Musgrave Varminter. Welkome wedergeboorte. Manage your game farm for
|
|
- Easter Richardson
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 Musgrave Varminter Welkome wedergeboorte Manage your game farm for
2
3
4 Cover / Voorblad The fallow deer Dama dama is not indigenous to Africa except the extreme north where it may have occurred in Egypt, Ethiopia and from Morocco to northern Tunisia. It was introduced to South Africa 145 years ago and has since dispersed widely, but sparsely. Photo: Coroiu Octavian / Alamy / Afripics Musgrave Varminter Pierre van der Walt vertel van die boerseun wat weer herrys het en toets die Remingtonkaliber Musgrave Varminter. Lees meer op bls 38. WILD / GAME Fallow deer 14 JAG / HUNTING Jagwenke Spesies wat verwar (1) 12 Jagtradisies Deel 3 18 Watervoëljag-safari 26 Jagters en aansteeklike dieresiektes 41 SAʼs own Extreme Huntress 46 Kwena Noka juniorjagteropleiding 56 Wetgewing Wildverwerking ná jag (1) 58 Jagfotogalery 64 Jaggeleenthede 66 GEWERE & AMMUNISIE / GUNS & AMMUNITION Kalibers en ammunisie Die.338-kalibers 32 Handwapens Versteekte handwapens (1) 35 NASP Botswana joins the programme 45 Air rifles Field Target shooting (2) 48 Bullet Talk 50 Blaser in Namibië 54 Mastershot Krokodilspruit 59 Internasionale jaggeweerskietvereniging wêreldkampioenskappe 60 WILDPRODUKSIE, -BESTUUR & BEMARKING / GAME PRODUCTION, RANCHING & MARKETING Veilingsresultate 71 Live game-sale trade trends 78 Aktiewe wildvangs & -vangkrale 84 Veilings: Africa Game Bomas 88 Mike Englezakis 118 Loskop Game Breeders 119 3D Genetics 121 Managing your game farm for wingshooting 90 Swinburne kry weer goud 94 Kampstelsels vir swartwitpense 99 Hoe gemaak met Rand wat bokspring? 104 Game-ranch monitoring (1) Wildlife 111 Commotion over rhino translocation 112 NATUUR & BEWARING / NATURE & CONSERVATION Ecotraining experience wildlife on another level 115 EWT 50 Reserves in 50 years 117 Wildwyshede 2 Muishonde 126 Opstandingsplante 128 Beating about the Ecobush Game farmer & conservation 132 GEREELD / REGULAR & ALGEMEEN / GENERAL WILD & WRAGTAG Laaste aflewerings in Reeks 7 Briewe 11 Teken in en wen! / Subscribe and win! 20 WILD & JAG digitaal en op Facebook! 21 Chasa NO age restriction for hunters; MacNab-vereniging 62 Kook saam met Jan de Man Watervoëlvoorgeregte 135 4x4 Daai gladde walletjie 137 Books & DVDs 141 Organisasies Kontakbesonderhede 143 Uit die Woord U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my. Psalm 19:28 WILD & JAG is ʼn onafhanklike maandelikse publikasie vir die breë wildbedryf in Suid-Afrika, wat die sinergie tussen wildproduksie, jag en bewaring bevorder. Jagters, wildboere en natuurbewaarders word bedien met gehalte- informatiewe artikels en rubrieke. Hoewel WILD & JAG nou saamwerk met die georganiseerde jagters-, wildproduksie- en natuurbewaringsorganisasies, is dit redaksioneel en finansieel onafhanklik. Alle kopiereg van die inhoud word voorbehou. Geen deel mag op enige wyse gereproduseer word sonder skriftelike toestemming van die uitgewer nie. Kort uittreksels (maksimum 60 woorde) mag sonder toestemming gebruik word, mits volledige erkenning aan die skrywer en die publikasienaam en -datum gegee word. Die redakteur behou die reg voor om artikels te verander en/of te verkort. Die uitgewer aanvaar geen verantwoordelikheid vir die inhoud van advertensies nie. Die mening van medewerkers is nie noodwendig die mening van die blad nie.
5 REDAKSIONEEL EDITORIAL Hoofredakteur & Uitgewer Editor-in-chief & Publisher Jan van der Walt / Bestuurder Manager: Advertensies, Bemarking, Expo, TV-reeks & MASTERSHOT Advertising, Marketing, Expo, TV Series & MASTERSHOT Hennie van der Walt Tel: (012) / Sel/Cell: hennie@wildlifehunt.co.za Produksieredakteur Production editor Lynette van Hoven Tel: (012) / editor@wildlifehunt.co.za Mederedakteurs Co-editors Jag, Wapens & Ammunisie Hunting, Guns & Ammunition: Jokl le Roux Voertuie Vehicles: Francois Rossouw Dieregesondheid Animal Health: Dr Wilhelm Schack Wildbestuur Wildlife Management: Prof Wouter van Hoven PRODUKSIE PRODUCTION Uitleg & reproduksie Design & reproduction: Karen vd Merwe Taalversorging Language Editing: Lynette van Hoven / Elfriede Ainslie Kunskonsultant Art consultant: Alan Ainslie Drukker Printer: CTP Drukkers Kaapstad Webwerf Website: Johan Meintjies / johan@infinit8.co.za ADVERTENSIES & BEMARKING ADVERTISING & MARKETING Jan van der Walt / Hennie van der Walt Ann Olivier Tel: (012) / Faks/Fax: janlouis@wildlifehunt.co.za KLEINADVERTENSIES / SMALLS Lindie van der Westhuizen / Tel: (012) / lindie@wildlifehunt.co.za EXPO & Bemarkingskoördineerder EXPO & Marketing Co-ordinator Hanlie Delport / Tel: (012) hanlie@wildlifehunt.co.za BESTUURDER: Administrasie, rekeninge & intekening MANAGER: Administration, accounts & subscription Wendy Greeff Tel: (012) Faks/Fax: (012) / wendy@wildlifehunt.co.za VERSPREIDING DISTRIBUTION Hazel Luüs RNA Tel: (011) / hazelh@rnad.co.za UITGEWER PUBLISHER JLO UITGEWERS JLO PUBLISHING vir Jan Louis Ondernemings BK for Jan Louis Enterprises CC (CK/92/19549/23) Posbus / P.O. Box 35299, Menlo Park ste Vloer/ 1st Floor, The Hillside 318, Lynnwood, Pretoria 0081 Tel: (012) (Ma-Vry / Mo-Fri) Faks/Fax: (012) E-pos/ janlouis@wildlifehunt.co.za Web: Jan van der Walt Hoofredakteur / Editor-in-chief MOLES OOR VERSKUIWING VAN RENOSTERS Die minister van omgewingsake, Edna Molewa, se sterk standpunt ten gunste van die verskuiwing van renosters uit die Nasionale Krugerwildtuin, geniet wye steun onder die belangrikste rolspelers in die wildbedryf. Die Wêreldwye Fonds vir die Natuur (WWF) meen dat so ʼn strategie gepaard moet gaan met goeie biologiese bestuur en die nodige aandag aan sekuriteit en monitering. Prof Wouter van Hoven, uitgetrede hoof van die Sentrum vir Natuurlewebestuur aan die Universiteit van Pretoria, is oortuig dat renosters op kleiner privaat eiendom in meer veilige omgewings in staat sal wees om vinniger aan te teel as wat daar gestroop word. Wiaan van der Linde, visepresident van Wildbedryf SA (WRSA) en een van die wildboere wat betrokke is by die verskuiwingsplanne, is uiters verontwaardig dat die name van wildboere wat by die skema betrokke is, op onverantwoordelike wyse in die media aangekondig is en derhalwe die geskuifde renosters, die wildplaaseienaars en hulle personeel aan groot risikoʼs blootstel. Hy sê dat die hele transaksie deur ʼn deursigtige proses gegaan het met kundiges van SANParke wat onder andere veiligheidsmaatreëls op die plase ondersoek het. As gevolg van binnegevegte het die saak nou onder openbare aandag gekom met mediaberigte en nadelige gevolge. Dit is jammer dat ernstige pogings deur verantwoordelike rolspelers om ʼn oplossing vir hierdie netelige probleem te vind, deur oorywerige joernalistiek in die wiele gery word. COMMOTION OVER RHINO TRANSLOCATION The strong position of the minister of environmental affairs, Edna Molewa, in favour of the translocation of rhinos from the Kruger National Park, enjoys wide support from the most important role-players in the game industry. The World Wide Fund for Nature (WWF) is of the opinion that such a strategy should go hand in hand with proper biological management and the necessary attention to security and monitoring. Prof Wouter van Hoven, retired head of the Centre for Wildlife Management at the University of Pretoria, is convinced that rhinos on smaller private properties in a more protected environment will be able to breed at a faster rate than being poached. Wiaan van der Linde, vice-president of Wildlife Ranching SA (WRSA) and one of the game ranchers involved in the translocation plans, is outraged by the fact that the names of game ranchers involved in the scheme had been announced in the media in a very irresponsible manner, thereby exposing the relocated rhinos, game-ranch owners and their staff to great risks. He said that the entire transaction was subject to a process of transparency with experts from SANParks who, amongst other things, investigated security measures on these ranches. As a result of infighting the matter has now come to public attention, resulting in media reports and adverse consequences. It is a pity that serious efforts by responsible role-players to find a solution to this pressing problem are thwarted by overzealous journalism. GAME & HUNT is an independent monthly publication for the broad game industry in South Africa, promoting the sinergy between game production, hunting and conservation. Hunters, game ranchers and nature conservationists are served with quality informative articles and columns. While GAME & HUNT operates in close cooperation with organised hunters, game production and nature-conservation organisations, it is editorially and financially independent. Copyright of all content is reserved. No part of the publication may be reproduced in any way without the written permission of the publisher. Short text extracts of not more than 60 words may be used without prior permission provided the author, the magazine name and date of publication are acknowledged. The editor reserves the right to change and/or shorten articles. The publisher accepts no responsibility for the content of advertisements. The opinions of contributors are not necessarily those of the magazine. From the Scriptures You, LORD, keep my lamp burning; my God turns my darkness into light. Psalm 18:28
6
7 1 Julie 23 September DStv-kanaal 144 Dinsdae 9 nm Herhalings: Woensdae 2 nm, Donderdae 1 vm en 11 nm, asook Vrydae 9:30 vm Positiewe reaksie op dié gewilde TV-reeks Naby Steytlerville word twee jong jagluiperds in die veld geleer om self te jag voordat hulle in die wildernis hervestig word. Die Wêreld Jaggeweer-veldskietkampioenskappe wat hierdie jaar in Suid-Afrika aangebied is. Vanuit die kykers se positiewe reaksie op WILD & JAG se TV-produksie, WILD & WRAGTAG Reeks 2, wat op kyknet uitgesaai was, is die logiese afleiding dat die vervaardigers se interpretasie van die sinergie tussen bewaring, wildboerdery en jag in ooreenstemming was met die kykers se ervarings. Almal is dit eens as dit nie vir bewaring was nie, sou daar nie surpluswild gewees het wat die wildboere kon aankoop om hul eie wildboerdery mee te begin nie. Dit het verseker dat daar ʼn waarde aan wild gekoppel is en dat die wildboer weer die inkomste uit die verkoop of jag van wild kon aanwend om sy eiendom en wildonderneming uit te brei. Hoe meer jagters daar in die veld is en hoe meer spesies daar is om te jag, hoe meer jagwapens van verskillende kalibers word verkoop aan jagters, wat op hul beurt weer die wapen-, ammunisie- en jagtoerustingbedrywe ʼn hupstoot gee, miv meer aktiewe jagverenigings en meer gereelde skietdae waar jagters en sportskuts kan oefen en meeding. Ons het reeds in vorige uitgawes van WILD & JAG verslag gedoen oor episodes 1 tot 7. In episode 8 het WILD & WRAG- TAG agter die skerms gaan inloer by die Addo-olifant Nasionale Park, waarna ons gaan kyk het na opleidingsgeleenthede in die wildbedryf by die Lephalale FET College. Die Europeërs kan ons Suid-Afrikaanse jagters definitief nie leer skiet nie, maar wat ons wel by hulle kan leer, is hul dankbaarheid vir die voorreg om te kan jag, asook hul respek vir hul medejagters en die wild wat gejag word. Dit was duidelik toe Jokl le Roux en Mauritz Coetzee die Europese jagtradisies eerstehands ervaar het tydens jagtogte in Serwië en Duitsland. In Mauritz Coetzee se derde insetsel oor die herlaai van patrone het hy ons nog meer raad gegee en vir ons tegnieke gewys om seker te maak ons laai ons patrone korrek. Is die vaalboskat dieselfde dier wat ons partykeer sommer die groukat noem, en wat is ʼn miershooptier? Jokl le Roux het hierdie vrae in sy Wildwyshede -insetsel beantwoord. Program 9 het ons geneem tot buite Steytlerville in die Oos- Kaap waar die WILD & WRAGTAG-span die voorreg gehad het om saam met twee jong jagluiperds ʼn oggend in die veld deur te bring waar hulle geleer word om self te jag voordat Vervolg op bladsy 9 WILD & JAG Oktober
8 Office South Africa: igme:
9 Vervolg vanaf bladsy 7 hulle in die wildernis hervestig word. Naby Baltimore in die Bosveld het Mauritz Coetzee ʼn bekwame vrouejagter, Linda Venn, op ʼn blouwildebees- en sebrajag vergesel, en het ons meer oor hierdie besonderse dame se passie vir jag geleer. Nadat Mauritz Coetzee ons meer geleer het in sy finale herlaai-insetsel, het Jokl le Roux al Adam Tas se vrae oor erdvarke beantwoord in die weeklikse Wildwysheid -insetsel. Die teel van bastergemsbokke en wildveeartseny was onder die vergrootglas in episode 10 toe die WILD & WRAGTAG-span die Noord-Kaap besoek het. Ons het dr Johan Kriek vergesel tydens buffel- en gemsbokvangste en meer geleer oor die teel van die bokspesie met die langste ore, die bastergemsbok. Boogjag is so oud soos die Boesmans, en hiervoor moet die boogjagter baie geduld en kundigheid aan die dag lê. Redge Grant het ʼn junior op ʼn rooibokjag vergesel en Bradley Matthysen het vir ons gewys watter harde werk dit is om ʼn koedoekoei te loop en bekruip met ʼn boog by Tembi Safaris in die Rooiberg-distrik. Die Boer-teen-Brit-skietkompetisie is een van die dissiplines tydens die jaarlikse Ellisras-skietfees en WILD & WRAGTAG het gaan kyk wie gaan koning kraai spanne gewapen met oa.303 Lee Metfords en genaamd De Wet Donders of Bullerʼs Bastards? Waar kom die naam ietermagog vandaan? Jokl het die oorsprong van die naam verduidelik en baie meer interessante feite oor miervreters verskaf. In episode 11 het ons in die veld gaan werk saam met Wintershoek Wild se wildvangspan wat onder andere buffels verskuif het tydens WILD & WRAGTAG se besoek aan Kimberley in die Noord-Kaap. Daarna het ons ʼn wildveiling besoek waar R26 miljoen vir ʼn drie jaar oue buffelbul betaal is. As ʼn buffel vir jou kyk asof jy hom geld skuld, dan moet jy as jagter seker wees jy het die regte kaliber grootwildjaggeweer en patrone, asook senuwees van staal! Die WILD & WRAGTAG-span was daar! Ná die opwinding van die buffeljag het ons ʼn draai gaan maak by ʼn Big Bore-skietdag en gesien hoe daar darem net op papierteikens van gevaarlike wild geskiet word. Jokl was ook weer aan die beurt met feite oor die bergskilpad, byvoorbeeld dat hulle ouer as 100 jaar kan word. Episode 12 se hoogtepunt was die Wêreld Jaggeweer-veldskietkampioenskappe wat hierdie jaar in Suid-Afrika aangebied is. Ons het gaan kyk watter land se span as die nuwe wêreldkampioen gekroon is. Hierdie manne ken alles, van vektore, mirage en windspoed tot afstandskatting. In Jokl le Roux se finale Wildwysheid -insetsel van hierdie reeks het hy ons meer oor die rooikat en tierboskat vertel. In episode 13, die laaste in hierdie reeks, het Wildbedryf Suid-Afrika sy lede vereer wat genomineer was om aan die Wildboer van die Jaar-kompetisie in die verskillende kategorieë deel te neem. Ons het ook met die nuwe Wildboer van die Jaar 2013 gesels. Die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika (PJSA) het ʼn spoggerige dinee aangebied en WILD & WRAGTAG het so wraggieswaar ook ʼn toekenning gekry! Kyk gerus. Die MacNab-skiettradisie behels dat ʼn vis gevang en ʼn voël asook ʼn bok gejag word, alles op een dag tussen sonop en sononder. Ons het gaan kyk hoe die manne, onder andere Bok van Blerk, elke moontlike taktiek moes gebruik om die ander spanne te probeer uitoorlê. WILD & WRAGTAG het ʼn draai gaan maak by die 12 de jaarlikse Wild Expo in Pretoria, waarna ons die reeks afgesluit het by die Zimbi Mastershot- skietdag in Pretoria om te sien wie as die nuwe Masterhot van hierdie skietreeks aangewys is. Die reeks word afgesluit met ʼn kykie by die Zimbi Mastershot-skietdag in Pretoria. Andrew Tolmay is die kameraman. PJSA het by ʼn spoggerige dinee ʼn toekenning gemaak aan WILD & WRAGTAG vir sy ondersteuning uitvoerende vervaardiger Hennie van der Walt (middel) het dit in ontvangs geneem. Twee van die ander instansies wat ook toekennings gekry het, was Krieghoff (Daniel Danev, links) en Magnum Arms (Eugene Combrink, regs). Wildboerdery in die Noord-Kaap Uitvoerende vervaardiger Hennie van der Walt, aanbieder Adam Tas, veldaanbieder Jokl le Roux en regisseur Ronnie Watt Besoek die WILD & WRAGTAG-webwerf by en stuur gerus vir ons jul unieke en interessante wildlewefotoʼs en -videoʼs vir Wildwyshede om te kyk of julle Jokl le Roux kan vasvra. 3 WILD & JAG Oktober
10
THE PEAK OF PERFECTION
YOU CAN FIND OUR PRODUCTS AT EXCLUSIVE SPECIALIST RETAILERS AND ONLINE AT WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM For your closest stockist, please contact Brad on 0861-005903 THE NEW EL RANGE THE PEAK OF PERFECTION A0xxxx
More informationTHE PEAK OF PERFECTION
YOU CAN FIND OUR PRODUCTS AT EXCLUSIVE SPECIALIST RETAILERS AND ONLINE AT WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM For your closest stockist, please contact Brad on 0861-005903 THE NEW EL RANGE THE PEAK OF PERFECTION A0xxxx
More informationTHE PEAK OF PERFECTION
YOU CAN FIND OUR PRODUCTS AT EXCLUSIVE SPECIALIST RETAILERS AND ONLINE AT WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM For your closest stockist, please contact Brad on 0861-005903 THE NEW EL RANGE THE PEAK OF PERFECTION A0xxxx
More informationBIG GAME CORNER 49 From the editor: Hunting, game & ammunition 50 Africa land of big-game hunting Part 1. Uit die Woord
3 InhoudContents Spesie / Species: Nile crocodile The Nile crocodile is the largest living, lizard-like reptile in Africa and is responsible for hundreds of human deaths every year by attacking prey in
More informationVOORDELE QUO VADIS? n Voëltjie met. Game ranching. Wettige wildsvleis
Vol 1 No 1 AUTUMN HERFS 2008 R16.76 (VAT incl) ISSN: 1998-4901 WRSA publication for the wildlife ranching industry WRSA-publikasie vir die wildboerderybedryf 9 771998 490005 n Voëltjie met VOORDELE Game
More informationTHE PEAK OF PERFECTION
YOU CAN FIND OUR PRODUCTS AT EXCLUSIVE SPECIALIST RETAILERS AND ONLINE AT WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM For your closest stockist, please contact Brad on 0861-005903 THE NEW EL RANGE THE PEAK OF PERFECTION Inside
More informationTHE PEAK OF PERFECTION
YOU CAN FIND OUR PRODUCTS AT EXCLUSIVE SPECIALIST RETAILERS AND ONLINE AT WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM For your closest stockist, please contact Brad on 0861-005903 THE NEW EL RANGE THE PEAK OF PERFECTION A0xxxx
More informationOther Southern African Countries R35,96 (Tax excl) R41, BTW-ING VAT-INC
Other Southern African Countries R35,96 (Tax excl) R41, BTW-ING VAT-INC YOU CAN FIND OUR PRODUCTS AT EXCLUSIVE SPECIALIST RETAILERS AND ONLINE AT WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM For your closest stockist, please
More informationNews Flash. 6 September Dear Members
News Flash 6 September 2013 Dear Members Please take note of the following announcements, as they are very important to every member who wants to be part of the decision-making process of the Club. Please
More informationAfrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria
Afrikaanse Hoër Seunskool in samewerking met die Universiteit van Pretoria bied met trots aan: 28 September - 1 Oktober 2016 VEREISTES EN PROGRAM Die Il Vento Nasionale Blaasinstrument-kompetisie is vir
More informationSpecial News Flash LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS
Special News Flash 14 November 2014 Dear members LIGA KAMPIOENE MAAK GESKIEDENIS Ons B en C liga spanne het die afgelope naweek geskiedenis gemaak deur skoonskip te maak tydens die Suidkaap Liga finale
More informationTHE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND
THE MORALITY AND ETHICS OF HUNTING: TOWARDS COMMON GROUND Claire Patterson Assignment presented in partial fulfillment of the requirements for the degree of Master of Philosophy (M. Phil. in Applied Ethics)
More informationBehind the Backline Agter die Backline
LOWVELD ANGLING & BOATING ASSOCATION LAEVELD HENGEL & BOOT VERENIGING L.A.B.A. SKI BOAT Spyker Kroeg, White River, 1240 Telephone No. 082 816 8332 Fax No. 086 242 0869 E-mail: mike@fhsa.co.za Behind the
More informationWE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row
26 NOVEMBER 2018 Nuusbrief 37 van 2018 WE DID IT AGAIN.! The Jolliest Bus trophy 3rd year in a row I N S I D E T H I S I S S U E : Kennisgewing Bord 2 Races / Birthdays for the month 4 Gallery 3/6/9 Brian
More informationPLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013
News Flash 22 March 2013 Dear members PLEASE NOTE THESE IMPORTANT CHANGES TO THE HANDICAPPING MANUAL (EFFECTIVE 1 APRIL) Handicap Manual Changes Effective 1 April 2013 The South African Golf Association,
More information18 SEPTEMBER Congratulations to the following staff member who will be celebrating his birthday during the coming week:
SCHOLARSHIP 18 SEPTEMBER 2018 18 SEPTEMBER 2018 ISSUE: 32 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers Die Boishaaiveiling het Donderdagaand plaasgevind. Dit was die eerste keer dat HJS, die Oudstudente Unie
More informationWe had 1500 kids there, most of them came from Safety homes and orphanages around Johannesburg and some came as far as Soshanguve, Pretoria.
Ren- Form together with Jumping Giants and African Compass Trading joined hands to sponsor Jumping Castles, Juices and Bar One chocolates to the Suffer The Li@le Children event held at Marks Park Sports
More informationTHE PEAK OF PERFECTION
YOU CAN FIND OUR PRODUCTS AT EXCLUSIVE SPECIALIST RETAILERS AND ONLINE AT WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM For your closest stockist, please contact Brad on 0861-005903 THE NEW EL RANGE THE PEAK OF PERFECTION A0xxxx
More informationNuusbrief / Newsletter June 2015
Nuusbrief / Newsletter June 2015 www.pmfsa.co.za Trusted Worldwide Role of livestock guard dogs in predator control on Namibian farmlands Livestock guard dogs are promoted as a non-lethal, environmentally
More informationWorld Bowls schedule
World Bowls schedule Day/Date Matches Venue Times Matches Venue Times Day 1 Nov 24 Opening Ceremony Men's fours 9:30am 12:30pm, 5pm 12:30pm, 5pm Women's pairs Women's triples Day 2 Nov 25 Men's fours,
More informationFROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR
Munies Newsletter October 2017 Edition 2, 2017 SIMPLY THE BEST FROM THE PRESIDENT S OFFICE/UIT DIE PRESIDENT SE KANTOOR en toe skop ons Limpopo se. En toe is ons al klaar by ons 2de nuusbrief. Dankie vir
More informationBUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL : GRAAD 1 EN 2
Verw. : Vaardigheids-ontwikkelingsprogram 2019 Dept. : Sportontwikkeling Kontak : Mev. Salomina du Plessis Datum : 9 Januarie 2019 10 BUITEMUURSE EN VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELINGSPROGRAM KWARTAAL 1-2019: GRAAD
More informationNO 15 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS. 7 Februarie 2018
7 Februarie 2018 WESKUS TAK WESKUS BRANCH MALGAS NUUS/NEWS NO 15 n Nuwe jaar vir die Weskus Tak skop af by die Riviera Hotel in Velddrif met die Algemene Jaarvergadering. Voor dit egter kon begin het die
More informationUniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore
Uniondale-Medium Langkloof Uniondale Willowmore (36-17) 25-09-2017 UIT DIE SAKEKAMER Die jaar se K2C was weer n groot sukses. Goed georganiseerd en n groot ekonomiese inspuiting vir die dorp. Duisende
More informationPINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY
PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY Nuusbrief / Newsletter KERRYDALE PINZGAUER STUD Volume 3 / Issue 3 April 2015 Dale Wheeler farms in the Devon area near Johannesburg. He send us some information
More informationTHE PEAK OF PERFECTION
YOU CAN FIND OUR PRODUCTS AT EXCLUSIVE SPECIALIST RETAILERS AND ONLINE AT WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM For your closest stockist, please contact Brad on 0861-005903 THE NEW EL RANGE THE PEAK OF PERFECTION A0xxxx
More informationESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA
ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS PUBLIC MEETING 7 MARCH 2007 / 7 MAART 2007 VAN WYKSKRAAL LAERSKOOL - MAKOPPA Item No. Discussion / Bespreking 1. Verwelkoming en bekendstelling
More informationMENLO PERDESPORTSKOU 2019
MENLO PERDESPORTSKOU 2019 Die Hoërskool Menlopark nooi alle ruiters vriendelik uit na ons jaarlikse perdesportskou: Datum: Saterdag, 26 Januarie 2019 Plek: The Burgh Equestrian Centre, Pretoria Oos (deur
More information2015 HEREFORD SHOW. Class/Klas 1 : Heifer, 9 and under 12 months / Verse, 9 en onder 12 maande
2015 HEREFORD SHOW Age calculated at: 1 st day of the month the show starts / Ouderdom bepaal op die 1ste dag van die maand waarop skou begin. 1 April 2015 is die bepalende datum vir ouderdomme vir die
More informationSENEPOL NEWS. Algemene Senepol Nuus. Senepol The right breed for our time July Nu usb rief / News letter
Nu usb rief / News letter This newsletter serve as a communication tool between and among breeders of Senepol and to inform people interested in the Senepol Breed. Any contribution to the contents of the
More informationGeneral information Country Trax Amersfoort, Mpumalanga
COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor ctrax@lantic.net BOOKING ADMINISTRATOR Bikebookings Poldine Odendaal & Celia le Roux 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086 528 5633 General information
More informationGANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB
GANSBAAI GOLF CLUB / GHOLFKLUB Nuusbrief 26 March Newsletter 26 Maart 2018 DIE MEES SUIDELIKE GHOLFBAAN IN AFRIKA THE SOUTHERNMOST GOLF COURSE IN AFRICA Beste gholfvriende Ons wens almal n vreugdevolle
More informationBOWLS SOUTH AFRICA. Message from the President. April Piet Breitenbach
BOWLS SOUTH AFRICA Message from the President QUARTERLY NEWSLETTER April 2007 In this Issue Piet Breitenbach We are already in the fourth month of 2007 and it felt like just the other day that we celebrated
More information7. Finansiële state en geouditeerde rekeninge vir die finansiële jaar 1 Oktober to 30 September 2015
NGUNI BEESTELERSGENOOTSKAP NGUNI CATTLE BREEDERS SOCIETY Agenda vir die Algemene Jaar Vergadering te Maselspoort, Bloemfontein op Vrydag, 13 November 2015 om 12h00. Agenda for the Annual General Meeting
More informationBRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS. 8 SEPTEMBER Nelson Mandela University Port Elizabeth
BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2018 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 8 SEPTEMBER 2018- Nelson Mandela University Port Elizabeth Dear Athlete Congratulations on your selection onto the team to the
More informationVan af die Voorsitter
September 2011 The Association of the Friesian Horse Studbook of Southern Africa Van af die Voorsitter NAME VAN VULLENS: Alle vullens wat in 2011 gebore word se name moet begin met die le ers J, K of L
More informationBRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM
BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND TEAM 2017 SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS 9 SEPTEMBER 2017- NWU-PUKKE SPORTS FIELD POTCHEFSTROOM Dear Athlete Congratulations on your selection onto the team to the above-mentioned
More informationESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP VERGADERING 17 APRIL :00 VEILINGSKRALE - SENTRUM
MARGEN INDUSTRIAL SERVICES PBA INTERNATIONAL SA ESKOM TRANSMISSION LINES MATIMBA MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS ESKOM TRANSMISSION MATIMBA B MARANG, DINALEDI & DELTA-EPSILON PROJECTS FOKUS GROEP
More informationArrival on Thursday before commencement of course are optional. The rate is R580 per person for Thursday dinner, bed & Friday breakfast.
COUNTRY TRAX: Marchant Maasdorp senior instructor 083 441 0988 countrytraxeden@vodamail.co.za BOOKING ADMINISTRATOR: Poldine Odendaal Celia le Roux Bikebookings 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086
More informationFROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT
30 JANUARY 2018 ISSUE: 3 30 JANUARIE 2018 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Dear Parents Thank you to all parents who attended the Information Evening on 23 January. It was wonderful to see so many parents
More informationPurebred Arabian Northern Cape Regional Championships: Upington EXPO 2 4 MAY 2013 1 ORGANISER Northern Cape Arabian Horse Club PO Box 3224 UPINGTON 8800 2. ENQUIRIES Dr WL Harris 071 870 4276 veeartsnrv@telkomsa.net
More informationTHE PEAK OF PERFECTION
9 771025 422016 17003 YOU CAN FIND OUR PRODUCTS AT EXCLUSIVE SPECIALIST RETAILERS AND ONLINE AT WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM For your closest stockist, please contact Brad on 0861-005903 THE NEW EL RANGE THE
More informationTHE PEAK OF PERFECTION
9 771025 422016 18009 YOU CAN FIND OUR PRODUCTS AT EXCLUSIVE SPECIALIST RETAILERS AND ONLINE AT WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM For your closest stockist, please contact Brad on 0861-005903 THE NEW EL RANGE THE
More informationNews Flash MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT VOLMAAKTE GELUK. 11 December 2013
News Flash 11 December 2013 Dear Members MESSAGE FROM THE PRESIDENT/ BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT Ek kan dit skaars glo, maar 2013 lê op sy rug en die vakansiegangers is besig om in te pak vir hul tog na
More informationGANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB
GANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB Nuusbrief 31 Julie Newsletter 31 Julie 2018 DIE MEES SUIDELIKE GHOLFBAAN IN AFRIKA THE SOUTHERNMOST GOLF COURSE IN AFRICA Beste lede Die jaar toon alle tekens van op sy rug
More information53479 The death Acre (Doodsakker)
53479 The death Acre (Doodsakker) These are emails and postings on the T4A Forum and it should be read bottom up. From: Francois Rossouw Sent: 28 May 2009 18:00 To: wouter@tracks4africa.com Subject: Fw:
More informationCHASA Sportskiet / CHASA Sport Shoot. CHASA Sportskiet / Shoot Version /03/2014 Authors: Elmo Scheffer, Siegfried Liebner
1 CHASA Sportskiet / CHASA Sport Shoot 2 www.chasaranking.co.za CHASA Sportskiet CHASA Sport Shoot Classification system for CHASA Sport shooters. This is based on the USA NRA system as described in their
More informationNEWSLETTER 21 November 2017
NEWSLETTER 21 November 2017 RESULTS Wednesday 15 November 2017 4 BBB Bonus S/Ford 1. A van Niekerk(8) 78 & L Vervaart(5) 75 47 Points 2. A Goosen(24) 96 & C Wessels(10) 82 46 Points 3. F Coetzee(10) 88
More informationGeneral information: Dirt Bike Training Weekend Country TRAX Amersfoort, Mpumalanga
COUNTRY TRAX Herman Cremer instructor 082 806 5030 herman@countrytrax.co.za BOOKING ADMINISTRATOR Bikebookings Poldine Odendaal& Celia le Roux 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086 528 5633 General
More informationHoërskool Roodepoort
Hoërskool Roodepoort Geagte ouer/voog Dear Parent/Guardian NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 2 9/2/2018 A message from the Principal Uit die hoof se kantoor It is important for all parents to take note of the School
More informationNuusbrief 17 van 2018
Nuusbrief 17 van 2018 8 MAY 18 BAIE DANKIE Ons wil graag aan ELKEEN wat Sondag gehelp het met die Long Run BAIE DANKIE se vir die opoffering van julle tyd om ander te help. Brian Organisering van die run
More informationAKSIE BKN014/07/2017 OPENING EN VERWELKOMING
s MUNISIPALE KANTORE, PIKETBERG TEENWOORDIG: LEDE VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Rdh. EB Manuel [DA] : Uitvoerende Burgemeester Rdd. SM Crafford [DA] : Uitvoerende Onderburgemeester Rdh. RM van
More informationGANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB
GANSBAAI GHOLFKLUB / GOLF CLUB Nuusbrief 26 February Newsletter 26 Februarie 2018 DIE MEES SUIDELIKE GHOLFBAAN IN AFRIKA THE SOUTHERNMOST GOLF COURSE IN AFRICA Beste gholfvriende ***Ons gholfklub is n
More information2018 PUREBRED & PART-BRED ARABIAN GAUTENG CHAMPIONSHIPS
2018 PUREBRED & PART-BRED ARABIAN GAUTENG CHAMPIONSHIPS 1. ORGANISER Gauteng Region of the Arabian Horse Society 2. ENQUIRIES Fanie Rootman 082 9244432 fr@lantic.net 3. DATE AND VENUE Johan du Plessis
More informationAKSIE. ANDER LEDE VAN DIE RAAD Rdh. A De Vries [DA] : Speaker
s MUNISIPALE KANTORE, PIKETBERG TEENWOORDIG: LEDE VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Rdh. EB Manuel [DA] : Uitvoerende Burgemeester Rdd. SM Crafford [DA] : Uitvoerende Onderburgemeester Rdh. RM van
More informationCOUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor
COUNTRY TRAX Jan du Toit chief instructor ctrax@lantic.net ` BOOKING ADMINISTRATOR Celia le Roux Bikebookings 082 895 5009 info@bikebookings.co.za Fax.086 528 5633 General information >>>> COUNTRY TRAX
More informationFROM THE HEADMASTER SPORTMANSHIP SCHOLARSHIP CONDUCT
SCHOLARSHIP 13 FEBRUARY 2018 13 FEBRUARIE 2018 ISSUE: 5 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers Ek wil u graag bedank vir u geduld met ons tydens die kragonderbreking van verlede week. Dit was nogal
More informationONS REIS NA GOUD. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May Annette vd Sandt
Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls May 2016 Our 2016 Inter Districts players did Boland proud with no fewer than one GOLD and three BRONZE medals!! Gold went to the Ladies
More informationCore exercises/ Kernspiere - oefeninge
Core exercises/ Kernspiere - oefeninge deur Rudolph Cloete, ASA en VSAAV Vlak III In sports, the core is highly involved in nearly every movement. Force is transferred between the lower body and the upper
More informationDANS AFDELING DANCE SECTION
DANS AFDELING DANCE SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as eenkeer aan dieselfde item deelneem nie.
More informationSUID AFRIKAANSE TWEEKAMP: PRESIDENT SE JAARVERSLAG AANGEBIED BY DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU IN PORT ELIZABETH OP 29 MAART 2019
SOUTH AFRICAN BIATHLON ASSOCIATION SUID-AFRIKAANSE TWEEKAMP VERENIGING 18 Benade Street, STRAND, 7140, SOUTH AFRICA Tel: 082 409 8820; e-mail: Blackie.Swart@westerncape.gov.za A truly South African family
More informationEMPOWERMENT: POTENTIAL LEADERS: 2015
Noordwes / North West Nuusbrief / Newsletter 012 436 0900 / 086 072 6843 012 348 9658 saou@saou.co.za www.saou.co.za NUUS IN DIE BRANDING 38 VAN 2015 2015/09/01 BEMAGTIGING: POTENSIëLE LEIERS: 2015 EMPOWERMENT:
More informationSUNDAY / SONDAG 18 MARCH 2018 MONDAY / MAANDAG 19 MARCH 2018
PROGRAMME FREE STATE PROVINCIAL OPEN CHAMPIONSHIPS Friday 16th & Saturday 17th MARCH 2018 Please note the Free State Championship ends at 12h00 on Saturday 17th March. The Scottish Sword which is a SABU
More informationGANSBAAI GHOLFKLUB/ GOLF CLUB. Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017
NSBI HOLFKLUB/ OLF CLUB Nuusbrief 23 Februarie Newsletter 23 February 2017 TH SOUTHNMOST OLF COUS IN FIC DI MS SUIDLIK HOLFBN IN FIK Beste gholf vriende / dear golf friends Die vergange maand het n paar
More informationSouth African Maritime Safety Authority
South African Maritime Safety Authority Marine Notice No. 19 of 2008 Certificates of competence issued to holders of the Naval Coxswains certificates TO SAMSA EXAMINERS, REGISTRAR OF SEAFARERS, NAVAL OFFICERS
More informationMpumalanga Ope Verslag
Mpumalanga Ope 2018- Verslag Op 14 April 2018 is die Mpumalanga ope aangebied op die plaas Rustfontein, van P Martins Boerdery, ongeveer 30km buite Volksrust. Die ope is gekenmerk deur baie lekker herfs
More informationLAERSKOOL NELSPRUIT NELLIES RUGBY Al die talent in die wêreld sal vir jou niks beteken sonder jou spanmaats nie.
LAERSKOOL NELSPRUIT NELLIES RUGBY 2018 Al die talent in die wêreld sal vir jou niks beteken sonder jou spanmaats nie. Beste Nellie Rugbyspeler en Ouers At Laerskool Nelspruit we believe that rugby plays
More information* APRIL 2018 *
SADDLEBRED SOCIETY OF SOUTH AFRICA SAALPERDGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA NATIONAL CHAMPIONSHIPS P.O.BOX 3853 HENRYSTR. 118, BLOEMFONTEIN 9300 E-MAIL: saddle@studbook.co.za Tel: 051 4100956/4100948 Fax 086
More informationHunting Permits per Province and other Related Information
Hunting Permits per Province and other Related Information 12-Jul-2011 Due to the fact that there are vast differences in the Hunting regulations of the nine provinces, it is important for every hunter
More informationTina Cowley reading centre 25 April
Newsletter for Durbanville Preparatory NEWS Uit die kantoor / From the office Newsletter # 11 of 2018 https://downloads.d6communicator.com/downloads/resources/91_resource_5ae17e2eadb46805475344.pdf?1524727343
More informationAFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE
AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE Paper 0548/01 Reading and Writing Kernwenke Ten einde goed in hierdie eksamen te vaar, behoort die kandidate die volgende te doen: In Oefening 1: Skryf bondige antwoorde
More informationWinkerkReader vir Android kan:
LW: WinkerkReader vir Android kan: Gemeente se Winkerk data op selfoon vertoon. Detail inligting van Lidmaat Bel Sms (Verjaarsdag Groepe Geselekteerdes Almal) E-pos Whatsapp (beperk) Soek Lidmate Filter
More informationSouth African Maritime Safety Authority
South African Maritime Safety Authority Marine Notice No. 17 of 2008 National Certificates of Competence for skippers trained by the SAPS Water Wing Division TO THE SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE WATER WING
More information2 No PROVINCIAL GAZETTE, 16 APRIL 2018
NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI VA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO lomntla KOlONI Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 25 KIMBERLEY 16 APRIL 2018 16
More informationUit die Woord. Voorblad / Cover
InhoudContents Spesie / Species: Die groter koedoe In Suid-Afrika word daar algemeen net na n koedoe verwys, maar daar is n groter en n kleiner koedoe in Afrika. Net die groter koedoe Tragelaphus strepsiceros
More informationFEBRUARY 2014 / FEBRUARIE CHASA s first Board Meeting for 2014 Kicks off on a High Note.
FEBRUARY 2014 / FEBRUARIE 2014 CHASA s first Board Meeting for 2014 Kicks off on a High Note. The South African Hunters Confederation was hosted by Cape Hunters to a magnificent first meeting for the 2014
More informationT u l i j o u r n a l
T u l i j o u r n a l 2 0 1 3 6 1 6 2 kan doeltreffend geselekteer word vir diere wat geneties vrugbaarder is, veral binne kudde verband waar alle diere aan dieselfde voeding en bestuur onderworpe is.
More informationbaan het sommer gou weer mooi groen geword. turned green very quickly. The days are getting
A quote by the late Harvey Penick: A good putter is a match for anyone; a bad putter is a match for no one. Sinking putts makes your confidence soar and it devastates your opponent. VAN DIE GHOLFKOMITEE
More informationBGN SENIOR PLAYERS ASSOCIATION BGN SENIOR SPELERS VERENIGING
BGN SENIOR SPELERS VERENIGING Notule van die agtiende Algemene Jaarvergadering van die BGN Seniors Spelers Vereniging, gehou by die Munisipale Rolbalklub op 4 November 2015 om 09:00 1. Kennisgewing van
More informationRAAKSKOOT TOUCHER BOLAND SAKELIGA FINAAL. Kwartaalblad van Boland Rolbal Quarterly Bulletin of Boland Bowls Mei / May 2017
RAAKSKOOT TOUCHER Die Sakeliga Toernooie van ons klubs wys onteenseglik dat ons hier op n wenpad is, en dat ons nou begin om die dividende daarvan te oes. Dit is nou drie jaar waar ek persoonlik betrokke
More informationKenridge Hockey Newsletter Term
Kenridge Hockey Newsletter Term 2-2014 Wedstrydverslag Seuns 1ste Span Kenridge vs Panorama 26 Mei 2014 Dit was ʼn koue, winderige dag toe ons o/13a seuns hokkiespan sekerlik een van ons sterkste opponente
More information8. Description points Discussion points Competition results Winners of competitions Awards 149
Table of contents 1. Agenda 4 2. Minutes of annual general meeting 9 November 2013 5 3. Minutes of semi-annual general meeting 7 June 2014 22 4. Minutes of semi-annual general meeting 16 July 2014 23 5.
More informationIRENE NEWS. 24 September No The following members earned medals at the AGN Racewalking GP: Sandra Steenkamp Danie Labuschagne
IRENE NEWS 24 September 2018 No 38-2018 ACHIEVEMENTS Kromberg & Shubert 15/25 Marie van Dyk 1 st GGM lady 15 km (2:07:49) Bophelong 10/21 Joey Cloete 1 st GM lady and 3 rd lady 10 km (51:21) Elsa Meyer
More informationNEWSLETTER ITEMS NATIONAL STANDING COMMITTEE PROMOTION AND DEVELOPMENT The following is extracts from the booklet The Bowls Development Guideline of February 2006 by the authors CH Dixxie and Ozzie Dawson
More informationVOLGENDE WEEK SE PROGRAM GEAGTE OUERS. 11 Maart 2016 Webtuiste: Uitgawe: 9
Maart 06 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 9 GEAGTE OUERS Tydens ʼn werkswinkel op Maart is die volgende twee sake oor Eksaminering, Assessering en Sertifisering uitgelig: Graad vakveranderings Vanjaar
More informationIN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Northern Cape Division)
Reportable: Circulate to Judges: Circulate to Magistrates: Circulate to Regional Magistrates: YES / NO YES / NO YES / NO YES / NO IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Northern Cape Division) Date heard:
More informationSA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE
www.wrestling.org.za SA BEAMPTERAAD EKSAMEN VRAEBANK SA OFFICIATING COUNCIL EXAMINATION QUESTIONNAIRE - 2016 28 Desember 2015 Inleiding: Die vraebank dek die hele UWW reëlboek Oktober 2015 en dit word
More informationHUNTING PACKAGE AUCTION NOVEMBER :30 15:00 ATTERBURY THEATRE, LYNNWOOD BRIDGE, 4 DAVENTRY STREET, PRETORIA
HUNTING PACKAGE AUCTION 2016 24 NOVEMBE 2015 13:30 15:00 ATTEBUY THEATE, LYNNWOOD BIDGE, 4 DAVENTY STEET, PETOIA N UNIEKE NUWE KONSEP ONS EESTE JAGPAKKETVEILING eeds voor ons kommersieel die mark betree
More informationDG NEWSLETTER. District 410D December 2017
DG NEWSLETTER District 410D December 2017 Eden Lions - We Serve Eden Lions - We Serve Off to University Even with the odds stacked against her, Alfrieda is off to university next year. She was raised
More informationAFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE
www.xtremepapers.com Paper 0548/01 Reading and Writing (Core) Kommentaar op spesifieke vrae Afdeling 1 Oefening 1: Vrae 1 tot 4: Kandidate het hierdie vrae oor die algemeen redelik goed beantwoord, alhoewel
More informationD G 410D Newsletter. July "For them. For each other."
D G 410D Newsletter July 2018 "For them. For each other." Dear Fellow Lions, Welcome to the first newsletter for the new year! This is going to be an exciting and challenging year. I am, however, confident
More informationPLUS! JOURNEY TO THE WORLD CARP MASTERS P 41
MOSSELBA Y SHARK ANGLINGADVENTUREADVENTURE OKTOBER / OCTOBER 2018 ISSUE 704 ISSN 0040 7399 R40.50 PLUS! JOURNEY TO THE WORLD CARP MASTERS P 41 SUBSCRIBE AND WIN Holiday accommodation in SAXMERE Enjoy
More informationCHESS congratulations to Ameer Kadir and Anchen Smith who have both
Newsletter 4 23 February 2018 Dear Parents and Friends A warm welcome to Max du Plessis who has joined our Junior Playgroup and to Mikayla Styger who is in Grade 4. SIMOND SUCCESS For the sixth year in
More informationLees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5
Quarterly bulletin of Boland Bowls Kwartaalblad van Boland Rolbal MAY / MEI 2014 Lees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5 Die A-perk van Wingate Park Country Club, Pretoria, waar die finale wedstryde
More informationComment Date & Event Raised by Response
Comment Date & Event Raised by Response Planning Related Issues Kan Eskom asb hulle beplanning vir die volgende 50 jaar vir ons gee sodat ons weet hoeveel lyne, substasies en kragstasies beplan hulle vir
More informationP.O.Box 1131, OUDTSHOORN, Website: Tel:
STATUS REPORT 31 March 2016 We re steaming into the second term of 2016 many things has happened and as the first term merely concentrate on the planning stage, the second term mainly concentrate on the
More informationNoordkaap Jagtersvereniging Northern Cape Hunters Association. Posbus/PO Box 1807, KIMBERLEY
February 2016 No: 036 Hartie nuus news Noordkaap Jagtersvereniging Northern Cape Hunters Association Posbus/PO Box 1807, KIMBERLEY 8300 053 831-1480 Kantoorure weeksdae: 08:30-13:00 / Office hours week
More informationBasiese beginsels van meetkunde: Punte, lyne en hoeke *
OpenStax-CNX module: m39628 1 Basiese beginsels van meetkunde: Punte, lyne en hoeke * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons
More informationLees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5
Quarterly bulletin of Boland Bowls Kwartaalblad van Boland Rolbal NOVEMBER 2014 Lees alles oor die nuwe afbakening op bladsy 5 Die Matzikamma Classis by Vredendal Rolbalklub. Gaan na bladsy 11 Bonnievale
More informationDISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT
DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT DECEMBER 2013 IF MY DREAM IS TO BE, IT S UP TO ME Eden Lions have a busy festive season The Eden Lions Club did not take a break
More information