan du Preez, Besturende Direkteur, MPO Instituut vir Suiweltegnologie.

6 n Gesonde koei-uier produseer melk van hoë kwaliteit. Mastitismelk onder die mikroskoop. Die ronde donker pers voorwerpe is somatiese selle. Die stringe krale voorwerpe is die siekteveroorsakende bakterieë van die mastitis.

2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande

2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande 2015 HEREFORD SHOW Age calculated at: 1 st day of the month the show starts / Ouderdom bepaal op die 1ste dag van die maand waarop skou begin. 1 April 2015 is die bepalende datum vir ouderdomme vir die

More information

News Flash. 6 September Dear Members

News Flash. 6 September Dear Members News Flash 6 September 2013 Dear Members Please take note of the following announcements, as they are very important to every member who wants to be part of the decision-making process of the Club. Please

More information

BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2

BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2 Verw. : Vaardigheids-ontwikkelingsprogram 2019 Dept. : Sportontwikkeling Kontak : Mev. Salomina du Plessis Datum : 9 Januarie 2019 10 BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL 1-2019: GRAAD

More information

Special News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS

Special News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS Special News Flash 14 November 2014 Dear members LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS Ons B en C liga spanne het die afgelope naweek geskiedenis gemaak deur skoonskip te maak tydens die Suidkaap Liga finale

More information

PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013

PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013 News Flash 22 March 2013 Dear members PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013 The South African Golf Association,

More information

SENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter

SENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter Nu usb rief / News letter This newsletter serve as a communication tool between and among breeders of Senepol and to inform people interested in the Senepol Breed. Any contribution to the contents of the

More information

2018 SIMMENTALER SKOUKLASSE

2018 SIMMENTALER SKOUKLASSE DIE SIMMENTALER/SIMBRA BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SUIDELIKE AFRIKA 2018 SIMMENTALER SKOUKLASSE AMPTELIKE STATUS (aanstelling van beoordelaars en amptelike katalogus) ONDERWORPE AAN MINIMUM 50 DIERE ALGEMENE

More information

T u l i j o u r n a l

T u l i j o u r n a l T u l i j o u r n a l 2 0 1 3 6 1 6 2 kan doeltreffend geselekteer word vir diere wat geneties vrugbaarder is, veral binne kudde verband waar alle diere aan dieselfde voeding en bestuur onderworpe is.

More information

FarmVet AMITRAZ 20 % Reg. No. G0000 Act 36/1947. Emulsifiable concentrate/emulsifiseerbare konsentraat

FarmVet AMITRAZ 20 % Reg. No. G0000 Act 36/1947. Emulsifiable concentrate/emulsifiseerbare konsentraat ABBREVIATED LABEL: OUTER CONTAINER 100 ml, 200 ml AND 500 ml FOR EXTERNAL ANIMAL USE ONLY SLEGS VIR UITWENDIGE DIEREGEBRUIK Reg. No. G0000 Act 36/1947 Emulsifiable concentrate/emulsifiseerbare konsentraat

More information

VOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis

VOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis Vol 1 No 1 AUTUMN HERFS 2008 R16.76 (VAT incl) ISSN: 1998-4901 WRSA publication for the wildlife ranching industry WRSA-publikasie vir die wildboerderybedryf 9 771998 490005 n Voëltjie met VOORDELE Game

More information

THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND

THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND Claire Patterson Assignment presented in partial fulfillment of the requirements for the degree of Master of Philosophy (M. Phil. in Applied Ethics)

More information

We had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria.

We had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria. Ren- Form together with Jumping Giants and African Compass Trading joined hands to sponsor Jumping Castles, Juices and Bar One chocolates to the Suffer The Li@le Children event held at Marks Park Sports

More information

News Flash MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT VOLMAAKTE GELUK. 11 December 2013

News Flash MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT VOLMAAKTE GELUK. 11 December 2013 News Flash 11 December 2013 Dear Members MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT Ek kan dit skaars glo, maar 2013 lê op sy rug en die vakansiegangers is besig om in te pak vir hul tog na

More information

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS. 8 SEPTEMBER Nelson Mandela University Port Elizabeth

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS. 8 SEPTEMBER Nelson Mandela University Port Elizabeth BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 8 SEPTEMBER 2018- Nelson Mandela University Port Elizabeth Dear Athlete Congratulations on your selection onto the team to the

More information

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM

BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER 2017- NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM Dear Athlete Congratulations on your selection onto the team to the above-mentioned

More information

Nuusbrief / Newsletter June 2015

Nuusbrief / Newsletter June 2015 Nuusbrief / Newsletter June 2015 www.pmfsa.co.za Trusted Worldwide Role of livestock guard dogs in predator control on Namibian farmlands Livestock guard dogs are promoted as a non-lethal, environmentally

More information

18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week:

18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week: SCHOLARSHIP 18 SEPTEMBER 2018 18 SEPTEMBER 2018 ISSUE: 32 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers Die Boishaaiveiling het Donderdagaand plaasgevind. Dit was die eerste keer dat HJS, die Oudstudente Unie

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE www.xtremepapers.com Paper 0548/01 Reading and Writing (Core) Kommentaar op spesifieke vrae Afdeling 1 Oefening 1: Vrae 1 tot 4: Kandidate het hierdie vrae oor die algemeen redelik goed beantwoord, alhoewel

More information

Core exercises/ Kernspiere - oefeninge

Core exercises/ Kernspiere - oefeninge Core exercises/ Kernspiere - oefeninge deur Rudolph Cloete, ASA en VSAAV Vlak III In sports, the core is highly involved in nearly every movement. Force is transferred between the lower body and the upper

More information

Van af die Voorsitter

Van af die Voorsitter September 2011 The Association of the Friesian Horse Studbook of Southern Africa Van af die Voorsitter NAME VAN VULLENS: Alle vullens wat in 2011 gebore word se name moet begin met die le ers J, K of L

More information

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB Nuusbrief 31 Julie Newsletter 31 Julie 2018 DIE MEES SUIDELIKE GHOLFBAAN IN AFRIKA THE SOUTHERNMOST GOLF COURSE IN AFRICA Beste lede Die jaar toon alle tekens van op sy rug

More information

WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row

WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row 26 NOVEMBER 2018 Nuusbrief 37 van 2018 WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row I N S I D E T H I S I S S U E : Kennisgewing Bord 2 Races / Birthdays for the month 4 Gallery 3/6/9 Brian

More information

DANS AFDELING DANCE SECTION

DANS AFDELING DANCE SECTION DANS AFDELING DANCE SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as eenkeer aan dieselfde item deelneem nie.

More information

Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria

Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria bied met trots aan: 28 September - 1 Oktober 2016 VEREISTES EN PROGRAM Die Il Vento Nasionale Blaasinstrument-kompetisie is vir

More information

ARTIKELS Desember Joernaal/Journal 2015

ARTIKELS Desember Joernaal/Journal 2015 1 2 VOORBLAD WENNER Die voorblad foto is afkomstig van Pieters Boerdery en is hulle die wenners van ons voorblad kompetisie. Baie geluk Van die/from the President 4 We still need phenotypes 5 ARTIKELS

More information

VERDUIDELIKING VAN AFKORTINGS IN KATALOGUS Calf traits DIRECT CALF TRAITS DIREKTE KALF EIENSKAPPE Kalf eienskappe. Lot. Ind. 365d 540d ADG GDT FCR

VERDUIDELIKING VAN AFKORTINGS IN KATALOGUS Calf traits DIRECT CALF TRAITS DIREKTE KALF EIENSKAPPE Kalf eienskappe. Lot. Ind. 365d 540d ADG GDT FCR BONSMARA BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Saamgestel deur die SuidAfrikaanse Stamboek en Veeverbeteringsvereniging Stamboom en Prestasiedata korrek gesertifiseer Veilingsdatum: 15/02/2018 Data soos op 07/02/2018

More information

Efficacy of CeUfood and Switch as Ergogenic Aids in Endurance Athletes

Efficacy of CeUfood and Switch as Ergogenic Aids in Endurance Athletes Efficacy of CeUfood and Switch as Ergogenic Aids in Endurance Athletes by Heinrich Wilhelm Nolte Submitted in fulfilment of the requirements for the degree Magister Artium (HMS) in the DEPARTMENT OF BIOKINETICS,

More information

ARCADIA NUUS/NEWS. Goeiedag Vriende. Ons sukses hang af van u sukses met ons genetika. Arcadia Bonsmara

ARCADIA NUUS/NEWS. Goeiedag Vriende. Ons sukses hang af van u sukses met ons genetika. Arcadia Bonsmara Arcadia Bonsmara o n s m a r a ARCADIA NUUS/NEWS Maart 2013 Ons sukses hang af van u sukses met ons genetika Vol.21.2 Goeiedag Vriende Baie dankie as u die tyd kan afstaan om hierdie Nuusbrief te lees

More information

Hoërskool Roodepoort

Hoërskool Roodepoort Hoërskool Roodepoort Geagte ouer/voog Dear Parent/Guardian NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 2 9/2/2018 A message from the Principal Uit die hoof se kantoor It is important for all parents to take note of the School

More information

Arrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast.

Arrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast. COUNTRY TRAX: Marchant Maasdorp senior instructor 083 441 0988 countrytraxeden@vodamail.co.za BOOKING ADMINISTRATOR: Poldine Odendaal Celia le Roux Bikebookings 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086

More information

General information Country Trax Amersfoort, Mpumalanga

General information Country Trax Amersfoort, Mpumalanga COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor ctrax@lantic.net BOOKING ADMINISTRATOR Bikebookings Poldine Odendaal & Celia le Roux 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086 528 5633 General information

More information

2015/16 REGLEMENT C JUKSKEI. SPEELREëLS

2015/16 REGLEMENT C JUKSKEI. SPEELREëLS 2010 REGLEMENT C 2015/16 2010 JUKSKEI SA SPEELREëLS SA INHOUD / INDEX NR ARTIKEL ARTICLE P 1 NAVRAE ENQUIRIES 4 2 INLEIDING INTRODUCTION 4 3 DEFINISIES DEFINITIONS 5 4 SPESIFIKASIES VAN FASILITEITE EN

More information

THE SIGNIFICANCE OF DOMINANT BALL CARRYING COLLISIONS AS AN INDICATOR OF SUCCESS IN RUGBY UNION AND THE BIOMECHANICAL ANALYSIS THEREOF ASHLEY EVERT

THE SIGNIFICANCE OF DOMINANT BALL CARRYING COLLISIONS AS AN INDICATOR OF SUCCESS IN RUGBY UNION AND THE BIOMECHANICAL ANALYSIS THEREOF ASHLEY EVERT THE SIGNIFICANCE OF DOMINANT BALL CARRYING COLLISIONS AS AN INDICATOR OF SUCCESS IN RUGBY UNION AND THE BIOMECHANICAL ANALYSIS THEREOF by ASHLEY EVERT submitted in partial fulfillment of the requirements

More information

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB. Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017

GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB. Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017 NSBI HOLFKLUB/ OLF CLUB Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017 TH SOUTHNMOST OLF COUS IN FIC DI MS SUIDLIK HOLFBN IN FIK Beste gholf vriende / dear golf friends Die vergange maand het n paar

More information

NEWSLETTER / NUUSBRIEF

NEWSLETTER / NUUSBRIEF NEWSLETTER / NUUSBRIEF June junie ' 2014 Kantoorpersoneel / Office Staff Sarah Crause: Administratiewe beampte / Administrative Officer sarah@ngunicattle.info Telefoonnommer / Telephone number: 051 448

More information

Dieresiektes. Dieresiektes. ENTINGS: Herfs: Miltsiekte Lamsiekte multivalente Sponsiekte (bv. Botuthrax & Covexin10)

Dieresiektes. Dieresiektes. ENTINGS: Herfs: Miltsiekte Lamsiekte multivalente Sponsiekte (bv. Botuthrax & Covexin10) 31 Dieresiektes Dieresiektes Parys Animal hospital CC: Drs. Johan & Brigitta Wessels Allenby street extension P.O. Box 1494, PARYS, 9585 Tel.: 056-8112114 Fax: 056-8112113 Cell: 082-4923116 32 DIE KOEI

More information

Vooruitsigte vir eiendomsbeleggings

Vooruitsigte vir eiendomsbeleggings Vooruitsigte vir eiendomsbeleggings Rode-Ontbyt D Aria, Durbanville 25 Maart 2015 Erwin Rode erwin@rode.co.za Wêreldvooruitsigte - Die ontwikkelde wêreld moet skuldvlakke verlaag - Dit kan ʼn dekade duur

More information

Speelreëls. Rules of Play

Speelreëls. Rules of Play Speelreëls Rules of Play October 2013 pg. 1 1. NAMIBIA JUKSKEI SKEIDSREGTERSKOMITEE VOORSITTER: Mnr. G.S. Coetzee Posbus 21586 Windhoek Sel: 0812431500 Epos: jukskei@mweb.com.na SEKRETARESSE: Me. A. Coetzee

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE Paper 0548/01 Reading and Writing Kernwenke Ten einde goed in hierdie eksamen te vaar, behoort die kandidate die volgende te doen: In Oefening 1: Skryf bondige antwoorde

More information

THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA

THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA CASE NUMBER 188/97 In the matter between: Multilateral Motor Vehicle Accidents Fund First Appellant Multilateral Motor Vehicle Accidents Fund (Substituted for

More information

FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR

FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR Munies Newsletter October 2017 Edition 2, 2017 SIMPLY THE BEST FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR en toe skop ons Limpopo se. En toe is ons al klaar by ons 2de nuusbrief. Dankie vir

More information

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY Nuusbrief / Newsletter KERRYDALE PINZGAUER STUD Volume 3 / Issue 3 April 2015 Dale Wheeler farms in the Devon area near Johannesburg. He send us some information

More information

RUGBY / NETBAL / HOKKIE

RUGBY / NETBAL / HOKKIE SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT RUGBY / NETBAL / HOKKIE WINTER PROGRAM Ons vertrou dat u die wintersportseisoen saam met ons gaan geniet. Ons wil graag die volgende inligting aangaande die verskillende

More information

GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB

GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB Nuusbrief 26 February Newsletter 26 Februarie 2018 DIE MEES SUIDELIKE GHOLFBAAN IN AFRIKA THE SOUTHERNMOST GOLF COURSE IN AFRICA Beste gholfvriende ***Ons gholfklub is n

More information

2016/17 REGLEMENT C REGULATION C JUKSKEI SA. SPEELREëLS GAME RULES

2016/17 REGLEMENT C REGULATION C JUKSKEI SA. SPEELREëLS GAME RULES 2010 2016/17 REGLEMENT C REGULATION C JUKSKEI SA SPEELREëLS GAME RULES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING ARTICLE DESCRIPTION 1 NAVRAE ENQUIRIES 4 2 INLEIDING INTRODUCTION 4 3 DEFINISIES DEFINITIONS 4

More information

Behind the Backline Agter die Backline

Behind the Backline Agter die Backline LOWVELD ANGLING & BOATING ASSOCATION LAEVELD HENGEL & BOOT VERENIGING L.A.B.A. SKI BOAT Spyker Kroeg, White River, 1240 Telephone No. 082 816 8332 Fax No. 086 242 0869 E-mail: mike@fhsa.co.za Behind the

More information

August / Augustus 2009 SA HOLSTEIN 1

August / Augustus 2009 SA HOLSTEIN 1 August / Augustus 2009 SA HOLSTEIN 1 2 SA HOLSTEIN August / Augustus 2009 INHOUD / CONTENTS Raad & Klubs / Council & Clubs Holstein raad / Council 5 Klub voorsitters / Club Chairmen 5 Redaksioneel / Editorial

More information

7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015

7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015 NGUNI BEESTELERSGENOOTSKAP NGUNI CATTLE BREEDERS SOCIETY Agenda vir die Algemene Jaar Vergadering te Maselspoort, Bloemfontein op Vrydag, 13 November 2015 om 12h00. Agenda for the Annual General Meeting

More information

Congratulations to the following members who were podium finishers at the Run for Bibles race on Saturday:

Congratulations to the following members who were podium finishers at the Run for Bibles race on Saturday: Achievements Congratulations to the following members who were podium finishers at the Run for Bibles race on Saturday: Myrna van Wyk Sheren Naidoo Tillie Kamper Sandra Steenkamp Jaap Willemse SP Botha

More information

NO 15 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS. 7 Februarie 2018

NO 15 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS. 7 Februarie 2018 7 Februarie 2018 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS NO 15 n Nuwe jaar vir die Weskus Tak skop af by die Riviera Hotel in Velddrif met die Algemene Jaarvergadering. Voor dit egter kon begin het die

More information

Sien ingeslote voubiljet vir gebruiksaanwysings / See enclosed leaflet for directions for use

Sien ingeslote voubiljet vir gebruiksaanwysings / See enclosed leaflet for directions for use Sien ingeslote voubiljet vir gebruiksaanwysings / See enclosed leaflet for directions for use MARKSMAN 240 SC Act/Wet No: 36 of/van 1947 SA Reg No: L10389 / NAM Reg No: N-AR 1884 n Suspensiekonsentraat

More information

RUGBY / NETBAL / HOKKIE

RUGBY / NETBAL / HOKKIE SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT RUGBY / NETBAL / HOKKIE WINTER PROGRAM - 2018 12 April 2018 Ons vertrou dat u die wintersportseisoen saam met ons gaan geniet. Ons wil graag die volgende inligting

More information

General information: Dirt Bike Training Weekend Country TRAX Amersfoort, Mpumalanga

General information: Dirt Bike Training Weekend Country TRAX Amersfoort, Mpumalanga COUNTRY TRAX Herman Cremer instructor 082 806 5030 herman@countrytrax.co.za BOOKING ADMINISTRATOR Bikebookings Poldine Odendaal& Celia le Roux 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086 528 5633 General

More information

AKSIE. ANDER LEDE VAN DIE RAAD Rdh. A De Vries [DA] : Speaker

AKSIE. ANDER LEDE VAN DIE RAAD Rdh. A De Vries [DA] : Speaker s MUNISIPALE KANTORE, PIKETBERG TEENWOORDIG: LEDE VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Rdh. EB Manuel [DA] : Uitvoerende Burgemeester Rdd. SM Crafford [DA] : Uitvoerende Onderburgemeester Rdh. RM van

More information

CHASA Sportskiet / CHASA Sport Shoot. CHASA Sportskiet / Shoot Version /03/2014 Authors: Elmo Scheffer, Siegfried Liebner

CHASA Sportskiet / CHASA Sport Shoot. CHASA Sportskiet / Shoot Version /03/2014 Authors: Elmo Scheffer, Siegfried Liebner 1 CHASA Sportskiet / CHASA Sport Shoot 2 www.chasaranking.co.za CHASA Sportskiet CHASA Sport Shoot Classification system for CHASA Sport shooters. This is based on the USA NRA system as described in their

More information

inhoudsopgawe contents

inhoudsopgawe contents 2 Van die/from the President 2 Editorial/Redaksioneel 3 Raad/Council 3 Praktiese veldbestuursriglyne na krisis droogtes 4 Data collection EBVs, Genomics - Why all the fuss? 10 Vervoer van beeste in die

More information

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT SCHOLARSHIP 13 FEBRUARY 2018 13 FEBRUARIE 2018 ISSUE: 5 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers Ek wil u graag bedank vir u geduld met ons tydens die kragonderbreking van verlede week. Dit was nogal

More information

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT

FROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT 30 JANUARY 2018 ISSUE: 3 30 JANUARIE 2018 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Dear Parents Thank you to all parents who attended the Information Evening on 23 January. It was wonderful to see so many parents

More information

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 2-9 NOVEMBER 2018 ALGEMEEN

PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 2-9 NOVEMBER 2018 ALGEMEEN PRG SPORT WEEKLIKSE PROGRAM / WEEKLY PROGRAMME 2-9 NOVEMBER 2018 ALGEMEEN Voltooi asb die volgende vorm as registrasie vir 2019. Afr: https://goo.gl/3czgo4 Please complete the following form to register

More information

ROECHAMA TAYLOR MADE RCM /04/16

ROECHAMA TAYLOR MADE RCM /04/16 LOT 1 ROECHAMA TAYLOR MADE RCM 160011 0086586955 21/04/16 WOODVIEW TOP CLASS 1ST 10511 ROECHAMA RCM 130059 ROECHAMA RCM 100213 ROECHAMA RCM 100256 ROECHAMA RCM 140083 OEK 24 TKP 376 (3) ROECHAMA RCM 11134

More information

BOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach

BOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach BOWLS SOUTH AFRICA Message from the President QUARTERLY NEWSLETTER April 2007 In this Issue Piet Breitenbach We are already in the fourth month of 2007 and it felt like just the other day that we celebrated

More information

LAERSKOOL NELSPRUIT NELLIES RUGBY Al die talent in die wêreld sal vir jou niks beteken sonder jou spanmaats nie.

LAERSKOOL NELSPRUIT NELLIES RUGBY Al die talent in die wêreld sal vir jou niks beteken sonder jou spanmaats nie. LAERSKOOL NELSPRUIT NELLIES RUGBY 2018 Al die talent in die wêreld sal vir jou niks beteken sonder jou spanmaats nie. Beste Nellie Rugbyspeler en Ouers At Laerskool Nelspruit we believe that rugby plays

More information

SA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE

SA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE www.wrestling.org.za SA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE - 2016 28 Desember 2015 Inleiding: Die vraebank dek die hele UWW reëlboek Oktober 2015 en dit word

More information

RAAKSKOOT TOUCHER BOLAND SAKELIGA FINAAL. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls Mei / May 2017

RAAKSKOOT TOUCHER BOLAND SAKELIGA FINAAL. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls Mei / May 2017 RAAKSKOOT TOUCHER Die Sakeliga Toernooie van ons klubs wys onteenseglik dat ons hier op n wenpad is, en dat ons nou begin om die dividende daarvan te oes. Dit is nou drie jaar waar ek persoonlik betrokke

More information

GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB

GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB Nuusbrief 26 March Newsletter 26 Maart 2018 DIE MEES SUIDELIKE GHOLFBAAN IN AFRIKA THE SOUTHERNMOST GOLF COURSE IN AFRICA Beste gholfvriende Ons wens almal n vreugdevolle

More information

LOUMOTTA BANKER AC /07/15

LOUMOTTA BANKER AC /07/15 LOT 1 LOUMOTTA BANKER AC 15-155 0082205451 31/07/15 LJC LANCER 806 LJC MISSION STATEMENT P27 LJC HANNAH 106 LOUMOTTA EQUALIZER LOUMOTTA MINERVINA 3 OEK 35 TKP 361 (5) LOUMOTTA MINERVINA 2 KALWING 08/12

More information

LAERSKOOL ROODEKRANS SENIORFASE GRAAD 7 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

LAERSKOOL ROODEKRANS SENIORFASE GRAAD 7 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE LAERSKOOL ROODEKRANS SENIORFASE GRAAD 7 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE AKADEMIE CAPS Curriculum and Assessment Policy Statement KABV Kurrikulum en Assesserings

More information

D-Fend. REG. NO. L 9088 Act No. 36 of 1947 REG. NR. L 9088 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1516 Namibiese Reg. Nr.

D-Fend. REG. NO. L 9088 Act No. 36 of 1947 REG. NR. L 9088 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1516 Namibiese Reg. Nr. D-Fend REG. NO. L 9088 Act No. 36 of 1947 REG. NR. L 9088 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1516 Namibiese Reg. Nr. N-AR 1516 A long lasting suspension concentrate contact and stomach insecticide

More information

EMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015

EMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015 Noordwes / North West Nuusbrief / Newsletter 012 436 0900 / 086 072 6843 012 348 9658 saou@saou.co.za www.saou.co.za NUUS IN DIE BRANDING 38 VAN 2015 2015/09/01 BEMAGTIGING: POTENSIëLE LEIERS: 2015 EMPOWERMENT:

More information

Nuusbrief 17 van 2018

Nuusbrief 17 van 2018 Nuusbrief 17 van 2018 8 MAY 18 BAIE DANKIE Ons wil graag aan ELKEEN wat Sondag gehelp het met die Long Run BAIE DANKIE se vir die opoffering van julle tyd om ander te help. Brian Organisering van die run

More information

2 No PROVINCIAL GAZETTE, 16 APRIL 2018

2 No PROVINCIAL GAZETTE, 16 APRIL 2018 NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI VA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO lomntla KOlONI Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 25 KIMBERLEY 16 APRIL 2018 16

More information

MENLO PERDESPORTSKOU 2019

MENLO PERDESPORTSKOU 2019 MENLO PERDESPORTSKOU 2019 Die Hoërskool Menlopark nooi alle ruiters vriendelik uit na ons jaarlikse perdesportskou: Datum: Saterdag, 26 Januarie 2019 Plek: The Burgh Equestrian Centre, Pretoria Oos (deur

More information

DG NEWSLETTER. District 410D December 2017

DG NEWSLETTER. District 410D December 2017 DG NEWSLETTER District 410D December 2017 Eden Lions - We Serve Eden Lions - We Serve Off to University Even with the odds stacked against her, Alfrieda is off to university next year. She was raised

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Northern Cape Division)

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Northern Cape Division) Reportable: Circulate to Judges: Circulate to Magistrates: Circulate to Regional Magistrates: YES / NO YES / NO YES / NO YES / NO IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Northern Cape Division) Date heard:

More information

Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore

Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore (36-17) 25-09-2017 UIT DIE SAKEKAMER Die jaar se K2C was weer n groot sukses. Goed georganiseerd en n groot ekonomiese inspuiting vir die dorp. Duisende

More information

SPORTS MEDICINE SPORTGENEESKUNDE

SPORTS MEDICINE SPORTGENEESKUNDE SPORTS MEDICINE SPORTGENEESKUNDE JOURNAL OF THE S.A. SPORTS MEDICINE ASSOCIATION TYDSKR1F VAN DIE S.A. SPORTGENEESKUNDE-VEREN1GINC. SEPTEMBER 1989 VOLUME 4/NUMBER 1 Injuries in First-class Cricket- an

More information

COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor

COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor ctrax@lantic.net ` BOOKING ADMINISTRATOR Celia le Roux Bikebookings 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086 528 5633 General information >>>> COUNTRY TRAX

More information

South African Maritime Safety Authority

South African Maritime Safety Authority South African Maritime Safety Authority Marine Notice No. 19 of 2008 Certificates of competence issued to holders of the Naval Coxswains certificates TO SAMSA EXAMINERS, REGISTRAR OF SEAFARERS, NAVAL OFFICERS

More information

Tina Cowley reading centre 25 April

Tina Cowley reading centre 25 April Newsletter for Durbanville Preparatory NEWS Uit die kantoor / From the office Newsletter # 11 of 2018 https://downloads.d6communicator.com/downloads/resources/91_resource_5ae17e2eadb46805475344.pdf?1524727343

More information

South African Maritime Safety Authority

South African Maritime Safety Authority South African Maritime Safety Authority Marine Notice No. 17 of 2008 National Certificates of Competence for skippers trained by the SAPS Water Wing Division TO THE SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE WATER WING

More information

ARTIKELS April Joernaal/Journal 2018

ARTIKELS April Joernaal/Journal 2018 Adverteerders ADVERTISERS Jacobs Brahmane IFC Kroon Vee 3 R10 Brahmane 6-7 Hunt Brahman Stud 9 Masbra Red Brahmans 12 Osterloh Brahman Stud 13 Serfbred Brahmans 16 Sale of the roses 17 Nedibest Brahmane

More information

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP VERGADERING 17 APRIL :00 VEILINGSKRALE - SENTRUM

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP VERGADERING 17 APRIL :00 VEILINGSKRALE - SENTRUM MARGEN INDUSTRIAL SERVICES PBA INTERNATIONAL SA ESKOM TRANSMISSION LINES MATIMBA MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP

More information

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA

ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA Item No. Discussion / Bespreking 1. Verwelkoming en bekendstelling

More information

Reëls en Regulasies Januarie 2017

Reëls en Regulasies Januarie 2017 Reëls en Regulasies Januarie 2017 Rules and Regulations January 2017 1 A: REËLS T.O.V. AFSNY DATUMS/ RULES REGARDING CUT OFF DATES Die 1ste Augustus is die afsny datum vir die Registrasie van deelname,

More information

Braunvieh S.A. Nuus News. Posbus 7864 P.O. Box Kantoor Tel en Faks Office Phone & Fax. Webblad

Braunvieh S.A. Nuus News. Posbus 7864 P.O. Box Kantoor Tel en Faks Office Phone & Fax. Webblad Braunvieh S.A. Nuus News Die Sekretaresse The Secretary S.A. Braunvieh Braunvieh S.A. Posbus 7864 P.O. Box 7865 Bloemfontein Bloemfontein 9300 9300 Kantoor Tel en Faks 051-4304352 Office Phone & Fax Webblad

More information

* APRIL 2018 *

* APRIL 2018 * SADDLEBRED SOCIETY OF SOUTH AFRICA SAALPERDGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA NATIONAL CHAMPIONSHIPS P.O.BOX 3853 HENRYSTR. 118, BLOEMFONTEIN 9300 E-MAIL: saddle@studbook.co.za Tel: 051 4100956/4100948 Fax 086

More information

Lees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5

Lees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5 Quarterly bulletin of Boland Bowls Kwartaalblad van Boland Rolbal NOVEMBER 2014 Lees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5 Die Matzikamma Classis by Vredendal Rolbalklub. Gaan na bladsy 11 Bonnievale

More information

19 PARK SEWESTOERNOOI PARK SEWESTOERNOOI BY Laerskool Park. Sewes Toernooi

19 PARK SEWESTOERNOOI PARK SEWESTOERNOOI BY Laerskool Park. Sewes Toernooi 20 1 2 PARK SEWESTOERNOOI 2017 19 PARK SEWESTOERNOOI 2017 BY Laerskool Park Sewes Toernooi 2017 TYD SEUNS - GROEP 1 SEUNS - GROEP 2 SEUNS - GROEP 3 VELD A VELD C RUGBYVELD E 18 HOKKIE: VRYDAG, 28 JULIE

More information

15 AUGUST Toiletries: body lotion, shampoo, deodorant, toothpaste, adult nappies / Shoes

15 AUGUST Toiletries: body lotion, shampoo, deodorant, toothpaste, adult nappies / Shoes ISSUE: 15 AUGUST 2017 27 15 AUGUSTUS 2017 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers Vanjaar is die skool se Opwaarts/Uitwaarts-jaar. Dit is onder andere ons visie om in hierdie jaar vir ons seuns bewus

More information

NSC 2015 CHIEF MARKER S REPORT

NSC 2015 CHIEF MARKER S REPORT - ASSESSMENT AND EXAMINATIONS DIRECTORATE Bundy Park, Private Bag 4571, King William s Town, 5600 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA, Website: www.ecdoe.gov.za NSC 2015 CHIEF MARKER S REPORT SUBJECT AFRIKAANS HUISTAAL

More information

Kenridge Hockey Newsletter Term

Kenridge Hockey Newsletter Term Kenridge Hockey Newsletter Term 2-2014 Wedstrydverslag Seuns 1ste Span Kenridge vs Panorama 26 Mei 2014 Dit was ʼn koue, winderige dag toe ons o/13a seuns hokkiespan sekerlik een van ons sterkste opponente

More information

CHESS congratulations to Ameer Kadir and Anchen Smith who have both

CHESS congratulations to Ameer Kadir and Anchen Smith who have both Newsletter 4 23 February 2018 Dear Parents and Friends A warm welcome to Max du Plessis who has joined our Junior Playgroup and to Mikayla Styger who is in Grade 4. SIMOND SUCCESS For the sixth year in

More information

SUID AFRIKAANSE TWEEKAMP: PRESIDENT SE JAARVERSLAG AANGEBIED BY DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU IN PORT ELIZABETH OP 29 MAART 2019

SUID AFRIKAANSE TWEEKAMP: PRESIDENT SE JAARVERSLAG AANGEBIED BY DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU IN PORT ELIZABETH OP 29 MAART 2019 SOUTH AFRICAN BIATHLON ASSOCIATION SUID-AFRIKAANSE TWEEKAMP VERENIGING 18 Benade Street, STRAND, 7140, SOUTH AFRICA Tel: 082 409 8820; e-mail: Blackie.Swart@westerncape.gov.za A truly South African family

More information

SUNDAY / SONDAG 18 MARCH 2018 MONDAY / MAANDAG 19 MARCH 2018

SUNDAY / SONDAG 18 MARCH 2018 MONDAY / MAANDAG 19 MARCH 2018 PROGRAMME FREE STATE PROVINCIAL OPEN CHAMPIONSHIPS Friday 16th & Saturday 17th MARCH 2018 Please note the Free State Championship ends at 12h00 on Saturday 17th March. The Scottish Sword which is a SABU

More information

Basiese beginsels van meetkunde: Punte, lyne en hoeke *

Basiese beginsels van meetkunde: Punte, lyne en hoeke * OpenStax-CNX module: m39628 1 Basiese beginsels van meetkunde: Punte, lyne en hoeke * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

Riglyne vir maatskaplike werkers wat peuters forensies assesseer

Riglyne vir maatskaplike werkers wat peuters forensies assesseer Riglyne vir maatskaplike werkers wat peuters forensies assesseer Minette Jacobs en Carel van Wyk Minette Jacobs, maatskaplike werker, Bloemfontein Carel van Wyk, Departement Maatskaplike Werk, Universiteit

More information

BAIE DANKIE AAN ONS BORG

BAIE DANKIE AAN ONS BORG 20 Opregte waardering vir elke skool wat hierdie Toernooi moontlik gemaak het! 1 BAIE DANKIE AAN ONS BORG MOSSELBAAI MALL 044-693 0434 GROOTBRAK N2 044-620 3000 TYD SEUNS - GROEP A SEUNS - GROEP B SEUNS

More information

COMMENTS AND RESPONSE REPORT 1 Issues Relating To The Listed Activities Only PROPOSED UPGRADE OF LOUIS FOURIE ROAD (TRUNK ROAD 33/1), MOSSEL BAY

COMMENTS AND RESPONSE REPORT 1 Issues Relating To The Listed Activities Only PROPOSED UPGRADE OF LOUIS FOURIE ROAD (TRUNK ROAD 33/1), MOSSEL BAY COMMENTS AND RESPONSE REPORT 1 Issues Relating To The Listed Activities Only COMMENTS RECEIVED DURING PRE-APPLICATION CONSULTATION PROCESS ISSUE OF CONCERN / COMMENT / IMPACT IDENTIFIED NAME RESPONSE Ontwerp

More information

World Bowls schedule

World Bowls schedule World Bowls schedule Day/Date Matches Venue Times Matches Venue Times Day 1 Nov 24 Opening Ceremony Men's fours 9:30am 12:30pm, 5pm 12:30pm, 5pm Women's pairs Women's triples Day 2 Nov 25 Men's fours,

More information

SEDERT 1960 SINCE 1960

SEDERT 1960 SINCE 1960 Uitgawe / Issue DEEP SEA ROTS EN STRAND BASS FISHING OEWERHENGEL LIGHT TACKLE BOAT KUNSAAS FLY FISHING Other Countries: R35.09 (Excl) 679 SEDERT 1960 SINCE 1960 OOK IN HIERDIE UITGAWE: Dropshot for bass

More information